Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 16

34567

’N BETER
WÊRELD IS NABY
Wys huidige wêreldgebeure dat die einde
van die wêreld naby is? As dit die geval is, 34567
kan ons enigiets doen om die einde van die Vol. 142, No. 6 2021 AFRIKAANS
Aantal per uitgawe: 74 210 000
wêreld te oorleef? Wat sal ná die einde Beskikbaar in 414 TALE
gebeur? Die artikels in hierdie tydskrif sal
HIERDIE TYDSKRIF, Die Wagtoring, vereer
die Bybel se vertroostende antwoorde op Jehovah God, die Heerser van die heelal.
Dit vertroos mense met die goeie nuus
hierdie vrae gee. dat God se hemelse Koninkryk binnekort
’n einde aan alle goddeloosheid sal maak
en die aarde in ’n paradys sal omskep.
Dit bevorder geloof in Jesus Christus. Hy
het gesterf sodat ons die ewige lewe kan
kry en regeer nou as Koning van God se
Koninkryk. Hierdie tydskrif word vanaf
1879 uitgegee en is niepolities. Dit erken
die Bybel as die hoogste gesag.

The Watchtower (ISSN 0043-1087)


May/June 2021 is published by
INHOUDSOPGAWE
_____________________________________________________________________________________________________________________
Watchtower Bible and Tract Society of
New York, Inc.; Harold L. Corkern, President;
Mark L. Questell, Secretary-Treasurer;
1000 Red Mills Road, Wallkill, NY
3 Ons het ’n beter wêreld nodig! 12589-3299, and printed by Watch Tower
___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ Bible and Tract Society of South Africa NPC,
1 Robert Broom Drive East, Rangeview,
4 Gaan hierdie wêreld tot ’n einde kom? Krugersdorp, 1739.
___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ˘ 2021 Watch Tower Bible and Tract
Society of Pennsylvania.
7 Wanneer sal die einde kom? Wat Jesus gesê het Printed in South Africa.
___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Vir SUID-AFRIKA:
10 Hoe jy in ’n nuwe wêreld kan lewe Jehovah se Getuies
___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Privaatsak X2067
Krugersdorp
13 Die nuwe wêreld wat naby is! 1740
___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ Vir ’n volledige lys van adresse regoor
ˆ
die wereld, sien www.jw.org/af/kontak.
16 Is die einde van die wêreld naby?
___________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

s Wil jy hê dat iemand jou moet


besoek of wil jy Bybellesse hê?

Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word
Gaan na www.jw.org/af
of stuur jou versoek na die
adres hierbo.

deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak. Tensy anders aangedui, kom
Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
Ons het
’n beter
wêreld nodig!
“Ons lewe in ’n wêreld vol probleme”,
het António Guterres, die sekretaris-
generaal van die Verenigde Nasies,
gesê. Stem jy nie saam nie?

Die nuus is vol Dit is duidelik dat ons ’n


ontstellende beter wêreld nodig het.
berigte ’n Wêreld met

Siekte en pandemies Volmaakte gesondheid


Natuurrampe Veiligheid vir almal
Armoede en mense wat honger ly Oorgenoeg kos
Besoedeling en aardverwarming ’n Gesonde omgewing
Misdaad, geweld en korrupsie Geregtigheid vir almal
Oorloë Wêreldwye vrede

Maar wat beteken dit wanneer Wat kan ons doen om in ’n beter
ons van ’n beter wêreld praat? wêreld te lewe?

Wat sal met die wêreld gebeur Hierdie uitgawe van Die Wagtoring sal
die Bybel se vertroostende antwoorde
waarin ons nou lewe? op hierdie en ander vrae verduidelik.

DIE WAGTORING Nr. 2 2021 3


Gaan hierdie
wêreld tot
’n einde kom?

Dalk weet jy dat die Bybel oor die einde van


die wêreld praat (1 Johannes 2:17). Verwys
dit na die einde van die mensdom? Sal die
planeet Aarde ’n plek sonder lewe word of
heeltemal vernietig word?

DIE BYBEL SE ANTWOORD OP


ALBEI HIERDIE VRAE IS NEE!

