Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 12

TOERISME 1/1

GRAAD 11

TAAK 3

JUNIE-EKSAMEN 2022

MEMORANDUM (AANPASSINGS)

Bladsy 1 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

TOERISME
JUNIE-EKSAMEN 2022
VRAESTEL 1/1
GRAAD 11
MEMORANDUM
TOTAAL: 150

Bloom se Laerorde | Middelorde | Hoërorde |


Taksonomie Totaal |Total Lower order Middle order Higher order
Bloom’s Taxonomy 30% 50% 20%
AFDELING | SECTION A
Vraag | Question 1 30 30 0 0
AFDELING | SECTION B
Vraag | Question 2 20 4 7 9
AFDELING | SECTION C
Vraag | Question 3 16 4 12 0
Vraag | Question 4 14 2 12 0
AFDELING | SECTION D
Vraag | Question 5 50 5 28 17
AFDELING | SECTION E
Vraag | Question 6 20 0 15 5
TOTAAL | TOTAL 150 45 74 31
PERSENTASIE |
100% 30% 50% 20%
PERCENTAGE

AFDELING A

VRAAG 1

1.1.1 C✓ 1.1.2 D✓ 1.1.3 B✓ 1.1.4 C✓ 1.1.5 D✓


1.1.6 A✓ 1.1.7 B✓ 1.1.8 C✓ 1.1.9 B✓ 1.1.10 B ✓
1.1.11 B✓ 1.1.12 D✓ 1.1.13 A✓ 1.1.14 B✓ 1.1.15 C ✓
(15 x 1) = (15)

1.2 A Centurion ✓
B Midrand ✓
C Marlboro ✓
D O.R. Tambo Internasionale Lughawe ✓
E Rosebank ✓ (5 x 1) = (5)

1.3.1 C✓ 1.3.2 A✓ 1.3.3 B✓ 1.3.4 D✓ (4 x 1) = (4)

1.4.1 transkontinentale
1.4.2 verkeersboete
1.4.3 lugkant
1.4.4 vermenigvuldigerseffek
1.4.5 waarde vir geld-
1.4.6 interkontinentale (6 x 1) = (6)
[30]

TOTAAL AFDELING A: 30

Bladsy 2 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

AFDELING B

VRAAG 2

2.1.1 Enige TWEE van die volgende:


• België ✓ • Italië ✓ • Portugal ✓
• Duitsland ✓ • Letland ✓ • Siprus ✓
• Estland ✓ • Litaue ✓ • Slowakye ✓
• Finland ✓ • Luxemburg ✓ • Slowenië ✓
• Frankryk ✓ • Malta ✓ • Spanje ✓
• Griekeland ✓ • Nederland ✓
• Ierland ✓ • Oostenryk ✓ (2)

2.1.2 Britse Pond Sterling OR Pond Sterling ✓ (1)

2.1.3 AUD ✓ (Hoofletters) (1)

2.2.1 Enige TWEE van die volgende:


• Kommersiële banke/Handelsbanke ✓ / Slegs Banke aanvaarbaar
• Valutahandelaars (Bureaux de change) ✓
• Lughawekiosks ✓
• OTM’s ✓
• Aanlyn/internet ✓
• Groot hotelgroepe ✓
• Vakansie oorde ✓ (2)

2.2.2 R20 000 ÷ ✓ 15,9426 ✓


= $ ✓ (voor) 1 254,50 ✓ VSD OF Amerikaanse Dollar ✓✓✓✓ (4)

2.2.3 $23.80 + $7.70 ✓


$31.50 x ✓ 15.1073 ✓
= R475,87995
= R ✓ 475,88 ✓ ZAR OF Suid-Afrikaanse Rand OF ✓✓✓✓ (5)

2.2.4 GBP ✓ (Britse Pond) (1)

2.3 Enige TWEE (EEN) van die volgende:


• Toeriste besoek ’n dorp en spandeer hulle geld op goedere en dienste. ✓
Bv: Akkommodasie / vervoer / geskenke / restaurant ens. ✓
• Die plaaslike inwoners wat by bogenoemde plekke werk / eienaars is of goedere
vervaardig verdien ’n salaris / lone / kommissie / wins. ✓
Bv: Dit verbeter hulle lewenstandaard. ✓
• Hulle kan weer lone / salaris gebruik ✓ om bv: goedere en dienste te koop. ✓
• Werkskepping vir mense van die gemeenskap. ✓
• Infrastruktuur verbeter, brei uit of nuut. ✓
• Gmeenskapstrots word geskep. ✓
Teorie: ✓✓ Voorbeelde: ✓✓ (2 x 2) = (4)
[20]

