Gr9 V2 2020 GSE

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 15

WISKUNDE

VRAESTEL 2

Naam en Van:
Graad 9

Tyd: _
Datum: __
90 minute
75

INSTRUKSIES

1. LEES ALLE VRAE AANDAGTIG DEUR.

2. Werk netjies en noukeurig.
3. Dink mooi en beantwoord alle vrae.
4. Toon alle bewerkings.
5. Tekenapparate moet gebruik word (gradeboog, passer, liniaal & potlood).
6. Geen flaterwater (tippex) of uitveepen mag gebruik word nie.

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye

Leerder naam en van:

VRAESTEL 2

PUNT: ____
75

AFDELING A: RUIMTE EN VORM

MEETKUNDE VAN MEETKUNDE VAN 2D-

TRANSFORMASIE
REGUITLYNE VORMS
Vraag 1 Vraag 2 Vraag 3 Totaal

_____ /11 _____ /17 _____ /8 _____ /36

AFDELING B: METING

STELLING VAN PYTHAGORAS

AREA EN OMTREK MULTIKEUSE VRAE

Vraag 4 Vraag 5 Vraag 6 Totaal

_____ /9 _____ /10 _____ /5 _____ /24

AFDELING C: DATAHANTERING

DATAHANTERING WAARSKYNLIKHEID

Vraag 7 Vraag 8 Totaal

_____ /10 _____ /5 _____ /15

Bladsy 2 van 15
AFDELING A: RUIMTE EN VORM

Vraag 1: Meetkunde van reguitlyne [11]

1.1. Bestudeer die volgende skets en verskaf redes vir die stellings wat gemaak word.

1.1.1. 𝑧 = 60° (1)

______________________________________________

1.1.2. 𝑦 = 30° (1)

______________________________________________

1.2. In die onderstaande diagram word gegee dat: 𝑃̂1 = 120° en 𝑅̂1 = 40°.

Bereken met redes:

1.2.1. 𝑅̂2 (2)

_______________________________________________

Bladsy 3 van 15
1.2.2. 𝑄̂ (2)

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

1.3. In die onderstaande diagram word gegee dat: 𝐶̂1 = 𝑥 + 20°; 𝐶̂3 = 2𝑥; 𝐴̂ = 𝑥 en EC//AB.

1.3.1. Bepaal die grootte van 𝐶̂2 in terme van 𝑥 deur van hoeke op ‘n reguitlyn
gebruik te maak. (2)

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

1.3.2. Bereken die waarde van 𝑥. (3)

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

Bladsy 4 van 15
Vraag 2: Meetkunde van 2D-vorms [17]

Verskaf redes by ALLE vrae.

2.1. In die onderstaande skets is MNOP ‘n parallelogram. Bepaal die volgende:

2.1.1. ̂1 .
Die grootte van 𝑁 (2)

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

2.1.2. Die grootte van 𝑂̂1. (3)

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

2.1.3. Die grootte van 𝑄̂3 . (2)

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

Bladsy 5 van 15
2.2. ̂ 𝐵 in terme van 𝑥 . (2)
In die gegewe skets is ABCD ‘n vlieër. Gee die grootte van 𝐴𝐷

__________________________________________________

2.3. In die onderstaande figuur is M die middelpunt van die sirkel.

Bewys dat ∆𝐴𝐵𝑀 ≡ ∆𝐶𝐷𝑀. (4)

_____________________________________________________

Bladsy 6 van 15
2.4. In die onderstaande skets is ∆𝑃𝑄𝑅|||∆𝑃𝑆𝑇. Dit word gegee dat PR = 24cm, PT = 8cm,

QR = 30cm en PS = 7cm.

Bepaal die lengte van:

2.4.1. ST (2)

_______________________________________________

_______________________________________________

_______________________________________________

2.4.2. PQ (2)

Bladsy 7 van 15
Vraag 3: Transformasie [8]

3.1. Gee die nuwe koördinate van A nadat ∆𝐴𝐵𝐶 om die 𝑦 −as gereflekteer is. (2)

_______________________________________________

3.2. ∆𝐴𝐵𝐶 word gestransleer deur 4 eenhede links en 2 eenhede opwaarts te skuif.
Gee die nuwe koördinate van B. (2)

_______________________________________________

3.3. Gee die nuwe koördinate van C nadat ∆𝐴𝐵𝐶 met faktor 3 vergroot is. (2)

_______________________________________________

3.4. Na ‘n transformasie van ∆𝐴𝐵𝐶 is die nuwe koördinate van C (1;2). Beskryf die
transformasie wat plaasgevind het in woorde. (2)

____________________________________________________________

[AFDELING A: 36 PUNTE]

Bladsy 8 van 15
AFDELING B: METING

Vraag 4: Area, omtrek en die stelling van Pythagoras [9]

In die onderstaande skets word reghoek KLMN gegee:

4.1. Bereken die lengte van NL (afgerond tot 1 desimale syfer). (3)

___________________________________________________

4.2. Bereken die omtrek van ∆LMN. (2)

___________________________________________________

___________________________________________________

___________________________________________________

4.3. Bereken die oppervlakte van KLMN. (2)

___________________________________________________

___________________________________________________

___________________________________________________

4.4. Gestel die afmetings van die reghoek verdubbel, gee die nuwe oppervlakte
van KLMN. (2)
___________________________________________________

___________________________________________________

___________________________________________________

Bladsy 9 van 15
Vraag 5: [10]
VIER opsies is gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae.

