Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

DATE DOWNLOADED: Sun Mar 26 05:24:27 2023

SOURCE: Content Downloaded from HeinOnline

Citations:
Please note: citations are provided as a general guideline. Users should consult their preferred
citation format's style manual for proper citation formatting.

Bluebook 21st ed.


Jonathan Burchell & John Milton, Cases and Materials on Criminal Law, 1993 J. S. AFR.
L. 187 (1993).

ALWD 7th ed.


Jonathan Burchell & John Milton, Cases and Materials on Criminal Law, 1993 J. S. Afr.
L. 187 (1993).

APA 7th ed.


Burchell, J., & Milton, J. (1993). Cases and materials on criminal law. Journal of
South African Law, 1993(1), 187-188.

Chicago 17th ed.


Jonathan Burchell; John Milton, "Cases and Materials on Criminal Law," Journal of
South African Law 1993, no. 1 (1993): 187-188

McGill Guide 9th ed.


Jonathan Burchell & John Milton, "Cases and Materials on Criminal Law" [1993] 1993:1
J S Afr L 187.

AGLC 4th ed.


Jonathan Burchell and John Milton, 'Cases and Materials on Criminal Law' [1993]
1993(1) Journal of South African Law 187

MLA 9th ed.


Burchell, Jonathan, and John Milton. "Cases and Materials on Criminal Law." Journal
of South African Law, vol. 1993, no. 1, 1993, pp. 187-188. HeinOnline.

OSCOLA 4th ed.


Jonathan Burchell & John Milton, 'Cases and Materials on Criminal Law' (1993) 1993 J
S Afr L 187 Please note: citations are provided as a general
guideline. Users should consult their preferred citation format's style manual for
proper citation formatting.

-- Your use of this HeinOnline PDF indicates your acceptance of HeinOnline's Terms and
Conditions of the license agreement available at
https://heinonline.org/HOL/License
-- The search text of this PDF is generated from uncorrected OCR text.
-- To obtain permission to use this article beyond the scope of your license, please use:
Copyright Information
STRAFREG 181
"nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid" (VI B (ii)) is in die bespreking van toerekenings-
vatbaarheid geinkorporeer. Dit het gelei tot verdere aanpassing van sekere gedeeltes van die
besprekings van die verwere van geestesongesteldheid (IV B (iii)), dronkenskap (IV E) en
provokasie (IV F). Artikel 1 van die Strafregwysigingswet 1 van 1988 is in die bespreking van
dronkenskap ingevoeg, asook 'n nuttige opsomming in tabelvorm van die huidige regsposisie in did
verband (IV E 16-17).
Alhoewel artikel 54 van die Wet op Binnelandse Veiligheid 74 van 1982, wat die misdade
terrorisme, subversie en sabotasie uiteensit, nog nie herroep is nie, het Snyman dit nie weer in
hierdie uitgawe bespreek nie en wel om die volgende redes: Ofskoon die regering van die dag nog
nie gehoor gegee het aan die aandrang om hierdie misdade van die wetboek te verwyder nie, vind
vervolgings weens die pleeg van hierdie misdade omtrent nie meer plaas nie. Verder, indien die
grondwetlike veranderinge wat in die land in die vooruitsig gestel word, wel plaasvind, is dit hoogs
onwaarskynlik dat hierdie misdade nog op die wetboek sal bly voortbestaan (v-vi).
Nuwe beslissings gerapporteer in die Suid-Afrikaanse Hofverslae en die Suid-Afrikaanse
Strafregverslae tot aan die einde van 1991, asook ander regsliteratuur wat aan die einde van 1991
beskikbaar was, is in hierdie uitgawe bygewerk. Snyman beklemtoon tereg die besondere belang
van hofbeslissings by 'n studie van die strafreg en lig die bespreekte beginsels duidelik toe aan die
hand van relevante voorbeelde.
Die tekening op die buiteblad is interessant en treffend. 'n Nuttige inhoudsopgawe, bibliografie,
lys van sake en wetgewing, sowel as 'n uitgebreide register, vergemaklik die gebruik van die boek
aansienlik. Twee bylae (Bylaag A: Samestelling van strafregtelike aanspreeklikheid en Bylaag B:
Tabel van verwere en hulle uitwerking) dien as handige hulpmiddels in die vorming van 'n
geheelbeeld van die bespreekte werk. Die tegniese en taalkundige versorging van die boek kom in
die geheel puik voor.
Die derde uitgawe van Strafreg is van dieselfde hoogstaande gehalte as sy voorgangers en word
van harte aanbeveel vir beide student en regspraktisyn. Hierdie werk sal steeds 'n ereplek op die
lessenaar van strafreggeleerdes inneem.
A VAN WESTING
Randse Afrikaanse Universiteit

