Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 49

Jou g*t sien

Jou meerdere teëkom; alles


verloor; Uiters teleurgesteld wees.
Idiome
Spreekwoorde
Uitdrukkings
Gesegdes
- kragtige vorme van
beeldspraak
- kleurvolle taalgebruik
- figuurlik
BYLAE C

IDIOME VISUEEL
AANGEBIED
Bobbejaan
Buffel
Jakkals
Wolf
Krokodil
Koggelmander
Aap
Seekoei
Slang
Kameel
Griekse en Romeinse mitologie
• achilleshiel
(die plek of punt waar ’n
mens swak of kwesbaar
is)
• adonis
(’n aantreklike, pronkerige
jong man)
• muse
(’n bron van inspirasie)
Bybel
• die ware Jakob • Genesis 27
(die regte persoon of ding)

• die klein jakkalsies wat • Hooglied 2:15


die wingerd verniel
• (klein dingetjies wat
dikwels groot skade/
hartseer veroorsaak)
• Levitikus 16:22
• die sondebok wees
(onskuldig die skuld vir
iets kry)
Baie van ons idiome en uitdrukkings
kom uit Nederlands
Seevaart-idiome
Nederlanders lief vir water en vaar op
water
Die wind uit iemand se
seile haal.
Iemand voorspring / doen wat
iemand anders wou doen.
Siekte/ … takel hom af.
Breek hom af.
Die vlag stryk.
Om oor te gee.
Nog seevaart-idiome
• Die beste stuurlui staan aan wal.
(Buitestaanders weet altyd die beste wat moet
gebeur.)
• In iemand se vaarwater kom.
(Iemand se gebied betree.)
• Iemand op sleeptou neem.
(Iemand so beïnvloed dat hy jou blindelings
volg.)
• Nie op iets/iemand kan peil trek nie.
(Nie op iets/iemand kan staatmaak nie.)
Verdere seevaart-idiome
• Iemand die loef afsteek.
(Iemand oortref.)
• Met iets/iemand opgeskeep sit.
(Iemand/iets lastigs waarvan jy nie ontslae
kan raak nie.)
• ‘n Kinkel in die kabel.
• (Onverwagse moeilikheid.)
• Iemand van bakboord na stuurboord stuur.
(Iemand heen en weer stuur.)
Ridderidiome
- Iets in die skild voer.
(‘n Geheime plan.)
- Sonder slag of stoot.
(Sonder dat daar teën-
stand gebied word.)
- Stewig in die saal sit.
(Seker van jou posisie
wees.)
- Iemand uit die saal lig.
(Iemand tot val bring.)
Iemand die
harnas injaag.
Iemand kwaad/boos
maak.
Tot die tande toe
gewapen wees.
Volledig gewapen
wees.
‘n Lansie vir
iemand breek.

‘n Goeie woord
vir iemand
doen.
Jou spore verdien.
Jou bekwaamheid getoon.
Met
vlieënde
vaandels.

Met groot
sukses.
Nog ridderidiome
• Die aftog blaas.
(Om uit ‘n moeilike situasie te onttrek.)
• Vir iemand in die bres tree.
(Vir iemand op te kom / hom te verdedig.)
• Veld wen.
(Vorder, vooruitgaan.)
• Iemand uit die veld slaan.
(Iemand van stryk bring; verbaas laat.)
Ossewa-idiome
• Stadig oor die klippe.
(Wees versigtig. Moenie
oorhaastig wees nie.)
• Die touleier.
(Die leier, pionier.)
• Hy/sy is ‘n voorslag.
(Iemand wat fluks en vinnig
werk.)
• Agteros kom ook in die kraal.
(‘n Stadige werker maak ook
klaar.)
• Jong osse inspan.
(Opgooi.)
Wa

• Die wa voor die


osse span.
(Iets agterstevoor
aanpak.)
• Voor op die wa
wees.
(Voorbarig wees.)
Wiel
• Vyfde wiel aan die wa.
(Iemand wat hinder
eerder as help.)
• Skouer aan die wiel sit.
(Begin werk / met
mening werk.)
• Iets/iemand in die wiele
probeer ry.
(Probeer verhinder dat
hulle hul werk doen.)
• ‘n Lunsriem.
(Vuil, morsige persoon.)
• ‘n Teerputs.
(Smerige persoon.)
• Dit gaan klopdisselboom.
(Dit gaan uitstekend.)
• ‘n Remskoen.
(Iemand wat vooruitgang
belemmer.)
Nuwe
idiome
Aweh!
- Wees gegroet in
Afrikaans.
- Ek is saam met jou.
- Ek dra dieselfde
burden as jy.
Hemelbesem
• Hier maak ons die kerrie • Hier speel ons nie / jy gaan dit
sterk aan. voel.
• Ougat. • Kind wat bewus raak van eie
seksualiteit.
• Die kat se snor. • Die leier, persoon in beheer.
• Jou hande is rond. • Jy kan nie raakvang nie.
• Doef-doef musiek. • Hip hop / house.
• Katkop. • Uitgeholde brood met kos in.
• Wakkerslaap. • Op jou hoede wees.
• Jou dag is vol. • Hard gewerk om dagloon te
verdien.
Hemelbesem vervolg
• ’n Lyn koppel. • Om jou kennis met iemand
te deel.
• Iemand vir ’n pop vat. • Spot met iemand te dryf.
• Jy slaan my binne. • Wanneer ’n geliefde iets sê
wat jou ontroer.
• Plak stamps op. • Bevestig iets as die
waarheid.
• Bring jou vuur van die
huis af. • Kom vuur en vlam na die
kerkdiens toe.
• Check my tjappies.
• Neem my rang / status in ag.
• Ons kookie saggie.
• Ons gee nie sommer bes nie.
Ons is vasberade
Ons kookie saggie
BYLAE C

Marieta Nel
mnel@lapa.co.za
084 511 1931

You might also like