D I N K H I E RAAN : Die Bybel vergelyk die ko-


Wat sal nie eindig nie?
mende einde van hierdie wêreld met wat in
DIE MENSDOM
die dae van Noag gebeur het. Op daardie sta-
dium was die aarde “vol geweld” (Genesis 6:
Wat die Bybel sê: God het die aarde 13). Maar Noag was regverdig. Daarom het
‘nie verniet geskep nie, maar het dit God Noag en sy familie beskerm, maar Hy
gemaak om bewoon te word’. het die goddelose mense met ’n vloed vernie-
tig. Die Bybel sê oor wat in daardie tyd ge-
– JESAJA 45:18.
beur het: “Die wêreld van daardie tyd [is]
vernietig toe dit met water oorstroom is”
D I E PLAN E E T AAR D E (2 Petrus 3:6). Dit was die einde van ’n wê-
Wat die Bybel sê: “ ’n Geslag gaan, reld wat toe bestaan het. Maar wat was ver-
en ’n geslag kom, maar die aarde nietig? Nie die aarde nie, maar die goddelo-
se mense op die aarde. So wanneer die Bybel
bestaan vir ewig.” – PREDIKER 1:4. oor die einde van die wêreld praat, verwys dit
nie na die vernietiging van die planeet nie.
WAT D IT B E TE KE N : Volgens die Bybel sal die Dit verwys eerder na die einde van goddelo-
aarde nooit vernietig word nie en sal dit al- se mense op die aarde en na die stelsel van
tyd bewoon word. So wat beteken die einde dinge wat deur hulle gevorm is.
van die wêreld?

4 DIE WAGTORING Nr. 2 2021


WAT D IT B E TE KE N : Die Vloed in Noag se dag
Wat sal eindig?
het nie goddeloosheid heeltemal vernietig
nie. Ná die Vloed het goddelose mense die
PRO BLE M E E N G O D D E LO O S H E I D
lewe weer mislik vir almal gemaak. Maar bin-
Wat die Bybel sê: “Nog net ’n klein nekort sal God ’n einde aan goddeloosheid
rukkie en die goddeloses sal nie maak. Soos die psalmis gesê het: “Die godde-
meer bestaan nie. Jy sal kyk na die loses sal nie meer bestaan nie.” God sal ’n
einde maak aan goddeloosheid deur middel
plek waar hulle was, en hulle sal nie
van sy Koninkryk – ’n wêreldregering wat uit
daar wees nie. Maar die nederiges die hemel regeer oor mense wat gehoorsaam
sal die aarde besit, en hulle sal groot is aan God.
vreugde vind in die oorvloed van
D I N K H I E RAAN : Sal die wêreld se leiers bly
vrede.” – PSALM 37:10, 11. wees om God se Koninkryk te ondersteun?
Die Bybel sê hulle sal nie. Hulle sal dom op-
tree en God se Koninkryk teëstaan (Psalm
2:2). Wat sal die gevolg wees? God se Konink-
ryk sal alle menseregerings vervang, en “dit
alleen sal vir ewig bestaan” (Daniël 2:44).
Maar hoekom moet menseregerings tot ’n
einde kom?

DIE WAGTORING Nr. 2 2021 5


Wat die Bybel sê: “Dit behoort
WAT ONS NODIG HET EN
nie aan die mens wat loop om
HOEKOM – ’n Einde aan
menseregerings sy voetstappe te rig nie.”
– JEREMIA 10:23.

WAT D IT B E TE KE N : Die mens is nie geskep genoem word, kan oorkom nie. God se Ko-
om oor hulleself te regeer nie. Hulle kan nie ninkryk is die enigste regering wat die mag
behoorlik oor ander mense regeer en hulle het om al die probleme in die wêreld perma-
probleme oplos nie. nent op te los.
So volgens die Bybel is die einde van die
D I N K H I E RAAN : Britannica Academic sê dat
wêreld – die huidige goddelose stelsel van
dit lyk asof individuele regerings “nie proble-
dinge – nie iets waarvoor goeie mense hoef
me soos armoede, mense wat honger ly, siek-
bang te wees nie. Dit is eerder iets om na uit
te, natuurrampe en oorlog of ander geweld
te sien omdat hierdie slegte ou wêreld deur
kan oplos nie”. Dit sê dan verder: “Party . . .
God se wonderlike nuwe wêreld vervang sal
glo dat net ’n wêreldregering ewige oplos-
word!
sings vir hierdie probleme het.” Maar selfs al
werk alle menseregerings saam, sou die wê- Wanneer sal dit gebeur? Die volgende ar-
reld nog steeds deur onvolmaakte mense re- tikel sal die Bybel se antwoord verduide-
geer word wat nie die probleme wat hierbo lik.
Wanneer sal
die einde kom?
Wat Jesus gesê het

