Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 8

Gratis • Free 28 Junie 2023 1

Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 174 28 Junie 2023

Tandarts sien gat in die tandmark Things to remember about inverters


Bladsy 3 Bladsy 4

George Retief gee snoei-raad Malmesbury-tennisklub hou toernooi


Bladsy 5 Bladsy 8
2
KWARTAALLIKSE
VERSLAG Stand van die damme in
‘DIE NUWE FINANSIËLE JAAR
Op 1 Julie 2023 begin die Munisipaliteit se nuwe finansiële jaar. Dit beteken dat die begroting waaraan ons
gewerk het, waaroor ons gedebatteer het en wat beskikbaar gestel was vir openbare insette, deur die Raad
die Wes-Kaap (73.2%)
goed gekeur is op 25 Mei 2023. Dit sal nou geïmplementeer word. Ons kapitale begroting het gegroei van
R179 miljoen na R209 miljoen in 2023/24. Oor die volgende drie jaar sal ons kapitale uitgawes groei na
R636 miljoen. Dit is ’n styging van R96 miljoen van ons huidige multi-jaar begroting. Die operasionele
inkomste het gegroei van R1,098 miljard na R1,192 miljard en die operasionele uitgawes-begroting het
gegroei vanaf R1,026 miljard na R,1,071 miljard.
Al lyk dit op papier of ons baie fondse beskikbaar het, word ons uitgedaag om aan al die behoeftes van ons
inwoners te voldoen in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede.Vir die nuwe finansiële jaar het ons
R150 miljoen begroot om grootmaat dienste te installeer vir beplande behuisingsgeleenthede. Daar is ook
R145 miljoen begroot vir die elektriese infrastruktuur wat nodig is vir die beplande behuisingsgeleenthede.
Ek het hierdie jaar versoek dat daar voorsiening gemaak word in die begroting vir ontwikkelingsgeleenthede
wat my kantoor sal oorsien. Ek wil seker maak ons belê in sportgeleenthede. Ons wil ons kinders van die
strate af kry en ‘n veilige en produktiewe omgewing vir hulle skep. Ek het ook ‘n intensiewe belang by die
Dissipline Begin By die Huis-projek. Ons hoop om met die projek veiliger omstandighede by die huis en skool
vir kinders te skep. Ek wil graag betrokke raak en ‘n dialoog begin met ons jeug om hulle te bemagtig en hulle
te help om toekoms te vorm. Die toekoms behoort immers aan hulle. Vir hierdie projekte het ons R1,3 miljoen.
Gedurende die volgende begrotingsperiode het ons voorsiening gemaak vir die implementering en
konstruksie van ‘n nuwe swembad vir die Wesbank-area.
Ons begroting hou ook aan om te sorg vir die armste inwoners in ons gemeenskap. Ongeveer R85 miljoen is
begroot vir die voorsiening van gratis basiese dienste aan geregistreerde hulpbehoewende huishoudings. Die
befondsing hiervoor word voorsien vanuit ons geregmatige aandeel wat ontvang word vanaf die Nasionale
Regering. Ons het 9 477 geregistreerde hulpbehoewende huishoudings in die Swartland. Die huishoudings
sal 50 kWh elektrisiteit, 6 kiloliter water, vullisverwydering en riooldienste elke maand gratis ontvang. Die totale
waarde van die dienste vir ons hulpbehoewende huishoudings beloop R1353.21 per maand.
Ons hou aan om in infrastruktuur te belê en ons gaan fokus op die opgradering van grondpaaie. Ons gaan ‘n
program opstel wat die paaie vir opgradering. sal prioritiseer. Dit sal voor die Raad dien vir goedkeuring.
Om te verseker dat ons ‘n goeie beleggingsgeleentheid binne die huidige ekonomiese klimaat bly, moes ons
ongelukkig die tariewe van ons dienste opstoot.
Inwoners sal die toename in hul tariewe sien in hul munisipale rekeninge aan die einde van
Stuur jou nuuswenke na
Julie 2023. Ten spyte van ons beste pogings moes ons die tariewe opwaarts aanpas.
Die internasionale verwikkelinge, moeilike plaaslike ekonomiese omstandighede asook die
situasie by ESKOM het hierdie aanpassings genoodsaak. Dit is gedoen om dit vir ons
finansieel moontlik te maak om aan te hou goeie dienste te lewer aan ons inwoners.
Die volledige lys van tariewe en belasting vir die 2023/2024 finansiële jaar is op
ons webblad beskikbaar. Gaan kyk asseblief by www.swartland.org.za.
Soos ons begin met die nuwe jaar wil ek u die versekering gee dat ons
steeds daartoe verbind is om die beste dienste vir ons inwoners te lewer.
Tot volgende kwartaal.
of stuur 'n epos na
Groete,
Raadsheer Harold Cleophas Uitvoerende Burgemeester, Swartland Munisipaliteit
admin@swartlandjoernaal.co.za

