Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 6

Hoofstuk 2 [bl 9-16]

Sake bestuur:
Aktiwiteite van die admin funksie:
Versameling van inligting:
 Inligting word versamel van buite en binne die onderenming
 Korekkte en betroubare inligting moet beskikbaar wees om die
onderneming susekvol te bestuur.

Hantering van inligting:


 Dit is belangrik vir die admin mense om die inlugting korrek te
hanteer om te keer dat erkeerd besluite geneem word
 Admin funksie is in beheer van die volgende dinge:
1. Rekenkundige rekords
2. Koste berekeninge
3. Begroting
4. Statistieke

Inligting tegnologie [IT]


 Dit is die gebruik van elektroniese toerusting om te help met
verskillende admin take.
 Word gebruik om te kommunikeer en inligting te hanteer

Kantoorpraktyk:
 Verwys na hoe admin personeel hul take en verantwoordelikhede moet
uitvoer.
 Sluit in klere drag vir werknemers , die liaseer van dokumente en
telefoon etiket [hoe jy met iemand oor die foon praat]

Verskil tussen inligting en data:


Data: Inligting:
Verwys na onverwerkte feite wat in Verwys na verwerkte data wat
grafieke of tabelle gevind kan word spesifieke aan die bestuur oordra om
besluite te kan neem.
Data moet verwerk word voor dit Belangrik om te verseker dat inligting
nuttig is om te gebruik. op meer as 1 plek gestor word.
Kan verwerk word met of sonder die Meeste ondernemings gebruik
gebruik van tegnologie. elektroniese toestelle om inligting op
te stoor

Finansiele funksie:
Betekenis van die fiannsiele funksie:
Is verantwoordelik vir die beplanning en bestuur van alle fondse en bates van
die onderneming.

Doel van die finansiele funksie:


 Bepaal hoeveel kapitaal die onderneming benodig
 Stel vas watter bronne om te gebruik vir die befondsing van die
onderneming
 Verseker dat die onderneming genoeg inkomste kry
 Moet finansiele state voorberei wat aan died banke voorgele moet word
 Allokeer die niodige fondse aan verskillende departemente

Redes waarom ondrenemings finansiering benodig:


 Dek die aanvang koste
 Bepaal die koste van instte soos lone en ander uitgawes

Bronne van finansering:


1. Bank lenings:
 Die ondernemimng kan geld by die bank leen
 Rente is betaal baar op die lening

2. Oortrokke fasiliteit:
 Wanneer ‘n bank ‘n onderneming toelaat om mmeer te trek as
wat in die bankrekening is
 Die onderneming betaal rente op die bedrag wat onttrek het

3. Bate gebasseerde lening:


 Hierdie fondse word aan suksesvolle ondernemings wat meer wil
uitbrei geleen .
 Indien die geld nie terugbetaal word nie neem die oorspronklike
eineaar dit terug

4. Toelae [grant]
 Is fondse wat ontavng word van regerings departemente wat
ontwikkelings vir klein sake ondrenemings ondersteun.
 Die grootste voordeel van toelae is dat dit goedkoop finansiering
is

5. Ontvangbare inkomste :
 Lening word aan ondrenemings gegee wanneer ‘n kontantvloei
probleem ondervind word en daar steeds goedere en dienste
geproduseer moet word.
 Die lening = die uitstaande bedrag wat betaal moet word

6. Engel befondsing [angel funding]


 Ryk ondrenemings wat finansiering aanbied in ruil vir n aandeel in
die ondersneming
 Dit hou n groot risiko in vir die belegger

7. Bedryfskapitaal:
 Fondse wat deur 1 persoon gestel word om ‘n onderenming te
begin of uit te brei
 Die befondsing vind plaas in ruil vir aandele in die onderneming
8. Begroting:
 ‘n beplannings instrument wat skat hoeveel inkomste en uitgawes
die besigheid gaan he
 Elke department in die indreneming moet hul eie begroting he
 2 verskillende begrotings nml:
Kapitaal begroting: Kontant begroting:
N skatting van vaste kapitaal N skatting van bedryfskapitaal
Word elke 5 tot 10 jaar Word aan die einde van elke
opgestel en jaarliks hersien finansiele jaar opgestel en word
maandeliks hersien
Beplanning Assesering

9. Beleggings
 Ondernemings kan vanuit hukl winste geld bele om rykdom en
inkomste te genereer
 Beleggings verhood sonder enige arbeid

Soote kapitaal:
Verskil tussen vaste kapitaal en bedryfskapitaal:
Vaste kapitaal Bedryfskapitaal

Geld wat vaste bates betaal bv Geld wat betaal vir die daaglikse
grond, geboue en teorusting aktiwiteite bv rou material
Finansier die langtermyn kapitaal Finansier die korttermyn kapitaal
behoeftes behoeftes
Bv kapitaal mark of verbandlenings Bv geld mark of krediet aankope

Verskil tussen eie kapitaal en geleende kapitaal:


Eie kapitaal. Geleende kapitaal
Eienaar gee die kapitaal Kapitaal word erkry van finansiele
instellings
Permanente kapitaal. Tydelike kapitaal, verpligtend om dit
terug te betaal met rente
Geen las vir die onderneming Las vir die onderneming
Obrengs op kapitaal word in die vorm Opbrengs op kapitaal word in die
van wins betaal vorm van rente betaal.

Aankope funksie:
Betekenis:
 speel ‘n belangrike rol in die aankoop van kwaliteit rou materiaal en
dienste vir die onderneming
 die funksie moet deurlopend op die uitkyk wees vir beter en goedkoper
verskaffers
 moet verseker dat die bestelling op tyd gelewer word teen die regte prys
in die regte hoeveelheid en regte kwaliteit

Doel van die aankope funksie:


 Deurlopend te soek na die beste verskaffers
 In kontak te bly met alle departemente om die ondernemings te bepaal
bv afrol papier
 Om beskadigte geodere terug te stuur na die verskaffers en te sorg dat
dit vervang word
 Ontvang en bevestiging van bestellings
 Onderhandeling met die verskaffers vir die este moontlike prys.

Aktiwiteite van die aankoop funksie:


 Hou record van voorraad vlakke.
 Skryf die kosprys en verkoopprys van voorraad op
 Om die behoeftes van ander departemente vas te stel.
 Om die beste prys vir die kwaliteit wat vereis word te kry

Aankoop prosudure:
1. Bepaal die behoefte vir die produk
2. Bepaal die prys van die produk
3. Kies die meeste geskikte verskaffer
4. Plaas ‘n bestelling
5. Ontvang die bestelling
6. Betaal die verskaffer
7. Versprei die vooraad
8. Voltooi die bestelling

Verskil tussen kontant betalings en krediet betalings:


Kontant betalings Krediet betalings
Verwys na alle betalings wat in Verwys na alle betalings wat via
kontant of via internetoorplasings krediet kaart of aankope op rekening
met kaarte gedoen word gedoen word
Maak dit moontlik vir ondernemings Stel ondrenemings in staat om
om te begroot vir voorraad aankope vooraaad te koop en in die toekoms
sonder enige vertragings daarvoor te betaal
Kontant betalers kwalifiseer vir Krediet betaler betaal op die ou
kontant afslag einde meer vir goedere agv rente op
krediet verkope

Belangrikheid van vooraadbeheer:


 Maak dit vir die onderneming moontlik om die waarde of hoeveelheid
van die vooraad vas te stel
 Ondrenemings kan die kosprys en verkoopprys van die goedere nagaan
 Verseker dat daar genoeg voorraad is wanneer verbruikers daarvoor
aanvra

You might also like