Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 10

BESTUURSWENKE:

TEEL JOU EIE RAMME


BEKAMP BLOUTONG
BEREI VOOR VIR DEKTYD
WERK SÓ JOU
BOERDERYVOORGEE UIT
BESTUUR ’N INTENSIEWE
LAMSTELSEL SÓ

TOP-BOERE
MARKTE
Geen keer aan wildpryse
‘2016 goeie jaar
vir speenkalwers’
Skaap-, bees-, wild- & melkboer
VOEDING
‘Voer kan spelbreker wees’
Groot potensiaal vir
skape in saaiwêreld

TOERUSTING
Nuwe tegnologie vir vee
Boere verkies dié skale
Plaasplanne vir vee

WILD AFRIKA BEMARKING


Hoekom aanvullings Brahmanboere Grabouw-wors,
in somer nodig is winsgewend in Angola ’n ware boere-brand UITGAWE 2 2015

RSA R35,00 (BTW ingesluit)


Elders R30,70 (sonder belasting)
C@ntrol MSS
INHOUD vee

INHOUD 16
INTENSIEWE
LAMSTELSELS
16 500 skape op 5 ha – en geen
siektes nie
20 Sukses met stelsel duur voort
22 Sorg eers vir genoeg
kontantvloei
23 Dien rantsoene só toe
VOORBLADFOTO:
JOHAN NORVAL
VOEDING
ANDER 24 24 Diereprestasie ly sonder 47
genoeg fosfaat
5 Syfers
60 Voerdoeltreffendheid kan TELING
26 Vermy mensgemaakte droogtes op weiveld ’n spelbreker wees
47 Ja, verse kán op 12-14 maande
30 Net beste gene is goed genoeg 77 Maak geld met skape op gepaar word
82 Voerstelsel, teling bring sukses saaigrond
68 Teel jou eie ramme – teen geen koste
86 Hierom boer ons in Angola
72 ’n Lam teen minder as R50 met
KLEINVEE laparoskopie
34 34 Jou ooie is jou kontantfabriek
TOERUSTING 64 Presisieboere laat niks aan DIEREGESONDHEID
6 6 Jongste tegnologie vir veeboere toeval oor
50 50 Gee aandag aan ramme en keer
90 Skale vir ekonomiese boerdery ‘tragedie’
54 Pak brucellose by die horings
56 Inenting noodsaaklik om
bloutong te keer

MARKTE
94 94 Rooivleisbedryf: Wees
voorbereid op verandering
100 Speenkalfprys: Maak neiging
jou vennoot!

10 38 101 Wildpryse op ’n galop


101 Wat maak pryse van teelvee?
BOEREPLANNE WILD 102 Wildbedryf vertak en hou aan
38 Wilddroom in saaiwêreld word waar groei
10 Dipspuit behandel 1 200 skape in ’n uur
80 Wild benodig aanvullende voeding in 104 Stabiele bokhaarpryse verwag
11 Lig bees speel-speel met heupklamp
vroegsomer 104 Wol: Daar is nié prysweerstand
12 Verskuifbare bees-en-skaapkraal ’n
wenner in die Karoo
13 Waterkrippe sonder moeite BESTUUR BEMARKING
14 Indringerlas word ’n voerbate 42 42 Wat is jou boerderyvoorgee? 96 96 ’n Kwessie van klas
44 Berei só voor vir die dektyd 105 Grabouw se bekende wors

Media24 Weeklikse Tydskrifte


Hoofbestuurder Minette Ferreira Hoof Media24 Tydskrifte Charlene Beukes
Uitgewer Theuns Venter Hoof Finansies Media24 Tydskrifte Raj Lalbahadur
Administrasie Johan Terblanche Sirkulasiehoof Media24 Tydskrifte André Stander
Sirkulasie Armand Kasselman
Intekenare Elmarie Eygelaar

© Kopiereg: Landbouweekblad. Alle regte voorbehou. Menings van medewerkers, rubriekskrywers en korrespondente word nie noodwendig deur Landbouweekblad onderskryf nie. Gedruk
deur Paarl Media Cape. Uitgegee en versprei deur die eienaar, Media24 (reg.no. 05/038385/06), Heerengracht 40, Posbus 2271, Kaapstad.