BESKIKBARE
BETREKKINGS
ADVERTENSIE
GEKWALIFISEERDE DIESEL
WERKTUIGKUNDIGE
Monteith Trust, ‘n gevestigde vrugteboerdery, (Appels, Pere) benodig
tans ’n gekwalifiseerde diesel werktuigkundige, in die Grabouw area.
Hierdie is ‘n permanente posisie, gekoppel aan ‘n billike proeftyd en ‘n
mededingende vergoedingspakket.
MCDONALD'S MALMESBURY
VERANTWOORDELIKHEDE Ons werf nuwe kandidate vir
Die werktuigkundige sal verantwoordelik wees vir die dag se bestuur van werkswinkel span en take, McDonald's Malmesbury
asook die tegniese en praktiese uitvoer van alle werkswinkel werk. Die persoon sal raporteer aan die
Senior Ondersteuningsdienste Bestuurder wat verantwoordelik is vir al die oorhoofse beplanning, Jy moet in die besit wees van die volgende dokumente om oorweeg te
begroting, sisteme en bestuur. word:
Die funksies sluit in: • Gesertifiseerde afskrif van jou matrieksertifikaat
• Instandhouding van alle masjienerie en toerusting. Dit sluit in die diens van 55 trekkers, hul
spuitkarre en ander plaas toerusting
• Gesertifiseerde afskrif van jou identiteitsdokument
• Herstel van daaglikse brekasies • Opgedateerde CV
• Fabrikasie van staalwerke soos benodig
• Navrae doen by tegniese diensverskaffers rakende spesialis werk • Jy moet 'n ekstrovert wees, oor goeie sosiale vermoeë beskik,
• Span lei op dag tot dag basis vriendelik wees en 'n raakvatter
• Voorraad bestuur
• Jobcard sisteem • Jy moet tussen die ouderdom van 22 en 27 jaar wees
• Algemene netheid van die werkswinkel • Jy moet 2 kontakbare verwysings kan verskaf (skoolhoof, afrigter,
geeslike leier, vorige werkgewer, onderwyser)
POSVEREISTES
• Jy moet 'n positiewe houding hê en gedryf word deur kliënte
• Moet ‘n gekwalifiseerde diesel werktuigkundige wees tevredenheid
• Ten minste 10 jaar werksondervinding op plaas implimente of plaas werkswinkel
• Fabrikasie ervaring sal voordelig wees
• Goeie kommunikasievaardighede/Spanspeler
• Moet onafhanklik kan werk • Woon in die omgewing van jou werksplek
• Moet Afrikaans of Engels kan lees en skryf
• Moet 'n praktiese, planmatige, en vindingryke aanslag hê. • Bereid wees om skofte, publieke
• Moet dissipline handhaaf en tegniese leiding kan gee aan ’n klein span vakansiedae en naweke te werk
• Moet bereid wees om na ure te werk en op naweke indien benodig
• Handig jou CV in by
Rig u CV aan Die Personeelbestuurder, Posbus 82, GRABOUW, 7160 McDonald's Malmesbury
Tel. (021) 849 8733 of e-pos: yvonne@monteith.co.za
Indien u geen terugvoering binne drie weke na die sluitingsdatum ontvang het nie, kan u aanvaar dat u
aansoek onsuksesvol was.

