Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Die A tot Z van keuse-strukture Vergelykingsoperatore:

Die IF-stelling =
iGetal := StrToInt(edtGetal.text);
ʼn IF-stelling word uitgevoer >
if (iGetal >=40) then// as die boole-uitdrukking <
ShowMessage('Slaag') else (iGetal>=4) WAAR is
anders word die ONWAAR >=
ShowMessage('Druip') ; gedeelte uitgevoer. Daar
<=
hoef nie ʼn else gedeelte
te wees nie. <>
iGetal := StrToInt(edtGetal.text);
Boole-operatore
if (iGetal >=70 ) AND (iGetal <80 ) then AND

cSimbool := 'B'; OR
Onthou hakies!
NOT

iGetal := StrToInt(edtGetal.text);
if (iGetal <40) then ShowMessage('Druip') else
begin ʼn Geneste IF, is ʼn IF binne ʼn IF-stelling.

if (iGetal >= 80) then ShowMessage('Onderskeiding')


else Moet nooit ʼn kommapunt
voor ʼn else plaas nie.
begin
ShowMessage('Jy het geslaag');
lblAfvoer.Caption := 'Punt is '+IntToStr(iGetal);
end;
end
Onthou as jy meer as een stelling wil laat
uitvoer as die voorwaarde waar is, plaas
iGetal := StrToInt(edtGetal.text); die kode tussen begin en end.
if (iGetal >=70) AND (iGetal <80) then
begin
cSimbool := 'B';
ShowMessage('Baie geluk jou simbool is '+cSimbool);
end;

Onthou om dieselfde datatipes te vergelyk.


If sNaam = ‘Affies’ then …….. (sNaam is ‘n string en dus moet ‘Affies’ in aanhalingstekens wees)
If iGetal = 100 then …………. (beide is numeriese waardes)

1
Die Case-stelling
Die Case-stelling kan gebruik word as daar baie voorwaardes is waarvan net een waar is. Onthou die
volgende:
 Die seleksie-uidrukking wat ge-evalueer word moet ‘n ordinale datatipes wees.
 Elke groep waardes wat voorgestel word moet uniek in die Case-stelling wees.
 Die Case-stelling kan ‘n opsionele Else-gedeelte bevat om uitsonderings te hanteer waarvoor daar nie
voorsiening gemaak is nie.
 Daar is ‘n End-stelling maar nie ‘n Begin nie.

iGetal := StrToInt(edtGetal.text);
case iGetal of Die seleksie uitdrukking (iGetal) mag
slegs van ordinale datatipe wees, dus
1..39: sKommentaar := 'Druip'; INTEGER of CHAR. Onthou dit!
40..79: sKommentaar := 'Slaag';
80..99: sKommentaar := 'Onderskeiding';
100: sKommentaar := 'Volpunte - uitstekend';
end;

Ek hoop hulle onthou dat die


iMaand := strtoint(copy(sID,3,2)); seleksie-uitdrukking net
ordinaal kan wees en ook die
case iMaand of
hakies by die IF-stellings.
4, 6, 9, 11: iDae := 30;
1, 3, 5, 7, 8, 10, 12 : idea := 31;
2: begin
iDae := 28;
if isLeapYear(iJaar) then idea := 29;
end
else Beep;

cKar := sKlas[1]; Seleksie-uitdrukking is ʼn


char.
case cKar of
'A'..'L': sGroep := 'Groep A';
'M'..'Z': sGroep := 'Groep B';
end;

You might also like