Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 2

GEBEDSFOKUS FEBC-ASIË

Sondag 1 Januarie: Bid dat FEBC Taiwan se nuwe kinder- en STARTUP FEBC-EURASIË
Maandag 9 Januarie: Kirgisië is tradisioneel ‘n Moslem-

JANUARIE 2022
BUSINESS
jeugprogramme, “Fun After School” en “Bible Unboxing”, kinders nasie. Bid dat die verlorenes en onbereikte se harte sal
na Jesus toe sal lei. oopmaak om die Goeie Nuus te ontvang wanneer dit deur
die toegewyde FEBC-stasies uitgesaai word.
Maandag 2 Januarie: Wetgewing in Japan verbied enige
godsdienstige organisasie om uitsaaitorings te besit. FEBC Japan, Dinsdag 10 Januarie: FEBC het ‘n projek geloods om
die enigste Christelike uitsaaier in die land, saai uit vanaf Jeju Moslem-luisteraars in Eurasië, insluitend Rusland,
Eiland in Suid-Korea. Bid asseblief dat FEBC Japan se programme Kasakstan en Kirgisië, te bereik. Bid vir die dapper
nog baie verder sal reik.
Dinsdag 3 Januarie: Bid vir FEBC-vennote Joshua en Nit Chan
Creative Digital Business
Moslem bekeerlinge wat daagliks gedreig word wanneer
hulle hul getuienisse en geloof in Jesus Christus met ander
deel.
wat in Thailand dienswerk doen. Bid vir wysheid waar hulle
toesig hou oor die groeiende Khmu-bediening en terselfdertyd Woensdag 11 Januarie: Irina is ‘n aanbieder vir FEBC
bykomende leierskap verantwoordelikhede dra. Oekraïne, asook ‘n trauma-spesialis. Sy help tans om ons
gebed-hulplyn uit te brei sodat aanlyn-berading ingesluit
Woensdag 4 Januarie: Ons prys God vir die nuwe program in die
word. Bid dat God haar sal rig soos sy spanne lei, oplei, en
Bugkalot-taal wat onlangs in die Filippyne geloods is. Soortgelyke
programme speel gedurig oor luidsprekers in die buurte. Bid dat nuwe spanne bou om te werk met die menigte wat die
hulplyn skakel.
hierdie nuwe program baie mense sal help om die evangelie te
hoor en verstaan, en hulle so na Jesus toe lei. Donderdag 12 Januarie: Die konflik tussen Rusland en
die Oekraïne toon geen einde nie. FEBC se beradings
Donderdag 5 Januarie: Byna twee jaar het al verloop sedert die
bediening pas vinnig aan weens die toename in oproepe
militêre staatsgreep in Mianmar. Menigte mense lei steeds as
van luisteraars wat vrae het en hulp benodig. Bid vir die
gevolg van onderdrukking. Bid asseblief vir God se beskerming
beraders waar hulle troos bied en die oorvloedige liefde
oor FEBC Mianmar se personeel en hul families, sowel as vir
van Jesus Christus deel.
vrede om in die land herstel te word.
Vrydag 6 Januarie: Boeddhisme is ingewortel in Thailand se Vrydag 13 Januarie: Prys God dat FEBC Rusland se
uitsendings nie verban is nie en inderdaad gewilder raak.
kultuur. Bid asseblief dat God die FEBC-uitsendings sal gebruik
Bid asseblief dat hierdie vryheid en groei in luister talle sal
om mense se lewens en hul siening van Christenskap te
volhou.
verander.
Saterdag & Sondag 14-15 Januarie: Bid asseblief vir die
Saterdag & Sondag 7-8 Januarie: Bid vir die opkomende
groeiende bediening in die Republiek van Boerjatië in
Eeufeesviering van die Evangelie in Kambodja wat plaasvind op
Rusland, waar plaaslike inwoners ‘n mengsel van
27-28 Januarie 2023. Mag God die nodige hulpbronne vir
Boeddhisme, animisme, en voorvader-aanbidding
beplanning, wysheid vir die spanne, en guns aan hierdie
beoefen. Ons span ontvang aanhoudend getuienisse van
historiese geleentheid voorsien sodat dit die lig van God sal
mense wat hul harte vir die Here gegee het. Bid dat God
weerspieël en Hom eer.
hierdie wonderlike werk sal seën en dat dit sal aanhou
uitbrei.

