Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 16

34567

WAT IS
GOD SE
KONINKRYK?
INHOUDSOPGAWE
_____________________________________________________________________________________________________________________ 34567
3 “Laat u Koninkryk kom” – ’n Gebed wat Vol. 141, No. 6 2020 AFRIKAANS
Aantal per uitgawe: 93 281 000
deur miljoene mense opgesê word Beskikbaar in 369 TALE

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ HIERDIE TYDSKRIF, Die Wagtoring, vereer


Jehovah God, die Heerser van die heelal.
4 Hoekom het ons God se Koninkryk Dit vertroos mense met die goeie nuus
dat God se hemelse Koninkryk binnekort
nodig? ’n einde aan alle goddeloosheid sal maak
en die aarde in ’n paradys sal omskep.
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ Dit bevorder geloof in Jesus Christus. Hy
het gesterf sodat ons die ewige lewe kan
6 Wie is die Koning van kry en regeer nou as Koning van God se
Koninkryk. Hierdie tydskrif word vanaf
God se Koninkryk? 1879 uitgegee en is niepolities. Dit erken
die Bybel as die hoogste gesag.
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

8 Wanneer sal God se Koninkryk The Watchtower (ISSN 0043-1087)


May/June 2020 is published by
oor die aarde regeer? Watchtower Bible and Tract Society of
New York, Inc.; Harold L. Corkern, President;
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Mark L. Questell, Secretary-Treasurer;
1000 Red Mills Road, Wallkill, NY
12589-3299, and printed by Watch Tower
11 Wat sal God se Koninkryk doen? Bible and Tract Society of South Africa NPC,
1 Robert Broom Drive East,
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Rangeview, Krugersdorp, 1739.
˘ 2020 Watch Tower Bible and Tract Society
14 Ondersteun God se Koninkryk nou! of Pennsylvania. Printed in South Africa.

_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ Vir SUID-AFRIKA:


Jehovah se Getuies
Privaatsak X2067
16 Wat is God se Koninkryk? Krugersdorp
1740
_________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
Vir ’n volledige lys van adresse regoor
ˆ
die wereld, sien www.jw.org/af/kontak.

s Wil jy hê dat iemand jou moet


besoek of wil jy Bybellesse hê?

Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word
Gaan na www.jw.org/af,
of stuur jou versoek na een
van die adresse hierbo.

deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak. Tensy anders aangedui kom
Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
“Laat u
Koninkryk
kom”
’N GEBED WAT DEUR
MILJOENE MENSE OPGES Ê WORD

Het jy al ooit gebid dat God se Koninkryk moet kom?


Miljoene mense bid al honderde jare lank: “Laat u Koninkryk kom.”
Hoekom bid hulle daarvoor? Omdat Jesus vir sy volgelinge gesê
het om vir God se Koninkryk te bid.
Aan die begin het Jesus se volgelinge nie al- Hoekom het ons God se Koninkryk
les verstaan wat hy oor die Koninkryk gesê nodig?
het nie. Hulle het eenkeer vir hom gevra: Wie is die Koning van God se
“Here, herstel u in hierdie tyd die koninkryk Koninkryk?
vir Israel?” Hulle was seker verbaas toe Jesus
nie vir hulle ’n direkte antwoord gegee het
Wanneer sal God se Koninkryk oor
die aarde regeer?
nie (Handelinge 1:6, 7). Beteken dit dat ons
nie kan uitvind wat God se Koninkryk is en Wat sal God se Koninkryk doen?
wanneer dit sal kom nie? Beslis nie! Hoekom moet ons nou kies om God
Hierdie Wagtoring sal jou help om ant- se Koninkryk te ondersteun?
woorde op die volgende vrae te kry: Wat is God se Koninkryk?