Soos die vorige artikel gewys het, beteken


dit nie die einde van die aarde of die mens-
dom wanneer die Bybel oor die einde van
die wêreld praat nie. Dit beteken eerder die
einde van die huidige korrupte stelsel van
dinge en almal wat dit ondersteun. Maar sê
die Bybel wanneer die einde van hierdie
goddelose stelsel van dinge sal gebeur?

KYK NA TWEE STELLINGS WAT JESUS DIE TEKEN


OOR DIE EINDE GEMAAK HET:
Hierdie gebeure sou die teken van “die einde
van die wêreldstelsel” wees. Jesus het gesê:
“Nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk
“Hou dus aan waak, want julle weet
teen koninkryk, en daar sal voedseltekorte
nie wanneer daardie dag en uur sal en aardbewings op die een plek ná die ander
kom nie.” – MATTEUS 25:13. wees” (Matteus 24:3, 7). Hy het ook gesê dat
daar “vreeslike siektes” – epidemies – sou
“Bly op die uitkyk, bly wakker, want wees (Lukas 21:11). Sien jy die gebeure wat
julle weet nie wanneer dit die vasge- Jesus voorspel het?
stelde tyd is nie.” – MARKUS 13:33. Vandag kry mense swaar as gevolg van oor-
loë, hongersnood en aardbewings, sowel as
So niemand op aarde weet presies wanneer
die een siekte ná die ander. Byvoorbeeld, in
hierdie stelsel van dinge tot ’n einde sal kom
2004 het ’n groot aardbewing in die Indiese
nie. Maar God het ’n “vasgestelde tyd” – ’n
Oseaan ’n tsoenami veroorsaak wat omtrent
spesifieke “dag en uur” – gekies vir die einde
225 000 mense doodgemaak het. In drie jaar
om te kom (Matteus 24:36). Beteken dit dat
het die COVID-19-pandemie sowat 6,9 mil-
daar geen manier is om te weet wanneer die
joen mense se dood regoor die wêreld ver-
einde naby is nie? Nee. Jesus het vir sy dissi-
oorsaak. Jesus het gesê dat hierdie soort ge-
pels gesê om op die uitkyk te wees vir ’n paar
beure sou wys dat die einde van hierdie
gebeure wat sou wys dat die einde naby is.
stelsel van dinge naby is.

DIE WAGTORING Nr. 2 2021 7


“DIE LAASTE DAE”
Die Bybel beskryf die tyd net voor die einde
as “die laaste dae” (2 Petrus 3:3, 4). Volgens
2 Timoteus 3:1-5 sal mense in die laaste dae Oorloë
goeie standaarde verwerp. (Sien die venster
Tussen 2007 en 2017 het sterftes
“Net voor die einde van die wêreld”.) Sien jy
as gevolg van gewapende konflik en
mense wat vandag selfsugtig, gierig, wreed
terrorisme met 118 persent gestyg
en sonder liefde is? Dit is ook ’n bewys dat
ons na aan die einde van die wêreld lewe.

Hoe lank sal die laaste dae wees? Volgens


die Bybel sal dit net n kort tydjie wees. Dan
sal God “die vernietigers van die aarde” ver-
nietig. – Openbaring 11:15-18; 12:12.

