Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Page 1 of 1 Referaatopsomming

Die kombinering van fisiologiese en tradisionele


gebruikerstoetstegnieke om sosiale netwerke op
verskeie tegnologiese platforms te evalueer
Authors: The combination of fisiological and tradisional user test techniques to evaluate social
Francios Greeff' networks on various technological platforms. Combining physiological with traditional
Lizette de Wet'
usability testing techniques to evaluate social networks on a variety of technological platforms.
Affiliations: The aim is to compare the usage of a popular social network (Twitter) on three platforms,
'Department of Computer namely fhe compufer, the cellphone and iPad. The usability (effectiveness, efficiency, user
Science and Informatics, satisfaction) is measured by means of a hearf-rate monitor, Emofiv technology, questionnaires
University of the Free State,
and observafions. The usability of these platforms is determined based on data analysis.
South Africa

Correspondence to:
Francios Greeff
Die primêre doel van die studie is om te bepaal hoe bruikbaar 'n verskeidenheid platforms
op 'n bekende sosiale netwerk is. Die sekondêre doel is om te bepaal of die werkverrigting en
Email: gebruikers se ervaring op die drie plafforms verskil.
greefff(S)ufs.ac.za

Postal address:
Die Infernasionale Standaardeorganisasie (ISO) fokus op drie belangrike aspekte van bruikbaarheid,
PO Box 339, Bloemfontein naamlik effekfiwiteit, doeltreffendheid en fevredenheid, wat in 'n bruikbaarheidstoets ingesluit
9300, South Africa kan word. Om dit te bewerkstelUg word drie platforms, naamlik die rekenaar, selfoon en iPad,
gebruik om 'n stel take te voltooi op een van die gewOdste sosiale netwerke, naamlik Twitter.
How to cite this abstract:
Greeff, F. & De Wet, L.,
Bruikbaarheidstoetsmetodes wat ingespan word, is fisiologiese maatstawwe, vraelyste en
2013, 'Die kombinering van waamemings.
fisiologiese en tradisionele
gebruikerstoetstegnieke om Kwanfitatiewe data word versamel deur 'n vergelyking tussen die drie platforms te trek ten
sosiale netwerke op verskeie
tegnologiese platforms te
opsigte van tydsdLiur (doeltreffendheid) asook die persenfasie van take wat suksesvol voltooi
evalueer', Suid-Afrikaanse word vergeleke met onsuksesvoUe take (effekfiwiteit). Fisiologiese data word met behulp van 'n
Tydskrif vir Natuurwetenskap hartklopmonitor en die Emofiv-apparaat versamel. Die Emotiv is 'n apparaat wat uit 'n kopstuk
en Tegnologie 32(1), Art bestaan waaraan 16 sensors vasgeheg is. Die kopsfiik word tydens die bruikbaarheidstoets deur
«411,1 page, http://dx.doi.
org/10.4102/satnt.v32il.4H
die deelnemer gedra om aspekte soos frusfrasie, meelewendheid en opwinding te meet. Die
hartklopmonitor meet die deelnemer se hartspoed, wat 'n goeie aanduiding van spanning en
Note: angs kan gee.
This abstract was presented
at the 'Studentesimposium
in die Natuurwetenskappe
KwaUtafiewe data daarenteen word met behulp van houdingsgraderingskale gemeet. Die
2011', presented under taaksuksesse van sowel beginner- as kundige gebruikers word vergelyk. Deelnemers se terugvoer
the protection of the Suid- oor die drie platforms word met behulp van vraelyste en onderhoude verkry.
Afrikaanse Akademie vir
Wetenskap en Kuns. The
symposium was held at the
Vyf-en-veerfig studente neem aan die studie deel. Daar word van die deeUiemers verwag word
University of South Africa on om ten minste rekenaarvaardig te wees, asook om reeds ervaring in die gebruik van 'n sosiale
27-28 October 2011. netwerk te hê. 'n Gebalanseerde Latynse Vierkant {Latin square) word gebruik om die volgorde
van take vir elke persoon te bepaal, sodat die effek van leer deur ervaring geminimaliseer word.
Copyright:
© 2013. The Authors.
Licensee: AOSIS Analise van die dafa sal bepaal watter platform in die sosialenetwerkomgewing die
Openjournals. This work brLiikbaarste is.
is licensed under the
Creative Commons
Attribution License.

http://www.satnt.ac.za doi:10.4102/satnt.v32il.411
Copyright of Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie is the property of
African Online Scientific Information System PTY LTD and its content may not be copied or
emailed to multiple sites or posted to a listserv without the copyright holder's express written
permission. However, users may print, download, or email articles for individual use.

You might also like