Areg 2

You might also like

Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 4

10/17/22, 7:38 PM OneNote

Onderwerp 2.2 
Monday, August 22, 2022  7:51 AM 

Leereenheid 1: Inleiding tot administratiefreg 


Onderwerp 2.2: Prosedurele billikheid 
 
1. Inleiding: billikheid 
• Gemenereg- reëls v natuurlike geregtigheid: 
1) Audi alteram partem (hoor ander kant) 
2) Nemo iudex in sua causa (niemand regter in eie saak) 
• Prosedurele billikheid in grondwetlike era: 
-Steeds belangrik, maar meer uitgebrei 
-Belangrik gegewe die waardes en beginsels v d GW 
-PAJA en A 33 v d GW 
1) A 6(2)(c) of A 6(2)(a)(iii) v PAJA (hersieningsgronde) 
2) A 3 (spesifieke impak) en 4 v PAJA (impak op publiek) wat besondere reëls
bevat (moet onderskei) 
 
   2.1 Artikel 3 van PAJA (Spesifieke impak) 
• Wanneer en op wie is die reëls in A 3 v toepassing? 
• A 3(1) vereis dat administratiewe  optrede wat: 
-regte en geregverdigde verwagtinge v enige persoon wesenlik en nadelig
aantas 
-Prosedureel billik moet wees 
• Onthou: substantiewe waardes en faktore belangrik 
A) Van enige persoon? 
• Dui op 'n spesifieke impak op 'n spesifieke persoon gerig 
• Persoon sluit ook regspersoon in 
• Soms moeilik om te onderskei wanneer 'n persoon geaffekteer word teenoor
'n groep 
B) Wesenlik en nadelig aantas 
-A 1: "...nadelige uitwerking het op die regte v enige persoon..." 
-A 3(1): "...wesenlike en nadelige uitwerking op die regte en regmatige
verwagtinge v enige persoon het..." 
• Joseph and Others v City of Johannesburg and Others: (Spesifiek leer) 
-Huurders betaal water/ elek aan verhuurder, maar verhuurder betaal nie
aan City of Johannesburg nie 
-Elektrisiteit net afgesny – beweer prosedurele onbillikheid omdat hul nie
in kennis gestel was 
-Wat is wesenlik/ nadelig? Moet nie onbenulig wees nie, andersins
wanneer daar 'n nadelige uitwerking is 
• Grey's Marine Hout Bay-saak (nie ken): 
-Hoe moet mens regte verstaan vir doeleindes v A 3(1) 
-Regte het wyer betekenis in A 3(1) en sluit toekomstige regte in, wesenlike
belange en 
-Sluit geregverdigde verwagtinge in: 
-Kan ontstaan a.g.v 'n uitdruklike belofte deurpublieke owerheid of 
-v d bestaan v 'n gereelde praktyk wat redelik verwag word om voort te
bestaan 
• National Director of Public Prosecutions v Phillips and Others (spesifiek
leer) 
-Sekere vereistes vir geregverdigde verwagtinge neergele: 
-Verwagting moet redelik wees 
-Duidelik, ondubbelsinnig en sonder enige kwalifikasies 
-Deur die besluitnemer geskep 
-Besluitnemer moes bevoeg en  besluit regmatig wees 
• Hoe word die verskil tussen A 1 en A 3(1) v PAJA versoen? 
-Walele v City of Cape Town: (spesifiek leer) 
-Artikels moet saamgelees word omdat hulle nie versoenbaar is nie 
 
   2.2 Prosedurele billikheid 
• Is daar een soort billikheid? 
-Sommige sake is absoluut dringend 
-Soms is sake verskriklik kompleks 
• Minimum vereistes: nie rigied nie, afhangend v omstandighede 
• A 3(2)(b):  

https://onedrive.live.com/redir?resid=71115CDFC150512B%21295&page=Edit&wd=target%28Leereenheid 1.one%7C4b90c60b-4409-40c1-b821… 1/4