Siektes
Party van die grootste oorsake
van sterftes is hartsiekte, beroerte,
NET VOOR DIE EINDE longsiekte, siektes in pasgebore
VAN DIE WÊRELD babas, diarreale siektes, kanker,
tuberkulose
“In die laaste dae [sal daar]
swaar tye . . . wees wat moeilik is
om deur te kom. Want mense sal
selfsugtig wees, geldgierig, trots
en hoogmoedig. Hulle sal beledi-
gende dinge sê. Hulle sal Mense wat honger ly
ongehoorsaam wees aan hulle In 2021 het 9,8 persent van die
ouers. Hulle sal ondankbaar en wêreld se bevolking honger gely en
dislojaal wees. Hulle sal geen na- amper een uit elke drie kinders onder
tuurlike liefde hê nie en nie bereid vyf was ondervoed en hulle groei is
belemmer
wees om tot enigiets in te stem
nie. Hulle sal slegte dinge van
mense sê en geen selfbeheersing
hê nie. Hulle sal wreed wees en
sonder liefde vir wat goed is. Hulle
sal verraaiers wees, hardkoppig, Wêreldwye
opgeblase van trots en lief vir ple- predikingswerk
sier eerder as vir God. Dit sal lyk Meer as 8,6 miljoen bekwame
asof hulle God dien, maar hulle sal predikers (Jehovah se Getuies)
nie lewe soos mense wat God dien versprei Bybellektuur in meer as
nie.” – 2 TIMOTEUS 3:1-5. 1 000 tale in 240 lande
DIE PARADYSAARDE IS NABY!
God het al klaar die dag en uur vasgestel wanneer
hy ’n einde sal maak aan hierdie huidige godde-
lose stelsel van dinge (Matteus 24:36). Maar daar
is nog goeie nuus – God “wil [nie] hê dat enig-
iemand vernietig moet word nie” (2 Petrus 3:9).
Hy gee die mens die geleentheid om oor sy wil te
leer en om hom te gehoorsaam. Hoekom? Omdat
hy wil hê dat ons die einde van hierdie wêreld
moet oorleef en in sy nuwe wêreld moet lewe,
wanneer die aarde ’n paradys sal wees.
God het ’n wêreldwye onderrigtingsprogram
gereël om mense te help sodat hulle kan leer hoe
om deel te word van die nuwe wêreld onder sy Ko-
ninkryk. Jesus het gesê dat die goeie nuus oor
God se Koninkryk “oor die hele bewoonde aarde”
verkondig sou word (Matteus 24:14). Jehovah se
Getuies het wêreldwyd miljarde ure spandeer om
mense oor die Bybel se boodskap van hoop te
leer. Jesus het gesê dat hierdie predikingskam-
panje regoor die aarde gedoen sou word voor die
einde sou kom.
Die tyd van menseregerings is amper verby.
Maar die goeie nuus is dat jy die einde van die wê-
reld kan oorleef en deel kan wees van die Para-
dysaarde wat God belowe het. Die volgende arti-
kel sal bespreek hoe jy in daardie nuwe wêreld kan
lewe.

Jesus se profesie oor “die


laaste dae” gee ons ’n rede
om hoop te hê

9
Hoe jy in ’n nuwe
wêreld kan lewe

Die vorige artikels het gewys dat God binne- OORLEEF DIE EINDE DEUR
kort ’n einde aan hierdie goddelose mense- GOD TE “LEER KEN”
gemeenskap – met al sy probleme – sal maak. Jesus het gesê: “Om die ewige lewe te ont-
Ons kan seker wees dat dit sal gebeur. Hoe- vang, moet hulle u leer ken, die enigste ware
kom? Want God se Woord, die Bybel, het be- God” (Johannes 17:3). Om die einde te oor-
lowe: leef en vir ewig te lewe, moet ons God “leer
“Die wêreld . . . gaan verby.” ken”. Dit beteken meer as om net te erken
dat God bestaan of om ’n paar feite oor hom
– 1 JOHANNES 2:17.
te ken. Ons moet vriende met hom wees. As
Ons kan seker wees dat daar oorlewendes ons wil hê dat ’n vriendskap sterk moet word,
sal wees omdat die Bybelvers hierbo ook be- moet ons tyd met ons vriende spandeer. Dit
lowe: geld ook vir ’n vriendskap met God. Kyk na
’n paar belangrike waarhede wat ons uit die
“Die een wat die wil van God doen, Bybel leer wat ons help om ’n vriendskap met
bly vir ewig.” God te ontwikkel en te behou.
Daarom is die sleutel tot oorlewing om
God se wil te doen. Om uit te vind wat God
se wil is, moet ons hom eers leer ken.
Waarhede wat ons uit die Bybel leer

