Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 46

1

SEKONDÊRE SKOOL VERBETERINGSPROGRAM


(SSVP/SSIP) 2021

GRAAD 12

VAK: REKENINGKUNDE

LEERDER OPLOSSINGS

(Bladsy 1 van 45)

© Gautengse Departement van Onderwys


2

INHOUDSOPGAWE

SESSIE ONDERWERP BLADSY

Maatskappy Finansiëlestate
5 3-8
• 3 Eksamenvraestelle

Maatskappy Finansiëlestate
6 9 - 14
• 3 Eksamenvraestelle

Maatskappy Finansiëlestate
7 15 - 22
• 3 Eksamenvraestelle

Maatskappy Finansiëlestate
8 23 - 29
• 3 Eksamenvraestelle

Maatskappy Finansiëlestate
9 30 - 39
• 3 Eksamenvraestelle

Maatskappy Finansiëlestate
10 40-46
• 3 Eksamenvraestelle

© Gautengse Departement van Onderwys


3

SESSIE VYF : MAATSKAPPY SE BALANSSTAAT EN KORREKTE NETTO WINS


OPLOSSINGS

AKTIWITEIT 1 GP REKORD 2020


VRAAG 1

1.1 1.1.1 B 
1.1.2 A 
1.1.3 D  4
1.1.4 C 

1.2.1 Netto wins volgens wins en verlies 1 810 404


Rente op vaste deposito (504 000 x 10%) 50 400 ✓
Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering ✓
180
64 800 x 5% (3 420 - 3 240)

Huurinkomste (94 608 x 230/1460) (14 904) ✓✓


Verlies van voorraad (25 200 x 30%) (7 560) ✓
Versekering (15 120 x 5/12) 6 300 ✓✓
Direkteursfooie (9 000) ✓
Rente uitgawe (709 200 + 223 200 – 846 000) (86 400) ✓✓
Belasting (483 120) ✓
12
Korrekte netto wins na belasting *(bewerking, een deel korrek) 1 266 300 *

1.2.2 HANDELS EN ANDER BETAALBARES


Debiteurekontrole 64 800
Minus: voorsiening vir oninbare skulde (64 800 x 5%) (3 240) 
Netto handelsdebiteure (bewerking) 61 560 
Opgelope inkomste (sien rente op VD hierbo) 50 400 
Vooruitbetaalde uitgawes (sien versekering hierbo) 6 300 
Versekeringseis (25 200 x 70%) 17 640 
(kan ook saam met opgelope inkomste getoon word)
SAID: Inkomstebelasting (524 520✓ – 483 120✓) 41 400 
*(bewerking, een deel korrek)
*(bewerking, een deel korrek) 177 300  9

© Gautengse Departement van Onderwys


4

1.2.3 TWEE-RIGTING BPK


BALANSSTAAT (STAAT VAN DIE FINANSIËLE POSISIE) OP
29 FEBRUARIE 2020
BATES
NIE-BEDRYFSBATES (bewerking, een deel korrek) 5 483 052 
Vaste Bates 5 180 652 ✓
Finansiële bates
Vaste deposito (504 000 – 201 600) 302 400 ✓
4

BEDRYFSBATES (7 548 522 – 5 483 052) 2 065 500 


(Nie-bedryfsbates – Totale bates)
Voorraad (757 800 ✓ – 25 200 ✓) (een deel korrek) 732 600 
Handels ander betaalbares (sien 1.2.2) 177 300 
Kontant en kontantekwivalente (954 000 + 201 600✓) 1 155 600 
(ontbrekende syfer)
TOTALE BATES (sien totale ekwiteit en laste) 7 548 552  8

EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG (700 000 ✓ x 8,80 ✓) 6 160 000 
([1 000 000 x 60%] 600 000 + 200 000 – 100 000 = 700 000)
Aandelekapitaal (bewerking) 5 354 860 
Behoue inkomste 805 140 ✓
5

NIE-BEDRYFSBATES 572 400


Lening : Kanara Bank (709 200 ✓ – 136 800 ✓) 572 400  3
(een deel korrek)

BEDRYFSBATES (bewerking) 816 152 


Handels en ander betaalbares 112 352
Aandeelhouers vir dividende (700 000 x 0,81) 567 000 ✓
Korttermyn gedeelte van die lening (sien langtermynlening hierbo) 136 800 
TOTALE EKWITEIT EN LASTE (bewerking, een deel korrek) 7 548 552  5 25
Vreemde inskrywings -1 (maks -2)
Plasing / Voorlegging / Onvolledige besonderhede -1 (maks -2)

© Gautengse Departement van Onderwys


5

VRAAG 2 [KZN 2019]


2.1
1.1.1 Aandeelhouers 
1.1.2 Direkteure 
1.1.3 Eksterne ouditeur  moenie ouditeur aanvaar nie 3

2.2 Netto wins voor belasting 1 449 200


Direkteursgeld (625 000 – 25 000) (600 000) 
Verpakkingsmateriaal (12 000 x 80/20 ) (48 000) 
Oninbare skuld (1 200 - 480) (720) 
Huurinkomste (177 600 – 26 400) 151 200 
Salarisse 55 820 
Bedryfswins voor rente uitgawe 1 007 500 
Rente uitgawe (157 500) 
Netto wins voor belasting Bewerking 850 000 
Inkomstebelasting (255 000) 
Netto wins na belasting Bewerking 595 000  19
Aanvaar hakkies i.p.v. – Indien geen teken, aanvaar + Positiewe/negatiewe invloed & syfers moet
Korrek wees Vreemde inskrywings -1 (maks -2)

2.3.1 Handels- en ander ontvangbares


Handelsdebiteure ( 44 800 – 1 200 + 1 000) 44 600 
Voorsiening vir Oninbare Skuld (1 700) 
Netto Handelsdebiteure Bewerking een deel korrek 42 900 
Vooruitbetaalde uitgawes (Direkteursgeld) Sien 3.2 25 000 
SAID Inkomstebelasting (267 000 – 255 000) 12 000 
Sien 3.2
Bewerking een deel korrek 79 900  11

2.3.2 Behoue inkomste


Saldo aan begin van jaar (130 000 + 79 000) 209 000 
Terugkoop van aandele (20 000 X 3.95) (79 000) 
Netto wins na belasting Sien 3.2 595 000 
Dividende Bewerking een deel korrek (190 820) 
Betaal / tussentyds 55 820 
Finale/ aanbeveel (180 000 X 0.75) 135 000 
Saldo aan einde van jaar Bewerking 534 180  13

© Gautengse Departement van Onderwys


6

2.4 Balansstaat (Staat van Finansiële Posisie) op 28 Februarie 2019.


Bates
Nie Bedryfsbates TB – BB 2 607 300 3
Vaste Bates Balanserende bedrag 1 907 300
Vaste deposito 700 000

Bedryfsbates 185 800 7


Voorraad (92 400 + 12 000) Bewerking 104 400
Handels- en ander ontvangbares Sien 3.3.1 79 900
Kontant- en kontantekwivalente 1 500
Totale Bates (Totale ekwiteite + laste = Totale bates 2 793 100

Ekwiteit en laste
Eienaarsekwiteit Bewerking 1 443 180 3
Gewone aandelekapitaal 909 000
Behoue Inkomste sien 3.3.2 534 180

