Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

GRAAD 7 – EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE KWARTAAL 1 – DIE

EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP

Eenheid 1 – Die geskiedenis van geld

vC – voor Christus, voor die geboorte van Christus

nC – na Christus, na die geboorte van Christus

Onderhandel – ‘n gesels proses tussen twee individue of groepe om ‘n


ooreenkoms te bereik

Skuldbewys – ‘n skriftelike belofte om geld op ‘n sekere tyd terug te betaal

Bespreek – praat of skryf in besonderhede oor iets en gee verskillende


idees en argumente
Oorweeg – kyk noukeurig na die feite

Geldeenheid – geld in enige vorm wat deur ‘n regering uitgereik word

Republiek – ‘n land waar die staatshoof deur die mense gekies word

Dinastie – ‘n reeks heersers wat aan dieselfde familie behoort

Krediet – die vermoë̈ om goedere te kry voordat jy daarvoor betaal het


Sigwaarde – die waarde wat op die aansig van ‘n banknoot gedruk is

Ongedekte geld – papiergeld wat nie vir edelmetale verruil kan word nie

Sterling – die naam wat aan Britse geld gegee word.

Kuberstrikroof – die gebruik van e-pos om ‘n rekenaargebruiker te flous ten


einde sy of haar persoonlike inligting te kry

Verduidelik – gee die besonderhede van iets in volsinne en gee redes


Vergelyk – beskryf wat dieselfde en wat verskillend tussen twee of meer
dinge is

You might also like