Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 1/3

GRAAD 8

TAAK 6

JUNIE-EKSAMEN 2022

MEMORANDUM

Bladsy 1 van 4 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V1/3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL


JUNIE-EKSAMEN 2022
VRAESTEL 1/3: MONDELING
GRAAD 8
MEMORANDUM
TOTAAL: 20

1. Hierdie vraestel bestaan uit EEN afdeling en NEGE vrae.

Bladsy 2 van 4 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V1/3

AFDELING B: LUISTERBEGRIP

• Verseker dat die leerders in ’n stil omgewing is en dat daar geen eksterne steurnisse is wat
hulle aandag en konsentrasie kan beïnvloed nie.
• Die leerders moet twee skoon papiere hê (een vir notas, die ander vir die formele skryf van die taak).
• Leerders moet die vrae vooraf ontvang sodat hulle tydens die voorlees van die teks daarna
kan verwys.
• Die fasiliteerder lees die teks ’n eerste keer aan die leerders voor. Die leerders mag nie notas
tydens die eerste lees maak nie. Hulle moet aandagtig luister sodat hulle ’n goeie begrip het
van waaroor die leesstuk handel.
• Nadat die fasiliteerder die leesstuk ’n eerste keer aan die leerders voorgelees het, moet die
vrae saam met die leerders deurgegaan word om te verseker dat daar geen onduidelikheid is
oor wat beantwoord moet word nie.
• Die fasiliteerder lees nou die leesstuk ’n tweede en derde keer aan die leerders voor. Die
leerders mag tydens die tweede en derde lees notas maak.
• Die leerders gebruik nou die tweede papier en beantwoord die vrae skriftelik.
• Die fasiliteerder moet sy/haar eie oordeel gebruik om te bepaal hoeveel tyd die leerders sal
ontvang om die vrae te beantwoord.

VIVA DIÉ TOEP!

1. Daar is deesdae ’n toep vir alles – Facebook om met jou vriende kontak te hou, Instagram
om mooi foto’s te deel en TikTok om jou kreatiewe kant te wys, video’s te maak en ander te
laat lag. Maar dié toepassings het ook ’n lelike kant: Trolle en boelies kan jou teiken en
afknou en onseker en minderwaardig laat voel. Hulle kan jou selfs in ’n put van depressie
laat sink. Die nuwe toep, Vive Teens is hier om te help!

2. Dalk loop jy deur onder groepsdruk of jy sukkel om by te hou met skoolwerk. Dié toep wys
jou hoe om moderne tegnologie op die regte manier te gebruik sodat jy gelukkig en gesond
is en ’n sterk selfbeeld kan bou.

3. Die span wat aan hierdie toep werk, deel elke dag op hul tuisblad ’n inspirerende aanhaling.
In die My Mood- afdeling kan jy deel hoe jy voel. Gebruik groen wanneer jy hartseer of bang
is, rooi wanneer jy kwaad is en blou wanneer jy net lui of kalm is. Die toep het ’n Stories-
blad waar jy inskrywings van ander tieners kan lees en joune kan deel.
Teen Vive het ook ’n cool Discover-blad met nuttige inhoud.

4. Die toep is vir eers net deur jou skool beskikbaar. Skole kan ’n e-pos stuur aan
info@viveyou.com.
(Verwerk uit: Huisgenoot, 23 September 2021)

ANTWOORDE

1. Vive Teens ✓ (1)

2.1 Om kontak met jou vriende te hou. ✓

2.2 Om foto’s te deel. ✓

2.3 om jou kreatiewe kant te wys / mense te laat lag / video’s te deel. ✓ (3)

Bladsy 3 van 4 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G08 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal V1/3

3. Enigiets soos: Boelies kan slegte goed vir jou sê ✓ wat jou baie seer kan maak. ✓ (2)

4.1 groepsdruk ✓
4.2 skoolwerk ✓
4.3 moderne ✓
4.4 gesond ✓
4.5 selfbeeld ✓ (5)

5.1 Rooi ✓
5.2 Blou ✓
5.3 Groen ✓ (3)

6.1 Onwaar ✓
6.2 Waar ✓
6.3 Waar ✓ (3)

7. Nee, dit is slegs deur skole beskikbaar. ✓ (1)

8. info@viveyou.com ✓ (1)

9. Leerder se eie antwoord, bv.: Ja, dit sal lekker wees om te weet ander sukkel met
dieslefde dinge / Nee, ek dink nie dis moeilik om ’n tiener te wees nie. (1)

GROOTTOTAAL: 20
VAK: AFRIKAANS GRAAD 7
EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE- EKSAMEN 2022
TIPE TAAK: Vraestel 1
NOMMER: Taak 6
VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5
LETTERLIKE HERORGANISASIE BEREDENEERDE EVALUERING WAARDERING
VLAK Som op, Herken GEVOLGTREKKING Eie mening, Geldig Bespreek respons,
Staaf/bewys, verskille, Verstaan, Toepassing, Vergelyk, of ongeldig, Eie mening,
Beskryf, Verduidelik, Hoofgedagtes, Analiseer, Stem Empatie/ nie, Hoe
Identifiseer, Ken, Verdedig, Oorsaak en gevolg, saam/nie, Staaf sou jy optree?,
VRAAGNO. Noem op, Veralgemeen, Gee Verduidelik, Afleidings, mening, Bespreek
Vergelyk. voorbeelde. Trek verbande, Waar Vereenvoudig, taalgebruik /
of Vals, Voltooi, Vergelyk, Morele formaat, genre,
Probleemoplossing, beoordeling, tipografie
Visuele & grafiese Differensieer, Kategoriseer,
interpretasie, Onderskei, Kombineer,
Meervoudige keuse Verduidelik,
LUISTERBEGRIP
1 1
2 3
3 2
4 5
5 3
6 3
7 1
8 1
9 1
TOTAAL 8 8 4
GEWIGTE 45% 40% 15%

Bladsy 4 van 4 © Impaq

You might also like