vee 2015 3
vee MEDEWERKERS

Medewerkers
VEEGROETE
DR. VLOK FERREIRA (bl. 24) is die DR. JOHANN BREYTENBACH
nasionale tegniese be- (bl. 54) is sedert 2011
stuurder vir herkouers eenheidsbestuurder
by die veevoermaat- van die herkouerafde-
skappy RCL Foods se ling van MSD Animal
dierevoer-afdeling, Health nadat hy
wat Molatek-produkte voorheen in verskeie
verkoop. hoedanighede vir
Intervet gewerk het. Hy
het ’n graad in veeartsenykunde aan die
WILD SE HUPSTOOT

D
PROF. HENNIE SNYMAN (bl. 26) is Universiteit van Pretoria verwerf.
ie wildbedryf is seker die ’n weidingskundige ver-
grootste omwenteling wat die bonde aan die departe- DR. BALTUS ERASMUS (bl. 56) was
ment vee-, wild- en wei- hoof van Onderstepoort
landbou getref het sedert GM
dingkunde, Universiteit Biologiese Produkte.
mielies byna 20 jaar gelede die van die Vrystaat. Hy is Dié viroloog is betrokke
eerste keer in Suid-Afrika geplant is – teg- onder meer bekend vir by die maatskappy
nologie wat boere skielik toegelaat het sy navorsing oor die be- Deltamune en boer
om meer mielies te oes op minder grond stryding van slangbos. deesdae by Heidelberg,
Wes-Kaap, met onder
en met minder gifstowwe. Dit het gewas-
DR. DIETMAR HOLM (bl. 44) is meer turksvye en avo’s.
boerdery op ’n heel nuwe trajek geplaas. verbonde aan die
Wild het dieselfde impak. Skaars wild departement produk- DR. MICHAEL BRADFIELD (bl. 60)
was die eerste segment wat regtig hoë siedierstudies, fakulteit is ’n bekende in veekun-
pryse behaal het, lank voor kleurvariante veeartsenykunde, Uni- dige kringe, onder meer
versiteit van Pretoria, as hoof van Breedplan
na vore gebars het. Vandag is dit gewone
en is ook voorsitter van SA, maar skryf in sy
vlaktewild se beurt, met R9,4 miljoen wat die Herkouer-vete- persoonlike hoedanig-
onlangs vir die koedoebul Hercules be- rinêre Vereniging van heid. Hy lewer gereeld
taal is. Groot geld wat kopers vas glo on- Suid-Afrika. bydraes en rubrieke in
derskraag word deur ’n groeiende vraag Landbouweekblad.
na uitsonderlike jagdiere. HENDRIK VAN PLETZEN (bl. 77) is
tegniese bestuurder by PROF. JOHAN WILLEMSE (bl. 94),
Dis ’n bedryf wat gewoond geraak het Voermol Voere. Hy het is ’n bekende landbou-
aan ’n gemiddelde groei van 20% in waar- al verskeie eerbewyse ekonoom en rubriek-
de, sê Absa se Ernst Janovsky (bl. 102), vir sy werk ontvang, skrywer, ook vir
terwyl speenkalfpryse ten tye van dié onder meer van Land- Landbouweekblad, wat
bouskrywers SA. verbonde is aan die Uni-
skrywe maar 5,2% op ’n jaargrondslag ge-
versiteit van die Vry-
groei het. Geen wonder nie dat vanjaar se staat se departement
topwildtelers, die Crous- broers, se beeste landbou-ekonomie.
vandag op goedkoper grond loop (bl. GERRIT VAN ZYL (bl. 42, 47) van
38). Hul wildboerdery, wat grootliks op Dewetsdorp is die eie- DR. WILLIE HARRIS (bl. 50) is ’n
aangeplante weidings op marginale saai- naar van die Hanzyl- private veearts van
Bonsmarastoetery en is Upington. Hy werk
grond naby Kroonstad en Steynsrus be- ’n gereelde rubriek- egter hoofsaaklik
dryf word, verdien tot 5 keer meer as hul skrywer vir Land- met produksiediere
beeste, op ’n fraksie van die oppervlakte. bouweekblad. Hy word in ’n wye gebied in die
Vir veeboere bied die groei in die wild- as een van die land se Noord-Kaap.
bedryf ’n winsgewende diversifikasie- topbeesboere beskou
en is al verskeie kere vereer.
opsie. Dit bring ook die dringendheid
van groter doeltreffendheid in die breë
veebedryf na vore. Presisieboerdery, van Redaksie
genetiese seleksie vir beter voeromsetting Hoofredakteur Chris Burgess han Coetsee, Johan van der Merwe, Retoesjeerder Jason Wakefield
by beeste (bl. 60) tot die potensiaal van Besturende redakteur Johan Norval, Liza Bohlmann, Eindredakteurs Nelia Richter,
intensiewer produksiestelsels, veral met Albertus van Wyk Marleen Smith, Nelia Richter, Sean Aletta Pretorius
skape (bl. 16), hou groot belofte in. Boon- Handelsnaamuitbreidings en Christie, Theuns Botha Advertensiebestuurder
op verkoop teeldiere in Afrika gereeld vir subredakteur Johan Fouché Kunsdirekteur Kimberley Reid Dirk Lamprecht
meer as dubbel soveel as hier (bl. 86). Verslaggewers Adéle Engelbrecht, Uitlegkunstenaars Leon Kriel,
Ons hoop dié uitgawe van Landbou Vee Amelia Genis, Andries Groenewald, Michelle Alexander Adres: Heerengracht 40,
lewer ’n bydrae tot die ontginning van Charl van Rooyen, Jasper Raats, Jo- Fotoredakteur Gretchen Peiser Posbus 1802, Kaapstad 8000
daardie potensiaal.

