Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

Herwinning

Graad 3

Laerskool Mikro Kopiereg ©


Herwinning

Herwin Hergebruik Verminder

Maak iets Gebruik iets Ons moet


nuuts uit oor en oor. besoedeling
rommel. verminder!
Wat gebeur met ons afval?

Vullis gaan na ‘n sentrale aflaai


Gooi vullis in die drom.
punt, gewoonlik ‘n pakhuis.

Dit word dan begrawe by ‘n Hulle pers die afvalmateriaal. Daarna sorteer hulle
stortingsterrein. herwinbare materiaal.
Wat is ons verantwoordeliheid?
1 H erwIn
Herwin beteken wanneer ons iets
nuuts uit rommel maak. Dit is goed
vir die omgewing omdat minder goed
gemaak moet word.
Daar is ‘n groot verskeidenheid items
wat herwin kan word bv: plastiek,
glas, metaal, koerantpapier,
tydskrifte, karton ens
Kom ons kyk na ‘n paar interessante
produkte wat van rommel gemaak is:
Hoe sorteer ons herwinbare
materiaal by die huis?
Indien ons nie self produkte kan herwin nie, is dit nogsteeds ons verantwoordelikheid om dit te sorteer.
Stappe om te volg:
• Kry 4 houers waarin julle die rommel kan sorteer
by die huis.
• Wanneer jy vullis weg gooi, gooi dit in die korrekte
houer.
• Vind uit waar jou naaste aflaaipunt is.
• Laai dan die uitgesorteerde items daar af.
2 H ergebruIk
Gebruik iets oor en oor. Dit verminder besoedeling en verminder die hope afval wat
by stortingsterreine afgelaai word. Dink eers aan die moontlikhede van ‘n item
voordat jy dit weg gooi.
3 Verminder
Verminder die hoeveelheid onnodige items wat ons koop en gebruik.

Sit ligte af en spaar krag. Gebruik materiaalsakke oor en Stort liewer en spaar
oor inplaas van plastieksakke water.
koop.

Kan jy dink aan nog dinge wat ons kan verminder? Gesels bietjie met mamma en pappa daaroor.

You might also like