Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 7

By: K.

Vorster

DA󰉂󰉔󰈮󰉈K
IN󰈠󰈵R󰇳󰈉IN󰉂
slidesmania.com

DIARY ENTRY
‘n Da󰈇󰇻󰈡󰇵k i󰈝󰈼k󰈸󰉙wi󰈝󰈈 󰈎s ...

Dagboekinskrywings is aantekeninge (notes) in ’n


dagboek van persoonlike gebeurtenisse (personal
events), of van ervarings (experiences) wat opgedoen is,
of van gevoelens (feelings/ emotions) wat ervaar is, wat
mens nie wil vergeet nie.
slidesmania.com

By: K. Vorster
By: K. Vorster

In󰈊o󰉉󰇶 (c󰈢󰈝󰉄en󰉃):
Die inhoud van die dagboekinskrywings moet die
fokus ondersteun (content is focused on ONE
thing/ event).

Dit moet spreek van die kandidaat se


gevoelens/gedagtes (show emotions and
thoughts).
slidesmania.com
Ta󰈀l 󰇵󰈝 󰈼t󰉘󰈘 (la󰈝󰈈󰉉󰇽ge 󰈀󰈝󰇶 s󰉃󰉙le):
★ Die toon is persoonlik (personal).
★ Die persoon skryf aan hom-/haarself.
★ Die styl is informeel (informal).
★ Beskrywende woorde word gebruik (use adjectives)
★ Die persoon skryf in die teenwoordige/verlede tyd.
slidesmania.com

By: K. Vorster
FO󰈤󰈱󰉝󰉚T
1. Die datum (date) word heel bo aan geskryf.
2. Die inskrywing kan in paragrawe geskryf word.
3. Soms sal jy oor ‘n paar dae (more than one day)
moet skryf. Maak dan seker dat jou datums
opeenvolg.
slidesmania.com

By: K. Vorster
Vo󰈡r󰇼󰇵e󰈘d: DATUM
slidesmania.com

“Liewe dagboek”
(optional) By: K. Vorster
OP󰉍󰈣󰉝G:
Jy het iets by die skool gedoen wat verkeerd was. Die skoolhoof wou met
jou ouers daaroor praat. Jy moes vir jou ouers vertel wat jy gedoen het en
dat die skoolhoof hulle daaroor wou spreek. Dit het jou slapelose nagte
gegee.

Maak die volgende TWEE DAGBOEKINSKRYWINGS:


1. Die dag vόόrdat jy vir jou ouers vertel dat die skoolhoof met hulle wil praat.
2. Die dag nádat jou ouers by die skoolhoof was
slidesmania.com

By: K. Vorster

You might also like