Sluitingsdatum: Vrydag, 7 Julie 2023


Handig jou CV by die winkel in teen
30 Junie 2023.
28 Junie 2023 3

Tandarts sien gat in tandemark raak


Dr Stephan de Swardt, oftewel die Nomad Den- Gedurende Januarie 2020 het Dr Stephan te- "Ek is nie deel van die staat nie, al dink som- "Die besighede en plase help dus so ook hul
tist, reis van dorp tot dorp met sy toegeruste rug gekeer na Vredendal, waar hy by dr Christo mige mense so. Ek is heeltemal op my eie." werknemers. Dit is lekker om pasiënte kan help
spreekkamer op wiele om tandheelkundige Lombard aangesluit het. Op die oomblik bied hy basiese tandheel- en dan besef mens het die persoon uit pyn ge-
dienste aan inwoners van die Swartland en Dit is in sy tyd by hierdie praktyk dat die idee kunde vanuit die eenheid aan, soos skoonmaak help of iets gedoen wat die persoon se lewens
Weskus te bring. van die Nomad Dentist sy plek in Dr Stephan se van tande, stopsels en ekstraksies. gehalte te kon verbeter deur weer ordentlik te
Dr Stephan is 'n Vredendaller in murg en beengedagtes opgeneem het. "Die idee is om vir pasiënte van kleiner dorpies kan eet, want ons almal hou tog van lekker eet."
en het ook aan die Hoërskool Vredendal matriku- "Terwyl ek by Dr Lombard praktiseer het, het wat nie noodwendig altyd ‘n praktyk kan besoek Voornemende pasiënte kan 'n afspraak maak
leer. baie van die landbouers hul werkers na die prak- te help, asook besighede en plase waar dit help deur die Facebook-blad, The Nomad Dentist.
Daarna het hy tandheelkunde aan die Univer- tyk gebring vir tandheelkundige behandeling. om nie produktiwiteit in gedrang te bring nie. Hier word alle besoekdatums geplubiseer.
siteit Wes-Kaap in 2014 studeer. "Gedurende en na Covid het die kliniek ook "Dit help ook die werkers om dienste te bereik Stuur 'n boodskap na 083 843 5257 of 'n epos
Hy het sy gemeenskapsdiens in 2015 op Calvi- nie meer pasiënte gesien vir 'n geruime tyd nie. wat hul nie gewoonlik sal kan bekom nie. na info@nomaddentist.co.za.
nia gedoen - iets wat hy baie geniet het. So, daar was 'n opeenhoping van pasiënte en die
In sy jaar van gemeenskapdiens het hy talle landbouers kon ook nie dat werkers vir sulke lang
kleiner dorpies rondom Calvinia besoek op 'n tye in rye moes sit en wag om gehelp te word
maandelikse basis. nie," vertel hy.
In 2016 het hy by Complete Dental op Mal- Van die landbouers het gevra of hy nie die
werkers op die plase kon
kom sien nie en dis net daar
wat die idee van die Nomad
Dentist gebore is.
Na baie beplanning en
die bou van die mobiele
eenheid, het hy in Desem-
ber 2021 sy eerste pasiënte
begin spreek vanuit die mo-
biele eenheid.
" Ek het heel paar van
die kleiner dorpies in die
Matzikamma, Cederberg en
gedeelte van die Hantam
besoek asook van die groter
plase en besighede in die
omgewing.
"Van die plase en besig-
hede wat besoek is, is onder
Dr Stephan de Swardt, die nomadiese tandarts, by sy mobiele andere Cape Garden Centre
spreekkamer. (Vredendal), Cederberg
Farming, Cederberg Wines,
Kapel Fruits. Die 1ste besig-
mesbury aangesluit en daar gepraktiseer tot heid wat ek besoek het vandat ons terug getrek
einde 2019. het Malmesbury toe is Eden Fruit & Nuts in Ep-
Dr Stephan het sy vrou, Petro, op Malmesbury ping en dan ook Swartland Vensters en Deure se
ontmoet en die twee is teen die einde van 2019 fabriek op Moorreesburg."
getroud. Die Nomad Dentist is nou ongeveer 18
Sy is 'n apteker by Heyns Apteek op Moorrees- maande in besigheid en Dr Stephan spog met on-
burg. geveer 2500 pasiënte wat hy van hulp kon wees.
4 28 Junie 2023