DIE WAGTORING Nr. 2 2020 3


Hoekom het ons God se
Koninkryk nodig?
Toe die eerste mense geskep is, was mens [geheers] tot sy nadeel” (Prediker 8:9).
ons Skepper, wie se naam Jehovah Met ander woorde, wanneer mense oor hul-
leself regeer, sal daar altyd probleme wees.
is, die enigste Heerser. Hy het op ’n
liefdevolle manier regeer. Hy het ’n MENSE BEGIN REGEER
pragtige tuin in Eden gemaak waar Die eerste menseheerser wat in die Bybel ge-
mense kon woon. En hy het vir hulle noem word, is Nimrod. Hy het teen Jehovah
gerebelleer en gewys dat hy nie wil hê dat Je-
oorgenoeg kos gegee. Hy het ook vir
hovah oor mense moet regeer nie. Van Nim-
mense werk gegee wat hulle sou ge- rod se tyd af het magtige mense hulle gesag
niet (Genesis 1:28, 29; 2:8, 15). Men- misbruik. Ongeveer 3 000 jaar gelede het die
se sou vrede geniet het as hulle toe- wyse koning Salomo geskryf: “Ek het die tra-
gelaat het dat God liefdevol oor ne van die onderdruktes gesien, en daar was
niemand om hulle te vertroos nie. Hulle on-
hulle regeer.
derdrukkers het die mag gehad.” – Prediker
Die Bybel wys dat ’n opstandige engel, wat la- 4:1.
ter Satan die Duiwel genoem is, gesê het dat Ons het vandag dieselfde probleem. In
God nie die reg het om oor mense te regeer 2009 het ’n publikasie van die Verenigde Na-
nie. Hy het gesê dat mense gelukkiger sou sies gesê dat dit al hoe duideliker word dat
wees as God nie oor hulle regeer en hulle lei die slegte manier waarop mense regeer “een
nie. Ongelukkig het ons eerste ouers, Adam van die hoofredes is vir al die slegte dinge in
en Eva, Satan se voorbeeld gevolg en teen die wêreld”.
God gerebelleer. – Genesis 3:1-6; Openbaring
TYD VIR AKSIE!
12:9.
Die wêreld het beter heersers en ’n beter re-
Adam en Eva het God as hulle Heerser ver-
gering nodig. En dit is wat ons Skepper belo-
werp, en daarom kon hulle nie meer in die Pa-
we het!
radys bly nie. Hulle het ook die kans verloor
om vir ewig te lewe met volmaakte gesond- God het ’n Koninkryk, of regering, gevorm
heid (Genesis 3:17-19). Hulle besluit het ook wat alle menseregerings sal vervang, en “dit
’n uitwerking gehad op die kinders wat hulle alleen sal vir ewig bestaan” (Daniël 2:44). Dit
later gehad het. Die Bybel sê dat “sonde . . . is die Koninkryk waarvoor miljoene mense al
in die wêreld ingekom [het] en die dood deur lank bid (Matteus 6:9, 10). Maar God sal nie
die sonde” omdat Adam gesondig het (Ro- die heerser van hierdie regering wees nie. Hy
meine 5:12). Sonde het nog ’n ernstige pro- het eerder ’n Heerser aangestel wat voorheen
bleem veroorsaak: “Die mens [het] oor die as ’n mens gelewe het. Wie het God gekies?

4 DIE WAGTORING Nr. 2 2020


Toe God regeer het,
was daar vrede en
eenheid onder alles
wat hy geskep het

Die eerste mense


het God as hulle
Heerser verwerp

Nimrod het teen God


gerebelleer

Selfs die beste mensere-


gerings kon dit nie regkry
om mense se ernstige
probleme op te los nie
Wie is die
Koning van God
se Koninkryk?
God het ’n hele paar Bybelskrywers
besonderhede laat neerskryf wat die
Een identifiseer wat die Koning van God
se Koninkryk sou word. Kom ons kyk na
’n paar van hierdie besonderhede.
Hy sou deur God gekies word. “Ek het self my
koning ingehuldig . . . Ek sal nasies as jou erfdeel
gee, en die eindes van die aarde as jou besit-
ting.” – Psalm 2:6, 8.
Hy sou ’n erfgenaam van koning Dawid wees.
“’n Kind is vir ons gebore, ’n seun is aan ons ge-
gee . . . Sy heerskappy sal bly uitbrei, en daar sal
geen einde aan vrede wees nie. Hy sal op die
troon van Dawid sit en oor sy koninkryk regeer.
Jesus Christus
Hy sal dit stewig vestig.” – Jesaja 9:6, 7. – Die perfekte Heerser
Hy sou in Betlehem gebore word. “O Betlehem In die hele geskiedenis het net een
. . . uit jou sal daar vir my die een kom wat heer- persoon by die beskrywing van ’n
ser . . . sal wees. . . . Sy grootheid [sal] tot aan perfekte Heerser gepas, en daardie
die eindes van die aarde reik.” – Miga 5:2, 4. persoon is Jesus Christus. Om die
waarheid te sê, ’n engel het vir sy
Hy sou deur mense verwerp en doodgemaak ma, Maria, gesê: “God sal hom die
word. “Daar is op hom neergesien, en ons het troon van sy vader Dawid gee, . . .
hom as onbelangrik beskou. . . . Hy is vir ons en daar sal geen einde aan sy Ko-
oortreding deurboor. Weens ons sondes het hy ninkryk wees nie.” – Lukas 1:31-33.
verskriklik gely.” – Jesaja 53:3, 5.
Jesus was nooit ’n heerser op die
Hy sou uit die dood opgewek word en ’n be- aarde nie. Hy gaan eerder uit die
langrike posisie ontvang. “U sal my nie in die hemel oor mense regeer as Koning
Graf los nie. U sal nie toelaat dat u lojale kneg in van God se Koninkryk. Wat maak
hom die perfekte Heerser? Kom ons
die graf bly nie. . . . Daar is geluk aan u regter-
kyk na wat Jesus gedoen het toe hy
hand, vir ewig.” – Psalm 16:10, 11. op die aarde was.

