Download as pdf
Download as pdf
You are on page 1of 35
ACHIEVER-REEKS Aaniekeninge oor KRINGE IN °N BOS C.P. VAN AARDT S.J. KLEYNHANS 2] Hopper & srouGHTON EDUCATIONAL @ vin arrixa unre Voorwoord [Met hierdie boekie word gepoog om die student wat Afrikaans Eerste Taal bestudeer, te help om die matriekeksamen te slaag of selfs 'n ondersksiding dain te behaal en terselfdertyt die roman te genict. Al die vrae, nl. kontekstuee!, tekstuecl en emavrae word ap 'n prektiese, bondige manier benader sodat die student geprikkel sal word om te wil les, it tovganKlie vie de student sal wees en hy dit makliksal verstran. Die geselektecrde vrais volgenstipiese standard “urnestelle en daar word veral aandag gegee ean die probleme wat 'n matrikulant mag ondervind sodat moontike foute ‘at gemeak kan word, uitgeskakel kan word. Die antwoorde word velledig eangebied, maar met die veronderstlling ‘Gat die student die vorgeskrewe boek m6ét lees en herlees. Hierdie eksamenhlp vervang dus nie die roman nie, al word die inhoud volledig dog beknop en kernaptig aangedied, ‘Tadien hierdie vroe en antwoorde goed bestuceer word, sal die student beslis die vreugde van sukses smack ei die roman soveel meer genet. ‘Die doe! met hierdie werk is dus om die student aan die hand van die prosateks bekend te stel aan sekere begrippe in verband met die leterkunde, sos voorgeskry! in die kernsillabus, sonder om enigsins enigiets in te boet wat die genot by die bestudering dzarvan sal beinvloed. SKRYWERS me - a Werkwyse (Dit moet gles word, herlees word, reer gles word en nog ’n paar maal geles word!) Die prosastudent moet in die extste plek weet wie de shrewer of shryeter van 'n prosawerk is. Dit sal ook goed wees as die student meer weet van ander werke war deur dieselfdle outeue geskeyf is, Die belangrikste in verband met die skrywer is wat sy¢haar tendense of bedoelings in die letter unde.en met 'nspesifieke werkt, met ander woorde waar- bor skryfsy graag en wat wil sy aan die leser meedeel. Om die student te help word dear kortiks 'n biografie van dié bepaalde skeylster gegee en iets van haar ander werke ver- tel. 'n Lys van resensies word ook gegee wat deur die stu- dent self verder bastudeer kan word. ‘Wanneer presa bestudeer word, moet die student hom/hsar vergewis van die inhoud van die roman, kort- verhaal, opstel, drama of water genre of kunssoort ook al Om die student te help word opsommings van die ver- skillende hoofstukke kortiks gegee. U sal merk dat met die opsommings veral gekonsentreer word op gebeuriensse ‘aarby die hoofkarahuer betcokke is, Vervolgens word daar na verskllende Raraktersgekyk. In die eetse plek word daar zandag gegee nan karaluerbeclding. Dit sal bepaal of 'n Rarakter gerond of clakis.’n Volledige of afgeronde karakter sal 'n mens, dier of ding wees waar- van die leser lls weet, bs, wat sy naam is, hoe hy Iyk, wat hy dink of doen, wat ander Karakters van hom dink of aan thom probeer doen, ‘n Vlak karakter sal by. ’n persoon wees vvan we die leser baie min van weet, met ander woorde net ‘n tipe, Die leser sal slegs weet die karakter is bv. 