Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

D.

Matthysen
220148325
B.Ed 4 GF
EDU470S: Opvoedkunde 4

Aktiwiteit 5: Leierskap
Dr. HJ Traut

27 Februarie 2023
Transformasionele en transaktionele leierskap definisies:

Transformasionele leierskap – wanneer volgelinge hul rolle vertolk volgens wat hul
leiers vir hul gegee het in ruil vir vergoeding of om straf te vermy.
Transformasionele leierskap – volgelinge is bewus oor wat belangrik is, en dit bied
dan ‘n groter voordeel.

Die wortels van transaktionele verhoudings: wederkerigheid:


- Werkers sal kop uittrek wanneer hul voel hul werk word nie waardeer of
beloon nie.
Transformasionele leierskap: teoretiese raamwerk.
- Hierdie leierskap gaan nie oor belonings nie. Die werkers toon ‘n hoër begrip
vir wat is belangrik en fokus op die behoeftes wat Maslos vir ons voorstel.

Verwerping van die verkeerde model van transaktionele en transformationele


leierskap:
- Teoretikuste beweeg aan vanaf hierdie obstruksie en neem ander leierska[
metodes in ag.

Gevolgtrekking:
- Transaktonele sowel as transformasionele leierskap metodes dra nie water in
realiteit nie. Transformasionele leierskap sal altyd belonings bevat, wat die
mitiese tweespalt torpedeer. Die transaktonele leierskap metode lyk of dit ‘n
goeie metode is, maar die individue daaronder sal altyd hul eie oordeel volg
en dit lei na ‘n konstante verandering.
Aktiwiteit 5:

1. Wat beteken transaksioneel?


Ander kant, gee en neem.

2. Hoe vind besluitneming plaas?


Deur onderhandeling, en dit word ruilhandel genoem.

3. Hoe voel volgelinge/groeplede onder so ʼn leier?


Groeplede vertrou op die leier om hul probelem op te los en hul oortuig die
leier dat hul die probleem kan oplos.

You might also like