Ons leer dat God wou hê dat ons Ons leer hoekom ons nou swaarkry.
in die Paradys moes lewe.
Die eerste man, Adam, was ongehoorsaam aan
Hy het die eerste mense, Adam en Eva, geskep God en het die geleentheid om vir ewig te lewe
en hulle in ’n pragtige plek met die naam die vir homself en die res van die mensdom verloor.
tuin van Eden gesit. Hulle was volmaak, en God Die Bybel verduidelik: “Sonde het . . . deur een
het hulle alles gegee wat hulle nodig gehad het mens in die wêreld ingekom en die dood deur
om ’n gelukkige lewe te geniet. Hulle kon vir die sonde, en die dood het so na alle mense
ewig gelewe het. Solank as wat hulle vriende versprei omdat hulle almal gesondig het” (Ro-
met God gebly het, sou hulle nooit sterf nie. meine 5:12). Net soos ’n persoon dalk ’n ge-
Maar hulle het besluit om ongehoorsaam te brek by sy ouers oorgeërf het, het al Adam se
wees aan ’n eenvoudige bevel wat God aan hul- kinders onvolmaaktheid by hom oorgeërf. As
le gegee het. gevolg hiervan word ons oud en sterf ons.

Ons leer wat God alreeds Ons leer hoe ons waardering kan
gedoen het om ons te help. wys vir wat God vir ons gedoen het.
Die Bybel sê: “God het die wêreld so liefgehad Die Bybel sê dat ons ons waardering kan wys
dat hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat vir wat God vir ons gedoen het deur “sy ge-
elkeen wat geloof in hom beoefen, nie vernietig booie te gehoorsaam” (1 Johannes 2:3). Jeho-
sal word nie, maar die ewige lewe kan hê” (Jo- vah God wys liefdevol vir ons wat ons kan doen
hannes 3:16). God het Jesus na die aarde toe om die lewe nou te geniet (Jesaja 48:17, 18,
gestuur om sy lewe vir ons te gee. ’n Indiese voetnoot). God wil nie hê dat ons moet swaar-
man met die naam Prabhakar wat 86 jaar oud kry nie. Hy belowe dat ons nie net nou ’n geluk-
is, sê oor hierdie daad van liefde: “Dit wys Je- kige lewe sal hê nie, maar ook die geleentheid
hovah se intense liefde vir my. Sy liefde het sal hê om vir ewig te lewe as ons sy leiding
my die hoop op ewige lewe gegee.” volg.
1 Volgens die Bybel is God se naam Jehovah.

11
Jy kan die einde van die wêreld
oorleef deur vir God se hulp te
bid en sy wil te doen

LEES GOD SE WOORD, DIE BYBEL, had het. Toe sy die Bybel begin studeer het,
ELKE DAG het sy oor God se bevel geleer om te “vlug vir
seksuele onsedelikheid” (1 Korintiërs 6:18).
Ons eet gereeld kos om aan die lewe te bly.
Maar Jesus het gesê: “Die mens moenie van Sakura het tot God vir krag gebid en kon op-
hou met hierdie slegte gewoonte. Maar sy
brood alleen lewe nie, maar van elke woord
moet nog steeds teen versoekings stry. Sy sê:
wat uit Jehovah se mond kom.” – Matteus
4:4. “As onsedelike gedagtes by my opkom, praat
ek eerlik met Jehovah in gebed omdat ek
Vandag vind ons Jehovah se woorde in die weet dat ek nie op my eie daarteen kan stry
bladsye van die Bybel. Terwyl jy daardie hei- nie. Die krag van gebed het my nader aan Je-
lige boek studeer, sal jy belangrike waarhede hovah laat kom.” Soos Sakura, het miljoene
leer oor wat God in die verlede gedoen het, mense God leer ken. Hy gee vir hulle die krag
wat hy nou doen en wat hy in die toekoms sal wat hulle nodig het om hulle lewe te verander
doen. en op ’n manier te lewe wat hom gelukkig
maak. – Filippense 4:13.
BID TOT GOD VIR HULP
Hoe beter jy God leer ken, hoe meer sal jy
Wat kan jy doen as jy gehoorsaam aan God
“deur God geken” word as ’n kosbare vriend
wil wees, maar dit moeilik vind om op te hou
(Galasiërs 4:9; Psalm 25:14). Dan sal jy die
om dinge te doen wat hy sê verkeerd is? As dit
einde kan oorleef en in God se nuwe wêreld
die geval is, kan dit jou op ’n spesiale manier
kan lewe. Maar hoe sal daardie nuwe wêreld
help as jy God leer ken.
wees? Die volgende artikel sal verduidelik.
Kyk na die voorbeeld van ’n vrou wat ons
Sakura sal noem, wat ’n onsedelike lewe ge-

12 DIE WAGTORING Nr. 2 2021


Die nuwe wêreld
wat naby is!

