Download as pdf or txt
Download as pdf or txt
You are on page 1of 3

19 Mei 2022 Nuusbrief no.

17

12 Januarie 2023 Nuusbrief no. 1


4 Mei 2023 Nuusbrief no. 15

Koop jou veldfliekkaartjie nou!


Uit die hoof se pen... KRIEKET
Ouers, ons is baie bekommerd oor Eksamenrooster
die veiligheid van ons kinders as dit
by uitkomtyd kom. Die verkeersreëls DATUM VAK
word oortree en ons vra asb. vir die
ouers om geduldig te wees wanneer 31 Mei Geskiedenis (Gr. 4 en 6)
hulle, hul kinders kom oplaai. Geografie (Gr. 5 en 7)
In Uniestraat is daar ‘n geelstreep 1 Junie Wiskunde
geverf vir die op- en aflaai van
2 Junie Afrikaans
leerders wat met bussies ry .
Maak ook asb. van die parkeerarea 5 Junie NW (Gr. 4,5 en 6)
oorkant die skool in Uniestraat EBW (Gr. 7)
gebruik. 6 Junie Tegnologie (Gr. 7)
Kom ons hou ons kinders veilig.
7 Junie Engels
Baie sterkte met die vele aktiwitiete
wat die naweek plaasvind. 8 Junie Geskiedenis (Gr. 5 en 7)
Ondersteun asb. die veldfliek; kom Geografie (Gr. 4 en 6)
ons maak ook weer ‘n groot sukses 9 Junie Kuns en Kultuur (Gr. 7) RUGBY
van hierdie projek. Eerste span: Wildeklawer 2023
12 Junie NW (Gr. 7)
LV (Gr. 4, 5 en 6) Die seuns het kragte gemeet met
13 Junie LV (Gr. 7) van die beste laerskole in die land en
het hulle uitstekend van hulle taak
AKADEMIE gekwyt.

Die eksamen vir gr. 4 – 7 begin op 31 Dag 1: vs. teen Outeniqua - 12 - 31


Mei 2023. Dag 2: vs. Sunridge - 19-9.
Leerlinge ontvang die afbakenings Dag 3: vs. Newton - 19-10.
vir die eksamen op 10 Mei 2023.
SPORT
Program vir eksamen is soos volg: RUITERKUNS
Vastrap-ruiters neem die komende
KULTUUR
naweek, 5 tot 7 Mei 2023, aan die
07:30 Leer en skryfsessie LANDSDIENS
derde kwalifiserende SANESA-skou
– Vrydag, 12 Mei 2023
by Heartland Equestrian Park deel.
09:30 Rustenburg DBV
Voorspoed aan Miane Swanepoel
09:30 Pouses en normale 14:00 - 16:00 (eie vervoer)
(gr.2 AdK), Luna Lewis (gr.4 ID),
– wisseling Besoek die DBV (bring asb.
Linelle Holl (gr.4 HvD),
13:30 diereprodukte om te skenk).
Stephani Joubert (gr.6 IR), Chenique
13:30 Sport/Kultuuraktiwiteite Esterhuyse (gr.6 JB), Nerice Aucamp
– soos deur afrigters gereёl (gr.6 NL), Chanique Ackerman (gr.7
15:00 (alle aktiwiteite moet BvT), Mieke van Straten (gr. 7CV) en
teen 15:00 afgehandel Kaleigh Beyers (gr.7 HP)
wees) Sukses wens ons julle toe.
ALGEMEEN
FINANSIES
Ons wil u graag daaraan herinner dat
u met elke betaling aan Laerskool
Vastrap u kind se familiekode
vooraan moet sit as verwysing:
Bv:
• 03223 De Beer (Skoolfonds
betalings)
• 03223
Landsdiens/Koor/Boogskiet
• 03223 Projek no (Bv. Projek
44) Vir alle toere/kampe
Alle fondsinsamelings, gr. R-
skoolfonds (K-nommer) en
Naskoolbetalings (N-nommer) word
in die Vastrap Trustrekening
inbetaal.

You might also like