Termyn 2 Termyn Beplanner: Grade 12: Eksamens Dek Beide Termyn 1 en Termyn 2 Se Werk

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 5

Termyn 2 Termyn Beplanner: Grade 12

Die dokument dien as ‘n algemene riglyn vir die onderwerpe wat jy


die termyn gaan dek.

Maak asb. Seker dat jy al jou die inhoud leer ten voorbereiding vir die
toets reeks, en moet nie net die studienotas gebruik om mee te leer
nie. Die studienotas word verskaf as ‘n ekstra hulpbron vir jou opsommings, en dek nie AL die
inhoud nie.

Neem ook kennis, jy is verantwoordelik om jou eie skedule te beplan, kyk uit vir die
assesserings kalender sodat jy nie agter raak nie.

Eksamens dek beide Termyn 1 en Termyn 2 se werk

English FAL Afrikaans HT


1. Descriptive Writing 01. Verassing maak die lewe interessant – Skryf
2. Drama Study – The Winter’s Tale by en Aanbied
Shakespeare 02. Medium – Lees en kyk - artikel
3. Listening Comprehension 03. Vrug – Taalfokus - Voegwoorde
4. Orating Skills 04. Kies- Lees en kyk – advertensie en
5. Puncutation spotprent
6. Summarising Skills 05. Oefen vraestel
7. Poetry 06. Eksamenvoorbereiding
7.1 Poetry – From the Air 07.1 Trits – Mis les 1 inleiding
7.2 Poetry – Home 07.2 Drama - Trits – Mis agtergrond
7.3 Poetry – Sonnet 130 My Mistress Fives Part 08. Gedig – Konsepte en Vaardighede
1 09. Gedig – Gebuigde poskaarte
7.4 Poetry – The Ride 10. Gedig – Elegie vir ‘n vriend
7.5 Poetry – We Wear the Mask Part 1 11. Gedig – Mercedesrit in die aand
7.6 Poetry – We Wear the Mask Part 2 12. Gedig – Heil Die Leser
13. Gedig – My Mammie is Bossies
14. Gedig – Niks is Waarna dit lyk nie
15. Gedig – As dit reën in die boesmanland
16. Gedig – Boggomsbaai Blues
17. Roman – Skoenlapper
Geskiedenis Geografie
Onderwerp 3: Burgerlike samelewing optogte Landelike en Stedelike nedersettings
1950’s – 1970s 01. Landelike nedersettings en stedelike
01. Gevallestudie: Swart Mag Beweging nedersettings
Onderwerp 4: Burgerlike teenstand in SA, 02. Hoe die terrein en situasie die ligging van
1970s – 1980 landelike nedersettings beïnvloed
02. Burgerlike Weerstand in Suid Afrika 03. Landelike nedersettingvraagstukke
1970s – 1980s 04. Landelike nedersettings
03. Die krisis van Apartheid in die 1980s 05. Stedelike hiërargieë
04. Internasionale reaksie 06. Stedelike struktuur en patrone
05. Die begin van die einde 07. Stedelike nedersettingsvraagstukke
Onderwerp 5: Die koms van demokrasie in SA 08. Die studie van nedersettings
06. Oorgang na Demokrasie in SA 09. Probleme in landelike nedersettings
07. Afbreek van onderhandelinge tussen ANC
en die NP
08. Die pad na Suid-Afrikaanse Demokrasie
09. Voortsetting van geweld
10. Onthou Suid Afrika se verlede
Wiskunde Wiskundige Geletterdheid
Hersien Graad 10 & Graad 11 1. Skale
- Analitiese Meetkunde 1.1 Skaal
- Getalle en Patrone 1.2 Kaarte
- Statistiek 2. Meting
Calculus (differensiaalrekening) 2.1 Meet Lengte en Afstand
- Raaklyne aan krommes 2.2 Meet Massa
- Sketse van derdegraadse grafieke 2.3 Meet Volume
- Vergelyking van ‘n derdegraadse 2.4 Meet Temperatuur
grafiek 3.1 Omtrek en Oppervlakte
- Eienskappe van ‘n derdegraadse grafiek 3.2 Volume en Totale Buite-oppervlakte
- Grafieke van die afgeleide 4. Finansies
- Optimering 4.1 BTW en WVF
- Spoed 4.2 Inkomstebelasting
Getalle en Patrone 4.3 Wisselkoerse
- Rekenkundige ry
- Meetkundige ry
- Sigma notasie
- Rekenkundige reeks
- Meetkundige reeks
- Som tot oneindigheid
Analitiese Meetkunde
- Sirkel by die oorsprong
- Sirkel by enige punt
Fisiese Wetenskappe Lewenswetenskappe
1. Reaksietempo Lewe op molekulêre, sellulêre en weefselvlak
1.1 Tempo van reaksies 01. Oorerflikheid en variasie
1.2 Reaksiekoerse 02. Seks Chromosome
1.3 Interpretasie van die grafieke 03. Mutasie
1.4 Aktiwiteite en voorbeelde 04.1 Genetiese manipulasie
2. Chemiese Ewewig 04.2 Vaderskapstoetse en DNS
3. Sure en Basisse vingerafdrukke
3.1 Sure en Basisse
3.2 Die Chemie van Hare en Haarprodukte 04.3 Mitochondria DNS en die opsporing van
3.3 Die produksie van Chloorgas genetiese skakels
4. Energie, Werk en krag 05. Reaksie op die omgewing
5. Lug, golwe en klank Lewensprosesse in plante en diere
