Professional Documents
Culture Documents
GMA206 - LE12 - Hersiening Voorbeeld - 2020 - Memo
GMA206 - LE12 - Hersiening Voorbeeld - 2020 - Memo
LEEREENHEID 1 & 2
HERSIENING VOORBEELD
Die vier produkte is soortgelyk tot ‘n mate en word gewoonlik in produksielopies van
20 eenhede vervaardig en in bondels van 10 eenhede verkoop.
Produksie oorhoofse (bokoste) koste word tans op die basis van die masjien ure tarief
geabsorbeer en die totale produksie oorhoofse koste vir die periode is soos volg:
Masjinerie departementele koste R10 430
(huur, waardevermindering, toesighouding)
Opstellingskoste R5 250
Stoorkamer ontvang koste R3 600
Inspeksie / gehaltebeheer R2 100
Materiaalhantering en versendingskoste R4 620
1
Jy het vasgestel dat die kostedrywers vir die oorhoofse koste soos volg is:
Koste Kostedrywer
Opstellingskoste Aantal produksielopies
Stoorkamer ontvang Rekwisisies opgestel
Inspeksie / gehaltebeheer Aantal produksielopies
Materiaalhantering en versending Bestellings uitgevoer
Die aantal rekwisisies opgestel vir die stoorkamer was 20 vir elke produk, terwyl die
aantal bestellings uitgevoer 42 was en elke bestelling was vir ‘n bondel van 10
eenhede van ‘n produk.
Verlang:
1. Bereken die totale koste vir elke produk indien alle oorhoofse koste op die basis
van masjien ure geabsorbeer word. (6)
2. Bereken die totale koste vir elke produk deur van aktiwiteitsgebaseerde
kosteberekeningsmetode gebruik te maak. (14)
3. Bereken en lys die eenheidskoste per produk vanuit jou berekeninge in 1. en
2. om sodoende die verskille aan te dui. Lewer kommentaar op enige
gevolgtrekkings wat prys en wins implikasies mag hê. (5)
25 punte = 45 minute
2
MEMORANDUM
Machine hours:
Product Machine hours Total hours
A 120 × 4 480 (0,5)
B 100 × 3 300 (0,5)
C 80 × 2 160 (0,5)
D 120 × 3 360 (0,5)
1 300
3
D = 3 hrs × 8,023 = R24,07 × 120 = R2 888,40
R10 430,20
Set-up costs:
Set-ups Cost Total cost
A 120 / 20 = 6 × 250 = 1 500
B 100 / 20 = 5 × 250 = 1 250
C 80 / 20 = 4 × 250 = 1 000
D 120 / 20 = 6 × 250 = 1 500
21 5 250
Stores receiving:
Stores requisitions 20 × 4 = 80
Cost per requisition R3 600 / 80 = R45
Each product had 20 requisitions, therefore total cost per product
20 × R45 = R900
Or simply R3 600 / 4 = R900 per product
Inspection/quality control:
Same as set-ups, therefore:
R2 100 / 21 = R100 per production run
A 6 × 100 = 600
B 5 × 100 = 500
C 4 × 100 = 400
D 6 × 100 = 600
21 R2 100
4
Inspection 600 500 400 600 (2)
Handling 1 320 1 100 880 1 320 (2)
16 331 13 257 7 984 16 928
Units 120 100 80 120
Per unit R136,10 R132,60 R99,80 R141,07 (2 C)
Activity-based absorption costing reveals a higher cost for products B, C and D, whereas
a simple absorption costing system shows a higher cost for product A. (1) Use of either
one or the other absorption costing system will impact on stock valuation and on a sales
price if the cost plus method is used. (1) Selling prices should be based on demand/price
relationships, not on cost/price. It must be remembered that where a cost/price system is
used, the cost is only correct at one specific production level.(1) If that production level
changes, the cost per unit will also change, even in an ABC system.