KleurePret AFR

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 24

Kleure pret!

{kleur vaslegging en herkenning}


Nie net om vir kleingoed van nuuts af van kleure te leer nie, maar ideal om vir ouer kinders kleur vaslegging oefeninge mee te gee. Kleinding leer speel-speel van kleure, die kleurwiel, primre kleure en sekondre kleure.

{hoe om die pak te gebruik}


Ingesluit by die pak is daar oefeninge en 'n werksplan vir 4 weke wat jy saam met jou kleinding kan doen. Dit is absoluut jou keuse of jy die 4 weke aaneen wil aanpak en of jy dit met tussenposes gaan gebruik. Elke week se stukkies is duidelik gemerk en het maklike aanwysings by. Met elke pak kry jy dievolgende: -dekblad vir jou ler weeklikse program speletjies vir die ondeskeie weke storieboek lys vilt patroon speelgoed lys Druk al die blaaie van die pak uit, knip die spelstukke uit en lamineer hulle of bedek hulle met kontak papier. Ek gebruik karton lers om my pakke in te liaseer, {sien fotos hieronder}, ek liaseer dan alles in een ring ler. plaas spelstukke in ziplock sakkies en liaseer sommer binne-in ler, so word niks weg nie!

Druk die dekblad uit en plak dit voorop jou ler vas, daar is ook n kleiner naam plakker by wat jy op die rugkant of kant van die ler kan heg. Ek plak altyd my weeklikse program op die agterkant van die ler, so is dit maklik vir jou om vinnig te verwys daarna as jy moet. Gebruik die storieboek lys en besoek jou plaaslike biblioteek, gaan neem die betrokke boekies uit en lees dit saam met jou kleinding. Al die boeke op die lys is om die betrokke leeraksie verder vas te l. Ek heg ook 'n viltpatroon aan vir een van die boeke op die lys. Vilt en viltborde is 'n wonderlike manier om die storie lewendig te maak en vir kleinding in te trek. Leer word speel! Laastens is daar 'n lys van speelgoed wat beskikbaar is op die Jolly Mommy Webwerf. Hierdie speelgoed is spesiaal vir die betrokke pak bymekaar gesit en sal help om kleinding meer te leer en om leer pret te maak. Al die speelgoed is van die hoogste standaarde en kwaliteit en sal jou kleinding ure se speelgenot gee. Die speelgoed is ook ingesluit om onafhanklike spel te bevorder en dus ook kreatiwiteit. Jy as ouer l die basiese konsepte neer met die werksplan en kleinding leer speel-speel verder. Geniet dit en kontak my gerus indien enige iets onduidelik is of as jy meer inligting verlang. Groete Trudie van Dyk

Trudie van Dyk {Jolly Mommy} Let asb. daarop dat die speletjies met liefde en baie tyd aanmekaar gesit is, dit is slegs vir tuisgebruik en onder geen omstandighede mag dit verkoop word nie.

Kleure pret!
{kleur vaslegging en herkenning}

Kleure pret!

Dekblad en naamplakker

weeklikse program
week 1
{inleiding tot kleure}

Pas die maatjie pret spel Inkleur prent Leg kaarte Kleur Muurkaart

week 2
Rooi Kaarte spel Rooi Speelklei Rooi Plekmatjie Kleurwiel

{rooi}

week 3
Blou Kaarte spel Blou resep Blou Mosaek kuns Kleurwiel

{blou}

week 4

{geel}

Geel Kaarte spel Geel {suurlemoen} kuns Geel poeding verf Kleurwiel

Speelgoed wat goed saamgaan...


{vir aanvullende en versterkende spel} Alle speelgoed gelys is beskikbaar op die Jolly Mommy Aanlyn Winkel.

Suczezz Kleure Flitskaarte Suczezz Pas die Kleure Kaarte Suczezz Vilt Bord Suczezz Vilt {Vorms} Suczezz Vilt {Alfabet} Suczezz Vilt {Nommers} Suczezz Tolletjies en Veters Alex Kunsmeubels Alex Paint Porcelain Jewellery {vir kleingoed ouer as 6} Alex Cotton Claytivity Alex Loopy Friends Alex Layer and stick Felt {Butterfly}, {Fish} & {Parrot} Alex Paint by Numbers {Garden}, {Farm} & {Pets} Alex My First Lacing Farm Alex E-I-E-I Dough Alex Draw in the Tub Crayons Alex Star Crayon Tolo First Friends reeks Tolo Pop up Dinos Tolo Pop up Teddies Tolo Puzzle Ball Tolo Silly Shapes Activity House

{sien bladsy 22 vir meer inligting oor hoe om die speelgoed in te skakel}

pas die maatjie!