Nie bedryfslaste 780 000 3


Lening (1 140 000 – 360 000) 780 000

Bedryfslaste Bewerking 569 920 13


Handels- en ander betaalbares
(43 000 + 26 400 + 1 000+ 3 000 73 400
Sien 3.2
Paaiement op lening sien NBL 360 000
Aandeelhouers vir dividende sien 3.3.2 135 000
Oortrokke bank (5 000 – 480– 3 000) 1 520
of (- 5000 + 480 + 3 000)

Totale ekwiteit en laste Bewerking 2 793 100 29

© Gautengse Departement van Onderwys


7

SESSIE VYF : MAATSKAPPYE SE BALANSSTAAT EN KORREKSIE VAN NETTO WINS


OPLOSSINGS

AKTIWITEIT 2
VRAAG 3
PRIDONA BEPERK
3.1.1
Berekening van die korrekte netto wins na belasting
Aanvaar hakies in plaas van – Indien gee teken nie, aanvaar + Positiewe/Negatiewe invloed & syfers
moet korrek wees
Vreemde inskrywings -1 (maks -2)

Foutiewe netto wins 2 493 600


Handelsvoorraadtekort –11 300 ✓✓
Voorsiening vir oninbare skulde aansuiwerings +2 400 ✓✓
Huurinkomste –2 800 ✓✓
Versekering +4 500 ✓✓
Verbetering van fout: Bateverkope 6 800 1 mark +13 600 ✓✓
Korrekte netto wins voor belasting bewerking, een deel korrek) , 2 500 000 
redelik, moet naastenby R2m wees
correct

Inkomstebelasting Aanvaar indien geen teken nie –750 000 ✓

Netto wins na belasting Kontroleer bewerking, NW – belasting 1 750 000 

PRIDONA BEPERK
3.1.2 BEHOUE INKOMSTE NOTA OP 30 JUNIE 2015

Saldo aan die begin van die jaar 2 700 000


Netto wins na belasting sien 3.1.1 1 750 000 
Terugkoop van aandele 1 punt 2 punte
x R1,10 ) OF (50 000 – 28 000)
(20 000  (22 000) 
Een deel korrek, moet negatief wees / hakies
Indien 22 000 sonder hakies of, gee 3 punte

Dividende Een deel korrek, moet negatief wees / hakies (1 475 600) 

Interim 600 000 ✓


Finaal (3 980 000 
x 0,22 ) Een deel korrek 875 600 

Saldo aan die einde van die jaar Bewerking, Een deel korrek 2 952 400 

© Gautengse Departement van Onderwys


8

2.4 Balansstaat (Staat van Finansiële Posisie) op 28 Februarie 2019.


Bates
Nie-bedryfsbates 8 950 000
Tasbare Bates 8 950 000

Bedryfsbates Bewerking 1 000 000 12


Voorraad ✓✓191 900
Handels en ander ontvangbares SIEN 3.1.1 315 700
316 000✓ – 1 000+ 5 200✓ – 9 000✓ + 4 500

Kontant en kontantekwivalente ✓492 400


Totale bates (Totale ekwiteit + laste = Totale bates 9 950 000

Ekwiteit en laste
Aandeelhouersbelang Bewerking 8 524 400 2
Gewone aandele kapitaal 5 572 000
Behoue inkomste sien 3.3.2 2 952 400

Nie-bedryfslaste 207 000 4


Lening (262 200 ✓– 55 200) 207 000

Bedryfslaste Bewerking 1 218 600 12


Handels en ander betaalbares
(261 000 ✓– 1 000 ✓+ 2 800 ) 262 800
Korttermyn gedeelte van die lening sien NBL 55 200
Aandeelhouers vir dividende sien 3.3.2 *875 600
SAID: Inkomstebelasting (750 000 ✓– 725 000✓) 25 000

Totale ekwiteit en laste Bewerking 9 950 000 30

© Gautengse Departement van Onderwys


9

SESSIE 6: BALANSSTAAT EN FINANSIËLE AANWYSERS

AKTIWITEIT 1

1.1.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL


GEMAGTIGDE
1 750 000 aandele
UITGEREIK
900 000  gewone aandele aan die begin van die jaar 6 075 000 
100 000  gewone aandele uitgereik gedurende die
925 000 ✓
jaar teen R9.25✓
(120 000) ✓gewone aandele teruggekoop gedurende
(840 000) 
die jaar teen R7,00✓
880 000  gewone aandele aan die einde van die 10
6 160 000 
jaar

1.1.2 BEHOUE INKOMSTE


Saldo op 1 Julie 2016 345 900
Netto wins na belasting 1 080 000 
Aandele teruggekoop (120 000 x R1,10) (132 000) 
Gewone aandele dividende (536 400) 
Interim (betaal) 290 000 
Finaal (880 000 x 28 sent) 246 400 
Saldo op 30 Junie 2017 757 500  10

1.1.3 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES


Netto handels debiteure
151 080 
(156 570  – 15 990  + 10 500 )
SAID: Inkomstebelasting (435 900 – 420 000) 15 900 
Vooruitbetaalde uitgawes 13 850 
180 830  10

© Gautengse Departement van Onderwys


10

1.2 MTOMBENI HANDELAARS BPK


BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2017

BATES
NIE-BEDRYFSBATES  6 459 500
Vaste/Tasbare Bates  6 099 500
Vaste deposito  360 000 (3)

BEDRYFSBATES (2,3 X BL)  1 366 200


Voorraad (0,60 x BL)  356 400
Handels en ander ontvangbares  180 830
Kontant en kontantekwivalente balanserende syfer  828 970

TOTALE BATES dieselfde as TE + L  7 825 700 (7)

EKWITEIT EN LASTE

AANDEELHOUERSBELANG 6 917 500


Gewone aandelekapitaal 6 160 000
Behoue inkomste  757 500 (3)

NIE-BEDRYFSLASTE 314 200


Lening: Drake Bank
(375 000+ 44 600  – 105 400)  314 200 (4)

BEDRYFSLASTE  594 000


Handels en ander betaalbares
(196 700+10 500 + 35 000)  242 200
Aandeelhouers vir dividende  246 400
Korttermyn gedeelte van die lening  105 400

TOTALE EKWITEIT EN LASTE  7 825 700 (8)

© Gautengse Departement van Onderwys


11

AKTIWITEIT 2

CHUTA BPK

2.1.1 BEHOUE INKOMSTE


Saldo op 1 Maart 2016 372 140 ✓
Netto wins na belasting (450 000✓x 70/30)✓ 1 050 000 
Aandele teruggekoop (140 000 x R2,50 ) (350 000) 
bewerking, een deel korrek
Gewone aandele dividende bewerking, een deel korrek (390 000) 
Interim 140 000 ✓
Finaal 250 000 ✓
Saldo op 28 Februarie 2017 bewerking, een deel korrek 682 140  10

2.1.2 Grond en
VASTE/TASBARE BATES Toerusting Voertuie
geboue
Drawaarde aan die begin 4 899 999 ✓ 20 000 ✓ 575 000
Kosprys 4 899 999 360 000 970 000
Opgehoopte
waardevermindering aan die 0 (340 000) (395 000)
begin

Bewegings
Toevoegings teen kosprys  640 400  180 000 0
Verkope teen drawaarde (0) (0)
(240 000 -192 000 - 7 200✓)  (40 800)
Waardevermindering
Toerusting (19 999✓✓ + 9 000✓✓) 0  ( 28 999)  (112 600)
Voertuie 7 200 + 105 400✓✓✓

