Val Speech Diere

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Swart skaap swart skaap het jy baie wol

Goeie more juffrou , goeie more maats

Vandag gaan ek julle meer vertel van diere wat ons help.

In die winter is ek lekker warm met truie wat

gemaak is van skaap wol .

My mamma het die mooiste beursie wat gemaak is

van krokedil leer .

My ouma het ‘n mooi serp wat van sy


gemaak is.
Heuning eet ek graag sommer met n lepel uit

die pot , so dankie tog vir bye .

Bye maak ook seker dat ek en jy mooi in ons boeke

kan skryf met ons kryte .

Die hoenders op die plaas gee ons elke

oggend vars eiers wat my mamma vir ons bak.


Ek sluit af:

Ek nooi julle almal nou vir n braai by my huis , want ‘n

skaap tjoppie is mos die beste.

You might also like