Facts to keep in mind when choosing an inverter


Being without power during loadshedding for your needs? We’ve put together a handy your devices, you’ll want to add them together to
can be frustrating and inconvenient. But, power buyer’s guide with everything you need to know get a bare minimum figure. This number will be
outages can also cause serious problems for before buying an inverter in South Africa. the smallest inverter that could possibly suit your
the electronics in your home and office. Desk- An inverter vs generator needs. To cover your bases, it’s a good idea to
top computers are particularly vulnerable to So you want to keep working during load- add between 10 and 20 percent safety margin on
planned and unplanned power outages. If the shedding? While your first thought might be to top of your basic needs calculation and then buy
power suddenly goes off while you are working, invest in a generator, an inverter may be a better an inverter that size or larger. It’s important to
you can lose valuable data, or worse your com- choice for your needs. Inverters convert current give yourself a safety margin or margin of error,
puter could suffer severe damage. Of course, the from DC to AC, as it’s not a good
power being out also means you’re losing valua- making it possible idea to run your
ble working time on your computer. to use electronics inverter right up
We all know that loadshedding isn’t going or small appli- against maximum
anywhere any time soon so you’re probably con- ances during a capacity all the
sidering investing in an inverter to keep valuable power outage. time.
electronics and your WiFi on during loadshed- An inverter is Continuous vs.
ding. Inverters are a great help on rainy days or ideal for elec- Peak Car Power
when Eskom chooses to turn the lights off. But, tronics and will Inverter Outputs:
how do you go about choosing the right inverter deal with keeping Another im-
your PC on as portant factor
well as charging to keep in mind
smartphones and when determin-
running your TV, ing the necessary
router, and some lights quite easily. One of the size of a power inverter is the difference between
main benefits of an inverter is that it’s a silent, continuous and peak power output.
more discreet device to a noisy generator. You Peak output is the wattage that an inverter
can also use an inverter inside without worrying can supply for short periods of time when the
about fumes. demand spikes, while continuous output is the
But, keep in mind; an inverter won’t cope limit for normal operation. If your devices draw
very well with appliances like fridges or heaters. a combined total of 600 watts, then you need
Anything that needs to heat or cool is going to be to buy an inverter that has a continuous output
quite taxing for an inverter to manage and in that rating of 600 watts. An inverter that is rated 600
case, the job is best left to a traditional generator. peak and 300 continuous won’t suit your needs.
What size inverter do you need? Consider the number of outlets you need
When choosing an inverter, it’s key to con- It is also important to consider the number
sider the maximum power load it will need to of outlets you will need on your inverter. Once
deal with. Inverters can have anywhere from as you have figured out how many appliances you
little as 100W capacity to 4000W — so add all the will need to run at once during loadshedding
wattage of all the devices (PC, phone charger, tel- you will also know how many power outlets you
evision, WiFi router, etc) you’ll want to run at the will require. Also, make sure that the inverter
same time and you’ll get an idea of what capacity you choose also has USB ports and fast-charging
you’ll need to look for in an inverter. capabilities, this will make charging devices like
The wattage information is usually printed smartphones easier and free up power outlets
somewhere on electronic devices, although it for appliances with plugs. Source: https://www.
may show voltage and amperage ratings instead. pricecheck.co.za/blog/buyers-guide-what-to-
If you are able to find the specific wattages for know-before-buying-an-inverter-in-sa/
28 Junie 2023 5

