Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

Basiese berekenings

Vraag 1:

1.1. Vul die korrekte antwoorde in. Voltooi jou bewerkings elke keer met die
nuwe antwoord.

36 3 +8 x2 4 +20 -15 3 -5
BEGIN

Vraag 2:

2.1. Bou die kleinste en die grootste getal met: 527

Kleinste: ______________________

Grootste: ______________________

Skryf die rangtelwoorde neer wat uitgelos is:

c. b. Derde. a.

c: ________________________

b: ________________________

a: ________________________

Vraag 3:

3.1. Kies die regte antwoord deur die letters a,b of c te omkring:

3.1.1. 50 + 250 – 8 = Doen jou bewerkings hier:

a. 300
b. 208
c. 292
3.1.2. Breek 659 op: Doen jou bewerkings hier:
a. 600 + 90 + 5
b. 600 + 9 + 5
c. 600 + 9 + 50

3.1.3. 52 + 9 tiene = Doen jou bewerkings hier:


a. 142
b. 192
c. 61

Vraag 4:
4.1. Verdubbel die volgende getalle:
75 ________________________
150 ________________________
316 ________________________

4.2. Halveer die volgende getalle:


90 ________________________
448 ________________________
35 ________________________
Vraag 5:
5.1. ń Groentetuin het 4 rye plante. Elke ry het 9 plante. Hoeveel plante is daar
altesaam in die groentetuin?

5.2. Tony het 65 lekkers. Hy eet 5 lekkers elke dag. Vir hoeveel dae sal hy lekkers
hê om te eet?

You might also like