Drawaarde aan die einde 5 540 399  171 001  421 600
Kosprys 5 540 399 ✓ 540 000  730 000
28
Opgehoopte (0)  (368 999)  (308 400)
waardevermindering

© Gautengse Departement van Onderwys


12

2.2 CHUTA BPK


BALANSSTAAT OP FEBRUARIE 2017

BATES
Nie-Bedryfsbates  6 908 140
Tasbare bates sien 2.1.2  6 133 000
Vaste deposito by Boris Bank (1 010 140 – 235 000  775 140 (5)

Bedryfsbates BL 1.4:1  1 372 000


Voorraad  490 000
Handels en ander ontvangbares ontbrekende syfer  597 800
Kontant & kontantekwivalente
(43 500 ✓+ 5 700 ✓+ 235 000 ✓✓)  284 200

TOTALE BATES dieselfde as TE+L  8 280 140 (12)

EKWITEIT EN LASTE
Aandeelhouersbelang 800 000 x 750 Sent  6 000 000
Gewone aandelekapitaal balanserende syfer  5 317 860
Behoue inkomste sien 2.1.1  682 140 (3)

Nie-bedryfslaste 1 300 140


Verbandlening: Mongomorry Bank
(1 955 000 ✓+ 234 600 ✓– 745 000 ✓– 144 460✓  1 300 140 (5)

Bedryfslaste 980 000


Handels en ander betaalbares balanserende syfer  544 100
Aandeelhouers vir dividende  250 000
SAID – Inkomstebelasting (450 000 ✓– 408 560✓)  41 440
Korttermyngedeelte van die lening ✓ 144 460

TOTALE EKWITEIT & LASTE  8 280 140 (7)

© Gautengse Departement van Onderwys


13

VRAAG 3 NW REKORD 2019

3.1 Kies 'n AARP-beginsel in KOLOM B wat by die beskrywing in


KOLOM A pas.
3.1.1 E  historiese koste
3.1.2 D  wesenlikheid
3.1.3 B  paring
3.1.4 F  lopende saak
3.1.5 C  besigheidsentiteit 5

3.2.1 (a) GEWONE AANDELEKAPITAAL


Gemagtigde aandele:
1 000 000 gewone aandele
Uitgereikte aandelekapitaal:

700 000  Gewone aandele op 1 Julie 2018 2 100 000 

(30 000)  Aandele teruggekoop R3   (90 000) *

100 000  Aandele uitgereik teen R7 elk 700 000

770 000  Gewone aandele op 30 Junie 2019 2 710 000 


10
*een deel korrek

(b) BEHOUE INKOMSTE


Saldo op 1 Julie 2018 (Balanserende syfer) 483 160 *
Netto wins na inkomstebelasting 900 000 *
1 250 000  – 350 000 
(1 250 000 een punt x 72/100 een punt)
30 000 aandele teruggekoop teen R6 elk (180 000) *
Gewone aandeledividende (403 500) *
Interim dividende 670 000 x 0,20  134 000 
Finale dividende 770 000 * x 0,35  269 500 *
Saldo op 30 Junie 2019 799 660 

13
*een deel korrek

© Gautengse Departement van Onderwys


14

3.2.2 SAHARA BPK.


BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2019
BATES
NIE-BEDRYFSBATES 3 168 660 *
Vaste bates / Tasbare bates 2 580 000 *
1 275 000 + 300 000 + 720 000 + 600 000 
- 315 000 
Finansiële bates: Vaste deposito  588 660 * 11

BEDRYFSBATES (1 090 000 x 1,5) 1 635 000  *


Voorraad 790 000 *
Handels- en ander ontvangbares
(530 000  + 24 000  + 50 000 ) 604 000 *
Kontant- en kontantekwivalente
(66 000  + 175 000 ) 241 000 *

TOTALE BATES 4 803 660 **


**(Moet dieselfde bedrag wees as Totale Ekwiteit en Laste) 13

EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG 3 509 660 *
Gewone aandelekapitaal  (sien 4.2.1 (a)) 2 710 000 *
Behoue inkomste  799 660 * 5

NIE-BEDRYFSLASTE 204 000


Lening: Kwaliteit Bank
(300 000  + 8 000  - 56 000  – 48 000 ) 204 000 * 7
BEDRYFSLASTE (***SIEN ALTERNATIEF) 1 090 000 *
Handels- en ander betaalbares
(720 000  + 35 500  +17 000 ) 772 500 *
Aandeelhouers vir dividende  (sien 4.2.1 (b)) 269 500 *
Lopende deel van die lening  48 000 *
10
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 4 803 660 *
(AHB + NBL + BL)
46
*een deel korrek

***ALTERNATIEF VIR BEDRYFSLASTE:


BEDRYFSLASTE 1 090 000 *
Handels- en ander betaalbares
(720 000  + 35 500  + 269 500 *(sien 4.2.1 (b)) 772 500 *
+17 000 )
Lopende deel van die lening  48 000 * 10
TOTALE EKWITEIT EN LASTE 4 803 660 *

© Gautengse Departement van Onderwys


15

SESSIE SEWE: MAATSKAPPYE SE KONTANTVLOEISTATE


OPLOSSINGS

SESSIE 7: MAATSKAPPYE SE KONTANTVLOEISTATE

AKTIWITEIT 1 OKAAP 2020

VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT , FINANSIËLE AANWYSERS

4.1 4.1.1 Onwaar ✓

4.1.2 Waar ✓

4.1.3 Onwaar ✓
3

4.2.1 KONTANT UIT BEDRYWIGHEDE GEGENEREER

Wins voor belasting 980 000 + 420 000 1 400 000 ✓*

Waardevermindering 390 000

Rente uitgawe 452 000

Netto wins voor verandering in bedryfskapitaal Bewerking 2 242 000 

Netto verandering in bedryfskapitaal Bewerking (1 230 700) 

Verandering in voorraad (915 100)


9
Verandering in ontvangbares 332 200 – 305 800 26 400 ✓*

Verandering in betaalbares 963 000 - 621 000 (342 000) ✓*

Kontant uit bedrywighede gegenereer Bewerking 1 011 300 


Let wel: Die syfer en die hakkie (of geen hakkie) moet korrek wees om die volle punt(e) in *Een deel korrek
die bedrag-kolom te verdien. 1 punt vir die syfer en 1 punt vir korrekte gebruik van hakkie

© Gautengse Departement van Onderwys


16

4.2.2 KONTANTGEVOLGE UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE


Opbrengs uit aandele uitgereik 397 500 ✓
(360 000 x 7,95) twee punte
(3 024 000) *
Aandele teruggekoop 2 862 000✓✓ + 162 000 ✓
Langtermynlening ontvang 3 850 000 – 3 080 000 770 000 ✓
Bewerking (1 856 500)  7
Let wel: Die syfer en die hakkie (of geen hakkie) moet korrek wees om die punt in *Een deel korrek
die bedrag-kolom te verdien

4.2.3 Bereken die volgende bedrae vir die Kontantvloeistaat.

• Inkomstebelasting betaal
Bewerkings Antwoord

- 69 300✓ + 420 000✓ - 19 800✓


330 900
Of 69 300 - 420 000 + 19 800 Een deel korrek

Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies


en/of grootboekrekeninge 4

SAID (inkomstebelasting) AANDEELHOUERS VIR DIVIDENDE


Saldo a/b 69 300 Inkomstebel. 420 000 Bank 220 500 a/b 220 500
Bank ? o/b 130 900 dividende op gew. aandele 130 900
Saldo a/b 19 800

