Tshepo

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

eerlikheid 

is die geregtigheid van moed op en die integriteit in die werk . Wie vereer


word, word getoon as 'n persoon reguit en regverdig, wat gelei word deur wat op
sosiale vlak as korrek en toepaslik beskou word. Die onderwerp vra of ons eerlike leiers
in ons land het. My antwoord is maklik, nee.

Ek gaan ‘n voorbeeld met twee beroemde leiers maak. Julius Sello Malema is die

Oppelbevelvoerder van die EFF, ‘n beroemde politieke party en opposiese party van

die ANC, die leidende party. Die tweede leier is Cyril Matamela Ramaphosa, die

president van ons land, die republiek van Suid-Afrika.

Albei die leiers is betrokke in een of ander skandale waaran jy kan dink. Ons begin met

Julius Malema. Soos jy weet, voor hy die EFF begin het, hy was die die president van

ANC jeugliga in 2008 tot in 2012 toe hy geskors geword en die EFF begin. Hy het in

verskillende onwettige dinge betrokke geword. Volgens die artikel wat op die koerant

Mail and Guardian deur SAPA op die 19de Maart 2013 gepubliseer was, die

batebeslagleggingseenheid van die NPA Suid-Afrika, het toestemming gekry om Mnr

Malema se plaas te vat want dit was met onwettige geld gekoop. Mnr Malema was ‘n

verdagte in ‘n geldwassery, bedrog en korrupsie sak saam met sy vennoot, Mnr Lesiba

Gwangwa. Mnr Malema het ook aanklagte van bedrog en rampokkery in verband met

ongereeld toekenning van ‘n tender wat 52 miljoen werd aan On Point Engineering, ‘n

maatskappy in Limpopo. Volgens die 2012 klagstaat van die NPA, Ratanang Trust , een

van Mnr Malema se bates, het 3.1 miljoen en die Schuilkraal plaas ook gekry. Diè kan

net bewerings wees maar waar daar rook is, daar is beslis vuur.

Mnr Ramaphosa aan die ander kant , het klagte wat in sy gesig staar oor eise van

bedrog van miljoene van Amerikaanse dollars wat op ‘n wildplaas weggesteek. Volgens

‘n artikel in die koerant, Mail and Guardian wat op 1 Junie deur Paddy Harper
geskrewe, Arthur Fraser het ‘n kriminele aanklag teen ons president. Hy hey ‘n klag van

geldwassery, diefstal, ontvoering en korrupsie heropen. Arthur Fraser is die voormalige

spioen baas en gevangenis kommissaris, hy is die een wat die voormalige president

Jacob Zuma op parool vrygestel in September 2021. Mnr Ramaphosa sê dat hy is

bewus van Mnr Fraser se eise en het bevestig dat daar was ‘n huisberoof in sy

wildplaas in Limpopo plaasgevind het terwyl hy unit die land was in 2020. Die

presidensie sê dat daar is geen basis vir Mnr Fraser se eise en bewerings. As die

president skuldig bevind en word gearresteer voor die party se konferensie in

Desember, hy sal nie toegelaat word om ‘n tweede kwartaal te staan as ‘n president.

Mnr Ramaphosa was ook betrokke in die Marikana bloedbad wat in 2012 gebeur het.

Alles is nog bewerings , die hof het hom nog nie aangeklag nie. ‘n Kommissie van

ondersoek opgestel om ondersoeke te maak en uitvind wat eintlik daar gebeur het.

Tydens die ondersoek, sekere politiese mense se name het opgekom , Mnr Ramaphosa

was een van hulle want hy was een van die sleutel figure van die mynbousektoor.

Soos en vroeër gesê, waar daar rook is, daar is beslis vuur.

Gebaseer op die inligting wat ek nou gegee , ‘n mens kan vir homself ‘n besluit maak of

ons nog eerlike leiers het of nie. Ek het twee van bekende en beroemde gekies maar

daar is nog leiers in ons land wat onwettige handelinge het en kriminele aanklagte op

hulle name het. As ek aan almal kan werwys , dan gaan ek seker volgeende week klaar

kry.

Ek los almal met net een vraag, as jy ‘n geleentheid kan kry om ‘n leier te wees, sal jy

dinge kan verander en vertoue van die mense terug wen?

You might also like