Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

Produk Opleiding

Anti Age
Intus Kapsules
Created by @Elizabeth Nieman

Intus Kapsules
Derma Nu Intus Prys: R299
30 Kapsules
Tydsduur: 1 maande/30 dae
(Hang af van persoon tot persoon)
Daaglikse gebruik vir optimale resultate
Created by @Elizabeth Nieman

Intus Kapsules
Wat is Die Derma Nu Intus Kapsules:
Derma-Nu Intus Kapsules is 'n fenomenale produk wat deel is van ons
velsorgreeks. dit werk van onder die oppervlak van die vel af om die vel te
herstel en plomp om jou 'n gesonde gloed te gee.
• 13 Jaar en ouer
• Kliënte met verouderende vel
• Kliënte met probleemvel
• Kliënte met sonbeskadigde vel
• Kliënte se donker vel kolle
• Geskik vir alle veltipes
Created by @Elizabeth Nieman

Intus Kapsules

Oenothera Die Derma Nu Intus Kapsules Bestanddele:


biennis 100IU Vitamin E, Linoleic (70-74%),
Y-Linnolenic (8-10%) acids,
500mg Evening Primrose.

Die Derma Nu Intus Kapsules Instruksies:


Neem 1 kapsule in die oggend of in die aand.
Created by @Elizabeth Nieman

Intus Kapsules
Hoe om te verkoop:
• Die beste manier om ons Intus te bemark, is deur getuigskrifte te deel
• Gebruik dit self en neem jou eie voor en na foto's
• Voeg 'n pamflet by met jou kliënte se bestellings wanneer jy dit aan hulle uitstuur.

Unieke verkoopspunte:
1. Herstel die vel van binne
2. Pruim die selle op om meer vog te absorbeer
3. 100% natuurlike plant- en kruie-ekstrak
4. Geskik vir 13 jaar en ouer
Created by @Elizabeth Nieman

Vrae en Antwoorde:
1. Wanneer neem jy die Intus?
Soggens of saans.
2. Vanaf watter ouderdom is dit geskik?
Vanaf 13jr en ouer
3. Ek is allergies vir jodium bevat dit enige visolies?
Nee dit is alles plant- en kruieekstrakte.
4. Hoe lank voor ek kan verwag om resultate te sien?
Ons het kliënte gehad wat 'n sigbare verbetering binne 'n week rapporteer.
Die Intus werk daaraan om die nuwe velselle wat by die oppervlaklaag van jou vel
vorm, te verbeter, so 'n merkwaardige resultaat sal gesien word wanneer hierdie
selle die boonste laag oor die 28-dae velselsiklusperiode bereik.

You might also like