'n treinkondukteur, polisieman of boer. ‘n Ander faset van karakterstudie is hanahrerouritbeling en dt is 'n verande ring” wat die hoofkarakter ondergaan, gewoonlik deur die Joop van die hele verhaal, Langsamerhand kom die lesr al hhoe meer van die Karakier deur sy handelinge, gedagtes en selfs voorkoms agter. So ‘n karakter sal dan gan die einde sterker en meer oortuigend wees as ean die begin. ‘n Skurk of swakkeling kan dus ontwikkel in ’n beld of andersom, Voordat 'n skrywer ’n verhal begin skryf, moet hy:sy roukeurig beplan zeaar en wanneer die gebeurtenisse plas ‘vind of plaasgevind het, Hy'moet dus die gebeurtenisce teen “n bepaalde agtrgrond let plaasvind. In hierdie bepaalde roman is die agtergrond, die raimte en die nd baie belang silt en is so deel van die verhaal dat de intige of verloop van die verbal nie kan plaasvind dé (Om 'n duidelike visuele beeld van dieruinte te gee word ‘n volledige keart van die Knysna-omgewing, waar die verhaal afspecl, met name van plekke in die Bos enn roerekaart soos die verhaal ontptooi, bygevoeg, (Om na die verhaal self terug te kom word dear gekyk na onflikofBotsings wat beteken dat daar sandeg gegee word ealike en nnerlte konflik, botsende emasies, mensike >otiewe en dryfvere en ie steyd tussen innerlike begeertes enuiterlike omstandighede. Oor sommige van hierdic kon- ‘ikte word volledige vrae uitgewerk, ‘Aansluitend by hierdie botsings indie verhaal is dic ver {oop van die fnrge of verwikkeling van gebeurtenisse. Han delings of optredes van Karakters is altyd gemotiveerd. (Dit is altyd die produk van oorsaak en gevolg.) Alles wat ge- bbeur, gebeur om ‘a bepaalde rede, Ook hieraan word aan- diag gegee in dic lang temavrae. Alle verhale word deur vertllers vertel. Soms skep die skrywer 'n karakter wat as verteler optree en self vetel en so 'nvertelleris dan ‘nek of n erstepersoonvertller Hy be= leef die gebeurtenisse saam met die ander karakters. Soms maak die skrywer gebruik van 'n alomicentoordige-allesice tende veneller, met ander woorde "x hy- of syvertller. In sverlikhetd is dit dus die skywer self wat uit 'n bepaatde vertellersgesigspunt rerte. 'n Kort bespreking cor die ver- tellersgesigspunt in hierdie verhzal word ook kori gegee Vi die matrikulant in Afrikaans Eerste Taal sal die vrae indie eksamen meer insig vegas segs inhoud en daarom mst car aandag gegee word san moonulite temas wat uit die verhael na vore kan kom, Dit is juis hierdie soeke na dieper beiekenisse en lewenswaarhede wat van die studie van die Teterkunde ‘a groot plesier maak. Letterkunde is dus 'n Suns van die verstand waer betekenisse en aanvoelings be- Tangrik is. (Or na temas en meontlike dieper betekenisse in 'n roman te soek sal die student gewoontik by die titel begin. Sorns ht ' titel" letterlike etekenis wat presies sf ezaroor dit ‘gaan, maar soms beteken dit totsal iets anders. In hierdie ‘oval et die tl drt en fguuitebotobonisse. Die kringe an werklikesitkels wees soos wat mens en dier in die Bos bevseeg, maer dit kan baie ander scorte "kringe” wees, bv. verhoudings tussen mense of tussen mense en diere. Die Iering-ofsirkelmorief waacvan hier sprake is, is dus in werk likheid ook temas. 2. Die algebruik moet so suioer mont Wenke oor die beantwoordingstegniek 1. Die beantwoording van die temavraag in die literére studie moet net so goed beplan word soos in stewerk! wees! Gee ver allaandag aan die volgende: spelling — veraleiename van, rmense, diereen plekke en die los- en vasskryf van woorde Gadien oor laasgenoemde twyfel, skryf liewer die ‘wooed vs), snskonstmsies (die werkwoord kom gewoon- Tik aan die einde van die sin in Afrikaans), feestkon (kommapunte kam gewoonlik voor voegwoorde wear- mee sinne nie begin kan word nie) en paragrazoe (eke paragraaf het 'n kerngedagte)! 