Hoe gemaak met wintersnoeitake in jou tuin


Ek hoop al ons tuiniers geniet die lieflike reëns
wat so lekker val.
Terwyl ons oor die reën praat, kom ons gesels
bietjie oor AARDVERWARMING.
Ek weet daar is nog die persone wat sê dit is
‘n klomp bog stories, maar “klim uit onder daai
klip van jou” (‘n aanhaling wat iemand gesagheb-
bend nou eendag gebruik het) en kom beleef hoe
deurmekaar is die aarde se klimaat.
Plante blom in die verkeerde tyd van die jaar,
dit reën nie meer tydens die tradisionele reën-
seisoen van elke streek in ons land nie, sekere
plantspesies sterf uit en ander indringerspesies
neem oor.
Ons sal almal skouer aan die wiel moet sit om
die MONSTER te verslaan en die regte dinge doen
met alles wat ons aanpak, ek is nie ‘n kenner nie,
maar as elkeen van ons net ons klein deeltjie
doen, kan ons die groter geheel baie verbeter.
Maar wintertyd is snoeityd vir ROSE & VRUG-
TEBOME en meeste ander bladwisselende bome
en struike. Jou krismisrose en wingerstokke moet
ook jaarliks deeglik gesnoei word.
Die beste tyd vir wintersnoei is verkieslik mid-
del JULIE tot middel AUGUSTUS, indien jy in ‘n
area woon waar daar swaar ryp voorkom, moet verwar met wilde- of waterlote, wat jy geheel en derde van die oorspronklike lengte teruggeknip.
jy selfs nog later snoei. al moet verwyder nie. Swak en minder produktiewe lote word ook
Hoekom snoei ons? Wanneer jy te veel lote en take op jou plante verwyder.
Deur plante te snoei, word nuwe groei ge- agterlaat, gaan daar wel baie vrugte en blomme NB: Maak seker dat alle snitte ± 5 mm bokant
stimuleer wat plante jonk, ferm en gesond hou. wees, maar van ‘n baie swakker kwaliteit en ‘n ogie is wat na buite wys, die snit moet skuins
Plante produseer dan ook beter kwaliteit en grootte. wees na binne, sodat water kan afloop om infek-
kwantiteit blomme en vrugte. Sodra jy klaar gesnoei het, spuit dadelik om sie te voorkom.
Verder verbeter en beheer dit die voorkoms, sluimerende swamsiektes en ander peste te be- Snoeiwonde kan verseël word met “snoei-
grootte en fatsoen van jou struike en bome. heer, daar is KUMULUS wat gebruik kan word (dit wondseël” of “steriseal”
Wanneer jy jou snoeitake aanpak, sorg dat jy neem nou kalkswawel se plek in – volg aanwy- Hoogstam-rose word ook net soos bosrose
die regte gereedskap het: jy benodig ‘n ordent- sing op pamflet) gesnoei.
like skerp snoeiskêr, ook ‘n skerp en goeie snoei- Wat ook baie belangrik is, is om alle snoei- Voorspoed met die snoeitake, dit is nie so
saag en ‘n paar lekker tuinhandskoene sal veral selstakkies, blare en los lote te verwyder, om te moeilik nie! Indien jy nog twyfel, kom besoek
by rose jou taak aansienlik vergemaklik. help met die voorkoming en verspreiding van ons by die KWEKERY, dan kan ons vir u wys hoe
NB-NB-NB: Steriliseer jou snoeigereedskap na siektes. Besmette en siek plantreste moet of ver- dit gedoen word.
elke vrugteboom of roos wat gesnoei is, om te brand word, of in sakke geplaas word sodat dit Ons gaan op Saterdagoggend 29 Julie 2023
verhoed dat jy virus- en swamsiektes versprei. mopgat toe kan gaan. om 10:00 ‘n gratis snoei-demonstrasie aanbied
Hiervoor kan jy gebruik: kaliumpermanganaat of HOE SNOEI EK? by MALMESBURY KWEKERY, kom kuier gerus vir
brandspiritus of Dettol. Eerstens verwyder jy alle dooie lote en takke, ons en ons gesels en doen snoeitake.
• Nuwe en jong hout produseer beter, so so ook krom en swak takke. Lekker tuinmaak, ons gesels weer 26 Julie
probeer dit behou sover moontlik. Moet dit nie Oorblywende lote word uitgedun en tot ± een 2023
Tuingroete
George Retief
6 28 Junie 2023

As jy jou besigheid wil laat groei,


kontak Karin Neethling op
064 557 9183 of stuur 'n epos na
karin@swartlandjoernaal.co.za.
28 Junie 2023 7

