Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

ECON 112

Hoofstuk 1

Ekonomie=Keuses

Ekonomie:

Ekonomie handel oor die optimale aanwending en verkryging van skaarsmiddele/hulpbronne


om sodoende behoeftes wat onbeperk is te bevredig.

Slegs n vraag=Nodige middele

Geleentheidskoste:

Geleentheidskoste van n keuse is die waarde van die beste geleentheid of alternative wat
verbeur moes word. (Chips en Barone)

*Kyk na grafieke

Produseer:

1. Wat?
Kapitaal goedere - bv. Masjiene (dinge wat vir jou werk)
Verbruiksgoedere (gebruik nie weer nie)
Nie duursaam bv. Kos
Semi duursaam bv. Klere
Duursaam bv. Kar
2. Hoe?
Produksiefaktore
3. Wie?
Verbruikers

Twee tipes ekonomieë:

1. Mikro-ekonomie
Individueel (verbruikers)
Individuele besighede
2. Makro-ekonomie
Ekonomiese groei
Totale BBP
Inflasie koerse
Wisselkoerse
Invoere en uitvoere

Twee tipes stellings:

Normatiewe stellings- Menings


Positiewe stellings- Feite

Algemene foute:

Oogklap - Menings verskil (uit watter oogpunt kk jy)


Opteldenkfout - Individue se reaksies
Post hoc ergo proper hoc - 2 gebeure na mekaar agv 1 gebeurtenis

Hoofstuk 2

Stelsels:

Stelsel = Wat? Hoe? Wie?

1. Tradisionele stelsel
Selfde goedere en dienste
Onbuigsame stelsel
2. Bevelstelsel
Owerheid besit ALLES (Produksiefaktore), het ook beheer oor al 3 vrae
Sosialisties (PF = Staat behalwe jy = jou arbeid)
Kommunisties (Begin = Gemeenskap)
3. Gemengdestelsel
Produksiefaktore word privaat besit, maar die owerheid voorsien openbare
goedere/dienste
Mark stuur prysseine, maar die owerheid beinvloed dit deur

BLS en subsidies.
Privatisering - was eers 'n staatsinstelling, maar is nou 'n individu s'n
Nasionalisering - Owerheidsinstelling

Mark:

'n Mark is enige kontak/kommunikasie tussen potensiële kopers en potensiële verkopers van n
produk/diens.

Wat benodig 'n mark?

Verkopers
Koper
Nodige geld
Prus
Waarborg
Kapitalisties - Bepaalde vorm van eienaarskap oor produksiefaktore
Privaatbesit - Mark-kapitalisme
Eiebelang = Dryfkrag
Adam Smith

Drie legendes van ekonomie:

1. Adam Smith
Boek-Wealth of the Nation, 1776
Vraag - Hoekom is ander lande ryker?
Antwoord - Arbeidsspesialisasie (Fokus op wat jy kan doen)
Owerheid speel net 'n beperkte rol
onsigbare hand teorie - Doen net wat die beste is vir jou en die res sal volg.
2. Karl Marx
Boek - das Kapital, 1867
Arbeid - Is die belangrikste produksiefaktor, maar ook die gevaarlikste (Alienation)
Tegnologie - 5de Produksiefaktor wat arbeid gaan vervang.

Waarheen gaan die mense?


3. John Maynard Keynes
Boek - General Theory, 1936
Totale ekonomiese aktiwiteit benodig jy totale vraag.

Totale vraag bestaan uit:

Verbruik + Investering + Owerheidsbesteding + Uitvoere - Invoere (C+I+G+X-Z/M)

Hoofstuk 3

Hoofdeelnemers:

Firmas
Huishoudings
Owerheid
Buitelandse sektor
Finasiele sektor

Verskillende markte:

Geodere en dienste mark


Produksiemark

Onderlinge onafhanklikheid:

1. Produksie

Firmas skep goedere en skep inkome vir produksiefaktore


2. Inkome

Inkome word bestee op goedere en dienste


3. Besteding

Besteding op goedere en dienste - Inkomste vir firmas, wat

goedere kan produseer

Produksie

Besteding Inkome

Die 3 vloeie verbind ekonomiese aktiwiteit: TP = TB = TI

Wat is vloei?