Behoue inkomste
Beginsaldo 1 239 200
+ Netto wins na belasting 980 000
- Terugkoop van aandele 162 000
- Dividende vir die jaar ????????? *356 000 ?
Interim 356 000 – 130 900 225 600 ?
Finale dividend 130 900
= Eindsaldo 1 700 700

© Gautengse Departement van Onderwys


17

NOTA : Belasting betaal


Bedrag in Finansiële state (420 000)
Debiesaldo op laaste dag van vorige jaar 69 300
Kredietsaldo op die laaste dag van die vorige jaar 19 800
Belasting betaal (330 900)

NOTA : DIVIDENDE BETAAL


Bedrag in Finansiële state (356 500 interim +finaal) (356 500)
Kredietsaldo op laaste dag van vorige jaar (210 000)
Kredietsaldo op laaste dag van huidige jaar 130 900
Dividende betaal (a/b begin van jaar + interim) 435 600
210 000 + [356 500 – 130 900] 225 600
• Dividende betaal
Bewerkings Antwoord

Totale dividend vir die jaar: Kyk vir Behoue inkomste-nota


1 700 700✓+162 000✓-980 000✓-1 239 200✓ = 356 500

 vier punte 
435 600
210 000 + 356 500 – 130 900 Een deel korrek

OF
Een punt vyf punte
210 000 + 225 600
356 500 - 130 900 Interim dividend

Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies


en/of grootboekrekeninge 7

• Opbrengs op vaste bates verkoop


Bewerkings Antwoord

12 750 000✓ + 390 000✓ – 13 995 000✓ 855 000


Een deel korrek

Of -12 750 000 - 390 000 + 13 995 000


Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies
en/of grootboekrekeninge 4

4.2.4 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 29 Februarie 2020:

© Gautengse Departement van Onderwys


18

• % Opbrengs op gemiddelde Aandeelhouersbelang


Bewerkings Antwoord

980 000 100 8,1% 


½ (11 161 200 +13 168 000) X 1 Een deel korrek
12 164 600 twee punte 4

• Netto batewaarde per aandeel


Bewerkings Antwoord

937,9s *
11 161 200 100 Een deel korrek
1 190 000 X 1 Aanvaar
938 sent 2

TOTALE PUNTE

40

© Gautengse Departement van Onderwys


19

SESSIE 7: MAATSKAPPYE SE KONTANTVLOEISTATE

AKTIWITEIT 2 VRYSTAAT 2020


VRAAG 3

3.1 3.1.1 D  3.1.4 A 


3.1.2 C  3.1.5 B 
3.1.3 E 
5

3.2.1
Bereken die bedrag vir belasting betaal in die Kontantvloeistaat.
25 000 – 290 400 + 54 000 = (211 400) een deel korrek
-25 000 + 290 400 – 54 000 = 211 400
25 000 (290 400) 54 000 = (211 400)
4

SAID (Inkomstebelasting)
2019 a/b 25 000 Inkomstebelasting 290 400
Bank ?
Saldo o/b 54 000
Saldo a/b 54 000
NOTA : BELASTING BETAAL
Bedrag in finansiële state (290 400)
DEBIETsaldo op die laaste dag van die vorige jaar 25 000
Kredietsaldo op die laaste dag van die huidige jaar 54 000
Belasting betaal (211 400)

3.2.2 Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite.



Aankoop van vaste bates (1 800 000)
Opbrengs met verkoop van vaste bates (5 720 000 + 494 000
186 000 – 1 800 000 – 4 600 000) een deel korrek

Toename in vaste deposito (350 000 – 700 000) (350 000)

(1 656 000) 9

3.2.3 Bereken die verandering in kontant en kontantekwivalente


volgens die Kontantvloeistaat.

160 000 twee punte


(476 000)
316 000 – (28 000 – 188 000) een deel korrek
4

© Gautengse Departement van Onderwys


20

SESSIE 7: MAATSKAPPY SE KONTANTVLOEISTATE

AKTIWITEIT 3 2020 GP

VRAAG 2

2.1 2.1.1 Onwaar 


2.1.2 Waar 
2.1.3 Onwaar  3

2.2.1 Gewone aandelekapitaalnota

Gemagtigde
1 200 000 gewone aandele

Uitgereik
480 000  Aandele uitgereik op 1 Mei 2019 1 500 000 
Gewone aandele uitgereik op 30 Julie
120 000  480 000 
2019
(50 000)  Gewone aandele teruggekoop teen (165 000) 
R3,30  GMP mag nie R4,40 wees nie
550 000 Aandele uitgereik op 30 April 2020 1 815 000 
een deel korrek

2 739 000 (aandeelhouersbelang) Gemiddelde prys


4.98 (NBW) = = 550 000 11
1815 000 ÷ 550 000 aand. =R3 30
Onthou die gemiddelde prys sal nie verander nie
a.g.v. die terugkoop van aandele nie

Behoue Inkomste nota


Saldo aan die begin van die finansiële jaar 606 000
Netto wins na belasting (360 000 70/30) OF (1 200 000 – 360 000) 840 000
Terugkoop van aandele (220 000 – 165 000) OF (50 000 x 1,10)
(55 000) 
sien GAK hierbo een deel korrek
Dividende (467 000) 
• Betaal (600 000 x 21/100) een deel korrek 126 000
• Aanbeveel (550 000 x 62/100) een deel korrek 341 000

Saldo aan die einde van die finansiële jaar 924 000

13

© Gautengse Departement van Onderwys


21

2.2.2 Bereken die inkomstebelasting betaal.


22 600  + 360 000  – 12 800  = 369 800 een deel korrek
OF
– 22 600  – 360 000  + 12 800  = – 369 800  een deel korrek

Merk slegs een lyn – kies die lyn wat die leerder bevoordeel
Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening 4
SAID (inkomstebelasting) AANDEELHOUERS VIR DIVIDENDE
Bank ? 2019 a/b 22 600 Bank ? a/b 220 500
Saldo o/b 12 800 Inkomstebelasting 360 000 o/b 341 000 dividende op gewon. aandele
(550 000 x ,62s) 341 000

Bereken die dividende betaal.

126 000 + 220 500 = 346 500 een deel korrek


Sien BI

Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening 3

NOTA : DIVIDENDE BETAAL


Bedrag in Finansiële state (341 000 +126 000) (467 000)
Kredietsaldo op die laaste dag van die vorige jaar (220 500)
Kredietsaldo op die laaste dag van die huidige jaar 341 000
Dividende betaal (a/b begin v d jaar + interim) (346 500)

Bereken die lening terugbetalingsbedrag.


135 000 – 246 000 = (111 000) 
Aanvaar as tekens omgeruil is
2

Bereken: die netto verandering in kontant en kontantekwivalente.

