Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 40

FISIESE WETENSKAP

SURE EN BASISSE III


𝑲𝒘 = 𝑯𝟑 𝑶+ 𝑶𝑯−
pH-SKAAL = 𝟏𝟎−𝟏𝟒
Verwantskap tussen
Soort oplossing
𝑯𝟑 𝑶+ en 𝑶𝑯−
neutrale oplossing 𝑯𝟑 𝑶+ = 𝑶𝑯− =𝟏𝟎−𝟕

𝑯𝟑 𝑶+ > 𝑶𝑯−
suur oplossing 𝑯𝟑 𝑶+ > 𝟏𝟎−𝟕
𝑶𝑯− < 𝟏𝟎−𝟕
𝑯𝟑 𝑶+ < 𝑶𝑯−
basis oplossing 𝑯𝟑 𝑶+ < 𝟏𝟎−𝟕
𝑶𝑯− > 𝟏𝟎−𝟕
pH-SKAAL
Die pH van ‘n waterige oplossing is die
negatiewe logaritme van die hidroniumioon
konsentrasie (of waterstofioon konsentrasie) in
die oplossing.

𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝑯𝟑 𝑶+
𝒐𝒇
+
𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝑯
pH-SKAAL
Die pH-skaal is 'n skaal met nommers van 0 tot
14 wat gebruik word om suurheid of alkaliniteit
van 'n oplossing uit te druk.
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n HCl-oplossing met ‘n
konsentrasie van 0,02 mol.dm-3.
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n HCl-
oplossing met ‘n konsentrasie van
0,02 mol.dm-3.
Ionisasie van HCl

𝐻𝐶𝑙 (aq) + 𝐻2𝑂 (𝑙) → 𝐻3𝑂 + (aq) + 𝐶𝑙- (aq)

𝐻𝐶𝑙 𝑎𝑞 → 𝐻 + 𝑎𝑞 + 𝐶𝑙 − (𝑎𝑞)
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n HCl-oplossing met ‘n konsentrasie
van 0,02 mol.dm-3.
Ionisasie van HCl

𝐻𝐶𝑙 (aq) + 𝐻2𝑂 (𝑙) → 𝐻3𝑂 + (aq) + 𝐶𝑙- (aq)

𝐻𝐶𝑙 𝑎𝑞 → 𝐻 + 𝑎𝑞 + 𝐶𝑙 − 𝑎𝑞

𝑛 𝐻𝐶𝑙 : 𝑛(𝐻3𝑂 + )
1: 1
𝑯𝟑 𝑶+ = 𝟎, 𝟎𝟐 𝒎𝒐𝒍. 𝒅𝒎−𝟑
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n HCl-oplossing met ‘n konsentrasie
van 0,02 mol.dm-3.
𝑯𝟑 𝑶+ = 𝟎, 𝟎𝟐 𝒎𝒐𝒍. 𝒅𝒎−𝟑

𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝑯𝟑 𝑶+

𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝟎, 𝟎𝟐

𝒑𝑯 = 𝟏, 𝟔𝟗
pH-BEREKENINGE

Bepaal die pH van ‘n H2SO4-oplossing met ‘n


konsentrasie van 0,02 mol.dm-3.
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n H2SO4-oplossing met ‘n konsentrasie
van 0,02 mol.dm-3.
Ionisasie van H2SO4

𝑯𝟐 𝑺𝑶𝟒 𝒂𝒒 + 𝟐𝑯𝟐 𝑶(𝒍) → 𝟐𝑯𝟑 𝑶+ 𝒂𝒒 + 𝑺𝑶𝟐− 𝟒 (𝒂𝒒)


𝑯𝟐 𝑺𝑶𝟒 𝒂𝒒 → 𝟐𝑯+ 𝒂𝒒 + 𝑺𝑶𝟐− 𝟒 (𝒂𝒒)
𝑛 𝐻2 𝑆𝑂4 : 𝑛(𝐻3𝑂 + )
1: 2
𝑯𝟑 𝑶+ = 𝟎, 𝟎𝟐 × 𝟐 = 𝟎, 𝟎𝟒 𝒎𝒐𝒍. 𝒅𝒎−𝟑
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n H2SO4-oplossing met ‘n konsentrasie
van 0,02 mol.dm-3.
𝑯𝟑 𝑶+ = 𝟎, 𝟎𝟒 𝒎𝒐𝒍. 𝒅𝒎−𝟑

𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝑯𝟑 𝑶+

𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝟎, 𝟎𝟒

𝒑𝑯 = 𝟏, 𝟑𝟗
pH-BEREKENINGE

Bepaal die pH van ‘n NaOH-oplossing met ‘n


konsentrasie van 0,02 mol.dm-3.
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n NaOH-oplossing met ‘n konsentrasie
van 0,02 mol.dm-3.
Dissosiasie van NaOH