10/17/22, 7:38 PM OneNote

1) Voldoende kennis v d aard/ doel v d voorgestelde administratiewe


optrede 
• Wat behels voldoende? 
-Nie in PAJA gedefinieer nie 
-Genoeg inligting/ genoeg tyd/ verband tussen tyd en tipe inligting 
2) 'n Redelike geleentheid om voorleggings te maak of vertoë te rig 
• Gewoonlik gegun voor die besluit geneem is 
• As die geaffekteerde persoon ongeletterd/ ongeskoold is – moet dalk hulp
kry? 
-A 3(3): administrateur kan in sy diskresie toelaat dat persoon hulp,
verteenwoordiging/ inligting voorle/ in persoon optree 
• Tyd vir die geleentheid? 
-Ingewikkeld? 
-Hoeveelheid inligting? 
-Inligting tot beskikking en redes verstrek? 
3) Duidelike stelling v d administratiewe optrede 
• Dit is m.b.t besluit wat reeds geneem is 
• Moet kan vasstel: 
-Wat is besluit/ wanner geneem/ wie het besluit/ wat is regs en feitlike
gronde v besluit? 
• Moet persoon dus in staat stel om aansoek te loods ten aansien v d besluit 
4) Voldoende kennis v d reg op hersiening of interne appel en die reg om
redes 
• Moet persoon inlig v reg op redes kragtens A 5 v PAJA en enige interne/
spesiale hersieningsproses 
• Hoef nie in te lig v A 6 v PAJA nie 
• Sluit in spesiale statutere hersiening, maar nie kennisgewing v gewone
hersiening 
• Howe het 'n diskresie om al die minimum vereistes af te dwing of nie a.g.v
die buigsame inhoud v prosedurele billikheid 
• Joseph v City of Johannesburg: (Spesifiek leer) 
-Billikheid moet in lig v omstandighede bepaal word 
-A 3(4)(a) maak voorsiening vir afwyking v minimum vereistes in A 3(2)(b)
mits redelik en regverdigbaar 
• A 3(3): voorsiening vir bykomstige prosedures (binne administrateur se
diskresie sou omstandighede dit vereis) 
a) bystand of, in ernstige sake, regsverteenwoordiging verkry 
b) Inligting en argumente aan te bied en te betwis 
c) Persoonlik te verskyn 
• A 3(5): Indien 'n administrateur deur enige magtigende bepaling gemagtig
word om 'n prosedure te volg wat billik is maar afwyk v subartikel 2, mag
administrateur kragtens daardie ander prosedure optree 
 
3. Artikel 4 van PAJA (Algemene impak) 
• Wanneer en op wie is die reëls in A 4 v toepassing? 
-A 1 v PAJA: "publiek", vir doeleindes v A 4: enige groep of klas v d publiek 
• Algemene impak: bv petrolprysverhoog, besluit om universiteit te sluit 
-Gelyke en onpersoonlike uitwerking op lede v d publiek 
-Impak kan groter op sekere lede wees 
• A 4: 'n Administrateur wat 'n besluit neem wat 'n wesenlike en nadelige
uitwerking in algemeen het kan: 
1) 'n openbare ondersoek loods ingevolge A 4(1)(a) en 4(2) 
-Adverteer en in twee amptelike tale 
-Nooi die publiek uit om deel te neem 
-Ingevolge: Regulations on Fair Administrative Procedures 
2) 'n Kennisgewing en kommentaar proses volg ingevolge A 4(1)(b) en 4(3) 
-Gepubliseer in minstens twee amptelike tale 
-Uitnodiging aan publiek 
-Moet voldoende inligting gee 
3) Kan beide v bogenoemde volg: A 4(1)(c) 
4) 'n Ander maar steeds billike proses volg soos voorgeskryf deur betrokke
magtigende bepaling: A -4(1)(d) 
5) Enige ander proses volg wat bilik is A 4(1)(e) 
• A 4(4): administreer kan waar redelik/ regverdigbaar v d vereistes v
subartikel 1, 2, 3 afwyk 
• Die besluut v d administrateur oor watter proses om te volg is uitgesluit uit
definisie v administratiewe optrede en daarom nie onderhewig aan
administratiefregtelike hersiening nie 
https://onedrive.live.com/redir?resid=71115CDFC150512B%21295&page=Edit&wd=target%28Leereenheid 1.one%7C4b90c60b-4409-40c1-b821… 2/4
10/17/22, 7:38 PM OneNote
 
4. Prosedurele billikheid by besluite wat beide die publiek en individue raak 
• Algemene uitwerking en spesifieke uitwerking van toepassing 
• T.o.v.d algemene uitwerking: A 4 prosesse volg 
• T.o.v.d spesifieke uitwerking: A 3 prosesse volg 
 
5. Gevolg van nienakoming 
• Allpay Consolidated Investment Holding (Pty) Ltd-saak 
-Voorheen beslis dat nie-nakoming v prosedurele billikheid, maar regte
uitkoms v handeling is bereik: kan gekondoneer word 
-Saak beslis: prosedurele billikheid is onafhanklik v d uitkoms v d besluit 
• Hersienbaar ingevolge A 6(2)(c) o.g.v prosedurele onbillikheid 
 