3. Die student moet eers baie goed cor die wrae nadink om. resies vas te stl wate ehsaminater wil hi! Onthou die ‘matrikulant moet dieeksaminatorse vraag beantwoord cen nie iets wat nie op die vraag van toepassing is ie. 4. Asdie student ‘a bewering maak, moet hyisy altyd pro- beer om dit te moriver! Om dit te motiveer, met ander ‘woorde om dit te benys moet hy voorbeelde uit die boek. gebruik. Bie gedagies, opinies of sienngs wat gemoti- veer word, Rey valle krediet by die toekenning van punte in die matriekeksamen. ‘Moenie jaag om die antwoorde afgehandel te kry nie! [Dat is genoeg i vr elke antwoord as daar nie onniodige ‘ite gegee word nie, Daar is selfs tyd om 'n antwoord roukeurig oor te lees om onnodige foute reg te maak, . Voer die opdragie van die eksaminator nougeset en sipt= lik wt! Die ekserinator sl op de wraestl presies 8 wat hy wil hé en darby méet streng gehiou word. Nommer die vrae noukeurlg soos wat van w verwag word! . Bepaalu streng by die voorgeskrewe lngte van 'n vraag! [As ‘n antvoord heeltemal te kort is, sal die kandidaat ‘aie punte verloor, Net so sal ’n te lang vraag te veel ty in beslag neem terwyl daar geen ekstra punte voor ge- ‘ace kan word nie. Dike euse van trae is itersbelangrikt Moet nooit 20g uitlaat wie, ear besluit oor watter vraag v die meeste sweet en Beanrwoon! dit easie anders is daar dalk nie _genoeg tyd oar om u beste antwoord te voltoo nie (maak net sekee van die regte nommers:! Inhoud 2. Kaart 1 i | 3. Opsommings van die verskillende hoofstukke 2 L tea eas na 8, Enkele kontekstuele vrae om verdere insig te bewerkstellig 30 eee ee aes Eeemcam monte ee eee | eee i 1. Iets oor die Skryfster 1, DALENE MATTHEE isop Riverstal gebore. Sys met Larius getroud en hulle het drie dogters. Hear nociens vvan was Scott. 7 2. Sy ontvang musiekopleiding aan Van Zyl se muslekskoa! te Oudtshoorn en by die Holy Cross Convent te Graaff- Reinet, Op eie stoom bestudeer sy later die klassicke, filosofie en metafsik. 3. Hear eerste bork was ’n kinderverhasl, nl. Die taalf- swartobie, Sy pits hear ook toe op tydskeifverhale waar van die bekendse cen Perna van Aarde, Bungemeester is, In 1982 verskyn haar debuutbundel: Die Judasbok Cn elfial korwerhale). Kringe inn bos was baer vyfle boek, Fielase hind haar sesde en Mosrbeibes haar sewen- de. Volgens Dalene Matthec is dit haar laste Bosbock, 4. Omdat haar man as bankbestuurder cikwels verplaasis, het hulle op wesklende dpe gewoon, Op George et sy baie lief geword vir die boswéreld en 5, Volgens J.P. Smuts het die idee van Kring “nor dens ‘n staptog in die Knysna-bos begin, waar die oorbly!- sels van Kolle algekapte bome haer nuuskierigheid 2. Kaart ‘gzande gemaak het. Aanduidings van die eertydse goud- ddelwery het die bal xan di rol gesit. Mev. Matthee het ‘n woonstel in Knysna gehuur en het met haar navor- sing begin. Gaandewog het die haas verdwene wéreld van die eeriydse houtkapper en sy sry teen die geldgierige hhoutkopers voor haar begin ontvou. Vele ondethoude ‘met afstammelinge van boswerkers en Engelse dorpe- nnaars het gevolg. Hen van die Karakters wat mex, Met thee se verbeelding zangegryp het, was dié van 'n arm bboswerkerseun wat van sy familie wengebreek het om sy geluk op sy cie te gaan soek. “Die oomblik dat ek ‘op hom afgekom het, het ek geweet, hier is my bork, Sy geskiedenis was so ongeloofliken so ou verweef met die geskiedenis van Knysna in daardie tyd, dat ek nie anders kon as om hom my hooffiguur te maak nie” - Volgens Elsabe Steenberg is Dalene Marthee 'n