Identification of Phenolic Acids in Wheat Plants After Fumigation With So Sub 2 Sub in Open Top Chambers Otcs

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Page 1 of 1 Referaatopsom mi ng

Identifisering van fenoliese sure in koring plante na


begassing in open-top groeikamers (OTCs)
Authors: Identification of phenolic acids in wheat plants after fumigation with SO^ in open-top
B. Durand'
J.M. Berner'
chambers (OTCs). Wheat plants were fumigated with 0 ppb, 50 ppb, 150 ppb and 300 ppb SO
for 7 h per day in open-top chambers. Several phenolic acids were idenfified to be influenced
Afñliations: by SOj fumigafion.
'School of Environmental
Sciences and Management,
North-West University, Die bron van hoë SO^ vlakke op die aard-oppervlakte is hoofsaaklik afi<omsfig vanaf die
South Africa
verbranding van fossielbrandstowwe. Suid-Afrika is afhanklik van die verbranding van steenkool
Correspondence to: vir elektrisiteit en die groter aanvraag gaan lei tot die toename in die verbranding van steenkool.
B. Durand Op die Hoëveld, waar die meeste van Suid-Afrika se steenkool kragsentrales geleë is, is reeds
gevaarlike hoë vlakke van SO^ waargeneem. Verhoogde SO, konsentrasie in die laer atmosfeer
Email:
het 'n nadelige invloed op die plantegroei en die verbouing van landbou gewasse. Die effek van
bbettined@gmail.com
SOj skade lei tot afnames in die groei van plante en uiteindelik tot 'n afname in die opbrengste van
Postai address: landbou gewasse. Die kwaUteit van oeste word ook nadelig deur hoë SO^ konsentrasies beinvloed.
Private Bag X6001, Die invloed van SO^ op die biochemiese meganisme en hoe dit verband hou met die skade, is nog
Potchefstroom 2520, onbekend. Plante beskik oor die vermoë om 'n Wye Spektrum van fenoliese sure te akkumuleer
South Africa
op reaksie opfisiologiesestimulusse en stres. In hierdie studie ondersoek ons die invloed van SO
How to cite this abstract: op die samestelling van fenoliese sure. Koring plante, PAN 3434, is in hierdie studie gebruik en
Durand, B. & Berner, J.M., is in open-top groeikamers (OTCs) geplaas waar dit begas was met 0 dpb, 50 dpb, 150 dpb en
2013, 'Identifisering van 300 dpb SO,. Blaarmateriaal was versamel op 7,14,21 en 28 dae na begassing. Die blaarmateriaal
fenoiiese sure in koring
is onmiddeUik in vloeibare sfikstof gevries waarna dit by -20 °C gestoor was vir verdere analises.
plante na SO^ begassing
in open-top groeikamers Die fenoliese sure is van mekaar geskei deur gebruik te maak van 'n HPLC. Die individuele
(OTCs)', Suid-Afrikaanse fenoliese sure is geidenfifiseer deur gebruik te maak van bekende fenoUese suur standaarde.
Tydskrif vir Natuurwetenskap Fenoliese sure wat deur SO, begassing beinvloed word, sluit in salisielsuur, hidroksiebensoësuur,
en Tegnologie 32(1), Art.
hidroksiefenielasynsuur, bensoësuur, genfiensuur, kaffeïensuur en feruUensuur. Die vlakke van
#837, 1 page, http://dx.dol.
org/10.4102/satnt.v32il.837 die fenoliese sure neem toe soos die période van begassing toeneem. Die verhoogte uitdrukking
van fenoUese sure speel 'n belangrike rol wanneer plante onder sfires verkeer. Dit kan veral
Note: waargeneem word wanneer plante aan patogene blootgestel word en die fenoliese sure as
This paper was initially boustene dien vir die lignifisering van selle. Sommige van die fenoliese sure is toksies vir die
: delivered at the Annual
Congress of the Biological
patogene terwyl ander 'n belangrike rol in die sein-meganisme van weerstandbiedende plante
Sciences Division of the speel. Toenames in fenoUese sure maak ook plantmateriaal onsmaaklik vir herbivore en het die
South African Academy for potensiaal om die kwaliteit van sade te beinvloed. Die toename in die verskiUende fenoliese sure
Science and Art, ARC-Plant in die koringplante kan moontlik die kwaUteit van die koring nadeUg béùivloed.
Protection Research Institute,
Roodeplaat, Pretoria, South
Africa on 01 October 2010.

Copyright:
© 2013. The Authors.
Licensee: AOSIS
OpenJournals. This work
is licensed under the ^
Creative Commons
Attribution License.

Read online:
Scan this QR
code with your
smart phone or
mobiie device
to read online.

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32il.837
Copyright of Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie is the property of
African Online Scientific Information System PTY LTD and its content may not be copied or
emailed to multiple sites or posted to a listserv without the copyright holder's express written
permission. However, users may print, download, or email articles for individual use.

You might also like