God het die aarde geskep sodat regverdige Die wêreld is vandag definitief nie die Pa-
mense vir ewig daarop kon lewe (Psalm 37: radys wat God wou hê dit moes wees nie.
29). Hy het die eerste mensepaartjie, Adam Maar God het nie van besluit verander nie.
en Eva, in die pragtige tuin van Eden gesit, Hoe sal God die aarde ’n paradys maak?
en hy het vir hulle en hulle nakomelinge die Soos die vorige artikels gewys het, sal God
verantwoordelikheid gegee om die aarde te nie die aarde vernietig nie. Hy sal eerder
bewerk en daarvoor te sorg. – Genesis 1:28; toelaat dat getroue mense daarop woon.
2:15. Hoe sal toestande op die aarde wees wan-
neer God sy beloftes vervul?

’n Wêreldwye regering In vrede met die natuur


Binnekort, wanneer God se nuwe hemelse rege- Wanneer God se Koninkryk oor die aarde re-
ring oor die mensdom regeer, sal die aarde ’n geer, sal God die klimaat ten volle beheer en dit
gelukkige plek word waar mense saam in een- in volmaakte balans hou (Psalm 24:1, 2). Toe
heid kan lewe en goeie en bevredigende werk Jesus ’n groot storm gekalmeer het, het hy ge-
kan doen. God het Jesus Christus aangestel wys wat hy kan doen met God se krag (Markus
om oor die aarde te regeer. Vandag gee baie 4:39, 41). Wanneer Jesus Christus regeer, sal
heersers nie regtig om vir mense nie. Jesus is daar geen rede wees om bang te wees vir na-
anders omdat hy altyd wil doen wat die beste tuurrampe nie. Onder God se Koninkryk sal
vir mense is. Hy sal met liefde regeer, en hy sal daar vrede tussen die mens en die natuur
’n goedhartige, genadige en regverdige Koning wees. – Hosea 2:18.
wees. – Jesaja 11:4.

Internasionale eenheid
Die aarde se nuwe mensegemeenskap sal nie
verdeel word deur nasionaliteit of ras nie. Alle
mense sal in eenheid lewe (Openbaring 7:9,
10). Alle mense wat op die aarde lewe, sal lief
wees vir God en hulle naaste. Hulle sal in vrede
saamwerk om God se oorspronklike doel te ver-
vul om vir hulle tuiste, die aarde, te sorg.
– Psalm 115:16.
Die beste opvoeding
Die Bybel belowe: “Die aarde sal beslis vol
wees van die kennis van Jehovah” (Jesaja
11:9). Mense wat onder God se Koninkryk lewe,
sal leer uit die oneindige wysheid van hulle
Skepper, Jehovah. Hulle sal ook leer oor die
pragtige dinge wat hy geskep het. Hulle sal nie
hulle kennis gebruik om wapens te bou of om
ander mense seer te maak nie (Jesaja 2:4).
Hulle sal eerder leer hoe om in vrede met me-
kaar te lewe en hoe om vir die aarde te sorg.
– Psalm 37:11.
Volmaakte gesondheid en
oorgenoeg kos Ewige lewe
Almal sal volmaakte gesondheid geniet. Nie- God het hard gewerk om die aarde voor te be-
mand sal siek word, oud word of sterf nie rei sodat ons elke dag die lewe ten volle kan
(Jesaja 35:5, 6). Mense sal ’n pragtige en geniet. Hy wil hê dat die mens vir ewig op die
skoon omgewing geniet soos wat die eerste aarde moet lewe (Psalm 37:29; Jesaja 45:18).
mensepaartjie in die tuin van Eden geniet het. Om dit moontlik te maak, sal God “die dood vir
Net soos in Eden, sal die grond in die nuwe wê- ewig wegneem” (Jesaja 25:8). Die Bybel belo-
reld ’n oorvloed kos voortbring en al die we: “Die dood sal nie meer daar wees nie. Daar
inwoners van die aarde sal oorgenoeg hê (Ge- sal geen getreur, geen gehuil en geen pyn meer
nesis 2:9). Soos God se eertydse nasie Israel, wees nie” (Openbaring 21:4). God sal alle men-
sal almal in die Paradys “genoeg brood hê om se die geleentheid gee om vir ewig te lewe. Hy
te eet”. – Levitikus 26:4, 5. sal hierdie geleentheid gee aan die mense wat
hy sal red wanneer hy hierdie goddelose wêreld
Regte vrede en veiligheid vernietig. Hy sal dit ook gee aan die ontelbare
dooies wat hy ’n opstanding sal gee in die ko-
Onder God se wêreldwye regering sal alle men-
mende nuwe wêreld. – Johannes 5:28, 29;
se vrede geniet en mekaar liefdevol en
Handelinge 24:15.
regverdig behandel. Daar sal nie oorloë en mis-
bruik van mag wees nie, en almal sal hê wat
hulle nodig het. Die Bybel belowe: “Hulle sal
elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vye-
boom sit, en niemand sal hulle bang maak nie.”
– Miga 4:3, 4.