6
˘ Jesus het vir mense omgegee. Jesus het kan wees as ons leer wat God wil hê ons
almal gehelp, mans en vrouens, jonk en oud, moet doen en dit dan doen. – Lukas 11:28.
maak nie saak wat hulle agtergrond of sta-
tus was nie (Matteus 9:36; Markus 10:16). ˘ Jesus het mense geleer om ander lief te
Toe ’n melaatse man hom gesmeek het: “As hê. Jesus se woorde en dade was kragtig en
u net wil, kan u my gesond maak”, het Jesus het mense se harte geraak. “Die skare [was]
vir hom jammer gevoel en hom gesond ge- verstom oor die manier waarop hy geleer
maak. – Markus 1:40-42. het, want hy het hulle geleer soos iemand
wat gesag het” (Matteus 7:28, 29). Hy het
˘ Jesus het ons geleer hoe om God gelukkig hulle geleer om hulle vyande lief te hê. Hy het
te maak. Hy het gesê: “Julle kan nie slawe selfs gebid vir party van die mense wat ver-
van God en van Rykdom wees nie.” Hy het antwoordelik was vir sy dood en gesê: “Va-
ook gesê dat ons ander moet behandel soos der, vergewe hulle, want hulle weet nie wat
ons behandel wil word – ’n reël wat die Goue hulle doen nie.” – Matteus 5:44; Lukas 23:34.
Reël genoem word. En hy het gewys dat God
nie net belangstel in wat ons doen nie, maar Jesus is beslis gekwalifiseerd om ’n goeie,
ook in hoe ons dink en voel. So as ons God liefdevolle Wêreldheerser te wees wat an-
gelukkig wil maak, moet ons ons diepste ge- der wil help. Maar wanneer begin hy re-
voelens beheer (Matteus 5:28; 6:24; 7:12). geer?
Jesus het gesê dat ons net regtig gelukkig

DIE WAGTORING Nr. 2 2020 7


Wanneer sal God
se Koninkryk
oor die aarde 1 OORLOË
regeer? In 1914 het ’n oorlog begin wat meer mense
en meer plekke geaffekteer het as enige an-
der oorlog! Baie geskiedkundiges het die
jaar 1914 ’n keerpunt in die geskiedenis ge-
Party van Jesus se getroue volge- noem omdat die heel eerste wêreldoorlog
linge wou weet wanneer God se Ko- in daardie jaar begin het. Dit was die eerste
ninkryk sou begin regeer. Jesus het keer dat tenke, lugbomme, masjiengewere,
giftige gasse en ander dodelike wapens op
vir hulle gesê dat hulle nie sou weet so ’n groot skaal gebruik is. En toe, gedu-
presies wanneer dit oor die aarde rende die tweede wêreldoorlog, is atomiese
sou begin regeer nie (Handelinge 1: wapens vir die eerste keer gebruik. Vanaf
6, 7). Maar vroeër het hy vir hulle ge- 1914 was daar oorloë op die een plek ná die
ander, en miljoene mense is in daardie oor-
sê dat sy volgelinge sou “weet dat loë doodgemaak.
die Koninkryk van God naby is” en
dat dit tyd was vir die Koninkryk om
oor die wêreld te begin regeer wan-
neer hulle sekere dinge op dieselfde
tyd sien gebeur. – Lukas 21:31.