4 vee 2015
SYFERS vee

2 341 kg/ha
Die mens kan nie droogte keer nie, maar jy kan die invloed daarvan versag deur jou weiveld reg te bestuur, sê prof. Hennie Snyman van die
Universiteit van die Vrystaat. Die gemiddelde seisoenale wortelgewig van gras in veld in ’n goeie toestand is deur navorsing oor ’n tydperk
van 37 jaar op 2 341 kg/ha vasgestel (in die sentrale grasveldgebied). Op veld in ’n swak toestand is dit slegs 615 kg/ha. Die bogrondse
produksiepotensiaal van dieselfde veld in ’n goeie toestand kan vanweë die seisoensvariasie in reënval van 2 678 kg tot 813 kg DM per
hektaar wissel. Indien die veld egter in ’n swak toestand verkeer, sal die bogrondse DM-produksie slegs van 889 kg tot 70 kg/ha per jaar
wissel. Bl. 26

135 ha
vs.
+100%
Gesonde bulmark
5 keer
meer wins op 40 ha
1 500 ha in Angola
Die Namibiese boere Mecki Schneider en
as op 3 600 ha
WRSA se wildtelers van die jaar, die Crous-
In die somersaaigebiede het jy vir 500 me- Ebbi Fischer brei hul belange uit na Angola. broers van Kroonstad, Steynsrus en Tha-
diumraam-teelooie sowat 60 ha soja- en Een van die redes hiervoor is dat bulpryse in bazimbi, benut elke hektaar optimaal met
mieliereste, 60 ha meerjarige aangeplante Angola meer as dubbel soveel is as wat hulle skaars wild. Vir 600 beeste het jy 3 600 ha
somerweiding en 15 ha weimielies nodig. Die in Namibië daarvoor kry. Bl. 86 weiding nodig, teenoor die 40 ha weiding
kapitaalbelegging in grond per teelooi is dus vir 18 swartwitpense. Net op dié 40 ha kan
aansienlik laer as op Karoogrond, waar 1 500 die wins tot vyf keer groter wees as op die
tot 3 000 ha vir 500 ooie nodig is. Bl. 77 3 600 ha, sê Riaan Crous. “Met die regte
beplanning kan ek dus my tyd en energie baie
doeltreffender benut.” Bl. 38

50%+
ramme besmet
R122,75 ’n Noord-Kaapse veearts waarsku teen ’n tra-
gedie waarop die rambedryf afstuur. Meer as
Maak laparoskopie sin? 50% van die ramme op plase in ’n radius van