Netto verandering in kontant en 105 000


kontantekwivalente een deel korrek

Bank beginsaldo (35 600 – 22 000) (13 600) 


een deel korrek

Bank eindsaldo 91 400


5

© Gautengse Departement van Onderwys


22

2.2.3 Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite


Vaste Bates aangekoop
5 890 000 + 26 900 + 22 000 – 5 328 000
OF
5 328 000 - 26 900 – 22 000 – 5 890 000 (610 900) 
Merk slegs een lyn – kies die lyn wat die leerder bevoordeel een deel korrek
Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening

Opbrengs met bateverkope 22 000

Vaste deposito verval 105 000


(210 000 x 1/2) OF (315 000 x 1/3) OF (315 000 – 210 000) een deel korrek

(483 900) 
een deel korrek
9

Totale Punte

50

© Gautengse Departement van Onderwys


23

SESSIE AGT : MAATSKAPPYE FINANSIËLE STATE:


ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE AANWYSERS

OPLOSSINGS
SESSIE 8: Maatskappye ontleding en vertolking van finansiële aanwysers

AKTIWITEIT 1
VRAAG 5: ONTLEDING VAN MAATSKAPPY INLIGTING OKAAP 2020

5.1 Vergelyk die likiditeitsposisie van albei maatskappye en lewer


kommentaar op die maatskappy wat die korttermynbates meer
doeltreffend bestuur.

Finansiële aanwysers (met syfers en neiging)  Kommentaar op een maatskappy 


-1 vir addisionele irrelevante finansiële aanwysers
Alhoewel die bedryfskapitaalverhouding van
LOCK BPK
2,1: 1 tot 1,9: 1 gedaal het, bly die vuurproefverhouding
redelik konstant op 1,3: 1 vergeleke met 1,4: 1 die vorige
jaar.

Die vuurproefverhouding is konstant op 1,5: 1 terwyl die


DOWN BPK
bedryfskapitaalverhouding van 2,8: 1 tot 3,6: 1 gestyg het.

KOMMENTAAR Dit lyk asof Lock Bpk bedryfskapitaal meer doeltreffend beheer
deur te verseker dat voorraad beweeg. Hulle het ook genoeg
Punte vir bedryfsbates (kontant) om korttermynlaste te dek.
Slegs EEN OF
maatskappy
Down Bpk bestuur nie voorraad effektief nie. Alhoewel hulle nie
kontantvloeiprobleme ondervind nie, het hulle te veel voorraad,
wat tot lae winsgewendheid kan bydra.
6

5.2 Vergelyk die dividenduitbetalings-beleid van elke maatskappy.


Dividenduitbetalingskoers is 52% (45/86) vergeleke met 81%
LOCK BPK
(65/80) in 2019 

Dividenduitbetalingskoers is 86% (60/70) in 2020 en 86%


DOWN BPK
(62/72) in 2019. Down Bpk het die dividenduitbetalingskoers
op 86% gehandhaaf 
4

Verskaf TWEE moontlike redes waarom een maatskappy besluit het


om hul beleid te verander.

© Gautengse Departement van Onderwys


24

Enige TWEE redes  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde

Hulle behou verdienste om op groei te konsentreer


Hulle wil kontantvloeiprobleme verlig en voortgaan om uitgawes te bestuur
om winsgewendheid te verbeter
Hulle wil die neiging van toenemende winsgewendheid en opbrengs op
ekwiteit handhaaf, sodat aandeelhouers die maatskappy se
langtermynvooruitsigte kan raaksien
4

5.3 Lock Bpk het besluit om hul lenings gedurende die huidige finansiële
jaar te verhoog, terwyl Down Bpk besluit het om hul bestaande lenings
te handhaaf. Lewer kommentaar op die besluite van beide
maatskappye. Verwys na die graad van risiko en hefboomfinansiering
LOCK BPK Skuld/ekwiteitsverhouding het van 0,3: 1 tot 0,6: 1 gestyg een punt
Finansiële aanwyser OOTKA het toegeneem van 12% tot 15% een punt
met syfers en
neiging Alhoewel die onderneming nou hoog gerat is, word die lening
✓ ✓ effektief gebruik om winsgewendheid te verbeter.
Kommentaar ter
verduideliking van Onderneming positief gerat, dus was die besluit toepaslik twee punte
hefboomeffek ✓✓

DOWN BPK Skuld/ekwiteitsverhouding het konstant gebly op 0,4: 1 een punt


Finansiële aanwyser OOTKA het van 13% tot 11,7% gedaal een punt
met syfers en
neiging Alhoewel die onderneming laag gerat is, word die lening nie
✓ ✓
Kommentaar ter effektief aangewend nie, aangesien die onderneming negatief
verduideliking van gerat is, so dit sal verstandig wees om die lening terug te betaal,
hefboomeffek ✓✓ of strategieë te verbeter om die winsgewendheid te verbeter. twee
punte

5.4 'n Aandeelhouer van Down Bpk is bekommerd oor die daling in die
markprys van die aandele. Verduidelik waarom hy so voel. Verskaf
TWEE punte
Enige TWEE geldige punte ✓✓ ✓✓ deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde

Dit weerspieël dat die publiek se vraag na aandele laag is / die vertroue van die
publiek in die maatskappy het afgeneem
Aandeelhouers wil kapitaalgroei op hul belegging hê
Direkteure sal beoordeel word na aanleiding van die prestasie van die aandele
Die markprys het onder die netto batewaarde gedaal

© Gautengse Departement van Onderwys


25

5.5 M. Mtolo besit 576 000 aandele in Down Bpk, wat 48% van die totale
uitgereikte aandele uitmaak. Hy wil nog 25 000 aandele koop.

Doen 'n berekening om aan te toon hoe dit sy % aandeelhouding in die


maatskappy sal verander.

(576 000 + 25 000) twee punte (576 000 ÷ 48%) twee punte 50,08% aanvaar
601 000✓✓ ÷ 1 200 000✓✓ x 100 = 50,1%  een deel korrek 5
Moet 50,1% wees (nie 50%)

Verskaf TWEE redes waarom jy dink hy spesifiek belangstel om sy


aandeelhouding in Down Bpk. te verhoog.
Twee punte  aanvaar kort stellings vir twee punte
Hy wil die meerderheidsaandeelhouer wees
Hy wil strategiese besluite beïnvloed
Hy is bewus van die swak prestasie van die onderneming en dink dat hy 'n verskil
kan maak.
Hy sien potensiaal in die onderneming en wil deel wees van die toekomstige groei
Hy wil regstellende maatreëls tref om die afwaartse neigings in baie van die
finansiële aanwysers aan te spreek.

35

© Gautengse Departement van Onderwys


26

SESSIE 8: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE AANWYSERS

AKTIWITEIT 2

VRAAG 3: KONTANTVLOEISTAAT NOTAS EN VERTOLKING


(45 punte; 40 minute) VRYSTAAT 2020
ʼn Uittreksels uit die Vrystaat 2020 vraestel
3.3.1 Van 2019 tot 2020 het die direkteure 'n doelbewuste besluit aangaande
die verdeling van wins in die vorm van dividende gemaak. Verduidelik
die verandering. Haal syfers/berekeninge aan om jou antwoord te
ondersteun.

2019: 56 x 100 = 100% 


56

2020: 33 x 100 = 55% 


60

Hulle beplan om uit te brei, daarom hou hulle meer wins terug. 
4

3.3.2 Bereken die aandeelhouersekwiteit aan die einde van 2020 as die
saldo van die lening aan die einde van 2020, R680 000 is.

