Onderwerp 3 Ekonomiese Stelsels Notas Huiswerk

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 6

ONDERWERP 3

EKONOMIESE STELSEL
Definieer ‘n EKONOMIESE STELSEL.

____________________________________________
____________________________________________
___________________________________

Verduidelik wat die EKONOMIESE PROBLEEM is.

____________________________________________
____________________________________________
___________________________________

DRIE ekonomiese stelsels

1. Beplande ekonomie
2. Markekonomie
3. Gemengde ekonomie

1. BEPLANDE EKONOMIE

‘n Beplande ekonomie is ‘n ekonomiese stelsel waar die regering al die besluite

maak oor die produksie en prys bepaling van goedere en dienste, gebasseer op

die idée van wat goed is vir die mense van die land. Dit word ook ‘n

bevelsekonomie of ‘n gereglementeerde ekonomie genoem.

Eienskappe van beplande ekonomie
1. __________________________________________________
__________________________________________________
2. __________________________________________________
3. __________________________________________________
__________________________________________________
4. __________________________________________________
5. __________________________________________________
__________________________________________________
6. __________________________________________________
7. __________________________________________________
__________________________________________________

Voordele van beplande ekonomie

1. Dit kan baie stabiel wees omdat dit geslote stelsels is.
2. Dit kan industriële groei stimuleer omdat die regering nie hoef te wag vir
kapitaal nie.
3. Die regering kan hulpbronne toewys aan gebiede waar dit die meeste
benodig word.
4. Die regering sien om na die welstand van al die landsburgers.
5. Dit is meer toegespits op die welstand van die burgers as op wins en groei.

Nadele van die beplande ekonomie

1. Kan ekonomiese groei en vernuwing belemmer omdat daar geen

entrepreneurskap is nie.
2. Daar is nie vryheid van keuse vir verbruikers nie.
3. Dit is ‘n onbuigbare stelsel wat nie vinnig by verandering kan aanpas nie.
4. Daar is geen aansporing vir mense om hul werk goed te doen nie.
5. Dit is moeilik om werkers te motiveer om te presteer.

2. MARKEKONOMIE
‘n Markekonomie is ‘n onbeplande ekonomie waar grond, eiendom en besighede

deur private individue besit word, nie die regering nie.

Eienskappe van die markekonomie

1. __________________________________________________
2. __________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
3. __________________________________________________
4. __________________________________________________
__________________________________________________

Voordele van markekonomie

1. Dit is baie buigbaar en kan vinnig aanpas by verandering.

2. Individue kan kies wat hulle wil produseer en teen watter prys.
3. Verbruikers kan kies van ‘n groot verskeidenheid produkte.
4. Vernuwing en tegniese ontwikkeling word vergoed.
5. Daar is ekonomiese vryheid, sodat mense vergoed word as hulle hard werk
en hul lewens kan verbeter.

Nadele van die markekonomie

1. Daar is groot verskille wat die welvaart van burgers betref – sommige
word ryk terwyl ander arm bly.
2. Dit is op wins eerder as die welstand van burgers toegespits.
3. Die regering beheer die ekonomie so min as moontlik en dus kan groot
besighede te veel beheer verkry.
4. Produkte en dienste wat skadelik vir verbruikers kan wees, word
geproduseer en beskikbaar gestel.

3. GEMENGDE EKONOMIE
‘n Gemengde ekonomie is ‘n mengsel van private en staatsbeheer oor die

ekonomie. Die regering sowel as individue en besighede besit grond en natuurlike

hulpbronne. Meeste lande in die wêreld het deesdae gemengde ekonomieë met

verskillende grade van regeringsbeheer.

Eienskappe van ‘n gemengde ekonomie

1. __________________________________________________
2. __________________________________________________
3. __________________________________________________
__________________________________________________

Voordele van gemengde ekonomie

1. Dit kombineer staats- en privaat ondernemings vir goeie ekonomiese

groei.
2. Die regering werk daaraan om ewewigtige groei van die ekonomie te
bevorder sodat inkomste gelyker is as in ‘n markekonomie.
3. Privaat besighede word aangespoor om bydraes tot burgers se welsyn te
maak.
4. Mededinging word bevorder, maar burgers word ook beskerm.

Nadele van gemengde ekonomie

1. Ekonomiese groei kan beperk word omdat die regering baie hulpbronne
aan landsburgers se welsyn toewys.
2. Groot regeringsbetrokkenheid in die ekonomie deur middel van regulering,
maak die regering burokraties en vatbaar vir korrupsie.

Verduidelik wat die GLOBALE EKONOMIE is.

____________________________________________
____________________________________________
___________________________________

Teken ‘n vloeidiagram van die 3 ekonomiese stelsels

KLASTOETS
ONDERWERP 3
TOTAAL: 10 PUNTE

Identifiseer in elk van die volgende gevalle of ‘n beplande ekonomie of

markekonomie gebruik word: (4)

1.1 Mense word nie toegelaat om eiendom te besit nie.

__________________________________________________

1.2 Die doel van die besigheid is om wins te maak.

__________________________________________________

1.3 Daar is geen mededinging vir die besigheid en hulle bied nie goedere en
dienste teen verskillende pryse aan nie.
__________________________________________________

1.4 Die regering besit die land, natuurlike hulpbronne, fabrieke en plase.
__________________________________________________

2. Noem die drie voordele en drie nadele van die markekonomie. (6)

VOORDELE
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________

NADELE