WATTER DINGE HET JESUS GESÊ


SOU GEBEUR?
2 AARDBEWINGS
Jesus het gesê: “Nasie sal teen nasie op-
staan en koninkryk teen koninkryk. Daar sal Volgens die Britannica Academic is daar
groot aardbewings wees, en voedseltekorte elke jaar ongeveer 100 aardbewings wat
en vreeslike siektes op die een plek ná die an- groot genoeg is om “groot skade” te veroor-
der” (Lukas 21:10, 11). Wanneer al hierdie saak. En die Amerikaanse Departement van
dinge op dieselfde tyd gebeur, sou dit aandui Geologiese Opnames sê dat ons omtrent 16
groot aardbewings per jaar kan verwag as
dat “die Koninkryk van God naby is”. Sien
’n mens kyk na al die rekords wat gehou is
ons dat al hierdie dinge vandag wêreldwyd en
(vanaf omtrent die jaar 1900). Party glo dat
op dieselfde tyd gebeur? Kyk na die bewyse.
dit nou maar net lyk asof daar meer aard-
bewings is omdat daar nou beter maniere
is om te sien waar aardbewings plaasgevind
het. Maar die feit is dat groot aardbewings
regoor die wêreld nou meer pyn, lyding en
sterftes veroorsaak as ooit tevore.

DIE WAGTORING Nr. 2 2020


3 VOEDSELTEKORTE 4 SIEKTES EN
EPIDEMIES
Regoor die wêreld word voedseltekorte
veroorsaak deur oorloë, korrupsie, ernsti- ’n Publikasie van die
ge ekonomiese probleme, swak bestuur Wêreldgesondheidsorganisasie sê: “Daar was
van die landboubedryf of ’n gebrek aan alreeds baie groot epidemies gedurende die
beplanning vir uiterste weerstoestande. 21ste eeu. Ou siektes, soos cholera, builepes en
Volgens die verslag van die Wêreldvoed- geelkoors, het teruggekom, en nuwes het ont-
selprogram vir 2018 het 821 miljoen men- staan, soos EARS (ernstige akute respiratorie-
se regoor die wêreld nie genoeg kos om se sindroom), pandemiese griep, MERS (Midde-
te eet nie, en 124 miljoen van hulle ly erg Oosterse respiratoriese sindroom), Ebola en die
honger. Ondervoeding lei elke jaar tot die Zika-virus.” Die COVID-19-pandemie is die nuut-
dood van sowat 3,1 miljoen kinders. In ste. Al het wetenskaplikes en dokters baie oor
2011 was dit die oorsaak van ongeveer siektes uitgevind, kon hulle dit nie regkry om ’n
45 persent van alle kindersterftes wêreld- einde te maak aan alle siektes nie.
wyd.

5 ’N WÊRELDWYE
PREDIKINGSWERK
Jesus het nog ’n deel van die teken gegee toe
hy voorspel het: “Hierdie goeie nuus van die
Koninkryk sal oor die hele bewoonde aarde ver-
kondig word as ’n getuienis vir al die nasies,
en dan sal die einde kom” (Matteus 24:14). Al
is daar vandag so baie verskriklike probleme in
die wêreld, verkondig meer as agt miljoen men-
se uit alle nasies die goeie nuus van God se Ko-
ninkryk in 240 lande en in meer as 1 000 tale.
So iets het nog nooit in die geskiedenis gebeur
nie.

DIE WAGTORING Nr. 2 2020 9


WAT BETEKEN DIE TEKEN VIR ONS? God sy Seun, Jesus Christus, as Koning aan-
gestel (Psalm 2:2, 4, 6-9). God se Koninkryk
Alles wat Jesus oor die teken gesê het, ge-
sal binnekort oor die aarde regeer, en dit sal
beur vandag. Hoekom moet ons daarin be-
alle ander regerings verwyder en die aarde ’n
langstel? Want Jesus het gesê: “Wanneer jul-
paradys maak waar mense vir ewig kan lewe.
le hierdie dinge sien gebeur, [moet julle]
weet dat die Koninkryk van God naby is.” Binnekort sal die volgende woorde van Je-
– Lukas 21:31. sus se modelgebed vervul word: “Laat u Ko-
ninkryk kom. Laat u wil plaasvind op die aar-
Die teken wat Jesus gegee het en bereke-
de, net soos in die hemel” (Matteus 6:10).
ninge wat op die Bybel gebaseer is, help ons
Maar wat doen die Koninkryk vandat dit in
om te sien dat God sy Koninkryk in 1914 in
1914 begin regeer het? En waarna kan ons uit-
die hemel gevorm het. In daardie jaar het
sien wanneer die Koninkryk oor die hele aar-
1 Vir inligting oor die jaar 1914, sien les 32 in die boek Geniet die de begin regeer?
lewe vir ewig!, uitgegee deur Jehovah se Getuies.