680 000 ÷ 0,5 = 1 360 000 

3.3.3 Sal die aandeelhouers tevrede wees met die markprys van die
aandele? Lewer kommentaar. Haal TWEE relevante finansiële
aanwysers (werklike syfers/verhoudings/persentasies) en hul neiging
aan. Gee 'n addisionele opmerking om jou antwoord te ondersteun.

Die NBW  vermeerder van 315,6 sent/aandeel tot 364,7 sent/aandeel. 


Die MW  verhoog van 310 sent/aandeel tot 385 sent/aandeel. 
Die MW is meer as die NBW – beleggers is bereid om ekstra vir die
aandele te betaal. 
5

© Gautengse Departement van Onderwys


27

3.4.1
Bereken die minimum aantal aandele wat Nikola in Julie 2020 moet
koop om beheer van die maatskappy te verkry.
40% x 1 200 000 = 480 000
1 200 000 + 400 000 = 1 600 000 x 50% = 800 000
800 000 – 480 000 = 320 000 + 1 / 100
= 320 001 of 320 100  een deel korrek

OF
1 600 000 x 51% = 816 000 – 480 000 = 336 000
een punt een punt een punt een deelpunt
4

Nikola wil die addisionele aandele teen R12 per aandeel koop sonder
om die aandele aan die publiek te adverteer. Gee TWEE redes hoekom
jy nie met die reëling saamstem nie.
Enige TWEE redes  

• Aangesien dit 'n publieke maatskappy is, moet die aandele aan die
publiek aangebied word. Die aandele moet uitgereik word teen die
huidige markwaarde van R17. Dit sal 'n kontantinvloei van R6 800 000 vir
die maatskappy inbring. / NBW is R16 en die markprys is R17 en koop
teen R12. Maatskappy gaan baie geld verloor.

• Sy sal dus bevoordeel word terwyl die ander aandeelhouers benadeel sal
word as gevolg van die laer prys van die aandele.

• Binnehandel en is oneties om inligting te weerhou van die publiek. 4

3.4.2 Nuwe aandele is aan die begin van die finansiële jaar uitgereik teen
R10,00 elk. Verduidelik waarom die bestaande aandeel-houers
gelukkig of ongelukkig sal wees met die uitreikprys. Haal TWEE
finansiële aanwysers (met syfers) aan om hul mening te ondersteun.

Aanhaal van aanwyser   Bedrae  

Aandele is uitgereik teen 'n prys laer as die NBW van 2019. NBW was R14
en aandele is uitgereik teen R10.
Aandele is uitgereik teen 'n prys laer as die markprys van 2019. Die
markprys was R16 en aandele is uitgereik teen R10.

Moenie NBW en markprys vir 2020 aanvaar nie, aangesien die nuwe aandele aan die
begin van die jaar uitgereik is. 4

45

© Gautengse Departement van Onderwys


28

SESSIE 8: ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE AANWYSERS

AKTIWITEIT 3

VRAAG 3: INTERPRETASIE VAN FINANSIËLE STATE


EN OUDIT VERSLAG (50 punte; 40 minute)
ʼn Uittreksels uit Gauteng Provinsie rekord eksamen : GP 2020
VRAAG 3

3.1.1 Bereken die vuurproefverhouding

2 273 400✓ - 942 200✓ : 1 024 000✓


= 1 331 200 : 1 024 000
= 1,3 : 1  een deel korrek moet getoon as ʼn verhouding (x : 1) 4
Bereken die skuld-eienaarsbelangverhouding

3 000 000 ✓ : 13 686 600 ✓


= 0,21 : 1  een deel korrek moet getoon as ʼn verhouding (x : 1) aanvaar 0,22
3
Bereken die opbrengs op gemiddele aandeelhouersbelang

1 335 600✓ x 100 = 10.54%  een deel korrek


½  (13 686 600✓ + 11 653 000✓) moet getoon word as ʼn %
25 339 600 Twee punte
12 669 800 Drie punte

3.1.2 Lewer kommentaar oor die dividendebeleid vir 2020. Voorsien ʼn


berekening om jou antwoord te staaf.
40 ✓ x 100 = 51,95% OF 52% (een deel korrek; moet getoon word as ʼn %)
77 ✓
Kommentaar ✓ Syfers ✓
Die direkteure verdeel 52% van die verdienste in dividende en behou 48%.
Die direkteure verdeel 40% minder en behou 40% meer in vergelyking met
2019.
5

© Gautengse Departement van Onderwys


29

3.1.3 Die direkteure het besluit die dividendebeleid vir 2020 te verander. Gee
twee redes vir die verandering.

Die direkteure het besluit om meer verdienste in 2020 te behou omdat hulle
beplan vir groei en uitbreiding. ✓✓
Vir die gelykstelling / gelykmaking van dividende ✓✓
4

3.1.4 Lewer kommentaar oor die hefboomfinansiering en die graad van risiko
vir 2020. Haal twee relevante aanwysers in jou kommentaar aan.
Finansiële aanwysers  Syfers Verduideliking ✓✓

Die skuld-eienaarsbelang verhouding is 0,21:1 (sien 3.1.1). Die maatskappy is


laaggerat en het ʼn lae risiko.
Die OOTKA is 16,4% wat hoër is as die rentekoers van 11%. Die
maatskappy is positief gerat.
6

3.1.5 Die aandeelhouers is ontevrede met die terugkoopprys van aandele.


Gebruik toepaslike aanwysers en syfers en verduidelik waarom hulle
ontevrede is.
Verduideliking ✓ Syfers en/of finansiële aanwysers ✓✓
Relevante verhoudings : NBW en markprys van die aandele

Die terugkoop prys van 800 sent per aandeel is meer as die NBW van R7,78
en meer as die JSB se prys van R7,80. 3

© Gautengse Departement van Onderwys


30

SESSIE NEGE : MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE:


KONTANTVLOEI EN ONTLEDING EN VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE

OPLOSSINGS

SESSIE 9: MAATSKAPPY SE KONTANTVLOEISTATE EN ONTLEDING VAN FINANSIËLE


AANWYSERS
AKTIWITEIT 1 ILLUSTRATIEWE AKTIWITEIT 1

VRAAG 2: KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING


NSS NOV 2020 (40 punte; 35 minute)
Voltooi die illustratiewe aktiwiteit 1 op die gegewe antwoordblad en neem die bostaande
berekeninge en verduidelikings in ag:
VLAAG 2

2.1
2.1.1 Direkteursverslag 
2.1.2 Interne 
2.1.3 Beperk 

2.2 USANDA BEPERK


Bereken die volgende vir die Kontantvloeistaat:
2.2.1 Bereken: Inkomstebelasting betaal
Bewerkings Antwoord
Net wins voor belasting – Netto wins na belasting = inkomstebelasting 582 600
1 777 000 – 1243 900 =533 100
19 800 69 300
=582 600 533 100

69 300 + 533 100 – 19 800


-69 300-533 100 +19800

(69 300) + (533 100) +19800


4
Bereken: Dividende betaal
Bewerkings Antwoord
Interim + finaal = totale dividende 742 500 
? + 340 000 = 835 000
495 000 +340 000 = 835 000 4

© Gautengse Departement van Onderwys


31

Begin a/b betaal + interim =dividende betaal


247 500  + 495 000 (twee punte) = 742 500
247 500 + (835 000 – 340 000)
Bank 742 500 a/b 247 500
o/b 340 000 Totale div 835 000

