Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 6

Hendrik Fourie Gr.

11/6-33

1.1.) Risikante gedrag behels die bewustelike of onbewustelike gedrag met die wankennis van die
uitkomste van die moontlike voordele of nadele van die besluit wat deur die individu geneem
word,dit is belangrik vir jong mense om ondersoek daaroor te doen,want jongmense kan sien wat
moontlik hulle lewe in gevaar kan stel as hulle die verkeerde besluite neem rondom verskeie keuses
en dit is ook belangrik vir ‘n jong mense om ingelig te wees oor risikante gedrag,want dan neem
hulle nie net besluite gebasseer op hulle hormone nie.

1.2.) Persoonlike Veiligheid – die individu kan verkrag word,infeksies opdoen en liggaamlik en
emosionele skade kry as ‘n persoon alleen huis toe loop in die aande.

Padgebruik – motorongelukke kan veroorsaak word of iemand kan omgery word,wat kan lei tot die
besering of dood van die individu self of ander.

Middelgebruik en -Misbruik – asgevolg van die tienerbrein wat nog nie ten volle gevorm is nie,kan
die middels ‘n besonderse skadelike effek hê op jong mense.

Seksuele Gedrag – die individu kan ‘n slegte reputasie kry sowel as verskeie siektes opdoen.

Tienerselfmoord – party individue wat probeer om hulself dood te maak slaag nie daarin nie dus kry
hulle beserings wat hulle lewe kan affekteer.

Groepsdruk – die individu neem nie sy eie besluite nie en is adhangend van ander se invloede op
hom/haarself.

1.3.) Stres : maak ‘n leerder meer oop om middels te gebruik as gevolg van ‘n manier om aantepas
met sy toestand.

Vriende : ‘n leerder se vriende kan hulle beinvloed deur middel van groepsdruk op sekere middels
te misbruik.

Vlug van huis : leerders kan van hul huis af vlug en dan middels msibruik as ‘n aanpassingstegniek.

Gemeenskap : dit kan sosiaal aanvaarbaar wees in die gemeenskap om deel te neem aan
dwelmisbruik.

1.4.1.) Emosioneel – dwelmverslawing affekteer ‘n individu emosioneel deur dat dwelms ‘n individu
se brein an tas wat lei na ‘n radikale verandering in emosies wat kan lei na
depressive,angs,aggressie,ens.

Fisies – dwelmverslawing beskading ‘n individu se organe en liggaam as gevolg van neweeffekte soos
brein skade,geheue verlies,long siektes,ens.
1.4.2.) Dronk bestuurders : kan lei na dat hulle ‘n ongeluk veroorsaak wat ‘n individu kan ernstig
beseer en selfs die dood oorsaak, as gevolg van dat die bestuurder onder die invloed van alcohol is
wat lei dat sy bestuursvaardighede aangetas word.

Op selfoon terwyl bestuur : die bestuurder van die voertuig se volle aanduig is nie op die pad nie
wat veroorsaak dat ‘n ongeluk kan veroorsaak word.

1.4.3.) ○ Tieners sal meer gelei wees na risikante gedrag soos dwelmisbruik as ‘n manier om hul
selfbeeld te verbeter,omdat dit lag is.

○ Tieners sal ook meer ingee na groepsdruk as hulle selfbeeld laag is,want hulle voel nie as hulle
enige waardevolle besluite kan neem nie.

○ As ‘n tiener se selfbeeld baie laag wees kan hulle ‘n poging maak tot selfmoord wat kan misluk en
lei na lewenslange gevolge.

1.4.4.)

Sosiaal:

- Risikante gedrag veroorsaak dat ‘n individu ‘n baie slegte sosiale reputasie kan kry deur om aan
seksuele gedrag deel te neem.

- Risikante gedrag lei dat ‘n individu kan misbruik word deur hul vriende in die vorm van groepsdruk
waar hulle net oorgee aan wat hul vriende sê hulle moet doen.

- ‘n Individu kan ook verstrooi word deur hul gemeente en mense wat hulle ken omdat hulle
MIV/VIGS gekry as gevolg van sekere wanpersepsies rondom die siektes.

Emosioneel:

- ‘n Individu kan emosioneel afgekraak word deur hul vriende as hulle nie oorgee aan groepsdruk om
aan nadelende aktiwiteite deel te neem.

- ‘n Individu kan se selfbeeld kan baie laag wees wat kan lei dat hulle ‘n poging maak tot selfmoord.

- ‘n Individu kan emosioneel gemanipuleer word om deel te neem aan seksuele gedrag,as gevolg van
hul lae selfbeeld.