FEBC-MONGOLIË
Maandag 16 Januarie: Die FEBC Mongolië-span maak
vordering en laat hul merk op sosiale media met
bemoedigende video’s wat op ‘n nuwe, jonger gehoor
gemik is. Bid asseblief dat enige sensuur wat die platforms
rakende Christelike inhoud mag hê, nie ‘n hindernis sal
wees nie.
Dinsdag 17 Januarie: As gevolg van die uitdagende
ekonomiese klimaat, kan baie leiers nie die “Inner
Mongolia Leadership Training” in persoon bywoon nie.
Bid asseblief dat dit hulle nie sal ontmoedig nie, maar dat
hulle mekaar in die aanlyn-opleidingsessies sal bemoedig.
Woensdag 18 Januarie: FEBC Mongolië beplan om nog
drie FM-stasies in 2023 te vestig. Bid dat God Sy guns aan
2 Korintiërs 5:17 hulle sal betoon en dat die plaaslike kerke aangemoedig
sal word om radio-uitsendings te gebruik om meer mense
met die evangelie te bereik.
Donderdag 19 Januarie: FEBC Mongolië bied op 10-12 Mei Vrydag 27 Januarie: FEBA Suid-Afrika benodig ‘n energieke
digitale media-werkswinkels aan. Bid asseblief dat die vennote, nuwe spanlid. Bid asseblief dat God die regte persoon sal stuur
instrukteurs, en deelnemers wat moet reis om dit by te woon, om die pos te vul en dat die kandidaat passievol sal wees oor die
veilig sal arriveer. bediening en die werk wat dit doen vir God se koninkryk.
Vrydag 20 Januarie: ‘n Nuwe program rakende Saterdag & Sondag 28-29 Januarie: Bid dat God se seën ook Bankibesonderhede
geestesgesondheid word tans uitgesaai aan luisteraars in hierdie jaar op FEBC en FEBA sal rus waar ons die evangelie deur
Mongolië. Bid dat hierdie program gebruik sal word om genesing middel van radio aan die mees afgeleë dorpies op aarde Standard Bank
te bring en mense aan te moedig om te groei in hul geloof. verkondig. Bid dat God Sy guns sal betoon wanneer nuwe
Saterdag & Sondag 21-22 Januarie: Bid asseblief vir die lisensies benodig word en dat meer programme by al die Acc no.: 20 10 84 775
uitsendings pan, leiers en direkteure van FEBC Mongolië, dat God uitsending stasies gevoeg sal word soos die aantal luisteraars
toeneem.
Brach code: 014 845
hulle die wysheid en krag sal gee om al hul planne vir die nuwe
jaar getrou uit te voer. ABSA
"FEBC-programme is die Acc no.: 40 55 31 35 41
Branch code: 632 005
geestelike voedsel wat my FNB
help om die waarheid en Acc no.: 627 131 687 99
redding van God te vind." Branch code: 250 655

FEBC-INDONESIË
Maandag 30 Januarie: Bid asseblief dat God leiding en krag sal
verleen aan FEBC Indonesië se spanne wat passievol is oor hul
gemeenskappe en ondersteuning bied waar dit nodig is.
FEBC EN FEBA Dinsdag 31 Januarie: Indonesië is ‘n groot nasie met 714
diverse etniese groepe. Bid asseblief dat God die regte persoon
Maandag 23 Januarie: Ons dank God vir al die suksesvolle sal kies om die huidige president in 2024 te vervang, en dat die
nuwe president Bybelse waardes en ‘n respek vir verskillende
byeenkomste in 2022 wat gelei het tot strategiese besluite kulture sal hê.
waardeur FEBC en FEBA se visie in hierdie jaar kan groei. Bid
asseblief dat God die bediening se planne sal seën en dat Hy
deure sal oopmaak wat geen mens kan toemaak nie.
Dinsdag 24 Januarie: Al FEBC en FEBA se personeel is passievol
daaroor om kontak met ons luisteraars te maak. Bid asseblief vir
God se beskerming oor die personeel wat reis om luisteraars
regoor die wêreld te ontmoet en hulle met die evangelie te
bedien.
Woensdag 25 Januarie: Die wêreld probeer steeds herstel van
die globale ekonomiese agteruitgang wat gelei het tot duurder
brandstof, olie, kos, en ander basiese benodighede. Bid asseblief
vir al die gesinne wat ly onder hul lande se ekonomieë en dat God W/APP: 081 265 4801
verligting sal bring.
TEL: (012) 335 5708
Donderdag 26 Januarie: Met ons jaarlikse Kersfees Radio-projek
het FEBA Suid-Afrika genoeg fondse ingesamel om ongeveer info@febaradio.co.za
5000 radio’s aan te koop en te versprei. Een radio het die www.febaradio.co.za
potensiaal om tot 50 mense te bereik. Bid dat die evangelie soos
‘n veldbrand deur die Horing van Afrika sal versprei.

You might also like