Pink Playful Gradient Doodles Mind Map Brainstorm

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

Leerteoretiese perspektief Kontekstuele perspektief

Biologiese perspektief Ontwikkeling word bepaal deur die kind se Ontwikkeling word beinvloed deur
omgewing. onmiddelike omgewings wat mekaar
Ontwikkeling/ gedrag word
Twee sielkundiges en hul teorieë: beinvloed.
hoofsaaklik bepaal deur biologiese
faktore.
Watson - vader van Behaviorisme Twee sielkundiges en hulle teorieë:
Pavlov- Klasieke kondisionering 1) Sosio-kulturele teorie van Vygotsky
Twee bydraes van teorie:
Skinner- Operante kondisionering- 2) Ekologiese faktore van
1) Biologiee faktore speel wel 'n rol.
beloning/straf Bronfenbrenner
2) Depressie nie net sielkundig nie,
Bandura- Sosiaal kognitiewe teorie
maar wel biologies ook volgens
Bydraes van die perspektief:
navorsing.
Leer oor betekenis van omgewingsfaktore en
Psigodinamiese perspektief
wetenskaplike navorsing. Ontwikkeling word hoofsaaklik bepaal
Afrika perspektief Kritiekpunte teen die teorie: te veel klem op deur hoe kind konflik op verskillende
omgewingsfaktore- genetika word nie erken, ouderdomme oplos.
Ontwikkeling van kind is gebaseer op
ook kultuur nie erken bv. straf. Twee sielkundiges en hul teorieë:
holistiese siening van mens en die
kosmos- gedrag kan slegs verstaan 1) Psigoseksuele teorie van Freud
word en is groter as geheel.
2) Psigososiale teorie van Erikson
Sielkundige: Nsamenang
Twee kritiek punte teen Freud se teorie:
1) Nie genoegsame bewyse nie, fokus op
Kognitiewe
geheue 2) Fokus te veel op seksuele en te
ontwikkelingsperspektief min op kognitiewe
Ontwikkeling reflekteer hoe kinders dink en hoe Twee bydraes van Freud se teorie: 1)
hulle denke verander en hulle pogings om die Vroeë ervaring het wel effek en 2)
wêreld te verstaan.
Stimuleer navorsing
Een sielkundige teorie:
Piaget se teorie van kognitiewe ontwikkeling

You might also like