Fisies:

- Selfmoord poging kan nie slaag nie,wat lei dat skade aan die lyf gedoen word soos om verlam of
blind te word.

- ‘n Ongeluk kan lei dat ‘n individu beseer kan word as gevolg van ‘n botsing of dat hul omgery word.

- Kan oorgewig word asevolg van ooreet wat kan lei na verskeie siektes soos diabetes en verskeie
hartsiektes.
Geestelik:

- ‘n Individu kan hul geloof verloor as hulle deelneem aan aktiwiteite wat as sonde gesien word as
hulle nie bekeer nie.

- Om selfmorod te pleeg gaan teen baie godsdienste.

- Kan ‘n persoon baie skuldig laat voel deur konstante deelname in gedrag wat verkeerd gesien kan
gesien word in sekere godsdienste.

1.4.5.)

Sosiaal:

- Mense in die gemeenskap kan respek vir die individu verloor as hulle deelneem in riskante gedrag.

- ‘n Persoon kan vriende verloor deur deelname aan riskante gedrag,want dit gaan teen hul waarde
sisteem.

Fisies:
- Ander mense kan ernstig word en selfs dood verongeluk deur dronk bestuur.

- Familie kan beseer word deur misbruik van dwelms,as die individu meer aggressief raak.

Emosioneel:

- Kan vir die mense hartseer in jou familie veroorsaak deur om selfmoord te pleeg.

- Gebruik van dwelms deur ‘n individu kan emosioneel uitputtend wees op ‘n persoon se familie, as
gevolg van die radikale verandering van ‘n persoon se gedrag.

1.6.1.)

Alkohol :

* Skole en die gemeenskap moet jong mense beloon en ondersteun wat besluit nie om te
drink nie.

* Moedig ouers aan om betrokke te wees in hul kinders se lewens om seker te maak hulle
deel nie neem aan drink aan ‘n vroeë ourderdom nie.

* Geloof moet ‘n groot rol wees in ‘n persoon se lewe sodat daar nie limiete gestel word
aan drink.

* Ouers moet hul kinders gemaklik maak om rondom hulle te praat oor alkohol sodat hulle
nie so geneig is om dit te gebruik nie.

* Voed kinders en jong mense op oor die effekte wat alkohol misbruik het op ‘n individu se
liggaam.
1.6.2.)

- ‘n Positiewe rolmodel kan vir die individu gesien word as ‘n voorbeeld om na te strewe in hul lewe.

- ‘n Positiewe rolmodel kan goeie waardes stel vir ander om te volg.

1.6.3.)

> Kry ‘n spreker om vir die mense in die gemeenskap in te lig oor wat die effekte van dwelmisbruik
het op die individu.

> Kry ‘n persoon wat voorbeelde kan maak oor hul lewe en die negatiewe effekte wat dwelmisbruik
daarop gehad het.

1.6.4.)

● Die jeug kan nuwe normes stel van wat aanvaarbaar is.

● Die jeug kan meer hulpsentrums blootstel om mense te help wat verslaaf is aan dwelms.

● Daar kan meer advertensie gekoop word wat die negatiewe effekte van dwelms voortbeeld.

● Kan ook ‘n manier wees om meer onderig aan mense te gee oor dwelmisbruik.

1.6.5.)

● Punte kan verlaag word deur riskante gedrag wat lei dat ‘n persoon nie aanvaar word in ‘n
Universiteit nie.

● Die individu kan ‘n kriminele rekord op doen as gevolg van riskante gedrag wat oorsaak dat hulle
nie maklik ‘n beroep sal vind nie.

● Die persoon kan dalk swanger raak wat veroorsaak dat hulle verder kan studeer nie as gevolg van
dat hulle vir ‘n baba moet sorg.

1.7.)

● Eccles JS, Midgley C, Wigfield A, Buchanan CM, Reuman D, Flanagan C, et al. Development during
adolescence. The impact of stage-environment fit on young adolescents' experiences in schools and
in families. Am Psychol. 1993;48:90–101.

● Sturm R. The effects of obesity, smoking, and drinking on medical problems and costs. Health Aff
(Millwood. 2002;21:245–253.

● Hindin MJ, Fatusi AO. Adolescent sexual and reproductive health in developing countries: an
overview of trends and interventions. Int Perspect Sex Reprod Health. 2009;35:58–62.
● Jalilian F, Karami Matin B, Ahmadpanah M, Ataee M, Ahmadi Jouybari T, Eslami AA, et al. Socio-
demographic characteristics associated with cigarettes smoking, drug abuse and alcohol drinking
among male medical university students in Iran. J Res Health Sci. 2015;15:42–46.

You might also like