Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

Adres: Alfred 111LQ, Stockpoort;

Sebright 205LQ, Beska

Lephalale, 0555

E-pos: stofpadsafaris@gmail.com
Kontak nommer: Kobus Meyer 083-320-5791

Mariska Meyer 060-507-1452

Pryslys 2023
SPESIES VROULIK MANLIK
Rooibok R 1,700.00 R 2,500.00 (<21")
Rooibok R 3,000.00 (>21"-23")
Rooibok R 3,500.00 (>23")
Rooibok Saalrug POA POA
Rooibok Swart POA POA
Blesbok R 2,800.00 R 3,200.00 (<16.5")
Blesbok R 4,000.00 (>16.5")
Blesbok wit R 4,000.00
Blou Wildebees R 5,000.00 R 5,500.00 (<28.5")
Blou Wildebees R 6,000.00 (>28.5")
Kudu R 5,500.00 R12,000.00 (<44")
Kudu R16,000.00 (>44"-49")
Kudu R25,000.00 (>50"-54")
Kudu R35,000.00 (>55")
Vlakvark R 950.00 R 1,300.00

Nie jagter oornag fooi R 400.00


Jagter oornag fooi R 550.00
Kinders onder 12 R 200.00
Jagvoertuig, slag en koelgeriewe is by die prys ingesluit
JAG VOORWAARDES

• Bespreking kan skriftelik per epos gemaak word- akkomodasie dien as deposito en moet binne
14 dae vanaf die uitreiking van faktuur vereffen word.
• Indien u deposito nie binne 14 dae ontvang word nie sal u bespreking gekanselleer word.
• Alle jag rekeninge is ten volle betaalbaar alvorens ‘n jagter die plaas verlaat.
• Alle toegangsreg word voorbehou en indien ‘n person hom/haar nie by die voorwaardes hou
nie, sal sy toegangsreg opgese word en van die plaas gesit word sonder benadeling van die
eienaar se regte.
• Elke person betree die plaas op eie risiko.
• Elke jagter moet van ‘n gids gebruik maak en in besit wees van skriftelikke toestemming.
• Geen jag vanaf voertuie word toegelaat.
• Daar mag slegs gejag word vanaf sonop tot 17h00
• Geen nagjag.
• Daar sal geen persone onder die invloed van drank in die jagveld toegelaat word nie en geen
drank word in die veld toegelaat nie.
• Die onus rus op die jater om ten alle tye seker te maak dat slegs die toegekende wild gejag
word. Indien ‘n dier gejag word wat nie op die pryslys verskyn nie, stel so ‘n jagter hom bloot
aan vervolging en bly steeds aanspreeklik vir die vergoeding daarvan.
• Geen onnodige skote sal toegelaat word nie.
• Geen jag word toegelaat op ‘n Sondag nie.
• Daar word betaal vir wild wat werklik geskiet of gekwes is.
• Ons het ‘n ooreenkoms met ons gidse dat ons ALLE OMKOOPGELD, VERDUBBEL om gekweste
wild te verswyg.
• Geen skerppunt ammuniesie(solids) word toegelaat om mee te jag nie.

• Indien enige eiendom beskadig word, sal die betrokke person ten volle aanspreeklik wees vir die
skade.

You might also like