JOHN MILTON AND JONATHAN BURCHELL


CASES AND MATERIALS ON CRIMINAL LAW

Juta: Cape Town-Wetton-Johannesburg 1992; xxiv and 687p; price R98,00 (incl VAT) (soft
cover)

This collection of cases and materials is intended and designed to supplement the authors' textbook
Principlesof CriminalLaw (1990). (For a review of this textbook, see Joubert 1992 TSAR 360.)
Leading cases and other materials considered by them to be essential or particularly useful for
students of criminal law are indicated by a star in the textbook. In this source book the authors have
brought together the materials so marked. The book contains 294 extracts taken from judgments
prior to March 1992; legislation on South African criminal law; reports of commissions of inquiry
and reports of the Law Commission. There are also a few extracts from foreign decisions. Side
numbers on each page of the extracts facilitate reference to specific passages in the judgments. No
commentary is provided on the materials included in the collection.
According to the authors they had two aims in mind. The first was to provide students studying
their textbook with a companion volume, in which the cases and materials they wished to consult
as part of their study of criminal law, would be readily available. This explains the absence of any
commentaries in the source book. The second aim was to provide teachers of criminal law, who
might wish to indulge in the Socratic method of law-teaching, with a collection of materials which
would promote dialogue between teacher and students and foster understanding of principles and
rules (v). These aims have been achieved admirably. This book will be very useful to a large number
of students especially those who are far away from university libraries. It will also certainly serve
to ease the strain on university libraries. Lecturers, on the other hand, are sure to find Cases and
Materialson CriminalLaw an excellent aid.
A unique feature of this source book is that numerous judgments delivered in Afrikaans (over
50 in the section on general principles) have been translated into English in order to make these

[ISSN 0257-7747] TSAR 1993-1


166 CASES AND MATERIALS ON CRIMINAL LAW
judgments accessible to foreigners and others who have no command of Afrikaans. Unlike certain
existing case books on criminal law in this country, this book covers general principles as well as
specific crimes.
The cases and materials included in this volume have been reproduced by electronic means. The
resulting different typographical formats may perhaps not look very attractive but on the other
hand this method ensured the accuracy of the reproductions and it also must have brought down
the price of the book. This the buyer of the book will surely welcome!
The appearance of the book is neat and the design of the cover is rather striking. The detailed
table of contents, in which the cases are systematised according to subject, as well as the tables of
cases, legislation and reports of commissions of inquiry make it easy to find your way through the
book.
This fine piece of work is highly recommended to all those interested in criminal law.
A VAN WESTING
Rand Afrikaans University

ANNELI LOUBSER
CASE BOOK ON THE LAW OF PARTNERSHIP, COMPANY LAW, AND INSOLVENCY LAW/
VONNISBUNDEL OOR DIE VENNOOTSKAPSREG, MAATSKAPPYEREG EN INSOLVEN-
SIEREG

Juta: Kaapstad-Wetton-Johannesburg1992; xii en 251 bi; prys R49,50 (sagte band)

Hierdie vonnisbundel het ten doel om die voorgraadse regstudent se taak te vergemaklik by die
bestudering van die vennootskapsreg-, maatskappyereg- en insolvensiereg hofsake met gekom-
pliseerde feite en argumente. Ten einde in hierdie doel te slaag, is elke saak voorsien van 'n kort
verduidelikende nota en is lang en ingewikkelde uitprake nie in die geheel in die bundel opgeneem
nie (sien agterblad). In die voorwoord word die hoop juis uigespreek dat hierdie vonnisbundel
"sommige van die klassieke beslissings op die verskillende gebiede toeganklik [sal] maak vir
studente wat die lees van hofsake nog 'n pynlike ervaring vind".
Studente behoort dit nuttig te vind dat die kort verduidelikende notas in Afrikaans en Engels
verskyn. Die drukkersduiwel het egter sommer vinnig toegeslaan deur die laaste sin van die eerste
verduidelikende nota in Afrikaans in die niet te laat verdwyn.
Die volgorde waarin die sake aangebied word, volg die tradisionele wyse waarop die onderskeie
vakgebiede behandel word (vii-ix). Verder verskyn daar 'n alfabetiese lys van die sake wat in die
bundel opgeneem is (xi-xii).
In die ondernemingsreg is dit dikwels so dat die feite van hofbeslissings hoogsingewikkeld is en
sodoende maklik studente kan verwar. Mits die sake wat in die vonnisbundel voorkom aan die
studente voorgeskryf is, behoort die vonnisbundel veel daartoe by te dra om die taak van studente
te vergemaklik.
JEAN DU PLESSIS
Randse Afrikaanse Universiteit

TSAR 1993-1 [ISSN 0257-77471

You might also like