0,7
400 km rondom Upington is met ramsiekte
Die Jordaans van Cradock meen laparoskopie of Brucella ovis besmet. Die statistieke is
is goedkoper as om ramme te gebruik. Hulle gegrond op waarneming op meer as 30 000
het ’n kostevergelyking gedoen tussen ver- ramme die afgelope 31/2 jaar. Bl. 50
skillende metodes om 1 000 ooie met ’n ram
meer kalwers

20%
dragtig te maak. Jy stry nie sommer met hul Kan jy dit langer bekostig om verse eers
lampersentasie van 170 nie. Bl. 72 op twee jaar te laat paar? Die beesboer en
sakeman Gerrit van Zyl sê dit maak ekono-
Koste per ooi mies sin om verse op 2 jaar te laat kalf. Om
plek te maak vir 20% vervangingsverse Die prys van basisdiere het die afgelope jare
Laparoskopie R122,75 wat op 24 maande gepaar word en op 3 maklik met 20% per jaar gegroei, “en jy
Servikale KI R152,75 jaar kalf, kos dit jou 33% van jou poten- het boonop ’n kalf of lam bygekry”, sê mnr.
Groepparing R632,75 siaal. As jy hulle op 12-14 maande paar om Lood Bester, ’n direkteur van die Wildswinkel,
op 2 jaar te kalf, verloor jy net 11% van jou ’n handelspos vir die koop en verkoop van
Natuurlike dekking
grond se potensiaal. Verse wat op 2 jaar wild. “Dit is tyd dat ons besef wild begin nou
(duur ramme) R750 reeds kalf, lewer 0,7 meer kalwers as dié die patrone van ander boerderye volg.” Jou
Natuurlike dekking wat op eers op 3 jaar kalf. Bl. 47 inkomste lê dus in jou aanwas en nie in die
(goedkoop ramme) R162,50 groei van die basisdier se waarde nie. Bl. 102

vee 2015 5
vee NUWIGHEDE AMELIA GENIS, CHARL VAN ROOYEN EN JOHAN COETSEE

Jongste tegnologie vir veeboere


Heelwat nuwe toerusting en werktuie wat veeboere se lewe makliker maak, is in die afgelope
paar maande bekend gestel. Hier is enkele daarvan. Pryse sluit BTW uit, tensy ander aangedui.

R2900 R4900

STEWIGE KRIPPE
Roto Tanks van Moorreesburg het nuwe water-
krippe vir skape en bokke en vir beeste en
perde beskikbaar gestel. Die kleiner krip vir
kleinvee hou 1 000 liter water en die groter
een 1 800 liter. Albei is toegerus met laedruk-
vlotterkleppe. Die krippe kan ook op aanvraag
met hoëdrukvlotterkleppe toegerus word. Die
1 800 liter-model kos R4 900 en die 1 000 liter-
R27500 model R2 900.

DIP SKAPE IN ’N JAPTRAP NAVRAE: Tel. 022 433 2342/2937.


Die outomatiese Baden Sensor-skaapstraaldipstelsel, wat deur Baden Ligte Staalpro-
jekte van Caledon bemark word, kan tot 1 000 skape per uur dip. Vier liter dipstof word
op elke skaap gespuit deur 19 spuitpunte, dus word geen deel van die dier oorgeslaan R12500
nie. Die skaap stap by die een kant in. Die sensors kom in werking wanneer die dier
deurstap en skakel af nadat hy of sy anderkant uit is.

NAVRAE: Sas de Kock, sel 083 273 8369.

KWEEK GROENVOER
R310000
IN LAAIE
Die kweek van groenvoer in ’n geslote eenheid
is geen nuutjie nie, maar die vervaardigers van
hierdie stelsel, Feedgrow, het nietemin baie HOU JAKKALSE WEG
besoekers op vanjaar se Nampo-Oesdag ont-
vang. Dit produseer groenvoer uit graansaad Die Agri 14 Joules-energie-opwekker word
in ses stelle laaie, wat deurlopend 600 kg voer gebruik om probleemdiere, soos jakkalse
per dag lewer. Die voer is gereed ses dae nadat en bobbejane, buite te hou. Dit werk met
die saad gesaai is. Die temperatuur en humi- elektriese of sonkrag en kan heinings van
diteit word beheer en water word deurgaans
tot 50 km elektrifiseer. Dit is veilig en
outomaties verskaf. Die prys sluit alles in, selfs
opleiding. Die boer voorsien slegs die water- en maak geen dier dood nie. ’n GSM-stelsel
kragpunt. kan daaraan gekoppel word wat ’n bood-
skap na ’n selfoon stuur wanneer daar
aksie teen die heining is.
NAVRAE: Mnr. Jan Jacobs, sel 083 227
7891.
NAVRAE: Nemtek Electric Fencing,
Kaapstad, tel. 021 386 3742.