Omkring die letter langs die korrekte antwoord in die VRAESTEL.

AC = 63°, CB verleng na E, Ĉ = 54°, AB verleng na D en

5.1 ∆ABC met AC verleng na F, B̂
EB̂ A = 𝑥°.

F
A

63°

54° C

𝑥 1
3 B
E

D
Voltooi: Die grootte van 𝑥 = ...

A 54°.
B 63°.
C 117°.
D 126°. (1)

5.2 Watter bewering hieronder oor vliëer DEFG is WAAR?

E O G

F
A Twee aangrensende pare se sye is gelyk in lengte.
B Die hoeklyne halveer mekaar.
C Beide teenoorstaande pare se sye is ewewydig .
D Hoeklyne is gelyk in lengte. (1)

Bladsy 10 van 15
5.3 Watter tipe driehoek is ∆ABC hieronder?
A

B C

A Gelyksydige driehoek
B Ongelyksydige driehoek
C Reghoekige driehoek
D Gelykbenige driehoek (1)

5.4 In die figuur hieronder is PS ∥ QR. Watter EEN van die volgende bewerings is
waar vir hierdie figuur?
P > S

Q > R

A ΔPTS ≡ ΔPQT

B ΔPTS ≡ ΔRTQ

C ΔPTS III ΔSRT

D ΔPTS III ΔRTQ (1)

5.5 In die figuur hieronder is sy 𝐷𝐹 van ∆𝐸𝐷𝐹 verleng na 𝐶. Bereken die grootte
van 𝐸� in terme van 𝑥 .

3𝒙 4𝒙 5𝒙
D F C

A 2𝑥

B 12𝑥

C 7𝑥
(1)
D 9𝑥
Bladsy 11 van 15
5.6

2 3 5 6 8

10 11 12 14 18 20

Die skywe hierbo word in 'n sak gesit. Wat is die waarskynlikheid om 'n
skyf uit te haal wat gemerk is met 'n getal wat 'n veelvoud van 4 is?

1
A 11

8
B 11

4
C 11

3
D 11
(1)

5.7 Voltooi: 𝐴̂ is ʼn stomphoek, want …

A 0° < 𝐴̂ < 90°.

B 180° < 𝐴̂ <360°.
C 90° < 𝐴̂ <180°.
D 𝐴̂ = 180°. (1)

5.8 Watter voorwaarde vir Kongruensie is van toepassing op die volgende:

A. SSS
B. SHS
C. HHS
D. 90 grade hoek,Sks,S (1)

Bladsy 12 van 15
5.9 Watter voorwaarde vir Gelykvormigheid is van toepassing op die volgende:

A. HHH
B. SSS
C. Sye in verhouding gelyk
D. SHS (1)

5.10 Watter voorwaarde vir Kongruensie is van toepassing op die volgende:

A. 90 grade hoek,Sks,S
B. SHS
C. HHS
D. HHH (1)

Vraag 6: Stelling van Pythagoras [5]

Die skets hieronder is die ontwerp van die speelgrond by ‘n laerskool. Die skool wil die
speelgrond omhein, maar benodig die lengte van die sy CD. Bereken die lengte van CD.

__________________________________________________________________

[AFDELING B: 24 PUNTE]

Bladsy 13 van 15
AFDELING C: DATAHANTERING

Vraag 7: Datahantering [10]

7.1. Olive is ’n verkoopspersoon by ’n skoenwinkel. Haar werkgewer vra haar om inligting

aan te teken oor die skoengroottes wat sy deur die loop van een week verkoop sodat hy
besluite kan neem oor toekomstige aankope. Sy teken die eerste 20 verkope vir die
week aan. Skoengroottes wat verkoop is word hieronder gegee.

7 9 5 10 9 7 6 8 7 5 14 6 11 8 7 6 8 7 8 10

7.1.1. Sorteer die data in stygende orde. (2)

______________________________________________________

7.1.2. Bepaal die variasiewydte (omvang) van die data. (1)

______________________________________________________

7.1.3. Bereken die gemiddelde skoengrootte wat verkoop is. (3)

______________________________________________________

______________________________________________________

7.1.4. Bepaal die mediaan. (1)

______________________________________________________

7.1.5. Gee die modus. (1)

______________________________________________________

Bladsy 14 van 15
7.2. Die onderstaande stingel-en-blaar diagram dui die weeklikse waterverbuik van ‘n
spesifieke huishouding (in kiloliters) aan vir 15 agtereenvolgende weke.

1 2 3 5 7
2 3 4 7
3 3 8
4
5 2 4
6 3
7 9
8 0 7

7.2.1. Vir hoeveel weke het die huishouding meer as 60 kiloliters gebruik? (1)

___________________________________________________

7.2.2. Bepaal die mediaan. (1)

___________________________________________________

Vraag 8: Waarskynlikheid [5]

Veronderstel ‘n muntstuk word 2 keer opgeskiet.

8.1. Teken ‘n boomdiagram om alle moontlike uitkomste voor te stel. (3)

8.2. Bepaal die waarskynlikheid om albei kere op stert te land. (1)

__________________________________________________

8.3. Bepaal die waarskynlikheid om ‘n stert en ‘n kop in enige volgorde te kry. (1)

__________________________________________________ [AFDELING C: 15 PUNTE]

GROOTTOTAAL: 75 PUNTE

Bladsy 15 van 15

You might also like