𝑵𝒂𝑶𝑯 𝒔 → 𝑁𝑎+ 𝑎𝑞 + 𝑂𝐻 − 𝑎𝑞
𝑛 𝑁𝑎𝑂𝐻 : 𝑛(𝑂𝐻 − )
1: 1
𝑶𝑯− = 𝟎, 𝟎𝟐 𝒎𝒐𝒍. 𝒅𝒎−𝟑
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n NaOH-oplossing met ‘n konsentrasie
van 0,02 mol.dm-3.
𝑶𝑯− = 𝟎, 𝟎𝟐 𝒎𝒐𝒍. 𝒅𝒎−𝟑

+ − −𝟏𝟒
𝑯𝟑 𝑶 𝑶𝑯 = 𝟏𝟎

𝑯𝟑 𝑶+ 𝟎, 𝟎𝟐 = 𝟏𝟎−𝟏𝟒

𝑯𝟑 𝑶+ = 𝟓 × 𝟏𝟎−𝟏𝟑
pH-BEREKENINGE
Bepaal die pH van ‘n NaOH-oplossing met ‘n konsentrasie
van 0,02 mol.dm-3.
+
𝑶𝑯− = 𝟎, 𝟎𝟐 𝒎𝒐𝒍. 𝒅𝒎−𝟑
𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝑯𝟑 𝑶

𝑯𝟑 𝑶+ 𝑶𝑯− = 𝟏𝟎−𝟏𝟒 −𝟏𝟑


𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝟓 × 𝟏𝟎
𝑯𝟑 𝑶 + 𝟎, 𝟎𝟐 = 𝟏𝟎−𝟏𝟒

𝑯𝟑 𝑶+ = 𝟓 × 𝟏𝟎−𝟏𝟑 𝒑𝑯 = 𝟏𝟐, 𝟑𝟎
HIDROLISE
Hidrolise is die reaksie van ‘n anioon of katioon, of beide,
van ‘n sout met water om hidroniumione of hidroksiedione
of beide te vorm.

𝑛𝑒𝑢𝑡𝑟𝑎𝑙𝑖𝑠𝑎𝑠𝑖𝑒
𝐻𝐶𝑙 𝑎𝑞 + 𝑁𝐻4 𝑂𝐻 𝑎𝑞 → 𝑁𝐻4 𝐶𝑙 𝑎𝑞 + 𝐻2 𝑂 𝑎𝑞

ℎ𝑖𝑑𝑟𝑜𝑙𝑖𝑠𝑒
𝑁𝐻4+ 𝑎𝑞 + 𝐻2 𝑂 𝑎𝑞 → 𝑁𝐻3 𝑎𝑞 + 𝐻3 𝑂+ (𝑎𝑞)
𝑜𝑝𝑙𝑜𝑠𝑠𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑠 𝑠𝑢𝑢𝑟
Hoe word bepaal watter ione sal
hidrolise ondergaan?
HIDROLISE Die volgende reëls kom uit A Olivier se handboek vir gr 12:
TITRASIES
‘n Neutralisasie reaksie is ‘n reaksie waar ‘n afgemete
volume van ‘n suur of basis met ‘n bekende konsentrasie
reageer met ‘n afgemete volume van ‘n basis of ‘n suur
met ‘n onbekende konsentrasie.
Die eindpunt van 'n titrasie is die punt waar die indikator van
kleur verander.

Die ekwivalente punt van 'n titrasie is die punt waar die suur en
die basis volledig met mekaar reageer het.

‘n Standaardoplossing is ‘n oplossing waarvan die presiese


konsentrasie bekend is.
TITRASIES
KEUSE VAN INDIKATOR
• ‘n Indikator is ‘n organiese stof wat duidelike
kleurveranderings toon.
• ‘n Indikator kan beskou word as ‘n swak suur wat in ewewig
met sy gekonjugeerde basis is.

𝑯𝑰𝒏 + 𝑯𝟐 𝑶 ⇌ 𝑯𝟑 𝑶+ + 𝑰𝒏−
𝒈𝒆𝒆𝒍 𝒃𝒍𝒐𝒖
KEUSE VAN INDIKATOR
KEUSE VAN INDIKATOR
Voorbeeld:
Watter indikator sal gebruik word as NaOH-oplossing ‘n
oksaalsuuroplossing, (COOH)2, neutraliseer?

C2O4H2 (aq) + NaOH(aq) → Na2C2O4(aq) + H2O(ℓ)

ℎ𝑖𝑑𝑟𝑜𝑙𝑖𝑠𝑒
𝐶2 𝑂42− (𝑎𝑞) + 𝐻2 𝑂(𝑎𝑞) → 𝐻𝐶2 𝑂4− (𝑎𝑞) + OH − (aq)
VRAAG 1 NSS MEI 2019
VRAAG 1 NSS MEI 2019
VRAAG 1
NSS MEI 2019

7.1 'n Basis is 'n stof wat hidroksiedione (OH-) vorm wanneer dit in
water oplos.

7.2 Sterk basisse dissosieer volledig in water om 'n hoë


konsentrasie OH--ione te vorm. Swak basisse
dissosieer/ioniseer onvolledig in water om 'n lae konsentrasie
OH--ione te vorm.