Binnekort sal die Koninkryk


seker maak dat God se wil
op die aarde sal plaasvind

10
Wat sal God se
Koninkryk doen?
Jesus het sy dissipels geleer om te bid dat die Koninkryk moet kom.
Hy het geweet dat die verskriklike dinge wat op die aarde gebeur,
nie God se wil is nie en dat God se Koninkryk die enigste regering is
wat hierdie probleme kan oplos. Wat sal God se Koninkryk doen?

WAT GOD SE KONINKRYK Al word toestande op die aarde al hoe sleg-


ALREEDS GEDOEN HET ter, het Jesus as Koning van God se Konink-
ryk, dinge gedoen om mense regoor die aar-
In die vorige artikel het ons die teken
de te help. As gevolg van die wêreldwye
bespreek wat Jesus gegee het. Daardie teken
Bybelonderrigtingswerk wat Jesus voorspel
bewys dat God se Koninkryk alreeds in die
het, leer baie mense Bybelwaarhede en pas
hemel bestaan met Jesus Christus as Koning.
hulle dit in hulle lewe toe (Jesaja 2:2-4).
Volgens die Bybel sou Jesus Satan en sy Miljoene mense het geleer om hulle gesinsle-
demone uit die hemel gooi wanneer hy begin we te verbeter en om nie toe te laat dat werk
regeer. Nou het hulle net ’n invloed op wat of materiële dinge die belangrikste in hulle
op die aarde gebeur, en dit is een van die re- lewe word nie. Hulle leer hoe om hulle lewe
des hoekom dinge vanaf 1914 so sleg geword nou te verbeter en word die soort mense oor
het. – Openbaring 12:7, 9. wie God wil hê sy Koninkryk moet regeer.

11
God se Koninkryk sal al die skade regmaak wat menseregerings duisende
jare lank veroorsaak het. Dit sal vir mense die volgende gee:

VOLMAAKTE GESONDHEID VREDE EN VEILIGHEID

WAT SAL GOD SE KONINKRYK ˘ Dit sal ’n einde maak aan alle regerings.
VOLGENDE DOEN? God se Koninkryk sal ’n einde maak aan
Al regeer Jesus alreeds in die hemel, regeer alle menseregerings. – Openbaring 19:15,
17, 18.
mense nog steeds op die aarde. Maar God
het vir Jesus gesê: “Gaan tussen jou vyande ˘ Dit sal slegte mense vernietig. Wat van
in en onderwerp hulle” (Psalm 110:2). Jesus mense wat weier om op te hou om slegte
sal binnekort al sy vyande heeltemal vernie- dinge te doen en wat weier om God te ge-
tig en verligting bring vir dié wat God gewil- hoorsaam? “Goddelose mense sal van die
lig gehoorsaam. aarde af uitgeroei word.” – Spreuke 2:22.
Binnekort sal God se Koninkryk die vol- ˘ Dit sal ’n einde maak aan Satan en die de-
gende doen: mone. Satan en die demone sal “die na-
sies nie meer [kan] mislei” nie. – Openba-
˘ Dit sal valse godsdienste vernietig. Gods- ring 20:3.
dienste wat leuens oor God vertel het en
die lewe vir mense moeilik gemaak het, sal Hoe sal al hierdie dinge mense help wat
vernietig word. Die Bybel beeld valse God se Koninkryk aanvaar?
godsdiens as ’n prostituut uit. Wanneer
dit vernietig word, sal dit baie mense skok.
– Openbaring 17:15, 16.

