Algemene Foute 2021

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Naam: ___________ Woordeskattoets : Algemene Foute Datum: ____________

Kies die korrekte woord tussen hakies. Skryf slegs die nommer en die korrekte woord neer:
1. My ma, pa, boetie en sussie is my (familie / gesin). ____________________
2. Ek (sal / wil [will]) hard studeer om goeie punte in my finale eksamen te behaal.
__________________.
3. Ek (wil / sal [want to] blitsvinnig ‘n kêrel moet kry, voordat ek ‘n stokou meise van agtien jaar
oud is. _____________
4. Die meisies by OWLAG groei baie vining en dan raak hulle (klere / kleure) te klein
__________________.
5. Latitha is die hoofmeisie en vanjaar (lui / ly / lei) sy die studenteraad _____________
6. Die graad twaalf’s het twee weke (verlede / gelede) teruggekom skool toe _____________
7. Die liefde (beteken / bedoel) baie vir jou wanneer jy verlief is ____________
8. Die man het sy siek vrou na die (dokter / doktor) se spreekkamer geneem
___________________.
9. Watter (grootte / grote / groter / grotte) skoennommer dra jy? ________________
10. Ons het om (vyfuur / vyf uur) vertrek en eers om twee-uur daar aangekom. ____________
11. Die leerlinge is baie (vervelig / verveeld), want die gedig is baie (vervelig) ___________
12. Ek (waardeer / waardeur) alles wat my onderwysers vir my doen. _____________
13. Ons staan altyd in ‘n (lyn / tou / ry) voor ons kan betaal by die kasregister _________
14. (som / sommige / somtyds / soms) ____________ outjies lyk baie aantreklik met lang hare.
____________________
15. (Al / almal / alle) mense soek iemand om hulle lief te hê.__________
16. Die Wiskunde-eksamen is altyd vir my baie (mooilik / moeilik / hard / swaar) ____________
17. Ek het gisteroggend my horlosie (verloor / verdwaal / gelos ) ____________
18. Honde word (die meeste / meestal) soggens en saans gevoer. ______________
19. Die meisies wat in Kaapstad woon, (rys / reis) altyd per vliegtuig terug huis toe na hulle tyd by
OWLAG _______________.
20. Die verliefde seun (steur / stuur) vir die meise van wie hy hou ‘n bos rooi rose ________
21. Die meisies oefen vir die atletiek en hulle hardloop al in die (ronde / rondte) om die veld
_______
22. As jy daagliks jou huiswerk doen en hard studeer, sal ly (slag / slaag) ________.
23. Die (fotograaf / foto / prentjie) ______________ het ‘n pragtige (fotograaf / foto / prentjie)
_______________ van die bruid en die bruidegom geneem.
24. Wat (bedoel / beteken) meneer as hy sê dat hy sy belofte sal nakom? ____________
25. Die (ander / anders / andere) deelnemers vir die atletiek is alreeds daar ___________
26. Die (getal / aantal / nommer) boeke wat gesteel is, is tien __________
27. Die koek het van die tafel afgeval en toe het die hond (al / alles / almal / alle) opgeëet
________
28. Is daar (enige / enigste) vrae nadat meneer die gedig verduidelik het? __________
29. Die polisie het die vermeende dief op die foto (erken / herken / beken / verken / ontken)
_________________.
[30]

You might also like