Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 1

DIE UITSKEIDINGSTELSEL

Definisie Die stelsel wat afvalprodukte uit die liggaam verwyder.


Hoofprossesse 1. Filtrasie :
- vind plaas in die Malpighi-liggaampie
2. Absorbsie
- vind plaas in die proksimale kronkelbuis
3. Difussie:
- vind plaas in die distale kronkelbuis
4. Ekskresie:
- vind plaas in die versamelbuis
Hoofkomponente Figuur 1.2.11 bl.31
Gesondheidskwessies 1. Nierversaking
- niere wat beskadig is kan nie behoorlik werk nie
- skadelike afvalstowwe word in liggaam terug gehou
- kan lei tot hoë bloeddruk
2. Blaasinfeksie
- deur bakterie of virus in die veroorsaak wat deur die
uretra tot in blaas beweeg.
- meer algemeen by vroue omdat hulle uretra korter is
-simptome van blaasinfeksie sluit in: pyn wanneer
urineer en behoefte om gedurig te wil urineer
- word gewoontlik met antibiotika behandel
3. Nierstene
- ‘n vaste stof wat uit minerale vorm

- Skets van die menslike skelet bl.27

Organe wat metaboliese afvalstowwe uitskei:


Die Longe Skei koolstofdioksied uit
Die Vel Skei soute en ureum uit
Die Lewer Skei galpigmente na die spysverteringskanaal uit
Die niere Skei ureum uit

Die funksie van die uitskeidingstelsel

1. beheer die water- en soutinhoud van die liggaam (osmoregulering)


2. verwyder gifstowwe uit die liggaam

Die nefron

- die funksionele eenheid van die nier

- verantwoordelik vir eksresie en osmoregulering

- skets van nefron bl.30

You might also like