D. Matthysen 220148325 B.Ed GF 4D: Opvoedkunde Aktiwiteit 4

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

D.

Matthysen
220148325
B.Ed GF 4D

Opvoedkunde Aktiwiteit 4
Dr. HJ Traut

22 Februarie 2022
1. Een van die skrander leerders in u klas se prestasie het skielik
agteruitgegaan na sy ouers se egskeiding. Hoe sal u teenoor hierdie
seun optree? (2)
Ek as opvoeder sal die leerder onder streng supervisie neem en vasstel wat
die probleem is. Dit mag moontlik wees dat hy langs ‘n maat sit wat sy
aandag aftrek of hy mag dalk op ‘n plek sit waar hy nie die juffrou of die bord
lekker kan sien nie. Indien ek kas vasstel wat die probleem is sal ek
onmiddelik ‘n verandering aanbring of my beste doen om die leerder te
akkommodeer.

2. ʼn Nuwe leerder in u klas doen nie die tuiswerkopdragte nie. U het ʼn


gesprek met die ouers gehad en kon geen probleme agterkom nie. Die
ouers is baie positief teenoor die skool. Hoe sal u teenoor hierdie seun
optree? (2)
Die leerder is dalk verveeld met die huiswerk en kort meer van ‘n uitdaging
middae om hom te stimuleer. Ek as opvoeder sal vir hom die huiswerk in die
klas gee om te doen en dan kyk hoe hy vaar. Indien hy sukkel kan hy my om
hulp vra, indien hy glad nie die huiwerk doen nie sal ek vir hom dan iets meer
uitdagend gee om te doen.

3. U is graadhoof. ʼn Dame met baie jare se ervaring woon nie u


graadvergaderings by nie omdat sy, in haar eie woorde “niks by u as
jong onderwyseres sal leer nie”. Hoe sal u teenoor hierdie dame optree?
(2)
Ek sal my idees aan my personeel voordra en hul oortuig van my idees om
hul samewerking te verkry. Ek het nuwe, blink en innoverende idees wat die
ouer onderwysers net dalk mag verbaas. My personeel lede is welkom om
enige vrae te vra indien ek onduidelik was.

4. ʼn Jong beginner-opvoeder sluit by u personeel aan. Die persoon is


uiteraard nog glad nie vertroud met die werkswyse en prosedures by die
skool nie en maak in die eerste week ʼn paar ernstige blabse. Hy/sy kom
vra u raad. Hoe sal u teenoor hierdie opvoeder optree? (2)
Ek sal die opvoeder motiveer deur hul aan te moedig om deel te neem aan
besluitneming en idees te gee. Dit sal die opvoeder selfvertroue gee om hul
take met selfvertroue te voltooi.

You might also like