7.3 𝐻𝐶𝑂3− 𝑎𝑞 + 𝐻2 𝑂(𝑙) → 𝐻2 𝐶𝑂3 (𝑎𝑞) + 𝑂𝐻 − (𝑎𝑞)


VRAAG 1 NSS MEI 2019
VRAAG 1
NSS MEI 2019

7.4.1 7.4.2
𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝑯𝟑 𝑶+
Dit is ‘n swak basis wat
𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝟎, 𝟐 met ‘n sterk suur
reageer.
𝒑𝑯 = 𝟎, 𝟕
VRAAG 1
NSS MEI 2019
VRAAG 1
NSS MEI 2019
7.4.3
𝒏
𝑯𝑪𝒍 = 𝒎
𝑽 𝒏 𝑯𝑪𝑶− =
𝟑
𝑴
𝒏 −𝟑
𝟎, 𝟒
𝟎, 𝟐 = 𝟒 × 𝟏𝟎 =
𝟐𝟎 × 𝟏𝟎−𝟑 𝑴
𝑴 = 𝟏𝟎𝟎𝒈. 𝒎𝒐𝒍−𝟏
𝒏 = 𝟒 × 𝟏𝟎−𝟑
𝑴 𝑿 = 𝟏𝟎𝟎 − 𝟔𝟏 = 𝟑𝟗𝒈. 𝒎𝒐𝒍−𝟏
𝒏 𝑯𝑪𝑶𝟑− = 𝒏 𝑯𝑪𝒍
= 𝟒 × 𝟏𝟎−𝟑 𝑿 𝒊𝒔 𝒌𝒂𝒍𝒊𝒖𝒎
VRAAG 2
NSS NOV 2019
VRAAG 2
NSS NOV 2019
VRAAG 2
NSS NOV 2019

7.1 Sterk suur,


want die Ka waarde is groter as 1
7.2 𝑯𝟐 𝑶 𝒆𝒏 𝑩𝒓−
VRAAG 2
NSS NOV 2019

HBr Zn(OH)2 HBr

NaOH
16,5 cm3
0,5 mol.dm-3
VRAAG 2
NSS NOV 2019

𝒏
𝑶+
𝑯𝟑 =
𝑽
+
𝟎, 𝟎𝟎𝟖𝟐𝟓
𝑯𝟑 𝑶 =
𝟎, 𝟎𝟗
7.3.1 𝑯𝟑 𝑶+ = 𝟎, 𝟎𝟗𝟐 𝐦𝐨𝐥. 𝐝𝐦−𝟑
𝒏 𝑵𝒂𝑶𝑯 = 𝒄𝑽
𝒏 𝑵𝒂𝑶𝑯 = 𝟎, 𝟓 × 𝟎. 𝟎𝟏𝟔𝟓
𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝑯𝟑 𝑶+
𝒏 𝑵𝒂𝑶𝑯 = 𝟎, 𝟎𝟎𝟖𝟐𝟓 𝒎𝒐𝒍
𝒑𝑯 = −𝒍𝒐𝒈 𝟎, 𝟎𝟗𝟐
𝒏 𝑵𝒂𝑶𝑯 = 𝒏 𝑯𝑩𝒓 = 𝟎, 𝟎𝟎𝟖𝟐𝟓
𝒑𝑯 = 𝟏, 𝟎𝟒
VRAAG 2
NSS NOV 2019

𝒏 𝑯𝑩𝒓 = 𝟎, 𝟎𝟎𝟖𝟐𝟓
VRAAG 2 𝒏 𝑯𝑩𝒓 = 𝟎, 𝟎𝟎𝟖𝟐𝟓
NSS NOV 2019

𝒏(𝑯𝑩𝒓)𝒃𝒆𝒈𝒊𝒏 = 𝒄𝑽 = 𝟎, 𝟒𝟓 × 𝟎, 𝟎𝟗 = 𝟎, 𝟎𝟒𝟎𝟓 𝒎𝒐𝒍


𝒏(𝑯𝑩𝒓)𝒓𝒆𝒂𝒈𝒆𝒓 𝒎𝒆𝒕 𝒁𝒏(𝑶𝑯)𝟐 = 𝟎, 𝟎𝟒𝟎𝟓 − 𝟎, 𝟎𝟎𝟖𝟐𝟓 = 𝟎, 𝟎𝟑𝟐𝟐𝟓

𝟏 𝟏
𝒏 𝒁𝒏 𝑶𝑯 𝟐 = 𝒏 𝑯𝑩𝒓 = × 𝟎, 𝟎𝟑𝟐𝟐𝟓 = 𝟎, 𝟎𝟏𝟔𝟏𝟐𝟓 𝒎𝒐𝒍
𝟐 𝟐

𝒎 𝒁𝒏(𝑶𝑯)𝟐 = 𝒏𝑴 = 𝟎, 𝟎𝟏𝟔𝟏𝟐𝟓 × 𝟗𝟗 = 𝟏, 𝟓𝟗𝟓𝒈


EINDE VAN SESSIE 13

You might also like