6 vee 2015
R3440 R385000

ROL MELASSE UIT


Hierdie plastiekmelassewiel bestaan
uit ’n plastiekbak van 500 liter en drie
ysterwiele op ’n as. Wanneer die bak met
melasse gevul is, kan beeste aan die wiele
lek, wat dan vanweë die lekkery deur die TAP RANTSOENE VINNIG AF
melasse draai en só verseker dat die Die Feeder Wagon 20-aftapwa, wat deur Diamond Implements van Delmas bemark word, is
diere gedurig ’n nuwe aanpaksel melasse só gebou dat dit aan die agterkant én regterkant voere, soos kuilvoer en gemengde voer, kan
kan oplek. Dit word deur Plastiflo van aflaai. Dit koppel aan die hidrouliese stelsel van ’n trekker van minstens 55 kW en kan 9 ton
Humansdorp bemark. voer hanteer. ’n Kleiner model (Feeder Wagon 15) kan 6 ton hanteer. Die wa is toegerus met
vier wiele wat almal onafhanklik geveer is om die wa op ruwe terrein gelyk te hou.
NAVRAE: Tel. 042 293 1827.
NAVRAE: Tel. 013 665 1032.

P.O.A.
HANTEER SKAPE MET MIN HANDE
Die Peakhandler is ’n veeldoelige skaaphanteringsapparaat wat
in Australië ontwikkel is om skaapwerk, soos mikskeer, dosering,
hoefondersoeke en skandering, makliker en veiliger vir skape en
operateurs te maak. Dit is ideaal vir plase met min werkers. Die
skape beweeg deur ’n eenrigtingdrukgang na wieë wat die skaap
oorrol en oplig met die hulp van lugdruk en die teenwig van ’n ander
skaap. Een skaap word omgedop op ’n gerieflike werkhoogte en
die ander een bly staan. Die toestel is só ontwerp dat dit min stres
en ongerief vir skape veroorsaak. Verskillende onderdele van die
toestel kan verstel word om skape van verskillende groottes, tipes
en ouderdomme te hanteer. Die werkhoogte kan ook verstel word
om byvoorbeeld pootinspeksies met groter gerief uit te voer. Die
Peakhandler is verskuifbaar en kan in ’n waentjie of agterop ’n
bakkie gelaai word. Dit verg baie min instandhouding. Die apparaat
word aangedryf deur lugdruk van ’n kompressor wat op die meeste
plase aangetref word.

NAVRAE: Peak Hill Industries, www.peakhillindustries.com.au/


SheepHandling/Peakhandler.htm.

vee 2015 7
vee NUWIGHEDE
P.O.A.

R37900

MENGER KERF HEEL BALE


Rovic Leers voer die reeks Samurai 5-voermen-
gers van Seko in. Dié vertikale voermengers is
beskikbaar met ’n vermoë van 5 m3 tot 30 m3
en as selfaangedrewe, stilstaande of sleepmo-
delle. Vergeleke met soortgelyke voermengers
het Seko-mengers die laagste kragvereiste
per m3. Dit is omdat die menger se sny- en
mengaksie dit moontlik maak om materiaal
na die middel van die menger te sirkuleer en
KRAAL SLAAN GOU OP sodoende ’n vinniger mengproses te kry teen ’n
Die Blitskraal, wat deur Rand Sent Boerdery van Riversdal vervaardig word, kan die lewe laer temperatuur deur nie die buitenste wande
vir ’n kleinveeboer baie vergemaklik. Dit kan binne sewe minute deur een mens oopge- van die menger te gebruik nie. Seko-mengers
vou word om tot 300 skape te hanteer wanneer dit in ’n hoek van ’n kamp opgeslaan kan hele ronde- of vierkantige bale hanteer. Die
word. Dit vou soos ’n konsertina op. Die waentjie van 3 m maak deel van die kraal uit. voermengsel sal gereed wees binne 20 minute
Wanneer die kraal opgevou word, word die twee wiele afgehaal. Wanneer dit opgevou tot 40 minute nadat die eerste baal in die men-
op die waentjie is, is die waentjie padwaardig. Ronde sleepvoetjies onderaan die kraal- ger ingevoer is. Mengtyd sal afhang van hoe
struktuur maak dit baie maklik vir een mens om mee te werk. Dit het twee hekke – ’n fyn die voer gekap moet word. Hoe langer die
valhek en ’n sorteerhek. kapsiklus, hoe fyner sal die voer in die mengsel
gekap wees. Dit maak duur hamermeulaksies
NAVRAE: Sel 082 461 9071. onnodig.

