Ebw Taak KWRT 3

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 3

Tiaan Viviers (gr:8’6’)

EBW Taak: Kwartaal 3


Inhandig: 17 Augustus 2018
Gevallestudie 1
a) Beauty Rall sal die sakeonderneming besit.
b) Beauty Rall sal self die onderneming bestuur.
c) Beauty Rall sal self die nodige hulpbronne verskaf en sy
gaan haar huis as sekuriteit vir n lening gebruik.
d) Beauty Rall sal die winste ontvang en daaruit sal sy lone
en besigheids uitgawes betaal.
e) Beauty Rall want sy is die eienaar van die sake
onderneming.
f) Alleenhandelaar.
Gevallestudie 2
a) Dave Peterson en Fatima Pillay gaan die onderneming
besit.
b) Dave en Fatima gaan die bestuur van die onderneming
deel.
c) Dave en Fatima gaan hulle vaardighede saamspan om
hul eie onderneming te begin.
d) Dave en Fatima wil hul winste en verliese in die
onderneming deel. Volgens die ooreenkoms tussen die
vennote.
e) Dave en Fatima ,want hulle is die vennote.
f) Vennootskap.
Gevallestudie 3
a) Peter Rail yen 2 van sy vriende afkomstig van die selfde
maatskappy.
b) Al 3 die lede sal die onderneming bestuur.
c) Die 3 lede gaan self die nodige hulpbronne verskaf.
d) Die winste sal in hierdie geval gelykop deur die 3 lede
verdeel word.
e) Die besigheid ,want die lede se persoonlike besittings
word beskerm hulle afsonderlik is van die besigheid wat
hulle besit
f) Beslote Korporasie (BK)
Gevallestudie 4
a) Skoon en Blink Skoonmaakdienste sal deur die
aandeelhouers besit word.
b) Die onderneming sal deur direkteure bestuur word.
c) Deur ander mense adele in die onderneming gee kan
hulle fondse kry in die vorm van kapitaal en vaardighede
wat nodig is om die onderneming uit te brei.
d) Wins sal verdeel aan die aandeelhouers as dividende per
aandeel afhangende van die getal aandele.
e) Die aandeelhouers en hulle kan slegs dit verloor wat
hulle in die maatskappy belê het.
f) Privaat maatskappy (Edms.) (Bpk.)
Gevallestudie 5
a) Patience Kunene het aandele gekoop in M-Net. Daar is
geen beperking tot die hoeveelheid aandeelhouers nie.
b) Die maatskappy word deur n minimum van 3 direkteure
bestuur.
c) Die maatskappy verkoop aandele om die nodige
hulpbronne te kry.
d) Die aandeelhouers en dit sal dividende verdeel word.
e) Die aandeelhouers en hulle kan net dit verloor wat hulle
in die besigheid belê het.
f) Openbare maatskappy (Bpk.)

You might also like