Download as rtf, pdf, or txt
Download as rtf, pdf, or txt
You are on page 1of 2

Pointillisme is 'n verftegniek waarin klein, afsonderlike spikkels kleure in patrone aangewend word om 'n

beeld te vorm. Die tegniek berus op die kyker se vermoe om met hul oe en verstand die spikkels in 'n
meer volledige kleurbeeld te omskep.

Die kunstenaars George Seurat en Paul Signat het hierdie tegniek wat sy oorsprong in Impressionisme het
in 1886 ontwikkel.

Slegs enkele kunstenaars gebruik hierdie tegniek en word veral in werke van Seurat, Signat en cross
gesien.

Vernaamste kunswerke

You might also like