12 DIE WAGTORING Nr. 2 2020


WERK WAT HULLE GENIET ’N SKOON OMGEWING

WAT GOD SE KONINKRYK VIR MENSE ˘ Dit sal vir mense werk gee wat hulle ge-
SAL DOEN niet. “Dié wat ek uitgekies het, sal die werk
van hulle hande ten volle geniet. Hulle
Wanneer Jesus as Koning in die hemel
sal nie verniet hard werk nie.” – Jesaja 65:
regeer, sal hy kan doen wat geen mense-
22, 23.
heerser ooit kon nie. Hy sal gehelp word deur
144 000 ander heersers wat uit die mensdom ˘ Dit sal omgewingsprobleme oplos. “Die
gekies is (Openbaring 5:9, 10; 14:1, 3). Hy sal wildernis en die dorre land sal juig, en
seker maak dat God se wil hier op die aarde die woestyn sal vreugdevol en vol blomme
gedoen word. Wat sal God se Koninkryk vir wees.” – Jesaja 35:1.
die mense op die aarde doen? ˘ Dit sal mense leer wat hulle moet doen
˘ Dit sal ’n einde maak aan siekte en die
om vir ewig te lewe. “Dít beteken die ewi-
dood. “Geen inwoner sal sê: ‘Ek is siek’ ge lewe, dat hulle kennis inneem van u, die
nie”, en “die dood sal nie meer daar wees enigste ware God, en van die een wat u uit-
nie”. – Jesaja 33:24; Openbaring 21:4. gestuur het, Jesus Christus.” – Johannes
17:3.
˘ Dit sal ware vrede en veiligheid bring.
“Die vrede van jou kinders sal oorvloedig God wil hê dat jy hierdie seëninge moet ge-
wees”, en “hulle sal elkeen onder sy win- niet (Jesaja 48:18). Die volgende artikel sal
gerdstok en onder sy vyeboom sit, en nie- verduidelik wat jy nou al kan doen as jy hier-
mand sal hulle bang maak nie”. – Jesaja die wonderlike toekoms wil hê.
54:13; Miga 4:4.

DIE WAGTORING Nr. 2 2020 13


Ondersteun God se
Koninkryk nou!
Sê nou ’n verwoestende orkaan Soek God se Koninkryk eerste. Dit beteken
gaan jou gebied tref. Die regering dat God se Koninkryk vir ons belangriker as
enige iets anders moet wees (Matteus 6:25,
stuur die volgende dringende waar-
32, 33). Hoekom? Want mense kan nie die
skuwing uit: “VLUG! GAAN NA ’N mensdom se probleme oplos nie. Net God se
VEILIGE PLEK!” Wat moet jy doen? Koninkryk kan dit regkry.
Jy moet na ’n veilige plek toe gaan.
Soek sy regverdigheid. Ons moet ons bes
probeer om volgens God se regverdige wette
In ’n sekere sin gaan ons almal getref word
en beginsels te lewe. Hoekom? Want as ons
deur ’n verwoestende “storm”, wat Jesus ’n
self besluit wat reg en verkeerd is, sal dit sleg-
“groot verdrukking” genoem het (Matteus
te gevolge hê (Spreuke 16:25). Maar wan-
24:21). Ons kan nie van hierdie storm af weg-
neer ons volgens God se standaarde lewe,
kom nie. Maar ons kan iets doen om onsself
maak ons God gelukkig en sal ons gelukkiger
te beskerm. Wat kan ons doen?
wees. – Jesaja 48:17, 18.
Jesus het die volgende raad in sy Bergpre-
Hou aan om God se Koninkryk en sy regver-
dikasie gegee: “Hou dan aan om eers [God
digheid eerste te soek. Jesus het gewaarsku
se] Koninkryk en sy regverdigheid te soek”
dat party se aandag dalk afgelei sal word en
(Matteus 6:33). Hoe doen ons dit?
dat hulle sal dink dat hulle sekuriteit kan
vind deur soveel geld as moontlik te maak.
Ander laat dalk toe dat bekommernisse van

Regoor die wêreld


het miljoene mense
dinge gedoen om
God se Koninkryk
te ondersteun
Luister na die goeie nuus Studeer die Bybel
1 van die Koninkryk 2 deeglik