{soek die maatjies en pas hulle bymekaar!}

rooi

oranje

blou

pienk

groen

geel

{Knip die maatjies uit en pas hulle op die eerste spelbord}

week 1 Inkleurprent
{kleur die boontjies in met die kleure wat aanbeveel word}

rooi

geel

blou

groen

pers

oranje

week 1 legkaarte
{knip die legkaarte uit, bedek met kontak of lamineer}

blou

rooi

groen

geel

week 1 kleur muurkaart


{Versamel prente uit tydskrifte van al jou gunsteling kleure en plak hulle hier}

week 2 rooi spel


{pas die maatjies bymekaar}

vissie

brandweer kraan

besie

{kan ook die spelstukke vir 'n geheue spel gebruik, plaas onderstebo en kleinding moet maatjies soek}

week 2 rooi speelklei


{resep} 1 koppie water 2 eetlepels olie 2 koppies meel 1 koppie sout paar druppels rooi voedselkleursel Meng die olie, water en kleursel saam. Meng die meel en sout by. Meng tot dit 'n sagte klei is. {idees} maak rooi goggas! maak rooi hartjies! maak rooi appels! Laat kleinding stukkies klei afknyp en rol om fyn motor vaardighede te oefen.

week 2 rooi plekmatjie


{Knip blokkie uit en laat kleinding dit versier met rooi vilt, rooi papier, rooi glansstof enige iets roois! Lamineer of bedek met kontak papier vir 'n unieke plekmatjie!}

Kleurwiel

rooi

oranje

pers

geel

blou

groen

{voltooi weekliks die kleurwiel met die toepaslike kleure} week 2: kleur die blokkie gemerk rooi in week 3: kleur die blokkie gemerk blou en pers in week 4: kleur die blokkie gemerk geel, groen en oranje in

week 3 blou spel


{pas die maatjies bymekaar}

vissie

blom

rokkie

{kan ook die spelstukke vir 'n geheue spel gebruik, plaas onderstebo en kleinding moet maatjies soek}

week 3 blou resep


Oseaan verassing! Marie Koekies Blou versiersel Jelly Lekkers Smeer blou versiersuiker oor marie koekie, versier met jelly lekkers! Mamma kan selfs lekkers in vissie vorms sny.

week 3 blou mosaiek


Neem 'n stukkie kontak papier en laat kleinding dit versier met blou vilt, blou papier, blou pypskoonmakers en blou rys. {kleur rys met voedselkleursel die vorige aand} Plak nog 'n stukkie kontak bo oor om dit te seel. Hang in kamer venster!

week 4 geel spel


{pas die maatjies bymekaar}

seester

kuiken

by

{kan ook die spelstukke vir 'n geheue spel gebruik, plaas onderstebo en kleinding moet maatjies soek}

week 4 geel kuns


Maak sommer lekker klomp geel plakkaat verf aan, sny 'n suurlemoen in die helfte en laat kleinding die suurlemoen in die geel verf druk en dan op papier. Pragtige goudgeel suurlemoen kuns!

week 4 geel verf


Koop 'n geel pakkie kits poeding, maak aan soos op die pakkie en laat kleinding daarmee verf op 'n bord. Heerlik om aan te smul terwyl kleinspan besig is!

Kopiereg Trudie van Dyk Prentjies deur Resale Clipart en Trudie van Dyk Slegs vir persoonlike gebruik, nie vir herverkoop nie.

Speelgoed wat goed saamgaan...


{vir aanvullende en versterkende spel} Alle speelgoed gelys is beskikbaar op die Jolly Mommy Aanlyn Winkel.