6. Onpartydigheid/ verbod op voordeel 
• Nemo iudex in sua causa: beskryf as die verbod op vooroordeel 
• A 6(2)(a)(iii) v PAJA: 'n besluit is hersienbaar indien die besluitnemer
bevooroordeeld was of vermoed word bevooroordeeld te gewees het 
• Lei tot goeie administrasie: 
-Meer waarskynlik 'n goeie besluit 
-Meer vertroue in die administratiewe proses 
-"Justice not only done but seen to be done" 
• Reël vereis dat: 
-'n Besluitnemer elke besluit met 'n oop gemoed moet benader, sonder om,
vir watter rede ook al, die aangeleentheid vooraf te beoordeel: 
-Terugskouend (Kom later aan lig dat voortsittende beampte bevooroordeeld
is) 
 -Vooruitskouend (bv vooraf kennis dat voorsittende beampte
bevooroordeeld is) 
-Kan dan rekuseer of aansoek om hersiening met vooroordeel as
hersieningsgrond 
• 'n Administrateur mag nie: 
-Werklik bevooroordeeld wees nie (m.a.w werklik vooraf besluit nie) 
-So optree dat sy vermoed kan word bevooroordeeld te wees nie (d.w.s die
indruk v vooroordeel skep nie) 
• Vermoede v vooroordeel word as hersieningsgrond ingesluit: 
-Moeilik om vas te stel of iemand werklik bevooroordeeld is 
• Toets vir vooroordeel: 
A) Werklike vooroordeel 
-Bewyse v werklike vooroordeel vereis (selde beskikbaar) 
-De lille v Speaker of NA (nie leer nie) 
-Het uitlatings gemaak in parlement, ANC haar aangekla, ANC voorgesit in
verhoor 
-Geval v werklike vooroordeel 
B) Skyn of indruk v vooroordeel 
-In gemenereg twee toetse bestaan en meegeding vir oppergesag 
-Maar BTR-Industries se beslissing het die onsekerheid uit die weg geruim 
-BTR Industries South Africa (PTY) LTD-saak: (Spesifiek leer) 
-Arbeidsgeskil tussen 'n werknemer en werkgewer 
-Die voortsittende beampte was 'n senior praktisyn in
arbeidsaangeleenthede 
-Voor die verhoor genooi deur 'n firma (arbeidskonsultante firme – wat
optree vir werkgewer) om 'n lesing by 'n seminaar aan te bied 
-Firma: adviseur aan die werkgewer 
-Konsultant het 'n baie vyandige houding teenoor die unie, wat die
werknemer verteenwoordig, ingeneem 
-Tydens die verhoor bied die voortsittende beampte die lesing aan 
-Die beampte gevra om homself te rekwiseer: hy het geweier 
-Hof stel ondersoek in die vorige toets vir vooroordeel: "a real likelihood of
bias" (toets vir die redelike vermoede v vooroordeel) 
-Nie 'n blote aantyging v vooroordeel nie, maar redelike gronde vir die
vooroordeel 
-Die toets is objektief 
-Sal die redelike persoon in die posisie v die klaer 'n vermoede v
vooroordeel he? 
-Die toets is nie of daar 'n vermoede is dat die administrateur daadwerklik
bevooroordeeld was nie, maar dat hy bevooroordeeld kon gewees het 
-Hof beslis: redelike gronde vir 'n vermoede v vooroordeel 

https://onedrive.live.com/redir?resid=71115CDFC150512B%21295&page=Edit&wd=target%28Leereenheid 1.one%7C4b90c60b-4409-40c1-b821… 3/4


10/17/22, 7:38 PM OneNote

-Deur nuwe toets toe te pas het hof bevind dat daar geen bewyse v
vooroordeel is nie, maar daar is tog redelike gronde vir die redelike
persoon om te glo dat daar vooroordeel kon gewees het 
 
7. Prosedurele billikheid en legaliteit 
• Legaliteit: vereis om rasioneel en regmatig op te tree 
-Om rasioneel en regmatig op te tree moet 'n billike proses gevolg word 
-Inhoud v billikheid wel onseker 
 
 
 

https://onedrive.live.com/redir?resid=71115CDFC150512B%21295&page=Edit&wd=target%28Leereenheid 1.one%7C4b90c60b-4409-40c1-b821… 4/4

You might also like