14
die lewe hulle so oorweldig dat hulle nie tyd het die goeie nuus oor die Koninkryk bekend
het om God se Koninkryk te soek nie. – Mat- gemaak in hulle deel van die wêreld (Kolos-
teus 6:19-21, 25-32. sense 1:23). Doen enige iemand dit vandag?
Maar Jesus het belowe dat dié wat God se Ja! Jehovah se Getuies besef dat God se
Koninkryk ondersteun, nou sal hê wat hulle Koninkryk binnekort ’n einde aan hierdie
nodig het en in die toekoms wonderlike seë- wêreldstelsel gaan maak. Daarom doen hulle
ninge sal geniet. – Matteus 6:33. alles wat hulle kan om te doen wat Jesus ge-
sê het: “Hierdie goeie nuus van die Konink-
Al was God se Koninkryk en sy regverdig-
ryk sal oor die hele bewoonde aarde verkon-
heid vir Jesus se dissipels in die eerste eeu
dig word as ’n getuienis vir al die nasies, en
belangriker as enige iets anders, het hulle nie
dan sal die einde kom.” – Matteus 24:14.
die einde van pyn en swaarkry in hulle leef-
tyd gesien nie. Maar hulle was beskerm. Hoe? Hoe sal jy op die goeie nuus reageer? Ons
moedig jou aan om soos die mense te wees
Hulle het volgens God se regverdige stan-
wat in die eerste eeu in die Masedoniese stad
daarde gelewe, en dit het hulle beskerm teen
Berea gewoon het. Toe die apostel Paulus vir
die probleme wat dié gehad het wat geïgno-
hulle van die goeie nuus van die Koninkryk
reer het wat God gesê het. Hulle sterk geloof
vertel het, het hulle sy boodskap “gretig aan-
dat die Koninkryk sou kom, het hulle gehelp
vaar”. Toe het hulle “die Skrif . . . deeglik on-
selfs toe hulle deur baie moeilike tye in die
dersoek” om seker te maak dat wat hulle
lewe gegaan het. En God het hulle “die krag
gehoor het die waarheid is, en hulle het toe-
wat bo die normale is” gegee sodat hulle hul-
gepas wat hulle geleer het. – Handelinge 17:
le probleme kon hanteer. – 2 Korintiërs 4:7-9.
11, 12.
SAL JY GOD SE KONINKRYK
Jy kan dieselfde doen. As God se Konink-
EERSTE SOEK?
ryk en sy regverdigheid vir jou belangriker as
Christene in die eerste eeu was gehoorsaam enige iets anders is, sal jy nou beskerm word
aan Jesus se bevel om die Koninkryk die be- en in die toekoms vir ewig vrede en veiligheid
langrikste ding in hulle lewe te maak. Hulle geniet.

Om meer oor die bedry-


wighede van Jehovah se
Getuies uit te vind, besoek
ons webwerf, jw.org/af.
Dit het inligting in meer as
1 000 tale.
Assosieer met mense wat Wys vir God dat jy
3 die Koninkryk ondersteun 4 hom wil dien

15
WAT IS GOD
SE KONINKRYK?
Baie mense bid dat God se Koninkryk moet
kom, maar het jy al ooit gewonder wat God
se Koninkryk is en wat dit sal doen?

KYK NA WAT DIE BYBEL SÊ:

Wat is God se Koninkryk?


Dit is ’n hemelse regering waarvan Jesus Christus
die Koning is. – Jesaja 9:6, 7; Matteus 5:3;
Lukas 1:31-33.

Wat sal God se Koninkryk doen?


Dit sal ’n einde maak aan alle slegte dinge en
vir mense vir ewig vrede op die aarde bring.
– Daniël 2:44; Matteus 6:10.

Wat beteken dit om die Koninkryk eerste


te soek?
Dit beteken om God se Koninkryk te ondersteun
en te vertrou dat net die Koninkryk toestande
op die aarde sal maak soos God dit wil hê.
– Matteus 6:33; 13:44.

STUUR ASSEBLIEF VIR MY ’N KOPIE VAN TAAL _________________________________________________________________________________________________


Geniet die lewe vir ewig! NAAM _______________________________________________________________________________________________
ADRES ______________________________________________________________________________________________
Vir meer inligting oor God se Koninkryk,
___________________________________________________________________________________________________________
sien les 31 van hierdie boek, uitgegee deur
GENIET DIE LEWE
Jehovah se Getuies en aanlyn beskikbaar Vir posadres sien bladsy 2. Deur hierdie vorm in te vul en te stuur,
VIR EWIG! gee ek toestemming dat Jehovah se Getuies my privaat inligting
B Y B E L L E S S E WAT J O U K A N H E L P by www.jw.org/af
kan gebruik om my versoek uit te voer in ooreenstemming met die
Privaatheidsbeleid op jw.org.

s n p
Laai hierdie Bybel aanlyn Gaan na die
wp20.2-AF

tydskrif en vorige beskikbaar in webwerf jw.org


o
230410

uitgawes gratis af honderde tale of gebruik


hierdie kode

You might also like