Hersien Graad 10&11 Elektrostatika en 06.1 Menslike Senuweestelsel Deel 1
elektriese stroombane 06.2 Menslike Senuweestelsel Deel 2
07. Beserings van die Brein en rugmurg
08. Afwykings van die senuweestelsel
09. Effekte van seker dwelmmiddels op die
sentrale senuweestelsel
10.1 Reseptore Deel 1
10.2 Reseptore Deel 2
11. Menslike Endokriene Stelsel
Visuele Kunste Lewensoriëntering
1.1 Multimedia en Nuwe Media Inleiding 01. Verantwoordelike Burgerskap
1.2 Multimedia en Nuwe Media – Willem 02. Die rol van die media in ‘n demokratiese
Boshoff samelewing
1.3 Multimedia en Nuwe Media – Jan van der 03. Ideologieë, oortuigings en
Merwe wêreldbeskouings oor ontspanning
2.1 Demokratiese Identiteit – Wim Botha & 04. Ligaamsopvoeding
Claudette Schreuders 05. Gemeenskap verantwoordelikheid om ‘n
2.2 Post Demokratiese Identiteit in Suid-Afrika gesonde omgewing te verskaf
– Conrad Botes 06. Formuleer ‘n persoonlike missie verklaring
vir die lewe
07. Impak van jou visie
Verbruikerstudies Gasvryheidstudies
1. Voeding- en voedselverwante Kos kommoditeite
gesondheidstoestande 1. Chouxpasta
2. Voedselallergieë en intoleransie 2. Vleis
3.1 Eetversteurings 3. Tertdeeg
3.2 HIV en Vigs Kos en drag diens
4 Voedsel oordraagbare siektes 4. Wyn
5 Tipes voedselbymiddels 5. Nie-Alkoholiese drankies en skemerkelkies
6 Voedseletikettering en misleidende
voedingsinhoud
7 Voedselverwante verbruikerskwessies
8 Plaaslike voedselproduksie
Rekeningkunde Ekonomie
01. Gepubliseerde finansiële state 1. Beskerming en vryhandel
02. Jaarlikse verslae 1.1 Uitvoerbevordering
03. Professionele instellings 1.2 Invoervervanging
04. Besigheidsetiek 1.3 Beskerming
05. Korporatiewe bestuur 1.4 Vryhandel
06. Wetgewing met betrekking tot 1.5 ‘n Gewenste mengsel
maatskappye 1.6 Evaluering
07. Interne beheer 2. Perfekte markte
08. Interne oudit 2.1 Perfekte markte
09. Beslote korporasies 2.2 Individuele besigheid en nywerheid
10. Batebestuur 2.3 Markstruktuur
11. Batebestuur 2.4 Uitset
12. Batebestuur 2.5 Wins
13. Voorraad 2.6 Verlies en voorsiening
14. Voorraad 2.7 Mededingingsbeleid
15. Voorraad 3. Onvolmaakte markte
16. Voorraad 3.1 Tipes onvolmaakte markte
17. Voorraad 3.2 Vergelyking tussen volmaakte en
18. Voorraad onvolmaakte markte
23. Bankversoening 3.3 Oligopolie
24. Krediteure 3.4 Monopolistiese kompetisie
25. Krediteure 4. Markmislukking
26. Debiteure rekonsiliasie 4.1 Die oorsake van markmislukking
27. Debiteure ouderdomsontleding 4.2 Gevolge van markmislukking
28. Klastoets 4.3 Kostevoordeelanalise
29. BTW
30. BTW
31. BTW
32. BTW
33. BTW
34. BTW
35. BTW
Toerisme RTT
Touristeattraksies/Kaart Werk 1. Netwerktegnologieë
01. Die verskil tussen toerisme-aanloklikheid 2. Sosiale implikasies
en ‘n ikoon 3. Webontwerp
02. Die ekonomiese betekenis van ikone vir ‘n 4. Oplossingsontwikkeling
land en area
03. Profiele en statistieke van toeriste wat
ikone besoek
04. Wêreld ikone in Europa
05. Wêreld ikone in Noord Afrika en die Midde-
Ooste
06. Wêreld ikone in Noord en Suid Amerika
07. Wêreld ikone in Australië en Asië
08. Watter faktore dra by tot die sukses van ‘n
toeriste-besienswaardighede
Buitelandse wisselkoers
09. Valuta die bruto binnelandse produk en sy
voordele vir RSA ekonomie
10. Die sterk en swak Rand
11. Interpreteer ‘n wisselkoersblad
12. Omskakeling van geldeenhede na Suid
Afrikaanse Rand
13. Onderskei tussen die bankverkoopkoers en
die bankkoers
14. Die effek van wisselkoers op internasionale
toerisme
15. Fluktuasies in wisselkoers
Besigheidstudies IGO
1. Besigheid Beleggingsgeleenthede Isometriese tekeninge
2. Beleggingsversekering Soliede meetkunde
3.1 Span prestasie assessering Interpretasies
3.2 Probleemoplossing en hantering van
probleme
4.1 Die drie sake-omgewings se verwantskappe
met ekonomiese sektore
4.2 Die mate waarin ’n besigheid die drie
besigheidsomgewings kan beheer
5.1 Die verskil tussen leierskap en bestuur
5.2 Leierskapstyl
5.3 Teorieë van bestuur en leierskap
5.4 Die rol van persoonlike gesindheid in
sukses en leierskap
6.1 Die konsep van kwaliteit
6.2 Die impak van kwaliteit van verskillende
besigheidstrukture

You might also like