NAVRAE: Rovic Leers, tel. 021 907 1700.

R10000

STIL BEESKLAMP
Taltec noem dié toestel ’n “sluitmeganis-
R210 000 me”, pleks van ’n nekklamp, vir beeste. Dit
vir die
kombinasie werk hidroulies en het ’n eindelose reeks
verstellings, pleks van die tandeknersen-
MAAL ENIGE BAAL de ratmeganisme van die ouer modelle.
Drotsky se nuwe M100-baalhamermeul kan van groot, ronde bale tot klein, lang bale hanteer, Wanneer die apparaat tot teenaan ’n bees
asook los hooi en oesreste. Dit word eers deur die baalbreker op die voorgrond opgebreek se nek verskuif word, is daar geen geluid
en dan deur die hamermeul fyner gemaal. Die boer kies self die verlangde stingellengte en nie. Dit kan dalk die eerste in sy soort in
installeer die betrokke sif. Elk van die twee seksies het sy eie elektriese motor; die kerwer het Suid-Afrika wees. Mnr. Johan Malan wys
’n motor van 15 kW en die meul het ’n motor van 55 kW. hoe dit werk.

NAVRAE: Mnr. Francesco van Wyk, sel 083 267 3286. NAVRAE: Tel. 012 250 2188.

8 vee 2015
WEET JY WAT JOU BEESTE
INSTAAT IS OM TE DOEN AS
JY NIE KYK NIE?

Bes
ke
repr rm jou
o kud
TRI duksie d
GOM siek e teen
oor ONI te
draa ASE s -
gba
re s - die
kuld
ige.

Ondersoek die vers


preiding van
Trigomoniase in be
este
Saak Nr.: G1749 (A
ct 36/1947)

TrichGuard®
Reg. No. G1749 (Act
36/1947)

INDIKASIES
Vir die inenting van
gesonde beeste as
hulpmiddel in die voor ‘n
CK/0915/TRICHGUARD/ADVERT/CAMOUFLAGE

