Lien List of Characters

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

compiled by ConorEngelb

Karakters in Lien se lankstaanskoene

Die Joostes:

 Lien – hoofkarakter; 17 word 18


 Braam – Lien se broer; 16
 Christien – ma; alkoholies
 Pa – ons weet nie sy naam nie; is in die tronk

Mense by Hoërskool Jakaranda:

 Wouter – Lien se enigste vriend aan die begin


 Miemie Spies – in die prokureur-groep vir LO; wit hond is Patsy
 Sally Swanepoel – ook in die groep; terterig (a bit of a ‘tart’)
 Hein Venter – ook in die groep; praat min; maak karretjie vir Tibbey
 Christiaan – klaskaptein
 Riekie – hou baie van Wouter
 Sanet – Riekie se vriendin
 Riani Scholtz – oudisie vir Rona in vertoning
 Jaco – oudisie voor Lien
 Elma – in vertoning
 John Toerien
 Wian Gericke
 Sors Naudé
 Deon – Braam se beste vriend
 Agie – soek inligting voor skool saam met Lien op die Internet

Onderwysers:

 Mnr MacMillan – Engelse onderwyser, dra vreemde klere


 Mnr Bruwer – LO-onderwyser
 Juffrou Breytenbach – Afrikaanse onderwyseres
 Mnr Visagie – bibliotekaris
 Ou Uil – skoolhoof
 Mnr Grobbelaar – krieketafrigter
 Mnr Moller – Lien se voogonderwyser; afrigter van 1ste rugbyspan

The Consulting Students – http://consultingstudents.wordpress.com


compiled by ConorEngelb

Mense saam met wie Lien gewerk het:

 Malie Dry – eienaar van Malie se Tuin


 Agnes – kort kelnerin by Malie se Tuin
 Sophie – kelnerin met vlegseltjies
 Dirkie – bly in woonstel 401. Mede-eienaar (part owner) van Millennium Creations; kat se
naam is Katrien
 Donovan (Gert Petrus Engelbrecht) – ook eienaar; slaan die kitaar by Creations (wears the
pants in the…relationship)
 Sue-Ellen – Lien werk in haar plek
 Mary Morning Glory – werk soggens by Creations

Bedelaars & mense Lien sien terwyl sy bedel:

 Johnny – het gebedel op Lien se hoek


 Tibbey – bedel by “Entertainment Corner”; raak gery
 Roos – bedel by die robot
 Sproet – Gordon; rooi hare en sproete; gee Lien baie geld; vataan (touches) Lien
 Muismondjie – Sproet se vrou
 Sproetjie – Sproet se dogtertjie
 Britney – Sproetjie se pop
 Magriet – vertel vir Lien-hulle dat baked beans en pilchards is halfprys by Spar (eintlik
Checkers)
 Siyabulela & selo – smous roofkopieë (pirate copies) van DVD’s

Mense wat help vir Jooste-gesin:

 Tannie Bets – woonstel 504; gee hulle kos; gaan by Weigh-Less saam met Oom Faantjie
 Kuifie – Gerhard; jong predikant; vrou is Valetjie (Elna)

Ander mense:

 Oom Frank – Pa se broer


 Tannie Poppie – Frank se vrou; hou nie van jeug nie
 Su Marie – tweeling; Lien se vriend by ou skool
 San-Marie
 Nina Groenewald – Lien se vriend op laerskool; het naby Lien se ou huid gewoon
 Blakes – woon langs Lien se ou huis
 Henk Smit – woon ook langs ou huis
 Suster Vermeulen – Lien naam haar Perd; in beheer van afdeling by hospitaal waar Tibbey is
 James van Biljoen – bestuurder van rolbalklub

The Consulting Students – http://consultingstudents.wordpress.com

You might also like