Professional Documents
Culture Documents
D7 gr11 MEMO JUNIE 2015 Edit
D7 gr11 MEMO JUNIE 2015 Edit
AFDELING A
VRAAG 1
1.1
1.1.1 A
1.1.2 A
1.1.3 D
1.1.4 A
(2x4 = 8)
1.2
1.2.1 kwasjiorkor
1.2.2 pallisade (parenchiem)
1.2.3 melksuur
1.2.4 aminosure
1.2.5 villi
1.2.6 lewer
1.2.7 saadbanke
1.2.8 bevrugting
1.2.9 seloom
1.2.10 kefalisasie (10)
1.3
1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Beide A en B
1.4
1.4.1 4 (1)
1.4.5 3
(1)
[11]
1.5
1.5.2 As die vlak van glukose styg styg die vlak van insulien ook . As die insulienvlak
. toeneem, verlaag die vlak van bloedglukose (3)
[11]
TOTAAL AFDELING A: 50
AFDELING B
VRAAG 2
2.1.2 Malaria (1)
2.1.5 Tabel wat die getal sterftes in Guinee, Liberië en Sierra Leone aan MIV / Vigs
. Ebola en Malaria in 2014 toon
Ebola 4900
Malaria 3750
Punte
Opskrif
Kolomopskrifte
Ebola
Malaria
(5)
2.1.6 MIV/Vigs (1)
2.2
2.2.1 * Sommige virusse kan in die DNA van jou eie selle kom. Dit maak dit moeiliker vir die .
.. liggaam om dit te herken as 'n vreemde liggame
* Virusse nie selwande. Antibiotika maak bakterieë dood, want hulle kan die selwand
binnedring en ontwrig die bakterieë en stop dit vermenigvuldig. Dit gebeur nie met
virusse
(Enige 1 x 2 = 2)
2.2.2 teenliggaampies (2)
2.2.3 * In 1990 is 70% van die Japanese kinders met MMR ingeënt en die voorkoms van outisme
was 38 kinders per 100 000.
* Vanaf 1990 tot 1994 het die aantal kinders wat met MMR ingeënt is afgeneem nog in
1992 die aantal kinders met outisme het toegeneem tot 50 kinders per 100 000.
* Die aantal outistiese kinders het afname getoon tot 38 kinders per 100 000 in 1993.
* Van 1995 tot 1998 kon geen kinders ingeënt met MMR egter in 1996/1997 die aantal
kinders met outisme het toegeneem tot 80 per 100 000.
* Die aantal outistiese kinders in 1998 het tot 39 kinders per 100 000, wat baie dieselfde
as wanneer 70% van die kinders is ingeënt.
(5)
[9]
2.3
2.3.4
(a) Die produksie van 'n nuwe individu deur die kombinasie van die genetiese materiaal van twee
.. individue. behels gewoonlik die samesmelting van 'n manlike gameet met 'n vroulike gamete
.. om 'n sigoot te produseer. (2)
[11]
(b) wind (2)
(Enige 3)
[5]
[40]
VRAAG 3
3.1
3.1.1 A: Fotosintese
B:
Sellulêrerespirasie (2)
3.1.2 C: Chloroplaste
D: Mitochondria
(2)
3.1.4 1: Stralingsenergie
3.1.5 2: Suurstof
4: Koolstofdioksied
(2)
3.1.6 3: Glukose
5: Water
(2)
3.1.7 (A)A
(B)B
[20]
3.2
3.2.3 24° C (1
)
Ligintensiteit (2)
3.2.7
(A) Koolstofdioksied (1)
Opskrif: (1)
(5)
Lyngrafiek te wys hoe die konsentrasie van koolstofdioksied invloed op die tempo van fotosintese
Tempo van fotosintese
Koolstofdioksied
=konsentrasie
[16]
3.3 Cnidaria besit twee weefsellae n ektoderm en 'n endodermis . Hulle word skou as
. diploblastiese te wees. Arthropoda egter besit drie weefsellae ’n ektoderm, mesoderm en
. endoderm . ‘n Seloom is gewoonlik teenwoordig . Hierdie diere word beskou as triploblasties.
(Enige 4)
(4)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
AFDELING C
VRAAG 4
Mond : Inname en vertering
maag Vertering
dunderm : Vertering en absorpsie
dikderm Absorpsie
(12)
LRC (3)
[20]
AFDELING A: 50
AFDELING B: 80
AFDELING C: 20
1