Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

GRAAD 2

BENODIGDHEDELYSIE
Liewe Maatjie

Jy is nou amper in graad 2. Hier is wat jy alles gaan nodig hê vir die nuwe skooljaar.

Graad 2 Benodigdhede 2022 

1. 12 STAEDTLER HB-potlode (Asb. geen ander HB-potlode en merk élke potlood.)

2. 1 Stel Staedtler kleurpotlode

3. 1 Stel Mon Ami uitdraaikryte

4. 3 Groot Pritt kleefstiffies: 3 x 43g Jumbo Pritt (Geen gekleurde Pritt asb.)

5. Skêrtjie

6. 30cm liniaal (duidelik afgemeet in mm en cm)

7. Skerpmaker met bakkie

8. Sagte WIT uitveër

9. Potloodsakkie (Geen Space Case asb.)

10. A4-grootte witbordjie

11. 2 Witbordkoki’s: 1 swart en 1 blou

12. Witbord-uitveër (klein)

13. Flip file (30 sakkies) ‘n Moet vir dag 1 asb.

14. A4 hardeband boek +/- 192 bladsye met lyne (vir tuiswerk)

15. Stoelsakkie (In ‘n goeie toestand en verkieslik van sterk materiaal)

16. Kunsvoorskoot/-hemp

17. 1 Houer sneesdoekies (tissues)


1 Spuitbottel met vloeibare handsaniteringsmiddel (70% alkohol) en lappie vir eie
18.
gebruik

19. 1 Pak met 2 rolle papier kombuishanddoek (kitchen towel)

20. 1 Klein bottel vloeibare handseep


Bring alle benodigdhede asb. reeds gemerk op die eerste dag van skool saam.

Let wel: Hierdie benodigdhede is vir die hele jaar se gebruik. By voorbaat dankie!

Gimmie-groete, die graad 2 klasopvoeders: Juf. Annarine, Marike, Carli en Estine.

You might also like