2.2.2 KONTANT GEVOLGE VAN


FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs uit aandele uitgereik
680 000 
9 555 000 + 2 345 000 – 11 220 000 =680 000
- 9 555 000 - 2 345 000 +11 220 000 =680 000 11

Fondse vir terugkoop van aandele 335 000 x 9.50 (3 182 500) 
Verandering in lening 2080 000 – 1 930 000 = 150 000 150 000
420 000 – 270 00 = 150 000

NETTO VERANDERING IN KONTANT EN


56 000 
KONTANTEKWIVALENTE
Kontant (beginsaldo) 64 700
Kontant (eindsaldo) 120 700 4

2.2.3 Bereken die finansiële aanwysers vir die jaar geëindig 28 Februarie
2021:
% bedryfswins op verkope
Bewerkings Antwoord

2262100  X 100 12 7%


17 800 000

Vuurproefverhouding
Bewerkings Antwoord

659 500 -276 500 : 611 900 0,6 :1 


383 000 : 611 900
4

© Gautengse Departement van Onderwys


32

Bereken die % opbrengs op gemiddele aandeelhouersbelang. (OOAHB)


Bewerkings Antwoord

1 243 900  X 100


½ (11985 000 +98900) 11,4 %
11,37 %
4

Dividenduitbetalingskoers
Bewerkings Antwoord

𝑡𝑜𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑑𝑖𝑣𝑖𝑑𝑒𝑛𝑑𝑒
x100 = %
𝑁𝑒𝑡𝑡𝑜 𝑤𝑖𝑛𝑠 𝑛𝑎 𝑏𝑒𝑙𝑎𝑠𝑡𝑖𝑛𝑔
67,1%
Of 67,56%
𝑅835 000
=67,1% 4
1243 900𝑎

𝑡𝑜𝑡𝑎𝑙𝑒 𝑑𝑖𝑣𝑖𝑑𝑒𝑛𝑑𝑒 𝑝𝑒𝑟 𝑎𝑎𝑛𝑑𝑒𝑒𝑙


x100 = %
𝑉𝑒𝑟𝑑𝑖𝑒𝑛𝑠𝑡𝑒 𝑝𝑒𝑟 𝑎𝑎𝑛𝑑𝑒𝑒𝑙

50𝑠
100 =67,56 %
74𝑠

TOTALE PUNTE

40

© Gautengse Departement van Onderwys


33

SESSIE 9: MAATSKAPPYE SE KONTANTVLOEISTATE EN ONTLEDING VAN FINANSIËLE


AANWYSERS

AKTIWITEIT 2
VRAAG 3: KONTANTVLOEISTAAT, NOTAS TOT FINANSIËLE STATE EN
INTERPRETASIE 40 punte; 32 minute) MPUM 2020

VRAAG 3

3.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL


GEMAGTIG
1 200 000 gewone aandele
UITGEREIK
Gewone aandele aan begin van die
1 020 000 3 084 000
jaar
756 000
✓✓ 180 000 Aandele uitgereik gedurende die jaar Balanserende 
bedrag
Aandele teruggekoop gedurende die (64 000)
✓ (20 000) Ignoreer hakies 
jaar (x 3,20 ✓✓) een deel korrek
1 180 000 Gewone aandele aan einde van die
 Bewerking; een 3 776 000
jaar
deel korrek 8

3.2 Bereken die ontbrekende syfers aangedui deur (a) tot (g) in die
Kontantvloeistaat.

LET WEL: Die antwoord moet die korrekte teken aandui.


Bewerking Antwoord
(a) 426 000 ✓ – 18 000 ✓ – 32 000 ✓ (376 000) 
Een deel korrek

(b) 20 000 x 4,20 (84 000) ✓✓


Een deel korrek

(c) 756 000 


Sien 3.1

(d) 1 980 000 – 700 000 1 280 000 ✓✓

(e) 107 000 + 230 000 337 000 ✓

(f) (25 000) + 20 000 (230 000) ✓✓

(g) 107 000 ✓ 13

© Gautengse Departement van Onderwys


34

3.3 Die Kontantvloeistaat beklemtoon sekere belangrike besluite deur die


direkteure in die afgelope jaar geneem. Verduidelik TWEE van dié belangrike
besluite. Haal syfers aan om jou antwoord te ondersteun.
Enige TWEE besluite ✓ ✓
Aanhaal van syfers ✓ ✓

• Beleggings in vaste bates vir nuwe take: R3 357 000


• Betaling van lening: R1 280 000
• Finansiële bates verval: R420 000
• Uitreik van nuwe aandele: R756 000

Moenie terugkoop v aandele en verkoop v vaste bates aanvaar nie – nie belangrike besluite

Verduidelik hoe die besluite die maatskappy en aandeelhouers sal


bevoordeel.

Enige geldige verduideliking oor voordele vir maatskappy ✓✓

• Uitbreiding van maatskappy lei tot meer winste in die toekoms


• Gebruik fondse vir uitbreiding om meer winste te genereer
• Verbeter skuld-ekwiteit verhouding/risiko/hefboom 6

3.4 Op die AJV kondig die direkteure aan dat die maatskappy:
• Alle werknemers met betrekking tot morele en etiese gedrag sal oplei
• Fondse vir die skoonmaak van die omgewing sal skenk

Verduidelik waarom dit nodig is ten spyte daarvan dat dit die maatskappy
elke jaar baie geld sal kos. Noem DRIE punte.

Enige DRIE geldige punte ✓✓ ✓✓ ✓✓ Deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde

• Sal beter werksomgewing skep


• Korporatiewe verantwoordelikheid teenoor die gemeenskap – verhoog
klandisiewaarde
• Gepubliseerde finansiële state sal goed vertoon
• Moedig nuwe aandeelhouers aan – gunstige invloed op aandeleprys
• Maatskappy gee terug aan gemeenskap
• Verbeter die maatskappy se beeld/ winsgewendheid
• Dit is ‘n vorm van publisiteit
• King kode stel dit voor.
• Belasting aftrekbaar 6

© Gautengse Departement van Onderwys


35

3.5 Bereken die vuurproefverhouding

917 000
= 2 557 000 ✓ – 1 640 000 ✓ OF 810 000 + 107 000 : 1 080 000 ✓

= 0,8 (0,85/0,9) : 1  Een deel korrek; toon as x : 1


4
Bereken die netto batewaarde per aandeel

4 989 000 ✓ x 100


1 180 000  sien 3.1

= 422,8 (423) sent  Een deel korrek


3

TOTALE PUNTE

40

© Gautengse Departement van Onderwys


36

SESSIE 9 MAATSKAPPYE SE KONTANTVLOEISTATE EB ONTLEDING VAN


FINANSIËLE AANWYSERS

AKTIWITEIT 3

VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT, ONTLEDING EN VERTOLKING


te; 40 minute) VRYSTAAT
2018
VRAAG 4

4.1 KONTANT GEGENEREER UIT BEDRYWIGHEDE


Netto wins voor inkomstebelasting (500 480 + 125 000) 625 480 
Waardevermindering 265 000
Rente-uitgawe 64 000
Bruto bedryfswins voor veranderinge in
bedryfskapitaal 954 480
Verandering in bedryfskapitaal (390 860)
Verandering in voorraad (180 380 – 100 600) 79 780
een deel korrek

Verandering in ontvangbares (168 300 – 498 540) (330 240)


een deel korrek

Verandering in betaalbares (465 200 – 324 800) (140 400)


een deel korrek
Kontant gegenereer uit bedrywighede 563 620
bewerking
10
4.2 Bereken:
Dividende betaal

113 000 + 84 000 = 197 000 een deel korrek

OF
beide vir een punt
113 000 + (240 000 – 156 000) = 197 000  een deel korrek
beide vir een punt
–113 000 – (240 000 + 156 000) = –197 000  een deel korrek
merk slegs een reël 3

Belasting betaal

+ 12 000  + 125 000  + 10 000  = 147 000  een deel korrek

OF

– 12 000 – 125 000 – 10 000 = – 147 000  een deel korrek


merk slegs een reël 4

© Gautengse Departement van Onderwys


37

Bedrag benodig vir die terugkoop van aandele op 1 Oktober 2017.

