Graad 7, Kwartaal 1, Taak 1, Prakties

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 4

NW Bladsy 1 van 4

Natuurwetenskappe
Graad 7
Maart 2023
Punte: 20
Tydsduur: 1 uur

Naam van Leerder: _____________________________________________________

Taak 1

Vraag Beskrywing Punt Punt


Behaal uit
1 Praktiese taak – Struktuur van ‘n blom 20

Totaal 20

INSTRUKSIE:
1. Beantwoord all vrae.
2. Lees die instruksies by elke vraag noukeurig deur
2. Skryf met ‘n blou of swart pen.
3. Skryf netjies en leesbaar.

Die taak bestaan uit 4 bladsye


Vraag 1

Bestudeer die struktuur van die blom. Benoem die byskrifte by die prent hieronder.

Formele Assesseringstaak 1
Prakties Kwartaal 1 Graad 7
NW Bladsy 2 van 4

1.1______________________________________ (1)

1.2 _____________________________________ (1)

Formele Assesseringstaak 1
Prakties Kwartaal 1 Graad 7
NW Bladsy 3 van 4

1.3______________________________________ (1)

1.4 _____________________________________ (1)

1.5______________________________________ (1)

1.6 _____________________________________ (1)

1.7 ______________________________________ (1)

1.8 _____________________________________ (1)

1.9______________________________________ (1)

1.10 _____________________________________ (1)

1.11______________________________________ (1)

1.12 _____________________________________ (1)

Vraag 2

Formele Assesseringstaak 1
Prakties Kwartaal 1 Graad 7
NW Bladsy 4 van 4

2.1 Wat word die manlike voortplantingsorgane van Angiosperme genoem. (1)

2.2 Wat word die vroulike voortplantingsorgane van Angiosperme genoem? (1)

2.3 Wat is die kroonblare en noem hulle funksie. (3)

2.4 Wat is die kelkblare en noem hulle funksie? (3)

Totaal: 20

Formele Assesseringstaak 1
Prakties Kwartaal 1 Graad 7

You might also like