TE HUUR julle verjaarsdae en 27 Junie - COHEN ter wat jy is. Van: die STERFGEVAL is verlos van jou pyn.
To Let alles wat mooi is vir MOUTON - Baie Wilson gesin Obituarty Sterkte aan Andre,
julle. Van: Paulus en geluk met jou 21ste ------------------------------ Jolene, kinders en
MALMESBURY – 1 Mouton familie verjaardag. Mag 29 Junie – JOLENE KOOS HUGO (Kas) - Te familie, Van: Veronica
Slaapkamer woonstel, ------------------------------ goedheid en guns jou FORTUIN - Geluk met gou het jy ons verlaat (Nanna) jou oggend
enkel persoon met 26 Junie 2004 - KRI- volg al die dae van jou Ma se verjaarsdag. Koos, my buurman. Jy maaitjie
sober gewoontes, JAY MC’QUIER, Veels lewe. Ons is baie lief Mag God Ma nog vele
geen kinders, geen geluk my peetkind vir jou. Liefde - Paulus jare spaar en dankie
troeteldiere, nie- met jou verjaardag. en Mouton Familie vir die ma en pa rol
roker. Water en ligte Herschelle is oneindig ------------------------------ wat u speel in my
ingesluit. Parkering vir baie lief vir jou. Bly 27 Junie 1984 - lewe. Ek is baie lief vir
voertuig onder afdak. die mooie kind wat jy GILLIAN BURNETT, Mamma. Geniet jou
Deposito – R3500 is #19 Baie geluk met jou dag. Baie liefde - Van:
plus maand se huur ------------------------------ verjaardag Sussa, Ons jou liefste meisie, kin-
– R4600 per maand. 26 Junie - CHRISTENE is baie lief vir jou. Mag ders, Juanita Fortuin,
Beskikbaar 1 Augustus LE FLEUR - Baie geluk goedheid en guns jou Juanita Croy en jou
2023. Kontak: 084 607 met jou versjaarsdag volg al die dae van skoonseun Jowandre
5658 Mammie, Godsrykste jou lewe - Almal in die ------------------------------
seëninge op die nuwe huis Ant BELLA en oom
GELUKWENSING lewens jaar. Mag ------------------------------ KALLIE SKIPPERS – ‘n
Congratulations goedheid & guns jou 27 Junie – JAKOBUS Baie mooi en lieflike
volg. Dankie vir alles VAN REENEN – Baie dag word u toegewens
21 Junie - ELSABE wat jy vir ons doen, geluk met jou 60ste met u huweliksher-
MAARMAN – Baie ge- Liefde jou kinders verjaardag. Mag die denking – om 23 jaar
luk met jou verjaars- Bianca & Lee-Hanno. Here jou nog vele saam te wees is ‘n
dag. Mag daar nog ------------------------------ jare spaar. Lekker seën en baie dankie
vele jare vir jou wees. 26 June – PAULA – A verjaar – Theresa, vir die liefde en omgee
Van: jou liefste niggie, friend is someone broers, suster, kind en vir my en my kinders.
Jolene Fortuin special who can stand kleinkinders Liefde - Thelma,Tris-
------------------------------ inside your shoes. ------------------------------ haan en Shanaaz
25 Junie - HEINRICH Thank you for being 28 Junie BIANCA
VD WESTHUIZEN – that kind of friend – WILSON - Baie geluk
Baie geluk met jou Belated birthday my met jou verjaarsdag.
verjaardag. Mag friend. Love – Natasha Mag daar nog vele
goedheid en guns jou and family mooi jare vir jou wees
volg al die dae van en bly die lieflike dog-
jou lewe. Van: Jolene
Fortuin
------------------------------
25 Junie - LEO MOU-
TON
------------------------------
26 Junie - O’NEILL
MOUTON
------------------------------
29 Junie: BRI-GITHA
MOUTON en CALEB
PAULUS - Geluk met
8 28 Junie 2023