mens met aardsheid en drif in haar, Sy noem hearself ’n onver mocide soeker naen najace van die waarheid; "a intense ‘nuuskierigheid oor dinge, lat haar ‘n saak uitpluis tot op die been, Pao: — Ta eon ientoon st, oe Kiana) ‘Was htesoun cea. (poor Kanner oo et Sol one Kane toe ook sstregey conte tat ot ‘Sule ands ate Kats ~ dees Goune owe waa ble alder te at I Die vertelling verloop nie chronologies nie, maar die ge bbeurtenisse wat die verhaal lat voortbesieeg, word telkens. afgessel met terugflitse vas dit wat in die verlede gebeur het. In die opsommings sal daar telkens aangedui word of sgeburtenisse terugiitse uit die verlede is of nie. i HOOFSTUK 1 Hede ‘Vroeg die mare goan Saul Barnard die geweer by ou Mas: ka, ’n Outenickvwa hzal om Oupoot, die koningolifant van die bos, p.3, self te skict sodat Freck Terblans, wat obfante uitroei, nie die voorreg sou hé om dit te doen nie. Ou Mas- ka probeer vie Saul sfraai en vertel hoe gevaarlik olifente isen van die keer toe hy vir 'n Engelsman gevere noes laai tydens 30 'n jagtog. Terugftits Die vorige dag was Saul aan boord van 'n skip, die Pietor, ‘om van ales af weg te kom, met ander woorde van die ver lede af weg te Kom. ml. die Bos, die mense en Kate, p. 4, toe ou Maska hom gaan vertel het van Saul se broes, Jose, se kind wat deur 'n olifant gedood is en dat alma dink dat dit Oupoot was. Josef het vir Freck Terblans gevra om, Oupoot te gaan skic. ‘Terugglits i Deardie aand na ‘a keartspel met dic kaptein van die skip thet Saul oor alles teruggedink en besiit Freek Terblans sou nie vir Oupoot skiet nie. [Dit word van die begin af vir die eser duidelik dat daar ‘ay hegte band tussen Saul en Kate en Saul en Oupoot bestaan, Terughlits Saul is Joram Baratd se scun en is op 7 Jenuarie 1860 in die Bos gebore. Sy ma kon lees en skryf, maar sy pa het hhom alles van die Bos geleer wat hy behoort te weet, nl soorte bore, vodls, diere en weersomstandighede. Die leer kom meer agter van di gewoontes en gebruike vvan die houtkappers soos bygelowe en oortuigings. So glo hnulle byvoorbeeld dat die word “olifant” nie in die Bos ‘genoem mag word nie, mar liewer “grootvoer”' en dat die Dloubokkie se gat in sy kop sit. | Saul was nege jar oud top hy sy eerste ondervinding met | colifante gehad het. Hy moes vinnig die kos wat hy vir sy pe-huille gean heal het, neergooi en boornklim omdat die ‘wind verkeerd was, Die briesende olifnte het hom uit die bboora probeer stamp en hy moes vir lewe en dood vasho ‘om nie uit te val nie, Baie later het sy pa-hulle hom daar gaan hal 3. Opsommings van hoofstukke HOOFSTUK 2 Terugflics Saul was veertien jaar oud toe hy Oupoot, die grootste en ‘ees pevreesde olifant in die Bos, vir de cerste Keer gesien het. Hy en Josef was op pad Diepwalle toc om vir hulle familie daar te gaan veriel dat hulle ma dood is. Die god- siekte (matels) het hulle getrefen sy ma en sy suster, Sarah, is dood. “Die engels het hulle kom heal,” p. 16. Torugglits Die olifant moes hulle vie ‘slang ruk dopgehow heten het ‘op en bloot na hulle gestaan en kyk. Josef het vinnig in ‘boom geklim, maar Saul het bly stzan met ‘neienaarcige ‘were dat hy nie vir die olifant bang hoef te wees nie. ‘Josef, as oudste kind, wou nie 2an sy ouma die doodsty ing oordra nie; gevolglik moes Saul dit doen. Die leser kom meer agter van dic begrafnisreslings, die armoede van die houtkappers en dat Izak en Magdalena, Saul se jonger broer en suster, by hulle mense op Diepwalle ‘gean bly