Download as rtf, pdf, or txt
Download as rtf, pdf, or txt
You are on page 1of 3

Tiaan Viviers

Graad 8/6
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Kwartaal 2 Projek Assesseringstaak
___________________________________________________________________________

1. TIAAN SE MOTORBOOT HERSTELDIENSTE

Die diens wat my onderneming verskaf is die herstel aan boot motors, veselglas herstel werk en   
algemene interior en exterior onderhoud- en herstel werk aan veselglas bote.

2. Kapitaal as produksie faktor.

Wanneer ekonome na kapitaall verwys, behels dit gewoonlik fisiese items soos toerusting,
geboue en masjinerie wat benodig word in die bedryf van ‘n besighed.

Kapitaal vorm deel van die vier faktore van produksie.

Kapitaal is die geld en ander bates wat nodig is om 'n onderneming te begin en dienste en
goedere aan kliente te lewer.

Die eienaar gebruik sy eie kapitaal en kan nog kapitaal leen indien eie kapitaal wat reeds
beskikbaar is nie voldoende is vir die kapitaal behoeftes van die besigheid.

Geleende of eie kapitaal word dus gebruik om 'n besigheid tot stand bring en om bedrywighede
in stand te hou.

Geleende kapitaal is geld of ander bates wat die eienaar van besighede (banke), beleggers
(familie, ander besighede of finansiele instantsies) leen. Die kapitaal verskaffers glo dus dat die
besigheid winsgewend sal wees ten einde hul geleende kapitaal te laat groei of terug te laat
betaal.

3. Die hoeveelheid kapitaal wat nodig sal wees om die onderneming te begin hang af van die grote,
soort en stadium van die besigheid.

Item Kapitale bedrag


Werkswinkel Gehuurde perseel, dus geen kapitale uitgawe
Bedryfstoerusting
- bv. Boor, gereedskap, sweismasjien, lug R50 000.00
kompressor
Kantoor- en ander toerusting
- Bv. Kasregister, yskas, mikrogolf, yskas, R50 000.00
rekenaars, lessenaars, stoele
Verbruikers artikels
- bv. Enjin olie, smeermiddels, veselglas, R30 000.00
materiaal, verf
4. Arbeid as 'n produksie faktor.

Arbeid is die fisiese en verstandelike bydrae wat mense gebruik om goedere en dienste te
lewer.    Dit is die fisiese hande werk van arbeiders sowel as die breinkrag van bestuurder en
toesighouers.

Arbeiders verskaf dus die mense-energie en verstandelike vaardighede wat kapitaal en


grondstowwe kombineer om 'n onderneming sukselsvol te bestuur en goedere en dienste te
verskaf.

5. My diensonderneming gaan van al 3 soorte arbeids katagoriee arbeiders nodig he:


- Ongeskoolde arbeid, behels eenvoudige pligte wat min of geen ervaring
vereis nie.
- Semi-geskoolde arbeid, besit oor meer opleiding en ervaring as
ongeskoolde arbeiders.    Hierdie arbeiders kan werk verrig met eenvoudige
masjiene en gereedskap.
- Geskoolde arbeid, het spesiale vaardighede, kennis en opleiding.

Die arbeiders wat ek in diens gaan neem sluit in:

2x Ongeskoolde arbeiders: - Domestiese skoonmaker wat pligte in sluit soos om


kantore en toilette skoon te maak, vee en tee te
maak vir kantoor werkers.   
- Algemene werkswinkel werker wat pligte insluit soos om
die werkswinkel skoon te hou sowel as om gereedskap weg
te pak en te bring soos nodig.

4x Semi-geskoolde arbeider - Kantoor assitent, moet rekenaarvaardig, telefone


antwoord, ontvangs doen, liasering en 'n algemene
kantoor kan handhaaf.
- 'n Debiteure / Krediteure klerk
- 'n Leerling stofeerder vir die herstel van die interior van
kajuit bote
-'n Leerling veselglas werker / Spuit verwer vir die exterior
herstel werke.

1x Geskoolde arbeider - 'n Motorboot werktuigkundige vir die meganiese werke en


herstel van 'n motor.

6. Sien aangehegte brondokumente

 Kontantfaktuur
 Kwitansie
 Bankdepositostrokie
 Kasregisterstrokies & Kasregisterrolle
 Tjeks & Tjekteenblaaidjies
 Bankstate

You might also like