TOTAAL AFDELING B: 20

Bladsy 3 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

AFDELING C

VRAAG 3

3.1.1 Vrystaat ✓ (1)

3.1.2 Enige TWEE van die volgende:


• Tradisionele koniese strooihoede ✓
• Tradisionele komberse ✓
• Musiekinstrumente eie aan Basotho-kultuur. ✓
• Tradisionele klere ✓
• Tradisionele kunswerk of kralewerk ✓
• Tradisionele kruie (medisyne) ✓
• Tradisionele kos ✓
(Enige ander toepaslike antwoord.) (2)

3.1.3 A✓|D✓|E✓ (3)

3.1.4 Enige TWEE van die volgende:


• Likhobe ✓
• Motoho ✓
• Tradisionele bier ✓ (2)

3.1.5 Enige TWEE van die volgende:


• Plaaslike en internasionale blootstelling aan die kultuur; só word kultuur bewaar. ✓✓
• Dorpies dien as ’n toeriste-attraksie, wat lei tot die
Vermenigvuldigerseffek ( kan ook verduidelik). ✓✓
• Bring ’n begrip van ander kulture en hoe hulle dinge doen. ✓✓
• Blootstelling aan aspekte soos kuns, danse, kos, ens. ✓✓
(Enige ander toepaslike antwoord.) (2 x 2) = (4)

3.2 Reënboognasie ✓ (1)

3.3 ● Dit is spesifieke tradisies en style van ’n kultuurgroep in ’n spesifieke area. Dit is
kuns, danse, kookkuns, storievertelling, ens. wat een kultuurgroep van ’n ander
groep onderskei. ✓
• Kulturele uniekheid beteken dat die kulturele ervaring wat aangebied word,
spesifiek vir die area is en nie elders ervaar kan word nie. ✓
(Enige ander toepaslike antwoord.) (2)

3.4 Khoi-San ✓ OF San (nie Boesman) (1)


[16]

VRAAG 4

4.1.1 SAEHA: Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap ✓✓


OF
SAHRA: South African Heritage Resources Agency ✓✓ (1 x 2) = (2)
Moet 100% korrek wees! Spelling!

Bladsy 4 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

4.1.2 Enige VIER van die volgende: (Lys, soos vraag na dit verwys.)

Funksies:
• Identifikasie van nasionale erfenis te koördineer en moniteer. ✓✓
• Om norme en standaarde in plek te stel en nasionale erfenishulpbronne te bestuur
en in stand te hou. ✓✓
• Ontwikkeling van provinsiale strukture aan te moedig en te bevorder. ✓✓
• Beheer in- en uitvoere van betekenisvolle erfenishulpbronne. ✓✓
• Ontwikkel beleidsinisiatiewe oor bevordering en bestuur van erfenis. ✓✓
• Om ’n holistiese viering van geskiedenis te koester. ✓✓
• Stel ’n nasionale beleid vir erfenishulpbronbestuur. ✓✓
• Ontwikkel ’n geïntegreerde en interaktiewe stelsel vir die bestuur van nasionale erfenis-
hulpbronne. ✓✓

OOK
• Bewaring van Suid-Afrika se erfenis. ✓✓
• Bestuur en assesseer nasionale erfenis as deel van ’n beplanningsproses. ✓✓
• Bevorder opvoeding en opleiding om publiek betrokke te kry by erfenis. ✓✓
• Identifiseer en bewaar erfenis. ✓✓
• Bewaar erfenis vir plaaslike gemeenskappe en toekomstige generasies. ✓✓
• SAEHA voed en lei Suid-Afrikaners op om te help om erfenishulpbronne te identifiseer. ✓✓
• Dit hou ʼn inligtingsdatabasis oor die nasionale besit. ✓✓
• Dit is verantwoordelik vir die daarstelling van nasionale beginsels, standaarde en
beleid vir die identifikasie, rekordhouding en bestuur van die nasionale besit. ✓✓
• Dit identifiseer erfenishulpbronne van nasionale belang. ✓✓
• Dit koördineer die funksies van provinsiale en plaaslike erfenis-outoriteite. ✓✓ (4 x 2) = (8)

4.1.3 Enige VIER van die volgende:


• Geboue en strukture ouer as 60 jaar (nie net geboue nie) ✓
• Argeologiese terreine ✓
• Paleontologiese (Fossiele) terreine ✓
• Meteoriete ✓
• Skeepswrakke ✓
• Begraafplekke en grafte ✓ (4)
[14]

TOTAAL AFDELING C: 30

AFDELING D

VRAAG 5

5.1.1 26 Januarie 2023 ✓ (1)

5.1.2 10:00 ✓ (1)