het. Sanna, wat by hulle gebly het, het by hulle ‘op Groot Eiland aangebly na die begrafnisen tuin gemaak. Hede “Teen die middag sock Saul steeds na Oupoot se spoor. Hy gaan slaap die aand naby die plek waar hulle vroetr die groot __alander afgekap het. Hy swem in die Homtini en genet © die Bos. ‘Dear is drie'dae oor om Oupoot te ry. Hy besluit om hoér op langs die rivier te gaan soek. Hy ontmoet hout appers van Diepwalle wat hom nie herken nie, Hy vra hulle tit na Josef se seun se dood. Hulle sé dis Oupoot en die olifant is in die rigting van Kwé-se-Dresi. Sait wou betaal vir de kos wat hulle om gegee het, maar hulle wou dit nie vat nie. Terugftits (Opsy veertiende veriaandag het Saul bestuit om 'n bloubok- ke te vang. Hy het sy kop oopgekap en ontdek dat daar nie regtig gal in sy kop is nie, en besef toe hoe dom die boswerkers is. Dit is van daarcie tyd af dat hy met sy pa en broer begin bots het oor die uitroci van die bos en die olifante, Gerugte het toe ook ontstaan dat 'n ene Harrison fa boswagter aangestel sou word om die wild te beskerm. Hede “Uy en sy broer, Jose, is nie meer vriende nie Torughties Dikwels moes hulle self die hou uitsleep. enkeer toe Saul ‘se pa hom verplig het om te help steep, en hy net nie meer Jonnie, het Josef wt groter en sterker as hy was, hom ge- help. Toe was hulle nog soos broers seam. ‘Saul dink san hoe versigtig dic boswerkersaltyd was vir l ‘yuur en dat hulle nie orals mag gerook het nie, Hy dink (0k aan hoe die wild al meer en meer itgeroelis. Oral het skote weerklink. Hy dink ook oor hoe sy pa, Joram, nie op ’n Sondag laat werk het nic en hoe hy, Saul, en sy broer Josef op cen so 'n Sondag gesiry het oor die boswerkers se ‘eloof dat 'n bloubokkie se gal in sy kop sou sit. HOOFSTUK 3 . Hede Saul kry geen lifinte by KwE-se-Draai nie. Hy kom op a «AL -atoot trp se spore af, maar Oupoots ne tussen hulle nie, Terusflies ‘Op ’n Sondag het Saul se pa gewoonlik Psalra 23 vie hulle ‘opgesé, Een s0'n Sondag het Saul alerhande vise oor Adam Kate het vir hom gevra of hy al 'n olin gesien het en of hy kon praat. “Teen donker was hulle weer terug in die bos. HOOFSTUK 4 Hede ‘Vroeg die Donderdagmére kry Saul Oupoot se spoor wat vvan wes na cos loop. Saul draai eers noordwaarts na Groot Eiland toe. Hulle ‘ou huis staan nog, maar is vervalle, Die bos het dele van Groot Biland al weer toegegroci. Ou Sanna bly steeds in hulle vervalle ou huis en gee vir ‘hom kos. Hy verncem van haar hoe Freek Terblans oifante uitroei vir hulle tance. Sy vertel ook vir Saul van die groot brand jare tevore cn hoe hulle dorp toe moes vlug. Die en Ba gevrs en oor wat di “hot van Eden” was, ’n bor/7olifante was eger so sim dat hulle ce brand veygespeing of 'n tuin. Dit was duidelik dat hy baie slimmer as sy pa’ het. Seul onthou ook nog hoe sy pa hulle met reme sane cen die ander was. Die Maandag daaena het hulle die skerm verskuif Skote het na Gouna se kant toc geklap, lie olfante het reg op hulle afgestorm en hulle moes in die bome skuil Dit was 'n Maraig wat 'n honderd olifante geskict het, Net Saul was jammer vir die olifante. Oom Anneries het vertel van hoe hy eenmaal progtige mielies gehad het en hoe die olifante dit verniel het, Vir dic erste ker het Saul dorp toe geguan. Hy was baie nuuskierig oor die dorp en die see wat hy net een Keer by Diepwalle gehoor het. Op pad dorp toe het Saul weer getoon dat hy slimmer as die ander was deur uit te werk hoeveel osse in ‘n hon:

You might also like