W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 174 • 28 Junie 2023

Uitslae | Results | Uitslae | Results


WEDVLUGDUIWE 1367.3588; 7 Marais 12.59.50; 5 Eco Lofts Marietjie 12:25:29;
RIEBEECK VALLEI Wed- Hokke 1361.1585; 13.00.40; 6 Shane 3 Singleton Hokke
vlug Klub 8 Marais Hokke Arendse 13.01.47; 7 12:25:46; 4 Johan van
Brandvlei – 24 Junie 1360.8622; 9 Limbardi Gerrick Hill 13.02.09; Aswegen 12:26:02; 5
1 Alex Family Lofts 1353.3393; 10 Splen- 8 Shane Arendse Henna & Melt Smit
12.46.30; 2 John Bo- didior 1345.2713 13.06.20; 9 Shane 12:26:09; 6 Henna &
rah 12.53.03; 3 Men- Arendse 13.08.59;
Melt Smit 12:26:38;
toor Hokke 12.57.52; Leeu Gamka OPE 1 10 Team Neo Vision
7 Singleton Hokke
4 Alex Family Lofts 1 Kotze Familie Hokke 13.08.39
12:29:05; 8 Henna &
13.00.08; 5 Alex 1386.9275; 2 Bor-
Melt Smit 12:30:09;
Family Lofts 13.02.36; deaux A 1384.5724; MOORREESBURG
6 Mentoor Hokke 3 Bordeaux A Posduif Vereniging 9 John en Marietjie
13.00.50; 7 Mentoor 1384.5724; 4 Splen- Leeu Gamka JO 1 – 24 12:30:09; 10 Johan
Hokke 13.04.40; didior 1384.4704; Junie van Aswegen 12:33:25
8 Mentoor Hokke 5 Splendidior 1 Singleton Hokke Die Malmesbury Tennisklub het
13.06.07; 9 Alex Fa- 1384.2661; 6 Bor- 12:24:09; 2 John en RIEBEEK KASTEEL onlangs hul 20ste bestaansjaar
gevier en 'n wintertoernooi
mily Lofts 13.09.43; 10 deaux A 1384.1724; Marietjie 12:26:11; WEDVLUG gereël vir klubs van die omge-
John Borah 13.13.04 7 Bordeaux A 3 John en Marietjie Brandvlei – 24 Junie wing. Die toernooi het ook
1384.0725; 8 Limbardi 12:26:37; 4 Johan van 1 Game Over gedien as die afskop van die
Weskus-winterliga. Altesaam
MALMESBURY Posduif B 1375.8156; 9 Lewis- Aswegen 12:26:46 5 12.51.22; 2 Group 5 12 spanne het oor twee afde-
Vereniging ham Lofts 1369.0015; Johan van Aswegen 12.55.17; 3 Group lings meegeding.
Leeu Gamka JO 1 – 24 10 Lewisham Lofts 12:26:54; 6 Johan van In die A-afdeling het die Djokers
5 12.55.26; 4 Game 23 van Vredenburg 'n eerste
Junie 2023 1367.8416 Aswegen 12:27:10;
Over 12.57.16; 5 plek behaal, gevolg deur MTK
1 Kotze Familie 7 Singleton Hokke A van Malmesbury in die twee-
Isaacs Lofts 13.05.12;
Hokke 1387.2353; OMEGA Racing Pigeon 12:33:52; 8 Frikkie de plek. In die B-afdeling het
6 Frans Hokke Smashtastics van Malmesbury
2 Kotze Familie Club Bester 12:34:02; 9 KB
13.05.19; 7 Group 5 'n eerste plek behaal, gevolg
Hokke 1387.0301; 3 Brandvlei – 24 Junie en Seun 12:33:34; 10 deur Red Recketeers van Vre-
Kotze Familie Hokke 1 F Meintjies & Seun KB en Seun 12:34:59 13.07.43; 8 Group denburg in die tweede plek.
1386.6198; 4 Borde- 12.57.05; 2 Kasu Fa- 5 13.07.43; 9 Game
aux A 1384.3724; 5 mily 12.57.51; 3 Team Leeu Gamka – OPE 2 Over 13.09.56; 10
Limbardi 1383.6051; Neo Vision 12.58.32; 1 Singleton Hokke Game Over 13.09.56
6 Lewisham Lofts 4 Shane Arendse 12:24:38; 2 John en

Heel bo is die A-afdeling se


eerste en tweede plekke (Djo-
As jy jou besigheid wil laat groei, kontak Karin Neethling op kers 23 en MTK A). Links bo
064 557 9183 of stuur 'n epos na is die B-afdeling se wenners
karin@swartlandjoernaal.co.za. (Smashtastics van Malmes-
bury) en links is die B-afdeling
se tweede plek wenners, Red
Recketeers.

You might also like