5.1.3 Hwange Wildsrit / Game drive ✓ (Slegs wildsrit/game drive kan aanvaar word.) (1)

Bladsy 5 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

5.1.4 Ingesluit by die prys Uitgesluit by die prys


Enige EEN van die volgende: Enige EEN van die volgende:
• Akkommodasie ✓ • Af van die trein drankies ✓
• Alle maaltye ✓ • Internasionale vonkelwyne✓
• Alle drankies aan boord ✓ • Fooitjies ✓
• Kamerdiens ✓ • Persoonlike uitgawes ✓
• Beperkte wasgoedwasdiens (laundry) ✓ • Voor- en na die toer akkommodasie ✓
• Uitstappies met gidse ✓ • Vlugte en vervoer ✓
• Toegangsfooie soos op reisplan ✓ • Visums ✓
• Regeringsbelasting ✓ • Reisversekering ✓
• Golf Safari + African Collage groenfooie ✓
• Carts & halfway house maaltye ✓
• Water en koffie/tee ✓

NIE:
Aanboord historikus en dokter
Haarstileerder
Engels: Engels:
• Accommodation ✓ • Off-train beverages ✓
• All meals ✓ • International sparkling wine ✓
• All beverages on board ✓ • Gratuities ✓
• Room service ✓ • Personal expenses ✓
• Limited laundry ✓ • Pre- and post-tour accommodation ✓
• Guided excursions ✓ • Flights and transfers ✓
• Entrance fees as per itinerary ✓ • Visa ✓
• Government tax ✓ • Travel insurance ✓
• Golf Safari + African Collage green
fees ✓
• Cart and halfway house meals ✓
• Water, tea/coffee ✓

NOT:
On board historian and doctor
Hair stylist
-1 Tabelformaat (2)

5.1.5 R78 600 ✓ + 50% enkelaanvulling (single supplement)


= R78 600 + R 39 300 ✓
= R117 900 ✓ OF ✓✓✓ (3)

5.2.1 a) New Delhi ✓


b) Los Angeles ✓
c) John Doe ✓
d) 5A ✓
e) 07:45 ✓ (5)

Bladsy 6 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

5.2.2 Enige TWEE van die volgende:


• Voorkom oopmaak van tasse en diefstal van inhoud. ✓✓
• Verhoed dat onwettige goedere in ’n persoon se tas versteek word. ✓✓
• Beskerm die reisiger se tas. ✓✓ (2 x 2) = (4)

5.2.3 Enige DRIE van die volgende:


• Kinders (onder 18 jaar) ✓
• Siek passasiers ✓
• Bejaardes ✓
• Moeders met babas ✓
• Nie-Engelssprekende passasiers ✓ (3)

5.2.4 LMSA – Lughawe Maatskappy van Suid–Afrika ✓


OF
ACSA – Airports Company of South Africa ✓ (1)
100 % korrek wees! Spelling!

5.2.5 Termiese liggaamskandeerder ✓ (1)

Doel:
Skandeerder wys persone met hoë liggaamstemperatuur uit. Só word die verspreiding
van aansteeklike en dodelike siektes verhoed. ✓✓ (2)

5.3.1 ’n Passasier betaal R3 300 om ’n 7-dag permit te kry. Gedurende hierdie 7 dae
kan die passasier soveel kere as wat hy/sy wil op en af van die bus klim. ✓✓ (1 x 2) = (2)

5.3.2 Die eerste tyd dui die aankomstyd aan. ✓


Die tweede tyd dui die vertrektyd aan. ✓ (2)

5.3.3 a) Maandae, Dinsdae, Donderdae en Saterdae ✓✓


(Al vier dae moet genoem wees om die 2 punte te kry.) (2)

b) 22:00 ✓ (1)

c) Enige TWEE van die volgende:


• Verkeersopeenhopings ✓
• Slegte weer (reën, hael, sneeu, wind) ✓
• Padwerke ✓
• Betogers langs die pad. ✓
• Kar wat breek ✓
• Stop vir brandstof. ✓
(Enige ander relevante antwoord.) (2)

5.4.1 Parkeerfasiliteite (Hoef nie fasiliteite te skryf nie.) ✓


Gautreinbusfasiliteite (Net bus is ook aanvaarbaar.) ✓ (2)

Bladsy 7 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

5.4.2 Paragraafformaat. ✓ (1)

Enige VIER (TWEE) van die volgende:


