Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

3 Dag Dieet

DAG 1:

Ontbyt:

Swart tee/koffie,

½ grapefruit (pomelo) (of 1kop onversoete pomelosap)

1 sny roosterbrood

2 teel grondboontjiebotter

Middagete:

½ k tuna in water:

1 sny roosterbrood

swart tee/koffie.

Aandete:

30 g enige koue vleis

1 kop groen bone

1 kop beet

1 klein appel

1 kop vanielje roomys (lae vet)


DAG 2:

Ontbyt:

1 gekookte eier

1 sny roosterbrood

½ piesang

swart tee/koffie.

Middagete:

1 kop maaskaas

6 soutbeskuitjies

Aandete:

2 weense worsies

1 kop broccoli

½ kop wortels

½ piesang

½ kop vanielje roomys (lae vet)


DAG 3:

Ontbyt:

5 soutbeskuitjies

1 sny cheddar kaas

1 klein appel

swart tee/koffie.

Middagete:

1 gekookte eier

1 sny roosterbrood

Aandete:

1 kop tuna in water

1 kop beet

½ kop blomkool

½ klein spanspek( of een kop onversoete spanspeksap)

½ kop vanielje roomys. (laevet)

• Daagliks 8 glase water

• Die diëet werk volgens ’n chemiese afbreking en is beproef. Geen variëring van die kossoort in die
diëet nie. Sout en peper kan gebruik word... maar geen speserye nie. Waar geen hoeveelheid in die
diëet aangegee word nie... mag eie diskresie gebruik word... maar matig.

• Die dieet moet vir 3 dae per week gevolg word. In die drie dae sal jy 4 kg gewig verloor. Na drie dae
van die dieet kan jy normaal eet... maar nie te veel nie.Jy kan tot 18 kg in n maand verloor... AS JY
BY DIE DIEET BLY.

• NB: Roosterbrood moet droog wees... geen smeersels. Soutbeskuitjies is Tuc,Pitz.

• Tuna, boontjies en groente kan geblik wees... dit is nie nodig vir vars groente nie.

You might also like