koming van siektes


veroorsaak deur Tritri
chomonas foetus. s. Neomisien
en polimiksien B byge
voeg as preserveermi
ddels.
BESKRYWING
TrichGuard® bevat dooi
e, gekonsentreerde
Tritrichomonas foetu kulture van
s gesuspendeer in ‘n
spesiale olie adjuvant
.
BERGINGINSTRUKSIES
Hou verkoel tussen
2 °C en 7 °C. MOET
NIE BEVRIES NIE. Hou
in die donker
GEBRUIKSAANWYSING
S: Gebruik slegs soos
Algemene Aanwysing aangedui.
s:
Dien een 2 ml dosis
onderhuids in die nek
‘n Tweede dosis moe of agter die skouer
t 2-4weke later toeg toe deur aseptiese pros
Die laaste inspuiting edienword. edure te volg.
moet 4 weke voor die
aanvang van die teels
eisoen toegedien word
WAARSKUWINGS .
Moenie diere slag vir
menslike gebruik binn
kinders, oningeligte e 60 dae van behandel
persone en troeteldie ing nie. Hou buite bere
Die entstof is slegs re. ik van
vir profi laktiese gebr
beeste met voorafbe uik m.a.w dit sal nie
staande infeksie vera die kliniese verloop
Slegs gesonde, imm nder nie. van die siekte in
uun-bevoegde bees
Indien ‘n allergiese reak te behoort ingeënt
sie, vir watter rede ooka teword.
toegedien teword. l, sou voorkom beho
ort binnespierse adre
In enige beespopulasie nalien
mag ‘n klein aantal
Die ontwikkeling van diere nie ten volle reag
voldoende immunite eer teenoor inenting
oorerflikheidsfaktore, it mag ook verander nie.
subkliniese infeksies, a.g.v. ander kondisies
Ontsmettingsmidde voeding, siekte en para soos
ls sal die entstof inakt sitisme.
VERWYSING: *Data op leer. Artikel geskryf deur Dr. G.Alho van der
ewel Veen
hierd (2015) iveer.
ie entstof breedvoerig onde
mag dit faal a.g.v. vers r ‘n wye verskeidenhe
SLEGS VIR DIERE GEBRUIK. registrasiehouer.
keie redes. Indien dit
vermoed word raad
id van toestande geto
ets is
pleeg ‘n veearts en
TrichGuard®: Reg. Nr.: G1749 (Wet 36/1947). Tritrichomonas foetus verwittig die
Vir volle voorskryf inligting verwys na die voubiljet goedgekeur
VOORSORGM deur
AATREËdieLSmedisynebeheerrraad.
Gebruik totale inhoud
Volle produkinligting beskikbaar vanaf Zoetis South Africa (Pty) Ltd., Mpy.
SKUD GOED voor gebr
nadaReg. Nr.:
t eerste keer2012/001825/07,
oopgemaak is. Butelaan 85, Sandton, 2196.
Posbus 783720, Sandton, 2146, Suid-Afrika. Tel.: +27 11Verb
245 3300 of ling
0860 uik.ZOETIS (0860 963847). www.zoetis.co.za
ygaa nde swel mag by die inspuitple
k voorkom.

VIR DIERE. VIR GESONDHEID. VIR JOU. Jaarlikse herinentin

die teelseisoen toeg

VERPAKKING
g:
‘n Jaarlikse versterkin
gsinenting met ‘n enke
edienword nie.
le dosis moet nie later
as 4weke voor die aanv
ang van

05/0915 Trich
vee BOEREPLANNE

2
4

PLAASINLIGTING
Dipspuit behandel
Mnr. Bossie Viljoen
1 200 skape in ’n uur
• Met dié spuit wat ’n boer en sy seun van Molteno
LIGGING: Molteno, ontwikkel het, kan tot 1 200 skape per uur met die
Oos-Kaap
PLAASNAAM: Dorrington
minimum arbeid gedip word.

V
PLAASGROOTTE: 2 500 ha
VERTAKKINGS: Merino-landskape,
Santa Gertrudis-beeste, Pinto-perde yftien minute is ál wat jy hulle deur die dipgang beweeg, asook die
en groente. nodig het om sowat 300 oriëntasie van die spuitpunte. Die houer
VELDTIPE: Gemengde gras-en- skape vir enige uitwen- vir die dipstof is ook verander.
bossieveld dige parasiete te behan- Dit toestel, genaamd die Eezy Dip, is
del met ’n vindingryke geskik vir die behandeling van enige uit-
KORTOM spuit waarmee skape wendige parasiete, hetsy met opgietmid-
in ’n drukgang gedip dels of die soort waar die dip met water
Die Eezy Dip behandel die dier teen
enige uitwendige parasiete. word. Mnr. Bossie Viljoen van Molteno gemeng en dan op die diere gespuit word.
en sy seun Stephan het die spuit in 2007 Dit werk op die beginsels van lug wat
Lug forseer die dipmiddel teen ’n hoë
druk uit die houer en sproei dit deur by ’n vriend, mnr. Gert Oosthuizen van teen ’n hoë druk die dipmiddel uit die
drie spuitkoppe op die skape. Aliwal-Noord, gesien. houer forseer en deur drie spuitkoppe
Die hantering van vee word tot ’n Bossie sê hoewel die spuit funksioneel (twee onder en een bo) op die skape
minimum beperk en hul stresvlak so was, was dit nodig om ’n paar aanpas- sproei. Die toestel word by die uitgang
laag as moontlik gehou. sings te maak ten opsigte van die hoek van ’n konvensionele drukgang geplaas.
waarteen die skape die draai vat voordat Die diere beweeg deur ’n 90˚-draai voor

10 vee 2015

You might also like