➢ Siggestremde passasiers:
• Afkondigings word binne en buite die trein gemaak. ✓
• Gidshonde word op die trein en stasies toegelaat. ✓
• Kleurkontraste, goeie beligting en oppervlaktes wat nie weerkaats nie is geskik
vir pendelaars met sigprobleme. ✓
➢ Gehoorgestremde passasiers:
• Visuele aankondigings word op ’n inligtingsbord gemaak vir dowes om te
lees. ✓
• Duidelike aanwysingsborde. ✓
➢ Liggaamlikgestremde passasiers:
• Hysbakke en roltrappe is tussen verskillende vlakke by die stasie beskikbaar. ✓
• Die gaping (spasie) tussen die platform en die treinwa is klein omdat hulle
dieselfde hoogte het wat maklike toegang vir mense met gestremdhede
moontlik maak. ✓
• Daar is ’n gedeelte op elke trein wat aan passasiers in rolstoele toegewys is. ✓
• Nie-gly-oppervlaktes, handrelings en handvatsels help mense met probleme
met loop, gryp, bereik of balanseer. ✓
• Rolstoeltoegang word verskaf aan alle treine, busse, stasies, toilette,
hysbakke, tariefhekke, kaartjiekantore en kaartjieverkoopmasjiene. ✓
(2 x 2) = (4)

5.5.1 Die plek waar skepe vasmeer om passasiers op en/of af te laai. ✓✓ (1 x 2) = (2)
Vasmeer, passasiers vertrek en arriveer. Goedere op en aflaai.

5.5.2 Buite kajuit: Kajuit met ’n venster of balkon. Duurder. ✓


Binne Kajuit: Kajuit sonder venster. Goedkoper. ✓ (2)
(Moet vergelyking tref.)

5.5.3 PS: Staan vir “Partner Special”, ✓ wat beteken dat ʼn spesiale prys vir ʼn maat wat die
kajuit deel, beskikbaar kan wees. ✓ (2)

5.6.1 Nee, hy sal nie kwalifiseer nie. ✓ (1)

Enige DRIE van die volgende kriteria: (Moet verwys na inligting van die scenario.)
➢ Bestuurder moet ouer as 21 of 18 jaar oud wees.
Akira is 17 jaar oud. ✓
➢ Bestuurder moet in besit wees van ’n wettige bestuurderslisensie.
In SA beteken dit jy moet 18 jaar en ouer wees.
Akira is 17 jaar oud. ✓
➢ Bestuurder moet met ’n kredietkaart betaal.
Akira het slegs kontant. ✓
➢ Bestuurder moet ’n Internasionale bestuurderspermit hê wat in Engels is.
Akira het ’n Japanese bestuurderslisensie wat nie verstaan en leesbaar is in SA nie. ✓ (3)
[50]

TOTAAL AFDELING D: 50

Bladsy 8 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

AFDELING E

VRAAG 6

6.1 GSPT = Groeistrategie vir Plaaslike Toerisme ✓✓ (1 x 2) = (2)


100% Korrek wees. Spelling!

6.2 Sho’t Left Campaign / -veldtog ✓✓ Vaya Mzanzi (1 x 2) = (2)

6.3.1 Ervare ontspanningsoekers


Seasoned Leisure Seekers ✓ (1)
6.3.2 Verbreed/Nuwe Horison Families/Gesinne
New Horizon Families ✓ (1)

6.3.3 Welgestelde Mzanzi Families


Well-to-do Mzanzi Families ✓ (1)

6.3.4 Hoë-Lewe Entoesiaste (Gaan-vir-die-luukse-lewe-geesdriftiges)


High Life Enthusiasts ✓ (1)

6.3.5 Spontane sakpas/begrotingsverkenners


Spontaneous Budget Explorers ✓ (1)

6.4.1 BBP: Bruto Binnelandse Produk ✓


Dit is die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat binne die grense van ’n
land geproduseer word binne ’n sekere tyd (vir ‘n jaar). ✓✓ (3)

6.4.2 Enige VIER van die volgende: (Een punt – Lys & Een punt – Bespreek)
➢ Verhoog plaaslike toerisme besteding en spandering:
Doen meer reise, bly langer by die bestemming, spandeer gemiddeld meer tydens
elke reis. ✓✓
➢ Verbeter pogings om seisoenaliteit te verminder / verlaag:
Gebruik bemarkingstegnieke en spesiale aanbiedinge om laag / buiteseisoen reise te
laat gebeur en aan te moedig. ✓✓
➢ Verbeter pogings om en geografiese verspreiding te verbeter:
Versprei die voordele van toerisme meer egalig tussen al die provinsies, verhoog ’n
kultuur van toerisme in alle provinsies, voed op oor alle provinsies. Gebruik promosies,
reklame en gebeurtenisse om toeriste te lok. ✓✓
➢ Verhoog volume in plaaslike reise:
Skep bewustheid deur advertensie, skep ’n reiskultuur, versprei inligting, verander
belangstelling na aksie, bemoedig herhaalde besoeke, bemoedig kort breuke, herverkope,
kruisverkope ✓✓
➢ Benut gebeurtenisse om reise reg deur die jaar aan te moedig:
By Sportwedstryde en toernooie, kuns en musiekfeeste moedig besoekers aan om
reg deur die jaar te reis. ✓✓
➢ Verbeter veiligheid:
Mense wil na provinsies en gebeure reis waar hulle veilig voel. As veiligheid in toerisme-
gebiede verbeter word, kan ’n provinsie plaaslike toerisme aanmoedig. ✓✓