Oorgenoeg behuising en
bevredigende werk
Elke gesin sal ’n huis hê sonder die vrees dat
hulle dit moet verlaat. Ons sal ook al die werk
wat ons doen, geniet. Die Bybel sê dat almal
wat in God se nuwe wêreld lewe, “nie verniet
hard [sal] werk nie”. – Jesaja 65:21-23.
Jy kan nou
al voorberei vir ’n
beter wêreld wat
binnekort kom

Miljoene mense wêreldwyd is nou al Vind uit hoe jy die einde van hierdie
besig om vir die mensdom se nuwe wêreld kan oorleef en binnekort in ’n
begin voor te berei wat so naby is. Al beter wêreld kan lewe. Aanvaar ’n gra-
is hulle onvolmaak, probeer hulle al tis interaktiewe Bybelkursus by een
klaar om die soort mense te wees van Jehovah se Getuies met die boek
wat God in sy nuwe wêreld wil hê. Geniet die lewe vir ewig!
Hoe? Deur oor Jehovah God en die
een wat hy gestuur het, Jesus Chris-
tus, te leer. – Johannes 17:3.

15
IS DIE EINDE VAN
DIE WÊRELD NABY?

Al het mense al baie keer gesê dat die


wêreld tot ’n einde sal kom, het dit nog
nie gebeur nie! So is die einde van die
wêreld ’n fantasie of ’n feit?

WAT SÊ DIE BYBEL?

˘ Hoe sal dit tot ’n einde kom?

˘ Wanneer sal dit gebeur?

˘ Kan jy dit oorleef?

˘ Hoe sal die wêreld ná die einde wees?

Soos ons in hierdie uitgawe bespreek het,


sal die Bybel se antwoorde op hierdie vrae
jou verbaas en vertroos.
Jehovah se Getuies sal bly wees om jou te
help om meer oor God se doel te leer.

STUUR ASSEBLIEF VIR MY ’N KOPIE VAN TAAL _________________________________________________________________________________________________


Geniet die lewe vir ewig! NAAM _______________________________________________________________________________________________
Om meer uit te vind oor die veilige toe- ADRES ______________________________________________________________________________________________
koms wat God belowe, is daar Bybellesse
___________________________________________________________________________________________________________
wat jy kan studeer in hierdie brosjure, uit-
GENIET DIE LEWE gegee deur Jehovah se Getuies en aanlyn Vir posadres sien bladsy 2. Deur hierdie vorm in te vul en te stuur,
VIR EWIG! beskikbaar by www.jw.org/af gee ek toestemming dat Jehovah se Getuies my privaat inligting
’N I N L E I D I N G T O T ’N B Y B E L S T U D I E

kan gebruik om my versoek uit te voer in ooreenstemming met die


Privaatheidsbeleid op jw.org.

s n p
Laai hierdie Bybel aanlyn Gaan na die
wp21.2-AF

tydskrif en vorige beskikbaar in webwerf jw.org


o
230710

uitgawes gratis af honderde tale of gebruik


hierdie kode

You might also like