Professional Documents
Culture Documents
Badgers A
Badgers A
Badgers A
GROUP 1
TIME ROUND
Board 1 - 3 Board 4 - 6 Board 7 - 9
07H30 - 08H00 Registration
Tournament Directors Table (WP & Paul)
08h00 - 08h15 Captains Briefing & Opening
08h30 - 10h00 1 Watergat (G) vs Rabbits (B) Naboom (G) vs Badgers (A) Kooperasie (W) vs Naboom (M)
10h15 - 11h45 2 Naboom (G) vs Kooperasie (W) Badgers (A) vs Rabbits (B) Naboom (M) vs Watergat (G)
12h00 - 13h30 3 Rabbits (B) vs Naboom (M) Naboom (G) vs Watergat (G) Kooperasie (W) vs Badgers (A)
13h30 - 14h00 Lunch
14h00 - 15h30 4 Watergat (G) vs Badgers (A) Naboom (M) vs Naboom (G) Rabbits (B) vs Kooperasie (W)
15h45 - 17h15 5 Naboom (G) vs Rabbits (B) Kooperasie (W) vs Watergat (G) Naboom (M) vs Badgers (A)
17h30 - 19h00 Final
19h15 - 19h45 Prize Giving
GROUP 2
TIME ROUND
Board 10 - 12 Board 13 - 15 Board 16 - 18
07H30 - 08H00 Registration
Tournament Directors Table (WP & Paul)
08h00 - 08h15 Captains Briefing & Opening
08h30 - 10h00 1 Rabbits (A) vs Kooperasie (M) Naboom (W) vs Badgers (B) Rabbits (C ) vs Tzaneen
10h15 - 11h45 2 Rabbits (C ) vs Naboom (W) Tzaneen vs Rabbits (A) Badgers (B) vs Kooperasie (M)
12h00 - 13h30 3 Naboom (W) vs Tzaneen Rabbits (C ) vs Kooperasie (M) Rabbits (A) vs Badgers (B)
13h30 - 14h00 Lunch
14h00 - 15h30 4 Badgers (B) vs Rabbits (C ) Rabbits (A) vs Naboom (W) Kooperasie (M) vs Tzaneen
15h45 - 17h15 5 Rabbits (C ) vs Rabbits (A) Badgers (B) vs Tzaneen Naboom (W) vs Kooperasie (M)
17h30 - 19h00 Final
19h15 - 19h45 Prize Giving
BAIE BELANGRIK
1 Kapteine moet hul spanne se gelde by die Toernooi Koordineerders tafel betaal (07h30 - 08h00)
2 Kapteine is verantwoordelik om papierwerk in te handig direk na afloop van wedstryde
3 Papierwerk vir die daaropvolgende rondte sal ook dan uitgedeel word.
4 Enige navrae of probleme kan direk aan een van die Toernooi Koordineerders gerig word
5 DSA Reels sal toegepas word
6 Wedstryde sal streng volgens die tyd skedule gehou word
7 Indien wedstryde vinniger verloop as beplan sal die skedule daarvolgens aangepas word
8 Elke wedstryd sal gespeel word op 3 borde met n toegelate tyd van 90 min
9 Daar sal n 15 min breek wees tussen rondtes en 30 min vir middagete
10 Sou n wedstryd nie voltooi wees teen die spertyd nie, sal die telling op daai tydstip finaal wees
11 Spanne is verdeel in 2 groepe volgens Voorsitters se uiteensettings
12 Top span volgens punte sal deurdring na finaal (3 Punte vir wen, 2 as daar n "Tie Break" was, 1 vir Gelyk & 0 vir verloor)
13 Sou punte steeds gelyk wees, sal die individuele punte vir en teen in ag geneem word
14 Sou n speler nie teenwoordig wees vir sy/haar wedstryd nie, sal die punt aan die oponent gegee word
TOURNAMENT DIRECTORS
WP Roets
Paul Grobbelaar
Niekie Coetzee
Bobby Wills
REBELS LEAGUE - 26/08/2023
AWARD WINNER