Bladsy 9 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

➢ Verminder misdaad:
As misdaad oor feestye en vakansies verminder word, sal dit plaaslike toeriste lok. Sigbare
polisie teenwoordigheid gee aan toeriste vertroue dat daar minder misdaad is. ✓✓
➢ Verhoog die kultuur van reis onder Suid-Afrikaners:
Doel om Suid-Afrikaners wat geen rede sien om te reis, te motiveer om dit te doen
nie, diegene wat VFR besoek - motiveer om besienswaardighede te sien en ander
vorme van toeriste te word. ✓✓ (4 x 2) = (8)
[20]

TOTAAL AFDELING E: 20

GROOTTOTAAL: 150

Bladsy 10 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

Afdeling A – Kortvrae (Alle onderwerpe)


Section A – Short questions (All topics)
Vraag | Question 1 Onderwerp | Topic Lae orde | Lower order Middel orde | Middle order Hoë orde | Higher order Totaal | Total
1.1.1–1.1.15 15 15
1.2 5 5
Alle onderwerpe | All topics
1.3.1–1.3.4 4 4
1.4.1–1.4.6 6 6
Totaal | Total: 30 30 0 0 30
Afdeling B – Buitelandse Valutaverhandelinge
Section B – Foreign exchange
Vraag | Question 2 Onderwerp | Topic Lae orde | Lower order Middel orde | Middle order Hoë orde | Higher order Totaal | Total
2.1.1–2.1.3 Buitelandse 4 4
2.2.1–2.2.4 Valutaverhandelinge | 3 9 12
2.3 Foreign exchange 4 4
Totaal | Total: 20 4 7 9 20
Afdeling C – Kultuur- en erfenistoerisme
Section C – Culture and heritage tourism
Vraag | Question 3 Onderwerp | Topic Lae orde | Lower order Middel orde | Middle order Hoë orde | Higher order Totaal | Total
3.1.1–3.1.5 3 9 12
3.2 Kultuur- en erfenistoerisme | 1 1
3.3 Culture and heritage tourism 2 2
3.4 1 1
Totaal | Total: 16 4 12 0 16
Vraag | Question 4 Onderwerp | Topic Lae orde | Lower order Middel orde | Middle order Hoë orde | Higher order Totaal | Total
Kultuur- en erfenistoerisme |
4.1.1–4.1.3 2 12 14
Culture and heritage tourism
Totaal | Total: 14 2 12 0 14

Bladsy 11 van 12 © Impaq


Junie-eksamenmemorandum 2022
G11 ~ Toerisme V1/1

Afdeling D – Toerisme sektore


Section D – Tourism sectors
Vraag | Question 5 Onderwerp | Topic Lae orde | Lower order Middel orde | Middle order Hoë orde | Higher order Totaal | Total
5.1.1–5.1.5 Treine | Trains 8 8
Lughawens, lugdienste,
terminologie en tegnologie |
5.2.1–5.2.5 1 12 3 16
Airports, airlines, terminology
and technology
5.3.1–5.3.3 Baz Bus 2 3 4 9
5.4.1–5.4.2 Gautrein | Gautrain 7 7
Luukse passasierskipbedryf |
5.5.1–5.5.3 Luxury passengers ship 2 2 2 6
industry
5.6.1 Motorhuur | Car rental 4 4
Totaal | Total: 50 5 28 17 50
Afdeling E – Binnelandse toerisme
Section E – Domestic tourism
Vraag | Question 6 Onderwerp | Topic Lae orde | Lower order Middel orde | Middle order Hoë orde | Higher order Totaal | Total
6.1 2 2
6.2 Binnelandse toerisme | 2 2
6.3.1–6.3.5 Domestic tourism 5 5
6.4.1–6.4.2 11 11
Totaal | Total: 20 0 15 5 20
45 74 31
Totaal | Total: 150 150
(30%) (50%) (20%)

Bladsy 12 van 12 © Impaq

You might also like