Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 1

VONKK 1

Wees My Genadig, Luister Hoe Smeek Ek


(Psalm 51)

q = 80 Orrelbegeleiding

           
           
 
Wees my ge - na - dig, luis - ter hoe smeek ek, wis uit my skuld, ek het so - veel ver - brou.

     
   
   
 


5

          
            
 

   
Was my weer skoon, Heer, wit - ter as sneeu. Spreek my tog vry in u lief - de en trou.

     
      
   

2
Laat my weer vry wees, in U weer bly wees;
nederig buig ek voor U in berou.
Maak nuut my gees, Heer, U wil ek loof.
U wil ek dien en slegs leef in u trou.

Psalm 51
Teks: Driekie Jankowitz 2008 (Pro Deo)
Melodie: ABEL – Abel Jankowitz 2008
Orrelbegeleiding: Colin Campbell 2009 (Pro Deo)
© 2009 VONKK Uitgewers (admin Bybel-Media)

RUBRIEK: Meditatief – Skuldbelydenis en Genadeverkondiging

You might also like