Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

Ek gaan terug in tyd

Ek will terug gaaan in tyd en die moeililkste dinge wat in die wereld gebeur het verander.

Ek wil terug na die begin van die industriële revoulusie gaan en die mense leer die gevare van
lugbesoedeling, omdat meerste van die fabrieke baie lugbesoedeling gemaak. die meeste fabrieke
in daardie tyd het nie geweet van die gevolgs van hulle praktyke an die omgewing. Die
lugbesoedeling het baie mense siek gemaak en baie mense het gesterf van dit.

Fabrieke het ook geïgnoreer die regte van die werkers. werkers was gedwing om masjiene skoon te
maak terwyl die nog aan die gang was, werkers is nie toegelaat om te staak en te veg vir beter
werksomstandighede nie, werkers is gedwing om lang ure te werk en as n werker siek raak en kan
nie werk toe gaan nie sal hulle nie hul geld kry vir die week of maand.

Fabrieke gooi hul afvalprodukte in riviere,see en pleke na dorpe. As die water wat mense drink vuil
is sal baie siekte versprei en baie mense siek raak,visse wat in die water woon sal sterf en mense sal
nie die vitamiene en minerale wat visse gee nie kry nie.

Ek wil die wereld n beter en gesonde plek maak vir die mense wat in die toekoms sal woon, diere
bewaar en die mense leer van die gevolgs van besoedeling.Ek wil verseker dat die regte van die
werkers nie geignoreer is nie en die werksomstandighede van die werkers verbeter is.

You might also like