Memorandum - Graad 9 - Junie Eksamen 2023

You might also like

Download as docx, pdf, or txt
Download as docx, pdf, or txt
You are on page 1of 5

MEMORANDUM

Graad 9 - 2023

TAAK 5

Junie Eksamen 2023

Punte: 70

______________________________________________________________

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1: ARTIKEL

ANTWOORDE PUNT VLAK


1.1 “pasop” √ 1 1
1.2 Om kwaad te word. √ 1 1
Jou humeur te verloor. √
1.3.1 Onwaar √ 1 1
1.3.2 “Om kwaad te word, is nie verkeerd nie, en dit is ’n 1 2
gesonde deel van elke mens se lewe.” √
1.4 Jy moet kyk wat agter jou woede lê. √ 2 3
Dit is belangrik dat jy agterkom wat jou kwaad maak
en dit te konfronteer. √
Moenie laat dit binne-in jou opbou nie – jy gaan nie
jou reaksies daarna kan keer nie. √

1.5 Onwaar √ 1 1
1.6 Jy sluk jou kwaai gevoelens keer op keer totdat dit só 1 1
in jou opbou dat jy jou aan woede oorgee. √
1.7 C – Beide A en B √ 1 1
1.8 Wanneer jou veg, vlug of vries reaksie inskop.√ 1 1
1.9.1 Figuurlik √ 1 1
1.9.2 Dit is nie eintlik ’n fisiese oorlog nie, dit is die gebruik 1 3
van woorde as ’n oorlog. √
1.10 D – tussenwerpsel √ 1 1

1
1.11 Emotiewe taal √ 1 1
1.12 Jy kan ’n oop en eerlike gesprek met die ander person 2 2
voer. √
Jy moet altyd probeer om die vrede te bewaar. √
1.13 Onderwyser √ 2 1
Sielkundige √
1.14 Partydigheid √ 1 1
1.15 Elke huis het sy eie probleme. √ 1 2
1.16 Veralgemening √ 1 1
1.17. C - Dr du Toit √ 1 1
1
1.17. D - woorde-oorlog √ 1 1
2
1.17. A - kenners √ 1 1
3
1.17. B - snellers √ 1 1
4
[25]

VRAAG 2: SPYSKAART

ANTWOORDE PUNT VLAK


2.1 Vars vrugteslaai √ 1 1
2.2.1 Iemand wat nie vleis eet nie. √ 1 2
2.2.2 Deluxe groenteburger √ 1 1
2.3 Tuna mayonnaise geroosterde toebroodjie √ 1 1
2.4 Nege-en-vyftig rand. √ 1 1
2.5.1 Kos wat saam met ’n hoofgereg bedien word. √ 1 2
2.5.2 Skyfies √ 1 1
Slaai √
2.6.1 Gekruide maalvleis op roosterbrood √ 1 1
2.6.2 Tee √ 1 1

2
2.7 Wanneer die klient tevrede met die kelner/in sy 1 2
diens is. √
2.8 “heeldag” √ 1 2
2.9.1 D – fooitjie √ 1 1
2.9.2 C – spyskaart √ 1 1
2.9.3 B – nagereg √ 1 1
2.9.4 A – voorgereg √ 1 1
[15]

TOTAAL AFDELING B: 40

AFDELING B: OPSOMMING

VRAAG 3: HOE OM JOU GELUK TE VERSEKER.

VERWERKING VAN WENKE PUNT


3.1 Probeer kalm en ontspanne in stresvolle situasies bly. √ 1
3.2 Raak van negatiewe situasies ontslae deur daaroor te praat. √ 1
3.3 Probeer om vir ʼn tyd lank jou aandag van jou probleme af te 1
lei.√
3.4 Doen oefeninge om jou stresvlakke te verlaag. √ 1
3.5 Vind ’n rede om te glimlag. √ 1
3.6 Fokus op ’n paar goeie aspekte in jou lewe. √ 1
3.7 Bied jou hulp aan. √ 1
[ 57 woorde]
[10]

3
AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

VRAAG 4: STROKIESPRENT

ANTWOORDE PUNT
4.1 My IPOD se laaier is nêrens nie. √ 1
4.2 Jeremy se ma vra hoe√ laat sy toets is. √ 2
4.3 Die periodiektabel is√ gister aandagtig deur 2
Mendeljev bestudeer. √

4.4 Volgende week sal mens nie sonder ’n selfoon 1


kan leer nie. √
4.5 Nadat Jeremy vir sy toets voorberei het, √ het 2
hy gaan slaap. √
4.6 Des. √ 1
4.7 Ek-sa-men √ 1
[10]

4
VRAAG 5: ARTIKEL

ANTWOORDE PUNT
5.1 Jaar √ 1
5.2 Spierwit √ 1
5.3 Eiename √ 1
5.4 Vriendelike √ 1
5.5 Onmoontlik √ 1
5.6 Motoriste behoort geduldig te wees. √ 1
5.7 Sak √ 1
5.8 Saamgestelde sin √ 1
5.9 Met √ 1
5.10 Jou √ 1
[10]

TOTAAL AFDELING C: 20

GROOTTOTAAL: 70

You might also like