Oor n typerk gemeet.


Bv. produksie, income en besteding

Wat is voorraad?

Op tydstip gemeet.
Bv die items in n winkel

Watter ander ekonomiese aktiwiteit is daar?

Ruil

Ruil vind in 2 markte plaas:

1. Goederemark: Daar is duisende verskillende markte vir verbruiksgoedere en dienste in die


ekonomie. Om die verwntskappe tussen die verskillende hoofelemente van die ekonomie
te verduidelik.
2. Faktormark: Produksiefaktore word op verskillende markte gekoop en verkoop. Die markte
word faktormarkte genome. Dit sluit die arbeidsmark en die mark vir kapitaalgoedere in.

Produksiefaktore: 4 hoof faktore.

Primere faktore:

Natuurlike hulpbronne (land)


Arbeid (werkers)

Sekondere faktore:

Kapitaal (masjinerie, toerusting)


Ondernemerskap (entrepeneurskap)

Huishoudings:

Al die persone wat saam woon en wat gesamentlik ekonomiese besluite neem,of wat
ondergeskik is aan ander wat die besluite vir hulle neem. N huishouding kan bestaan it n
individu, gesin of enige groep mense wat n gesamentlike income het en wat gesamentlik
besluite neem. Elke persoon in die ekonomie is deel van n huishouding.

Rol: Huishoudings besit die PF en verkoop dit op die faktormark aan firmas. In ruil vir die
dienste van hulle PF ontvang hulle n income wat dan gebruik word om goedere en dienste op
die goederemark aan te koop. Hierdie goedere en dienste word dan verbruik ten einde
menslike behoeftes te bevredig.

Afkorting: C - consumers

Firmas:

Die eenheid wat PF aanwend om goedere en dienste te produseer, wat danop die
goederemark verkoop word. Firmas is basiese produserende eenhede in dei ekonomie. n
Firma is eintlik n kunsmatige eenheid. Per slot van rekening word firmas deur een of meer
individue of huishoudingsbesit. Soos vroeer vermeld, word selfs groot firmas besit. Firmas
kan verskeie vorme aanneem.

Atkorting: I -in festering/ belê

Owerheid:

Die owerheid is n omvattende term wat alle aspekte van plaaslike, streeks- en sentrale
owehede insluit. In die ekonomie verwys ons gewoonlik na dei owerheidsektor, die openbare
sektoe of die staat, en bedoel daarmee alles wat die owerheid as verteenwoordiger van die
bevolking besit en doen.

Owerheidbesteding - aan goedere en deinste wat gewoonlik met die simbool G


(government) aangedui word.
Belasting - wat op die income en besteding van huishoudings en firmas gehef word.
Belasting word gewoonlik met die simbool T (taxes) aangedui.
Oordragsbetalings, dws dir oordrag van income en besteding vanaf sekere individue en
groepe na ander individue en grope.

Atkorting: G- government

Buitelandse sektor:

Die Suid-Afrikaanse ekonomie het nog altyd baie sterk bande met die res van die wereld
gehad. Dws SA is n oop ekonomie. Baie van die goedere wat in SA geproduseer word, word an
ander lande verkoop terwyl baie van die verbruiks- en kapitaalgoedere wat in SA verbruik
word, in die res van die wereld geproduseer is. Voorts is verskeie buitelandse firmas in SA
bedrywig, terwyl sommige Suid-Afrikaanse firmas ook elders funksioneer. Die verskillende
vloeie tussen SA en die res van die wereld word opgeteken in die betalingsbalans.

BI. 62,63,65,64

5 Makro-ekonomiese doelwitte:

Ekonomiese groei
Volle indiensneming (of lae werkloosheid)
Prysstabiliteit (of lae inflasie)
Betalingsbalansstabiliteit (of eksterne stabiliteit) ont von g
Sosiaal aanvaarbare verdeling van inkome surplus,
Suid-Afrika se faktorbegiftiging:

Natuurlike hulpbronne
Arbeid
Kapitaal
Ondernemerskap

You might also like