3 000 000 / 480 000

R6,25 + R1,15  x 120 000 = 888 000  een deel korrek
R7,40 drie punte

OF 2 540 000 + 1 210 000 / 600 000 + R1,15 x 120 000 = 888 000
4
NETTO VERANDERING VAN KONTANT EN (34 395)
KONTANTEKWIVALENTE bewerking
Kontant en kontantekwivalente aan die begin 52 345
Kontant en kontantekwivalente aan die einde 17 950 
(–16 750 + 34 700) een deel korrek 5

4.3 KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGS- (961 390) 


AKTIWITEITE een deel korrek

Aankoop van vaste bates (1 149 690)


(2 174 390 + 265 000 + 58 300– 1 348 000)  een deel korrek
Verkope van bate 58 300
8
Vaste deposito verval (330 000 – 200 000) 130 000

4.4 Bereken die vuurproefverhouding.

543 240 - 2 punte 543 240 - 2 punte


643 840 – 100 600: 497 550 OF 498 000 + 10 000 + 34 700

1,1:1 een deel korrek moet wees x:1


4

Bereken die skuld-ekwiteit-verhouding

500 000: 4 070 480

0,1:1 een deel korrek moet wees x:1


3

Bereken die netto batewaarde per aandeel (NBW).

4 070 480  x 100


480 000 1
= 848 sent  een deel korrek; OF R8,48
3

© Gautengse Departement van Onderwys


38

4.5 Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die onderneming.


Haal TWEE finansiële aanwysers met bedrae aan.
Finansiële aanwysers bedrae 

Bedryfsverhouding het verbeter van 0,9:1 tot 1,3:1


Vuurproefverhouding het verbeter van 0,6:1 tot 1,1:1 sien 4.4
Debiteure-invorderingstermyn het verbeter van 42 dae tot 34 dae

Kommentaar 

Die likiditeit van die maatskappy het verbeter en dit is in staat om sy


korttermynskuld te delf. Debiteure betaal hulle rekenings nader aan die 6
30 dae doelwit.

4.6 Lewer kommentaar op die graad van risiko en ratwerk. Haal


TWEE relevante aanwysers (met bedrae) aan om jou antwoord te
staaf.
Finansiële aanwysers bedrae  kommentaar 

Skuld:Ekwiteitsverhouding het verbeter van 0,2:1 tot 0,1:1 (sien 4.2)


OOTKA het verhoog van 14,0% tot 15,6% (met 1,6%)

Kommentaar
Die maatskappy is laag gerat, die skuld-ekwiteit-verhouding het
verbeter.
Daar is geen finansiële risiko nie/die maatskappy is betroubaar
Die OOTKA is hoër as rentekoers op die lening wat 12% is – dit is
positief gerat. 6

4.7 Haal DRIE finansiële aanwysers (met bedrae) aan om aan te toon
waarom aandeelhouers tevrede behoort te wees met hul
dividende, verdienste en opbrengste verdien.

Finansiële aanwysers en tendens  bedrae 

DPA verbeter van 25 sent tot 32 sent


VPA verbeter van 60 sent tot 72,5 sent
OOAHB verbeter van 9,0% tot 13,3 %
6

4.8 As aandeelhouer is jy bekommerd oor die dividende


uitbetalingsbeleid.
• Bereken die dividend uitbetalingsbeleid vir die huidige jaar.

Die dividend uitbetalingsbeleid is 32c/72,5c x 100 = 44,1%

• Gee EEN vraag (met 'n rede) wat jy by die AJV sal vra.

© Gautengse Departement van Onderwys


39

Enige relevante vraag 

VRAAG
Waarom is dividende so laag? 4
Waarom hou die maatskappy soveel wins terug?

4.9 Die direkteure het voorgestel dat skoolklere ter waarde van
R200 000 aan die minderbevoorregte leerders by die plaaslike
skool geskenk word. Gee TWEE redes waarom sulke projekte
noodsaaklik geag word vir maatskappye.

Enige twee geldige antwoorde  

Om 'n positiewe beeld van die maatskappy te skep.


Ploeg terug in die gemeenskap waaruit dit wins genereer.
Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid.
Om die gemeenskap se guns/welwillendheid te wen. 4

TOTALE PUNTE

70

© Gautengse Departement van Onderwys


40

SAMEVATTENDE AKTIWITEITE

SESSIE 10:

AKTIWITEIT 1

VRAAG 1: NSS 2018

1.1
1.1.1 – 1.1.4

1.2.1

© Gautengse Departement van Onderwys


41

1.2.3

© Gautengse Departement van Onderwys


42

SAMEVATTENDE AKTIWITEITE
VRAAG 2
2.1

© Gautengse Departement van Onderwys


43

2.2
2.2.1

2.2.2

© Gautengse Departement van Onderwys


44

2.3

2.4
2.4.1

© Gautengse Departement van Onderwys


45

2.4.2

TOTALE PUNTE

75

© Gautengse Departement van Onderwys


46

AKTIWITEIT 3:
AKTIWITEIT 3 : [EC REKORD 2020]
STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNE 2020

Verkope 6 720 000


Koste van verkope Verkope - BW (4 200 000) 
Bruto wins BBI – HI of ABI 2 520 000 
Ander bedryfsinkomste 142 080
Huur inkomste 153 120✓- 11 040✓✓ 142 080 *
Bruto bedryfsinkomste 2 662 080
Bedryfsuitgawes (1 738 080) 6
158 400 twee punte 1/12 of 172 800
Direkteursfooie 384 000  + 172 800  – 14 400  542 400 *
Sien hierbo
Salarisse en lone 812 000✓– 384 000 – 172 800  + 9 720✓✓ 264 920 *
Werkgewersbydrae 22 080✓ + 1 920✓ 24 000 ✓
(7 500 – 4 500) twee punte

Advertensies 11 650✓ + 3 000✓✓ 14 650 *


Ouditfooie 120 000
Waardevermindering 340 000
Diverse uitgawes 432 110 17

Bedryfswins BBI – BU 924 000 


Rente inkomste Balanserende syfer BWVRU – BW 21 000 
Bedryfswins voor rente uitgawe NWVB + RU 945 000 

Rente uitgawe (36 000) ✓


100
Netto wins voor belasting *(272 700 x ) 909 000 ✓✓
30

Inkomstebelasting (272 700)


Netto wins na belasting *NWVB – Inkomstebelasting 636 300  7

*Of Netto wins voor belasting: NWNB + 272 700) 1 punt


70
Netto wins na belasting: 272 700 x = 636 300 2 punte
30

TOTALE PUNTE

30

© Gautengse Departement van Onderwys

You might also like