Suczezz Kleure Flitskaarte Flits die kaarte vir kleinding en gesels oor die verskillende kleure. Haal elke week die toepaslike kleur kaart uit en plak dit iewers waar almal dit maklik kan sien. Gesels elke keer oor die kleur as julle daar verby loop. Suczezz Pas die Kleure Kaarte Vir ouer kleingoed om mee te speel en kleur herkenning te versterk Suczezz Vilt Bord Suczezz Vilt {Vorms} Vorm Vilt is ideaal om sommer twee konsepte te implementeer. Nie net kan julle oor die vorms gesels nie, maar ook oor elke kleur van die vorms! Maak patrone, ens. Alex Kunsmeubels Ideaal vir die kleinspan! Verkeie opsies beskikbaar vir elke behoefte en om elke sak te pas! Alex Paint Porcelain Jewellery {vir kleingoed ouer as 6} Ideaal om kleur vaardighede in praktyk toe te pas. Tolo Puzzle Ball Vir die kleinspan bevorder redenasie en denkvermo, bal is in helder kleurige primre kleure. Gesels oor kleure, laat kleinding kleure uitwys en benoem as hulle kan. Tolo Silly Shapes Activity House Vorms, kleure en teksture alles in een! Wonderlike speelding om enige module oor vorms of kleure of teksture aan te vul! Suczezz Vilt {Alfabet} Alfabet is in verkillende kleure gedruk spel die kleur name uit met die letters terwyl julle die kleure op elke letter benoem! Suczezz Vilt {Nommers} Nommers is in verskillende kleure gedruk pas speel speel bietjie wiskunde in terwyl julle die kleure benoem en eenvoudige sommer maak. Of maak rye en reekse met die nommers en benoem die kleure. Suczezz Tolletjies en Veters Fantastiese fynmotoriese ontwikkeling plus die tolletjies is in verskeie kleure. Benoem die kleure of laat kleinding byvoorbeeld al die rooi tolletjies uitsoek om in te ryg.

Alex Cotton Claytivity Fantasties speel klei stelletjie met verskeie kleure klei om jou kleur module mee aan te vul! Maak balletjies met die verskillende kleure klei en laat kleinding dit sorteer in kleure. Maak 'n klei matjie {patroon hieronder} vir kleinding om op te speel. Alex E-I-E-I Dough Fantasties speel klei stelletjie met verskeie kleure klei om jou kleur module mee aan te vul! Maak 'n klei matjie {patroon hieronder} vir kleinding om op te speel. Alex Draw in the Tub Crayons Badtyd pret met die ongelooflike speelding! Maak bad tyd ook prettige leertyd {kleinding sal nooit weet nie!} Teken in verskillende kleure, benoem die kleure. Teken 'n kleurwiel en laat kleinding kleure benoem. Teken bv voorwerpe wat rooi is met die rooi kryt, bv. Appels, aarbeie Alex Star Crayon Badtyd pret met die ongelooflike speelding! Maak bad tyd ook prettige leertyd {kleinding sal nooit weet nie!} Teken in verskillende kleure, benoem die kleure. Teken 'n kleurwiel en laat kleinding kleure benoem. Teken bv voorwerpe wat rooi is met die rooi kryt, bv. Appels, aarbeie Tolo First Friends Diere en Maatjies Maak 'n sensoriese bakkie. Plaas semels, vere, gekleurde rys, ens. In 'n roomys bak en steek die Tolo Diere en Maatjies weg daarin. Laat kleinding hulle soek. Nie net is dit groot pret nie, maar elke keer as kleinding 'n Diertjie of Maatjie uithaal kan julle dit sorteer volgens kleure wat meeste voorkom, ens.

speelklei matjie
{Knip uit, lamineer of bedek met kontak. Laat kleinding klei uitrol en op die vorms plaas.}

storieboek lys
{Daar is skakels vir al die boeke na Kalahari toe op die Jolly Mommy Webwerf} Kleure Priddy Books Teddie en die Renboog Karin Coetzee Otto se Kleure Eric Hill Ladybird Eerste Tree Kleure en Vorms - Ladybird books Die Kleure van die Renboog Ulla Schreuder Eerste Kleure en Vorms Roger Priddy Otto se Kleure, Vorms en Getalle Eric Hill

Vilt pattroon
{Knip dievolgende uit in verskillende kleure vilt en gebruik met enige van die bogenoemde boekies indien die kleur genoem word}

kinderwerf produkte
Kinderwerf het heelparty fantasties produkte vir kleingoed vanaf 0 7 jaar oud. Alle produkte is in afrikaans. Kontak asb. Vir Trudie by 082 823 8923 of trudie@jollymommy.co.za vir meer inligting of produk brosjures.

Kopiereg Trudie van Dyk Prentjies deur Resale Clipart en Trudie van Dyk Slegs vir persoonlike gebruik, nie vir herverkoop nie.

You might also like